NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2016
AFRIKAANS HUISTAAL V3
PUNTE: 100
TYD: 2½ uur
*AFRHL3*
Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.
Skip to contentAll 2016 papers 





View all





Afrikaans HL Grade 12 P3 Eastern Cape Mock 2016 QP
Grade 12 Afrikaans HL Paper 3 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2016, 8 pages. Read online or download the free PDF.
Afrikaans Hl · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2016. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans HL
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2016
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 3
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 8
- File size
- 510.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 8
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2016
- Paper 1Question paperMemo
- Paper 2Question paperMemo
- Paper 3Question paperMemo
Questions in this paper
- Question 1.1Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.2Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.3Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.4Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.5Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.6Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
Show all 13 questions
- Question 1.7Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)100 marks
- Question 2.1Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)25 marks
- Question 2.2Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)25 marks
- Question 2.3Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)25 marks
- Question 2.4Luister en Praat (Listening and Speaking)25 marks
- Question 2.5Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)25 marks
- Question 2.6Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)25 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2016)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:
AFDELING A: Opstel (50)
AFDELING B: Langer Transaksionele Tekste (25 x 2) (50)
2. Beantwoord EEN vraag in AFDELING A en TWEE vrae in AFDELING B.
3. Skryf in die taal waarin jy geassesseer word.
4. Begin ELKE afdeling op ʼn NUWE bladsy.
5. Jy moet jou werk beplan (bv. ʼn breinkaart/diagram/vloeidiagram/kernwoorde,
ens.), proeflees en redigeer. Die beplanning moet VOOR die finale produk
gedoen word.
6. Alle beplanning moet duidelik aangedui word en daarna netjies deurgehaal
word.
7. Jy moet jou tyd soos volg bestee:
AFDELING A: ongeveer 80 minute
AFDELING B: ongeveer 70 (35 x 2) minute
8. Nommer elke skryfstuk korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
9. Die titel/opskrif word NIE in aanmerking geneem wanneer die woorde getel
word NIE.
10. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2016) AFRIKAANS HUISTAAL V3 3
AFDELING A: OPSTEL
VRAAG 1
Kies EEN van die volgende opdragte en skryf ʼn OPSTEL van 400–450 woorde
1.1
ʼn Selfoonoomblik wat ek vir altyd wil bewaar. [50]
1.2
Só lyk my Nuwejaarsvoornemens [50]
1.3
Gee Afrikaanssprekende ouers hulle kinders regtig ’n voorsprong deur hulle in Engels
te laat skoolgaan?
[50]
1.4 “’n Kamer sonder ’n boek
is soos ’n liggaam sonder ’n siel.” [50]
~Cicero~
1.5
My gunsteling geluide [50]
1.6
Ma en Pa, julle maak ons gek! [50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2016)
1.7 Bestudeer die prikkels hieronder en skryf ʼn OPSTEL oor EEN van die volgende
prente. Skep jou eie titel.
1.7.1
[Uit: GettyImages] [50]
1.7.2
[Uit: www.dreamstime] [50]
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2016) AFRIKAANS HUISTAAL V3 5
AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKSTE
VRAAG 2
Kies TWEE van die volgende opdragte en skryf 180–200 woorde oor elk.
2.1 BRIEF AAN DIE PERS
Talle ouers moet aan die begin van ʼn nuwe skooljaar hulle hande diep in hul
sakke steek vir skooldrag wat jaar na jaar duurder word.
Skryf ʼn FORMELE BRIEF aan die pers waarin jy as leerder op die bostaande
stelling reageer. [25]
2.2 TYDSKRIFARTIKEL
Die lewe behandel ʼn mens soms stief en laat jou moed verloor. Maar diegene
met durf en deursettingsvermoë haal uiteindelik die paal.
Skryf ʼn ARTIKEL vir jou skoolkoerant waarin jy tieners motiveer om nie tou op
te gooi nie. [25]
2.3 HULDEBLYK
Een van jou skoolmaats aan wie jy baie geheg was, het onlangs tragies in
bendegeweld omgekom. Jy moet die huldeblyk oor hom/haar by die
begrafnisdiens lewer.
Skryf die HULDEBLYK. [25]
2.4 TOESPRAAK
In sommige skole word daar nie hoofleiers gekies nie, maar leerders doen
aansoek om sulke posisies.
As huidige hoofleier word jy gevra om die senior leerders by jou skool toe te
spreek waarin jy hulle aanmoedig en motiveer om aansoek te doen.
Skryf die TOESPRAAK wat jy gelewer het. [25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2016)
2.5 INFORMELE BRIEF
Jy is baie beïndruk met die werk wat ʼn gemeenskapsleier in jou omgewing
doen om kinders, uit veral voorheen benadeelde groepe, opgewonde te maak
oor lees.
Skryf ʼn INFORMELE BRIEF van gelukwense waarin jy dié persoon gelukwens
met sy/haar sukses. [25]
2.6 KOERANTBERIG
ʼn Liggaamlik gestremde matrikulant in jou omgewing het sy matriek, ten spyte
van baie struikelblokke, met vlieënde vaandels geslaag.
Skryf die KOERANTBERIG wat in die koerant verskyn het. [25]
TOTAAL AFDELING B: 50
GROOTTOTAAL: 100
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 3 Eastern Cape Mock 2016 Memo

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2016 QP

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2016 QP

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 Paper 3 NSC June 2016 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P3 NSC November 2016 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P3 Supplementary November 2016 QP
More from Grade 12 Afrikaans HL

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 3 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P3 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P1 November 2024 NSC Question Paper

Question paper