Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
AFRIKAANS HUISTAAL V3
NOVEMBER 2018
PUNTE: 100
TYD: 2½ uur
Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2018 papers 





View all





Afrikaans HL Grade 12 P3 NSC November 2018 Question Paper
Grade 12 Afrikaans HL Paper 3 question paper from the NSC November Exam 2018, 6 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Afrikaans Hl · Grade 12 · NSC November Exam · 2018 · Afrikaans. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans HL
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2018
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 3
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 6
- File size
- 848.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 6
This exam
NSC November Exam 2018
- Paper 1Question paperMemo
- Paper 2Question paperMemo
- Paper 3Question paperMemo
Questions in this paper
- Question 1.1Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.2Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.3Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.4Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.5Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.6Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)150 marks
Show all 12 questions
- Question 2.1Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)25 marks
- Question 2.2Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)25 marks
- Question 2.3Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)25 marks
- Question 2.4Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 2.5Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)25 marks
- Question 2.6Luister en Praat (Listening and Speaking)25 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/November 2018
NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:
AFDELING A: Opstel (50)
AFDELING B: Langer Transaksionele Tekste (2 x 25) (50)
2. Beantwoord EEN vraag in AFDELING A en TWEE vrae in AFDELING B.
3. Skryf in die taal waarin jy geassesseer word.
4. Begin ELKE afdeling op 'n NUWE bladsy.
5. Jy moet jou werk beplan (bv. gebruik 'n breinkaart/diagram/vloeidiagram/
kernwoorde), taalversorg en proeflees. Die beplanning moet VOOR die finale
produk gedoen word.
6. Alle beplanning moet duidelik aangedui en daarna netjies deurgehaal word.
7. Jy moet jou tyd soos volg bestee:
AFDELING A: ongeveer 80 minute
AFDELING B: ongeveer 70 (2 x 35) minute
8. Nommer elke skryfstuk korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
9. Die titel/opskrif word NIE in aanmerking geneem wanneer die woorde getel
word NIE.
10. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3 3 DBE/November 2018
NSS
AFDELING A: OPSTEL
VRAAG 1
Kies EEN van die volgende onderwerpe en skryf 'n opstel van 400 tot 450 woorde.
Skryf die nommer en die titel/opskrif van jou opstel neer.
1.1 Die huis met die rooi dak se geheim(-e) [50]
1.2 Onregverdigheid lei tot groot hartseer. [50]
1.3 Die storm se krag ... [50]
1.4 Dis 'n land van kleur en klank. [50]
1.5 die suidoostewind blaai die dae
al haastiger om
sodat ons by die laaste
hoofstuk – herfs – kan kom
[Verwerk uit: Seisoenlektuur – Daniel Hugo] [50]
1.6 Bestudeer die prente hieronder en skryf 'n OPSTEL oor EEN. Skryf die
vraagnommer (1.6.1, 1.6.2 OF 1.6.3) en jou eie titel neer.
1.6.1
[Bron: https://www.colourbox.com] [50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3 4 DBE/November 2018
NSS
1.6.2
[Bron: https://www.colourbox.com] [50]
1.6.3
[Bron: https://dreamstine.com] [50]
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3 5 DBE/November 2018
NSS
AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKSTE
VRAAG 2
Kies TWEE van die volgende onderwerpe en skryf 180 tot 200 woorde oor elkeen.
Skryf die nommer en die titel/opskrif van die teks wat jy gekies het, neer.
2.1 INFORMELE BRIEF: VRIENDSKAPLIKE BRIEF
Jy het onlangs fantastiese nuus gekry, maar jy mag dit om bepaalde redes
nog nie bekend maak nie. Jy bars van opwinding en besluit om solank jou
beste vriend/vriendin daarvan te vertel.
Skryf 'n informele brief aan jou vriend/vriendin waarin jy hom/haar van dié
nuus vertel. Skryf ook waarom dié nuus nie bekend gemaak mag word nie. [25]
2.2 FORMELE BRIEF: VERSOEK
Julle matriekgroep het planne om die dorp se strate te verfraai. Daarvoor het
julle die munisipale bestuurder se goedkeuring nodig.
Skryf 'n formele brief aan die munisipale bestuurder waarin julle dié planne
verduidelik en goedkeuring daarvoor vra. [25]
2.3 TYDSKRIFARTIKEL
Die redakteur van 'n bekende familietydskrif het jou gevra om 'n artikel te
skryf met die titel:
Selfone – 'n noodsaaklike hulpmiddel in die klaskamer?
Skryf die tydskrifartikel. [25]
2.4 CV EN DEKBRIEF
Mercedes Brandt stel belang in die pos as winkelassistent wat in Die Kwêvoël
van 23 November 2018 (op die volgende bladsy) geadverteer word. Sy
voldoen aan al die vereistes vir die pos.
Haar CV (ook op die volgende bladsy) is reeds saamgestel. Jy word gevra
om die gepaardgaande dekbrief te skryf.
Skryf haar dekbrief. [25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3 6 DBE/November 2018
NSS
Advertensie in Die Kwêvoël Curriculum Vitae
MERCEDES BRANDT
POS BESKIKBAAR Springbokstraat 7
Pofadder
PostNet Oudtshoorn het 'n pos 4071
beskikbaar vir 'n winkelassistent wat WERKSGESKIEDENIS
klante kan help met 'n verskeidenheid - Verkoopsassistent by Edgars
van dienste wat PostNet verskaf. Julie 2018 tot November 2018
- Assistent by die Klokkie Kleuterskool
Vereistes: April 2018
• Goeie menseverhoudinge
SKOOLOPLEIDING
• Noukeurigheid Hoërskool Pofadder 2013 tot 2017
• Rekenaarvaardigheid
• Goeie spanwerk Hoogste kwalifikasie Nasionale Senior
• Eerlikheid en stiptelikheid Sertifikaat (2017)
Belangstellendes kan 'n CV en Vakke Afrikaans Huistaal
dekbrief stuur na Engels Eerste Addisionele Taal
PostNet, Winkelstraat 16, Wiskundige Geletterdheid
Lewensoriëntering
Oudtshoorn, 0018. Toerisme
Besigheidstudies
Aansoeke sluit om 12:00 op 25 Januarie 2019.
Rekenaartoepassingstegnologie
REFERENTE
Me. Sophia Brown 082 001 2345
(Skoolhoof, Hoërskool Pofadder)
Mnr. Sol Sekhu 071 456 7893
(Bestuurder, Edgars) [25]
2.5 INFORMELE VERSLAG
Die skool het aan die einde van die kwartaal 'n pretdag vir die leerders gehou.
Na afloop van die dag word jy gevra om 'n informele verslag vir die
reëlingskomitee saam te stel oor die sukses van dié dag.
Skryf die informele verslag. [25]
2.6 ONDERHOUD
'n Bekende sport-/musiekster besoek julle skool. Jy het die voorreg om vir jul
skoolkoerant met hom/haar 'n onderhoud te voer oor die grootste struikelblok
wat hy/sy in sy/haar lewe oorkom het.
Skryf die onderhoud. [25]
TOTAAL AFDELING B: 50
GROOTTOTAAL: 100
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P2 NSC November 2018 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P3 Eastern Cape Mock 2018 QP

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 Paper 3 NSC June 2018 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P3 NSC November 2021 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P3 NSC November 2017 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P3 NSC November 2016 Question Paper
More from Grade 12 Afrikaans HL

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 3 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P3 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P1 November 2024 NSC Question Paper

Question paper