Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2018
AFRIKAANS HUISTAAL V1
NASIENRIGLYN
PUNTE: 70
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 8 bladsye.
Skip to contentMemorandum 











View all





Afrikaans Hl Grade 11 Eastern Cape November 2018 Memo (Afrikaans)
Grade 11 Afrikaans Hl memorandum from the Eastern Cape November 2018 (Afrikaans), 8 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Afrikaans Hl · Grade 11 · Eastern Cape November · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans Hl
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- Eastern Cape November
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 8
- File size
- 885.8 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 8
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/NOVEMBER 2018)
AFDELING A: LEESBEGRIP
VRAAG 1
Nasien van die leesbegrip:
Spelfoute in eenwoord-antwoorde word by Huistaal gepenaliseer.
Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die
fokus op begrip is.
FEIT/MENING: dubbelpunt ʼn punt vir die rede/motivering/aanhaling.
Vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien die
aanhalingstekens ontbreek nie.
Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die kandidaat ʼn volsin gee, is dit
korrek mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse
uitgelig word.
Wanneer twee, drie of vier feite/punte vereis word en die kandidaat gee ʼn
hele reeks, word slegs die eerste twee, drie of vier feite/punte nagesien.
Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die
vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die
antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie
gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word,
word dit aanvaar.
Aanvaar dialektiese variasies.
Vir meervoudigekeuse-vrae word BEIDE die letter aanvaar EN die korrekte
antwoord wat ten volle uitgeskryf is.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2018) AFRIKAANS HUISTAAL V1 3
Vraag Antwoord Punt
1.1 Wanneer ʼn mens identiteitloos is, kan jy baie anders as normaalweg
optree √ – selfs uiters negatiewe karaktereienskappe sal na vore kan
kom. (1)
1.2 Wanneer mense nie so goed lyk nie, sal hulle dit nie sommer op sosiale
media plaas nie/
Mense sal hulle beste voetjie voorsit as dit op sosiale media geplaas
word/
Mense is nie eerlik oor hul normale/slegte dae nie en hou dit uit publiek
se oog. (2)
(Enige TWEE soortgelyke antwoorde)
1.3 Anonimiteit laat mense kop verloor en hulle dink nie wat hulle doen nie/
Hulle is nou dapperder as wat hulle andersins sou wees √
Hulle gebruik dit as uitlaatklep vir hul eie frustrasies √
Mense hoef geen nagevolge te vrees nie √ (2)
(Enige TWEE soortgelyke antwoorde)
1.4 Hulle is meer ongeskik √
Hulle gebruik dit as ʼn uitlaatklep vir hul eie frustrasies √
en kla makliker. √ (3)
1.5 Diffusie van verantwoordelikheid √ – mense dink dis die groep wat iets
lelik sê/doen en nie die “ek”/individu nie. √
Onkritiese voldoening aan groepsnorme √ – jy glo dat ʼn groot groep
mense eerder reg sal wees en dus sal jy nie jou eie kritiese denke vorm
nie. √ (4)
1.6 Dis instinktief, want die mens kan net oorleef en floreer deur in groepe
saam te werk. √
Die mens wys net die beste weergawe van homself/haarself aan ander
sodat aanvaarding sal plaasvind. √ (2)
1.7 Ja.
Die internet bied jou die keuse om óf jou ware self óf iemand heel
anders te wees. (1)
1.8 Aanlyn “likes” dui op jou sg. “sukses” √
Dit veroorsaak dieselfde chemiese reaksie as fisieke beloning √
Mense kan dus ook verslaaf raak daaraan. √ (3)
1.9 Dit beteken dat ons onsself nie sien soos ons is nie, maar soos ons dink
ander mense ons sien. √
Dis ʼn spieëlbeeld van reaksies, terugvoering en oordeel van die mense
rondom ons. √ (2)
1.10 Dit is ʼn feit.
Paragraaf 7 verduidelik dat navorsing reeds ʼn sterk verband wys tussen
ongelukkigheid en die getal ure wat die mens op sosiale media
deurbring. √ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/NOVEMBER 2018)
1.11 Ouer mense kan onderskeid tref tussen hulle private en openbare
lewens. √
Ouer mense is meer kieskeurig oor wat hulle op sosiale media deel. √ (2)
1.12 Ja.
Tieners besef al meer die gevare van sosiale media en dat dit tot konflik
en ongelukkigheid kan lei. √
OF
Nee.
Tieners se lewens draai om sosiale media en niks sal hulle afskrik om
hul uitsprake en dit wat hulle plaas te heroorweeg nie. √ (1)
1.13 Ja
In die slotsin lê ʼn groot lewenswaarheid opgesluit. √
OF
Nee
Elke persoon is geregtig op sy/haar eie opinie en moet as sodanig
gerespekteer word. √ (1)
1.14 Teks A handel oor die gevare van sosiale media en Teks B bied grafiese
inligting/beelde oor die verskillende platforms wat beskikbaar is. √ (1)
1.15 In Teks A paragraaf 1 word daar gepraat van hoe mense almal iemand
anders word – net die positiewe, wonderlike sy van hul lewens word
genoem en paragraaf 6 praat dus ook van die uitlaatklep wat so gebied
word aan gebruikers, terwyl daar in Teks B gepraat word van die
platform, verhoog wat daar gebied word aan gebruikers sodat hulle hul
gebeure aan vriende en familie kan “ontbloot”. √√ (2)
(Beide kante moet genoem word.)
1.16 Die woord MAAR beklemtoon die ander gevaarlike sy van sosiale media
waarop die mens bedag moet wees. √ (1)
1.17 Diegene wat nie oor tegnologie of die internet beskik nie, kan nie
hieraan deelneem nie./ Hulle kan nie saampraat en meedoen nie. √
OF
Daar is wel diegene wat bg. tot hul beskikking het, maar nie hul lewens
so wil openbaar nie. √ (1)
TOTAAL AFDELING A: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2018) AFRIKAANS HUISTAAL V1 5
AFDELING B: OPSOMMING
VRAAG 2
Nasien van die opsomming:
Opskrif/titel: Daar word nie van kandidate verwag om die leesstuk van ʼn
opskrif/titel te voorsien nie.
Kandidate moet die opsomming in hul eie sinne, in enige volgorde skryf.
Slegs wenke wat in volsinne aangebied word, verdien punte.
Rofwerk/beplanning moet duidelik aangedui word. Indien dit nie die geval is
nie, word die eerste opsomming nagesien.
Kandidate moet die korrekte getal woorde aandui.
Punte word soos volg toegeken vir HT:
o 7 punte vir 7 feite
o 3 punte vir taal
o Puntetotaal: 10
Verspreiding van punte vir taal wanneer die kandidaat nie woordeliks
aangehaal het nie:
o 1–3 feite korrek: ken 1 punt toe.
o 4–5 feite korrek: ken 2 punte toe.
o 6–7 feite korrek: ken 3 punte toe.
LET WEL:
Tel van woorde:
Nasieners moet die aantal woorde wat gebruik is, tel.
Geen punte word afgetrek as die kandidaat nie die getal woorde aangedui
het nie of as die getal woorde wat gebruik is, verkeerd aangedui is.
As die getal woorde oorskry is, lees tot by die laaste sin waarin die getal
woorde oorskry word en ignoreer die res van die opsomming.
Korter opsommings wat die vereiste wenke bevat, mag nie gepenaliseer
word nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/NOVEMBER 2018)
Antwoord: Die volgende feite MOET in PARAGRAAFVORM aangebied word.
AANHALINGS UIT DIE TEKS: EIE WOORDE:
Kry ʼn ondersteuningsnetwerk deur Maak gebruik van ʼn
positiewe vriende en familie wat ... ondersteuningsnetwerk wat jou motiveer
en jou suksesse sal vier.
Wees bewus waaroor jy beheer Jy het nie beheer oor alles wat met jou
het ... gebeur nie so beheer net hoe jy daarop
reageer.
Vier jou mylpale ... Dis nodig om jou mylpale te vier veral as
moedeloosheid jou wil insluk.
Breinspoel jouself tot jy positief Fokus op die positiewe.
Bly weg van negatiewe mense... Moenie aandag gee aan negatiewe mense
en hul praatjies nie.
Navorsingsresultate toon ook dat Visualiseer positiewe uitkomste sodat jy
mense meer positief is wanneer hulle kan sien as iets moontlik kan skeefloop.
op probleme bedag is...
Leer eerder uit jou foute as om dit te Dink na oor jou foute, hul oorsake en leer
herhaal daaruit.
(80 woorde)
TOTAAL AFDELING B: 10
PARAGRAAF:
Maak gebruik van ʼn ondersteuningsnetwerk wat jou motiveer en jou suksesse sal
vier. Jy het nie beheer oor alles wat met jou gebeur nie so beheer net hoe jy
daarop reageer. Dis nodig om jou mylpale te vier veral as moedeloosheid jou wil
insluk. Fokus op die positiewe. Moenie aandag gee aan negatiewe mense en hul
praatjies nie. Visualiseer positiewe uitkomste sodat jy kan sien as iets moontlik
kan skeefloop. Dink na oor jou foute, hul oorsake en leer daaruit.
Getal woorde: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2018) AFRIKAANS HUISTAAL V1 7
AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES
Nasien van hierdie afdeling:
Spelling:
Eenwoord-antwoorde word verkeerd gemerk as die spelling verkeerd is.
In volsin-antwoorde word verkeerde spelling net gepenaliseer indien die
fout in die taalstruktuur getoets word.
Waar ʼn afkorting getoets word, behoort die punte op die regte plek te
wees.
Sinskonstruksies moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word
soos in die instruksie aangedui.
VRAAG 3
Vraag Antwoord Punt
3.1 Persone wat belangstel om begrafnispolisse/-versekering te koop en/of
dalk reeds polishouers is. √ (1)
3.2 eeu (spelling is belangrik) √ (1)
3.3 Die vier jongmense is op ʼn roadtrip./ Dit lyk of hulle met vakansie en op
reis is. ʼn Mens benodig dikwels ʼn padkaart vir reisdoeleindes om jou die
pad aan te dui. √ (1)
3.4 Daar is jongmense vir die advertensie gebruik. ʼn Mens verwag nie/dit is
onnatuurlik vir jongmense om te sterf. √ (1)
3.5 Jóú √ (1)
3.6 Ek kan nie ʼn noot op die klavier speel nie / sing nie. √ (1)
3.7 bystand, persoonlike aandag √ (1)
3.8 Samestellings gevorm met syfers moet met ʼn koppelteken geskryf
word. √ (1)
3.9 Oorledene √ (1)
3.10 Ekstra, bykomende inligting word verder op die bladsy uitgebrei. √ (1)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/NOVEMBER 2018)
VRAAG 4
Vraag Antwoord Punt
4.1 Bywoord van tyd √ (1)
4.2 U word na die vliegtuig teruggeneem. √ (1)
4.3 Verbasing/ongeloof √ (1)
4.4 Hy “swets” deur die woorde “duisend duiwels/driehonderdduisend
duiwels” / hy gebruik kragwoorde √ (1)
4.5 “kameelpote” en verwys so na die Arabiere √ (1)
4.6 Oor ʼn uur sal (daar) deur hulle oor die Djebel Kadeïh gevlieg word. √ (1)
4.7 Assimilasie √ (1)
4.8 4.8.1 Uitroepsinne / hiperbole (oordrywing) / ironie? √ (1)
4.8.2 Hy wonder watter ongeluk/teenspoed vir hulle wag in die
toekoms. √ (1)
4.9 Samestellende afleiding √ (1)
[10]
VRAAG 5
Vraag Antwoord Punt
5.1 woordoortolligheid/pleonasme √ (1)
5.2 sg. √ (1)
5.3 Jy √ (1)
5.4 gereeld/dikwels √ (1)
5.5 ʼn Tafeldek soos Nataniël s’n herrangskik nie die prioriteitslys van die
hart nie. √ (1)
5.6 Konfrontasie √ (1)
5.7 Aan √ (1)
5.8 Herinneringe √ (1)
5.9 Slegte √ (1)
5.10 Die kind wat so bederf is, tree soos ʼn regte bedorwe brokkie op. √ (1)
[10]
TOTAAL AFDELING C: 30
GROOTTOTAAL: 70
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Memorandum
Afrikaans HL Grade 11 Paper 1 November Mock 2026 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Afrikaans HL Grade 11 Paper 2 November Mock 2026 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Afrikaans HL Grade 11 Paper 3 November Mock 2026 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Afrikaans HL Grade 11 P1 November Mock Exam 2 2026 Memo (Afr)

Memorandum
Afrikaans HL Grade 11 P2 November Mock Exam 2 2026 Memo (Afr)

Memorandum
Afrikaans HL Grade 11 P3 November Mock Exam 2 2026 Memo (Afr)
Related documents

Memorandum
Afrikaans Hl Grade 11 P2 Eastern Cape November 2018 Memo (Afr)

Memorandum
Afrikaans Hl Grade 11 P3 Eastern Cape November 2018 Memo (Afr)

Question paper
Afrikaans Hl Grade 11 P2 Eastern Cape November 2018 QP (Afr)

Question paper
Afrikaans Hl Grade 11 P2 Eastern Cape November 2018 QP (Afr)

Question paper
Afrikaans Hl Grade 11 P3 Eastern Cape November 2018 QP (Afr)

Question paper
Afrikaans Hl Grade 11 P3 Eastern Cape November 2018 QP (Afr)
More from Grade 11 Afrikaans Hl

Study guide
Gr11 Afr HT studiegids LR

Question paper
Afrikaans HL Grade 11 P1 November Mock 2026 Question Paper (Afr)

Question paper
Afrikaans HL Grade 11 P2 November Mock 2026 Question Paper (Afr)

Question paper
Afrikaans HL Grade 11 P3 November Mock 2026 Question Paper (Afr)

Question paper
Afrikaans HL Grade 11 P1 November Mock Exam 2 2026 QP (Afr)

Question paper