Downloaded from hlayiso.com
SENIOR SERTIFIKAAT/
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
LANDBOUWETENSKAPPE V2
NOVEMBER 2020
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2020 papers 





View all





Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC November 2020 Memo
Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Agricultural Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2020. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2020
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 645.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
NSC November Exam 2020
Questions in this paper
- Question 2.1Agricultural entrepreneurship6 marks
- Question 2.2Agricultural entrepreneurship12 marks
- Question 2.3Agricultural entrepreneurship5 marks
- Question 2.4Agricultural entrepreneurship4 marks
- Question 2.5Agricultural entrepreneurship8 marks
- Question 3.1Agricultural production factors7 marks
Show all 17 questions
- Question 3.2Agricultural production factors5 marks
- Question 3.3Agricultural production factors5 marks
- Question 3.4Agricultural production factors5 marks
- Question 3.5Agricultural production factors6 marks
- Question 3.6Agricultural production factors7 marks
- Question 4.1Basic agricultural genetics7 marks
- Question 4.2Basic agricultural genetics3 marks
- Question 4.3Basic agricultural genetics5 marks
- Question 4.4Basic agricultural genetics8 marks
- Question 4.5Basic agricultural genetics7 marks
- Question 4.6Basic agricultural genetics6 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 2 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 D
1.1.2 B
1.1.3 A
1.1.4 C
1.1.5 B
1.1.6 A
1.1.7 C
1.1.8 A
1.1.9 B
1.1.10 B (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 C
1.2.2 A
1.2.3 B
1.2.4 D
1.2.5 G (5 x 2) (10)
1.3 1.3.1 Markekwilibrium/-ewewig
1.3.2 Los/tydelike
1.3.3 Genetiese modifikasie/Genetiese ingenieurswese/manipulasie
1.3.4 Spesiekruising
1.3.5 Oorerflikheid (5 x 2) (10)
1.4 1.4.1 Groen/eko/volhoubare landboubemarking
1.4.2 Kontrak o
1.4.3 Familie
1.4.4 Geraamde teelwaarde
1.4.5 Erfdwang (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 3 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING B
VRAAG 2: LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING
2.1 Funksies van bemarking
2.1.1 Identifikasie van die bemarkingsfunksie
B - Vervoer (1)
C - Verpakking (1)
2.1.2 TWEE riglyne vir verpakking
Verskaf inligting aangaande die produk/identifikasie
Gerieflik vir hantering/insluiting
Moet biodegradeerbaar/herwinbaar wees
Vry wees van chemikalieë/vreemde voorwerpe
Bied beskerming teen meganiese beskadiging (Enige 2) (2)
(2)
2.1.3 TWEE voordele van prosessering
Verhoog die waarde van die produk
Voorkom die oorvoorsiening van produkte
Maak die verpakking en hantering van produkte makliker/
maklik om te vervoer/gerieflik
Voorsien werksgeleenthede
Verseker die beskikbaarheid van produkte regdeur die jaar
Verminder bederf/agteruitgang/langer rekleeftyd
Verseker voedselsekerheid
Verbeter voedselveiligheid
Maak produkte meer aantreklik vir verbruikers (Enige 2) (2)
2.2 2.2.1 Lyngrafiek
Die vraag van produk 1 teen verskillende pryse
35
30
Prys per sakkie (R)
25
20
15
10
5
0
100 200 300 400 500 600
Hoeveelheid gevra (kg)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 4 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
KRITERIA/RUBRIEK/NASIENRIGLYNE
Korrekte opskrif
X-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Hoeveelheid gevra)
Y-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Prys per sakkie)
Korrekte eenhede (R en kg)
Lyngrafiek
Akkuraatheid (6)
2.2.2 Identifikasie van die produk wat verwys na die wet van vraag
Produk 1 (1)
2.2.3 Regverdiging
Hoe laer die prys, hoe hoër die vraag
OF
Hoe hoër die prys, hoe laer die vraag (Enige 1) (1)
2.2.4 Indikasie van die tipe elastisiteit
PRODUK 1 - Prys elastisiteit van vraag (1)
PRODUK 2 - Prys onelastisiteit van vraag (1)
2.2.5 Rede
PRODUK 1 - Vraag verander dramaties met 'n verandering in prys (1)
PRODUK 2 - Vraag bly hoog/konstant ongeag die verandering in
prys (1)
2.3 Vryemarkstelsel
2.3.1 Voordeel van 'n vryemarkstelsel vir die verbruiker
Verbruiker kan 'n prys deur onderhandeling beding
Verbruiker trek voordeel uit beter kwaliteit/varsprodukte
Verbruiker koop produkte aan waar hulle wil
Produkte is goedkoper a.g.v geen middelman nie (Enige 1) (1)
2.3.2 TWEE nadele van vryemarkstelsel vir die produsent
Groter pryswisselings
Hoër bemarkingskostes, bemarking is op klein skaal
Tyd word spandeer op bemarking/produsent verantwoordelik vir
bemarking
Beperkte bedingingsmag/produsent werk as individu
Kleiner wins indien die agent nie baie aktief is nie
Groter finansiële verliese met neem van verkeerde besluite
Hoë vlakke van kompetisie
Risiko/diefstal (Enige 2) (2)
2.3.3 TWEE bemarkingskanale van vrye bemarking
Plaashekbemarking
Varsproduktemarkte
Veeveiling/voorraadverkope
Direkte/kontrak bemarking
Internetbemarking (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 5 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
2.4 Bemarkingsketting
2.4.1 Identifikasie van die bemarkingsketting
Aanbod/Agri-besigheidsketting (1)
2.4.2 Faktor wat die bemarking by stadium E in die wiele sal ry
Bederfbaarheid/gebrek aan bergingsfasiliteite
Ongelukke/diefstal (Enige 1) (1)
2.4.3 TWEE maniere om die Agri-besigheidsketting te verbeter
Verbeter die padvervoer infrastruktuur
Verbeterde toegang tot markinligting
Voorsien bergingsfasiliteite om oorvoorsiening te voorkom
Prosesseer produkte naby die plek van produksie om
vervoerkoste te verminder
Gebruik verkoelde vervoer om bederf te verminder
Voorsien toegang tot finansiering
Gradering/standardisasie
Kollektiewe bemarking (Enige 2) (2)
2.5 Entrepreneurskap
2.5.1 Persoonlike eienskappe van 'n entrepreneur
(a) Innoverend (1)
(b) Interpersoonlike vaardighede (1)
(c) Uithouvermoë (1)
(d) Die neem van risiko's (1)
2.5.2 TWEE fases van die entrepreneursproses
Identifikasie van die besigheidsgeleenthede
Evaluering van die geleentheid
Ontwikkeling van 'n besigheidsplan/beplanning
Mobiliseer hulpbronne
Begin en bestuur die onderneming (Enige 2) (2)
2.5.3 TWEE probleme met die opstel van 'n besigheidsplan
Onvolledige/verkeerde finansiële detail
Vae besigheidsplan
Onrealistiese aannames/oor-ambisieus
Ignoreer risiko's/steek swakplekke weg
Lig nie potensiële kompetisie uit nie/kompetisie
Wie en waar is die verskaffers
Laat gapings/laat tegniese detail weg
Gebruik die verkeerde formaa
Onvoldoende navorsing
Onvolledige finansiële informasie (Enige 2) (2)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 6 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE
3.1 Kapitaal
3.1.1 Identifikasie van die tipe krediet
Langtermynkrediet (1)
3.1.2 Verduideliking van die term langtermynkrediet
Gebruik vir die aankoop van vaste kapitaal bates
Terugbetaalbaar oor 'n periode van 10 - 30 jaar
Teen ‘n laer rentekoers
Verskaf deur finansiële instansies/Landbank (Enige 2) (2)
3.1.3 Probleme in verband met kapitaal
Kapitaal is skaars
Totale verskuldigde bedrag is hoog/kapitaal is duur
Hoë risiko faktor (Enige 2) (2)
3.1.4 TWEE ander maniere om krediet te skep
Besparings
Produksie/verkope
Toelae
Erflating
Geskenke/donasie/lotery
Potensiële beleggers/besigheidsvenote (Enige 2) (2)
3.2 Bestuur
3.2.1 Definisie van bestuur
Die doeltreffende kombinering/koördinasie van hulpbronne om 'n
spesifieke doel te bereik/maksimaliseer wins (2)
3.2.2 DRIE hoofkomponente van bestuur
Stel van doelwitte
Beplanning
Organisasie/koördinering/implementasie
Gee rigting/lei
Kontrole/beheer/monitering/toesig
Besluitneming
Kommunikasie (Enige 3) (3)
3.3 Eksterne kragte wat onderneming affekteer
3.3.1 Ekonomiese kragte (1)
3.3.2 Wetlike kragte (1)
3.3.3 Sosio-kulturele kragte (1)
3.3.4 Omgewingskragte (1)
3.3.5 Tegnologiese kragte (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 7 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
3.4 Arbeidswetgewing
3.4.1 DRIE aspekte in die kontrak van 'n plaaswerker
Volledige inligting van die werknemer
Verlof
Werksure
Werk op Sondae/openbare vakansiedae
Daaglikse en weeklikse rusperiodes/ete tye/breke
Aftrekkings
Salaris/betaaladvies/metode van betaling/toelae
Oortyd
Diensbeëindiging
Posbeskrywing (Enige 3) (3)
3.4.2 Indikasie van die wetgewing
(a) Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid
(Wet 85 van 1993) (1)
(b) Wet op Arbeidsverhoudinge (Wet 66 van 1995) (1)
3.5 Grond
3.5.1 Indikasie van die ekonomiese eienskap wat grond
verteenwoordig
Grond kan nie vernietig word nie/onvernietigbaar (1)
3.5.2 DRIE ander ekonomiese eienskappe van grond
Grond is onderhewig aan die wet op dalende-meeropbrengs
Grond is duursaam
Grond kan gekoop/verkoop word/het waarde
Goeie landbougrond is skaars
Word in 'n spesifieke omgewing aangetref
Beskikbaarheid van landbougrond is beperk/beskikbaarheid
Verskille in die produksiepotensiaal
Die waarde van grond vermeerder oor tyd/appresieer
'n Passiewe produksiefaktor
'n Primêre produksiefaktor (Enige 3) (3)
3.5.3 TWEE metodes om die produktiwiteit van grond te verbeter
Watertoevoeging/voorsiening
Boer meer effektief/doeltreffend/konsolidasie van
onekonomiese boerdery-eenhede
Verbeter die grondvrugbaarheid/herstel grondpotensiaal
Verander verbouingspraktyke en boerderystelsels/
gebruik wetenskaplike boerderymetodes (Enige 2) (2)
3.6 Begroting
3.6.1 Identifikasie van:
(a) Vaste koste - Versekering (1)
(b) Veranderlike koste - Voer/saagsels/elektrisiteit/water/
inentings/braaikuikens/lone (Enige 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 8 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
3.6.2 Berekening van die wins/verlies
Wins/verlies = Totale inkomste – Totale uitgawes
= R83 450 – 56 400
= R27 050
OF
= R83 450 – 56 400
= R27 050 (3)
3.6.3 TWEE tipes begroting
Heelplaasbegroting
Vertakingsbegroting
Gedeeltelike begroting (Enige 2) (2)
[35]
VRAAG 4: BASIESE LANDBOUGENETIKA
4.1 Monohibriede kruising
4.1.1 Bepaling van die vroulike genotipe
bb (1)
4.1.2 Punnet-vierkant
♀
♂ b b
B Bb Bb
B Bb Bb
NASIENRIGLYNE
Korrekte manlike gamete
Korrekte nageslag
Punnet-vierkant met gamete en nageslag
Al die nageslag is swart (4)
4.1.3 Identifikasie van die tipe dominansie
Volledige dominansie (1)
4.1.4 Rede
Swart kleur is dominant oor wit kleur/wit kleur is resessief teenoor
die swart kleur/een alleel versluier/oorskadu die ander een (1)
4.2 Dihibriede kruising
4.2.1 Identifikasie van die tipe kruising
Dihibriede kruising (1)
4.2.2 REDE
By hierdie kruising is daar twee verskillende eienskappe by
betrokke/kleur en vorm (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 9 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
4.2.3 EEN nageslag wat verskil van die ouers
BBRr
BBRR
BbRR (Enige 1) (1)
4.3 Stamboomdiagram
4.3.1 Indikasie van homosigoties of heterosigoties
Homosigoties (1)
4.3.2 Rede om homosigoties te motiveer
Die allele is dieselfde (1)
4.3.3 Bepaling van die
(a) F2 fenotipe: 1 rooi : 2 pienk : 1 wit (1)
(b) Persentasie rooi nageslag - 25% (1)
4.4 Variasie
4.4.1 Indikasie van die genetiese verskynsel
Variasie (1)
4.4.2 Definisie van die genetiese verskynsel
Verskil tussen individue van dieselfde spesie
Verskille in die genotipe en fenotipe van dieselfde spesie
(Enige 1) (2)
4.4.3 DRIE omgewingsfaktore
Grondfaktore
Temperatuur
Ligintensiteit
Siektes/peste
Vog/waterinhoud
Topografie
Voeding (Enige 3) (3)
4.4.4 Wetenskaplike term vir die verbetering
Heterose/basterkrag (1)
4.4.5 Die tipe teelstelsel
Kruisteling (1)
4.5 Poligeniese oorerwing
4.5.1 Definisie van poligeniese oorerwing
Eienskap wat bepaal word deur baie verskillend gene (2)
4.5.2 Bepaling van die hoogte van 'n AABB-plant
30 cm + 10 cm + 10 cm + 10 cm + 10 cm
= 70 cm (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 10 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
4.5.3 DRIE verskillende genotipes van 'n 50 cm lange tamatieplant
AAbb
aaBB
AaBb (3)
4.6 Genetiese modifikasie
4.6.1 TWEE tegnieke gebruik om plante te modifiseer
Agro-bacterium tumefaciens/bakterieë as draers
Virusse as draers
Biolistiek
Kalsiumfosfaatneerlegging
Elektroporasie
Die splitsing van gene
Die stilmaak van gene
Lipofeksie
Mikro-inspuiting
Chemiese porasie (Enige 2) (2)
4.6.2 TWEE voordele van GG gewasse
Verbetering van die rakleeftyd van produkte
Verbetering in die voedingswaarde van voedsel
Meer bestand teen insekte/peste/siektes
Bestand teen onkruiddoders
Meer bestand teen ongunstige omgewingsinvloede/-faktore
Verbeterde opbrengste (Enige 2) (2)
4.6.3 TWEE nadele van GG gewasse
Gesondheidsrisiko's
Omgewingsrisiko's
Persoonlike/etiese/sosio-kulturele oorwegings
Verminderde biodiversiteit
Sosio-ekonomiese risiko/duur vir opkomende boere (Enige 2) (2)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC November 2020 QP (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 2020 Memo (Eng)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC November 2019 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC November 2018 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC November 2018 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC November 2016 Memo
More from Grade 12 Agricultural Sciences

Annual teaching plan
Gr 12 Agric Sci ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2025 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2024 QP (Sesotho)

Question paper