Skip to content

Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC November 2020 Memo

MemorandumAgricultural SciencesGrade 12202011 pages

Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIOR SERTIFIKAAT/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 NOVEMBER 2020 NASIENRIGLYNE PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 C  1.1.2 B  1.1.3 A  1.1.4 D  1.1.5 A  1.1.6 C  1.1.7 B  1.1.8 C  1.1.9 C/D  1.1.10 B  (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 Beide A en B  1.2.2 Geeneen  1.2.3 Slegs A  1.2.4 Slegs B  1.2.5 Beide A en B  (5 x 2) (10) 1.3 1.3.1 Verteerbaarheidskoëffisiënt  1.3.2 Dosering  1.3.3 Kunsmatige Inseminasie/KI  1.3.4 Steriliteit  1.3.5 Progesteroon  (5 x 2) (10) 1.4 1.4.1 Sublinguale  1.4.2 Vrylopend  1.4.3 Hipoplasie  1.4.4 Prostaat  1.4.5 Spoeling/oes  (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 3 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING A VRAAG 1: DIEREVOEDING 2.1 Spysverteringskanaal 2.1.1 Noem die plaasdier in DIAGRAM 1 - Pluimvee  (1) DIAGRAM 2 - Beeste/skape/bokke  (1) 2.1.2 Identifikasie van die letters (a) B (1) (b) C (1) (c) A (1) 2.1.3 TWEE aanpassings van die rumen om veselryke voere te verteer  Teenwoordigheid van mikro-organismes/mikro-flora   Teenwoordigheid van papilla/hitte stafies om hitte te produseer   Sametrekkings meng die voedsel en bring dit in kontak met mikro-organismes   Bevat ‘n groot fermentasievat  (Enige 2) (2) 2.2 Komponente van voer 2.2.1 Identifikasie van komponent A - Minerale/elemente  (1) B - Proteïen  (1) 2.2.2 TWEE maniere om minerale aan plaasdiere aan te vul  Mineraallekke   Drinkwater/meng dit met water   Grondsooie   Dosering   Inspuiting   Kafeteriastyl mineraal voorsiening/vrye keuse   Aanvulling tot rantsoene  (Enige 2) (2) 2.2.3 Indikasie van die hoofkomponent (a) Proteïen/B  (1) (b) Koolhidrate  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 4 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne 2.3 Verteerbaarheidskoëffisiënt 2.3.1 Berekening van die verteerbaarheidskoëffisiënt VK = Droë materiaal inname (kg) – droë materiaal mis (kg) x 100  Droëmateriaal-inname (kg) 1 Voginhoud van die voer: 15 kg x 10 = 1,5 kg 100 Droë materiaal: 15 kg – 1,5 kg = 13,5 kg  OF = 90 x 15 kg = 13,5 kg  100 = 13,5 kg – 3,5 kg x 100  13,5 kg 1 = 74,07  %  (5) 2.3.2 Implikasie van die berekende waarde  Die voer is hoogs verteerbaar   74,07% van die voer is verteer  25,93% word uitgeskei  (Enige 1) (1) 2.3.3 TWEE faktore wat bydra tot die verteerbaarheid van die voer  Samestelling van die voer/rantsoen   Voorbereiding van die voer/rantsoen   Individualiteit/diere faktor   Tipe dier   Ouderdom van die dier   Voer byvoegings/aanvullings NPN/molasse   Smaaklikheid van die voer   Water inname   Ouderdom van die plant   Vlak van voeding  (Enige 2) (2) 2.4 Energiewaarde van voer 2.4.1 Energie vir produksie en onderhoud Netto energie/NE  (1) 2.4.2 TWEE redes vir die boer om te weet wat die energiewaarde van die voer is  Om die tipe dieet vir diere te bepaal   Om die voedingstandaarde te bepaal   Bevredig die behoeftes van diere in die verskillende produksie stadia   Om ‘n rantsoen te formuleer  (Enige 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 5 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne 2.5 Voedingsverhouding (VV) 2.5.1 Berekening van die voedingsverhouding (VV) VV = 1 : %Verteerbare niestikstofvoedingstowwe  %VP 1 : 62  13 1 : 4,77  OF VV = 1 : %TVV – %VP  %VP 1 : 75% – 13%  13% 1 : 4,77  (3) 2.5.2 Die ouderdomsgroep wat sal baat vind by hierdie voer Jong/groeiende/produserende diere  (1) 2.5.3 TWEE redes vir die gebruik van die voer vir jong diere  Rantsoen het 'n nou voedingsverhouding/minder as 1:6   Het meer proteïen vir groeiende diere   Lae vesel inhoud  (Enige 2) (2) 2.6 Beplanning en bestuur van voer 2.6.1 Toepaslike term Voervloei-beplanning/program  (1) 2.6.2 TWEE redes vir die beplanning van voerproduksie  Verseker die veilige gebruik van hulpbronne   Voldoen aan die voedingsbehoeftes van diere vir die jaar   Minimaliseer voerkostes   Bestuur die produksie/dierevoer  (Enige 2) (2) 2.6.3 TWEE aspekte wat die boer moet oorweeg by die beplanning van voerproduksie  Die aantal lewendehawe   Voedingsinhoud van die voer   Moontlik voer beskikbaar   Behoeftes van die kudde   Koste van voer aankope   Tydsbepaling van die produksieseisoen   Drakrag van die weiding  (Enige 2) (2) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 6 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER 3.1 Temperatuurbehoeftes van braaikuikens 3.1.1 Staafgrafiek Temperatuurbehoeftes van braaikuikens teen verskillende ouderdomme Temperatuurbehoeftes (0C) 40 35 30 25 20 15 10 5 0 1 2 3 4 5 6 7 Ouderdom (weke) KRITERIA/RUBRIEK/NASIENRIGLYNE  Korrekte opskrif   X-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Ouderdom)   Y-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Temperatuur)   Korrekte eenheid (weke en oC)   Staafgrafiek   Akkuraatheid  (6) 3.1.2 Tendens van temperatuurbehoeftes vir braaikuikens  Temperatuurbehoeftes van braaikuikens verlaag  met 'n verhoging in die ouderdom   Jonger kuikens  het hoër temperatuurbehoeftes   Ouer kuikens  het laer temperatuurbehoeftes  (Enige 1) (2) 3.1.3 Toerusting om temperatuur in die kuikenhuis te handhaaf Verwarmers/lugversorgers/waaiers/infrarooi lampe/gordyne/ insulators  (1) 3.2 Indikasie van die dier met die volgende tipes gedrag 3.2.1 Beeste  (1) 3.2.2 Skape  (1) 3.2.3 Varke  (1) 3.2.4 Pluimvee  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 7 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne 3.3 Boerderystelsels 3.3.1 Identifikasie van die boerderystelsel PRENT A - Kommersieel  (1) PRENT B - Bestaans  (1) 3.3.2 Vergelyking van die boerderystelsels  Kommersieel Hoë omgewingsbesoedeling a.g.v. die gebruik van chemikalieë/ vrystelling van gasse soos metaan  (1)  Bestaans Lae omgewingsbesoedeling a.g.v. lae veelading/minder gebruik van chemikalieë  (1) 3.4 Parasiete 3.4.1 Klassifikasie van die siektes volgens die patogeen  Bakteries  (1)  Virus  (1) 3.4.2 Betekenis van soönotiese siektes Siekte wat oorgedra kan word van diere na mense  en van mense na diere  (2) 3.4.3 Waarom varkgriep as 'n ensoötiese siekte geklassifiseer word Affekteer spesifieke diere in 'n spesifieke omgewing  (1) 3.4.4 TWEE rolle van die staat om aanmeldbare siektes te beheer  Die implimentering van wetgewing   Skep ‘n buffersone vir toetsing en inenting van gesonde/ skoon vee voor beweging   Vestig kwarantynsones/isolasie   Voorkom die beweging van vee   Ontplooiing van staatsveeartse vir toetsing en inenting   Verwydering/van kant maak van besmette diere   Publieke bewusmaking   Invoer/uitvoer beperkings   Navorsing  (Enige 2) (2) 3.5 Inwendige parasiete 3.5.1 Identifikasie van die inwendige parasiete  Parasiet A - Rondewurm/nematodes  (1)  Parasiet B - Lintwurm/platwurms/sestodes  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 8 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne 3.5.2 TWEE sigbare simptome van rondewurm besmetting in skape  Diarree   Witterige slymvliesmembrane in binnekant van die ooglede   Bloedarmoede   Gewigsverlies   Rowwe/growwe haarkleed   Verlies aan eetlus   Kwakkeel   Vinnige/aanhoudende asemhaling   Hoes   Boepens   Duinetering   Longontsteking  (Enige 2) (2) 3.5.3 TWEE bestuurspraktyke om inwendige parasietbesmettings te voorkom  Rus kampe/pas wisselweiding toe   Vermy nat wei-areas   Voorsien goeie voeding aan diere   Skoon drinkwater   Die brand van veld   Afkamp van besmette gedeeltes   Gebruik voerders om komtaminasie van voedsel te vermy/ nul beweiding   Higiëniese maatstawwe   Teel diere wat meer bestand teen parasiete is   Goeie gesondheidsprogram (ontwurm/doseer)  (Enige 2) (2) 3.6 Plantvergiftiging 3.6.1 Identifikasie van die gifplant Mieliefungus  (1) 3.6.2 TWEE voorsorgmaatreëls om funguskontaminasie in gestoorde voer te voorkom  Stoor voer in 'n koel droë plek/vermy nat areas   Verbeterde ventilasie   Kyk gereeld vir lekplekke/klamheid waar voere gestoor word   Hou die stoorplekke skoon  (Enige 2) (2) 3.6.3 TWEE aksies indien die teenwoordigheid van die fungus opgemerk word  Verwyder en vernietig die fungus gekontamineerde voer   Maak die area skoon en gee diere vars voer   Gebruik fungusdoders om fungus groei te beperk  (Enige 2) (2) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 9 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE 4.1 Reproduksiestelsel van 'n bul 4.1.1 Identifikasie van die dele A - Testis/skrotum  (1) B - Penis/uretra  (1) C - Vas deferens/seminale buis/duktus deferens/saadbuis  (1) 4.1.2 EEN funksie van die testis  Skei die hormoon testosteroon/manlike geslagshormoon af   Produseer spermselle/manlike geslagselle  (Enige 1) OF EEN funksie van die skrotum  Beskerm die testis   Reguleer die temperatuur van die testis  (Enige 1) (1) 4.1.3 Rol van die vesikulêre kliere  Skei ‘n vloeistof af wat spermatosoë vervoer   Beskerm die semen teen veranderinge in pH   Verskaf energie aan spermselle  (Enige 1) (1) 4.2 Gebrek aan libido by bulle 4.2.1 Term vir die toestand Gebrek aan libido  (1) 4.2.2 DRIE oorsake van 'n gebrek aan libido  Onvolwassenheid/gebrek aan ondervinding   Oorwerk/uitputting/gebruik te veel/werk te hard   Toestande van wanvoeding   Swak gesondheid/siektes/lae testosteroon vlakke   Verandering van die omgewing   Stress   Temperament  Ouderdom/seliniteit  (Enige 3) (3) 4.3 Die proses van kunsmatige inseminasie (KI) 4.3.1 Identifikasie van die ure na estrus vir die hoogste dragtigheids persentasie koers 10 tot 13 ure na die aanvang van estrus  (1) 4.3.2 Rede waarom die koei inseminasie sal toelaat tussen die eerste uur en 12 uur na die aanvang van estrus Die koei is toeganklik vir die bul/sy is op hitte/in estrus  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 10 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne 4.3.3 TWEE sigbare teken wat sal wys dat die koei in estrus is  Laat paring/inseminasie toe   Slym vanuit die vulva   Vulva is rooi en geswel   Hulle spring/ry opmekaar   Hare op die rug/romp is deurmekaar   Modder op die rug/sye   Koeie maak bulk geluide   Koeie is opgewonde/rusteloos   Urineer dikwels   Snuif aan die genitalieë van ander koeie   Koei lig haar kop op en krul haar lippe   Afname in melkproduksie  (Enige 2) (2) 4.3.4 EEN rede om te insemineer ure voor ovulasie  Die ovum het 'n korter lewensduur as die spermsel   Die ovum moet aankom en reeds deur spermselle ingewag word vir bevrugting  (Enige 1) (1) 4.3.5 EEN voorvereiste vir suksesvolle inseminasie  Gebruik gesonde/lewenskragtige semen   Tegniek deur ‘n vaardige/ervare insemineerder uitgevoer   Insemineer op die regte stadium van estrus   Gebruik die korrekte gesteriliseerde toerusting  (Enige 1) (1) 4.4 Bevrugting 4.4.1 Byskrifte A Eisel/ovum/vroulike gameet  (1) B Spermsel/spermatosoon/manlike gameet  (1) C Sigoot/bevrugte eisel  (1) 4.4.2 Die proses deur die diagram voorgestel Bevrugting  (1) 4.5 Dragtigheid 4.5.1 Identifikasie van die proses Dragtigheid  (1) 4.5.2 DRIE stadia van die proses  Ovum/stadium van die ovum  (1)  Embrio/embrioniese stadium  (1)  Fetaal/stadium van die fetus  (1) 4.5.3 Indikasie van die normale posisie van die kalf Anterior  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 11 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne 4.6 Kalwing 4.6.1 Die kondisie wat verse wat die eerste keer kalf ondervind Gekompliseerde kalwing/distokia  (1) 4.6.2 TWEE tekens van 'n dier wat geboorteprobleme ondervind  Toon tekens van verlengde nood/verduur baie pyn/ongemak   Fetus/nageboorte is sigbaar in die geboortekanaal maar dit word nie uitgewerp nie   Verlengde geboorteproses   Uitputting  (Enige 2) (2) 4.6.3 EEN oorsaak vir die probleem by verse met geboorte  Groot fetus/vers is klein   Pelvis area te klein   Gebrek aan ondervinding   Verkeerde posisionering   Misvormde fetus   Serviks kan nie ontsluit nie   Gedraaide baarmoeder   Lae barendsnood   Siektes   Meervoudige geboortes   Waterhoof   Swak spiersametrekking   Verlengde geboorteproses   Vaginale skeur  (Enige 1) (1) 4.6.4 Hormoon wat melklating inisieer Oksitosien  (1) 4.6.5 Melk gedurende die eerste 3 dae na kalwing geproduseer Kolostrum  (1) 4.7 Embrio-oorplanting 4.7.1 Proses in die scenario Embrio-oorplanting/EO  (1) 4.7.2 Belangrikheid van embrio-oorplanting Gee meervoudige nageslag  met die verlangde eienskappe vanaf meerderwaardige ouers  (2) 4.7.3 Verduideliking van die term skenkerkoei Produseer meerderwaardige ova  vir die oorplanting in minderwaardige koeie  (2) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Agricultural Sciences

View all