Skip to content

Economics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2018 QP (Afr)

Question paperEconomicsGrade 12201813 pages

Grade 12 Economics Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2018 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 EKONOMIE V1 PUNTE: 150 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 EKONOMIE V1 (EC/SEPTEMBER 2018) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord VIER vrae soos volg in die ANTWOORDEBOEK.  AFDELING A: VERPLIGTEND  AFDELING B: Beantwoord TWEE van die drie vrae.  AFDELING C: Beantwoord EEN van die twee vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. 3. Skryf die vraagnommer boaan elke antwoord neer. 4. Lees die vrae noukeurig en begin elke vraag boaan ʼn NUWE bladsy. 5. Laat 2−3 reëls oop tussen onderafdelings van vrae. 6. Beantwoord vrae in volsinne en maak seker dat die uitleg, inhoud en konteks van jou antwoorde voldoen aan die kognitiewe vlakke van die vrae. 7. Beantwoord slegs die vereiste aantal vrae. Meer antwoorde as die vereistes aantal, sal NIE nagesien word NIE. 8. Gebruik slegs swart of blou ink. 9. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. 10. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2018) EKONOMIE P1 3 AFDELING A (VERPLIGTEND VRAAG 1 30 PUNTE – 20 MINUTE 1.1 Verskeie opsies word as antwoorde tot die volgende vrae gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die ooreenstemmende vraagnommer (1.1.1−1.1.8) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.9 D. 1.1.1 Onttrekkings van geld wat die hoeveelheid van geld in die ekonomie sal verlaag word ... genoem. A geldvloei B inspuitings C lekkasies D reële vloei 1.1.2 Probleme van openbare sektor voorsiening is: A gebrek aan rekenskap. B die handhaaf van wet en orde. C om inwoners te beskerm teen vreemde bedreigings. D om natuurlike hulpbronne te bewaar. 1.1.3 Eksogene verduideliking van sakesiklusse koppel die uitbreiding en inkrimping van ʼn ekonomie aan … A slegs aanbodfaktore. B slegs vraagfaktore. C magte buite die markstelsel. D kragte binne die markstelsel. 1.1.4 Wanneer die regering gebruik maak van tariewe om invoere te ontmoedig, word dit ... genoem. A invoervervanging B uitvoerbevordering C monetêre beleid D beskerming 1.1.5 ʼn Organisasie bestaande uit die wêreld se ontluikende ekonomieë, staan as... bekend. A Mercosur. B BRICS C SADU D Europese-unie (EU) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 EKONOMIE V1 (EC/SEPTEMBER 2018) 1.1.6 Hierdie syfers verskaf ʼn sistematiese rekord van nasionale ekonomiese aktiwiteit. A Wêreldbank B Stelsel van nasionale rekeninge C Progressiewe persoonlike inkome D Internasionale Monetêre Fonds 1.1.7 ʼn Beleid wat deur die SARB gedryf word om pryse te stabiliseer deur inflasie te bestuur, word die ... beleid genoem. A monetêre B fiskale C internasionale handel D arbeids- 1.1.8 ʼn Landswye regeringsinmenging om werk te skep deur arbeidsintensiewe metodes te gebruik word die ... genoem. A Swart Ekonomiese Bemagtiging B Nasionale Ontwikkelingsplan C Nasionale Groeiplan D Uitgebreide Openbare Werkeprogram (8 x 2) (16) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2018) EKONOMIE P1 5 1.2 Kies ʼn beskrywing uit KOLOM B wat by ʼn begrip in KOLOM A pas. Skryf slegs die korrekte letter (A−I) langs die ooreenstemmende vraagnommer (1.2.1−1.2.8) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.2.9 J. KOLOM A KOLOM B 1.2.1 Phillips-kurwe A meet pryse by die eerste vlak van beduidende kommersiële transaksie, dit is waar dit die land binnekom of die fabrieksvloer verlaat 1.2.2 Indirekte belasting B georganiseerde ekonomiese aktiwiteit om vervaardiging, mynwese en dienste-sektore te skep 1.2.3 Portfolio investering C betaling aan inkomste-dienste word gemaak deur besigheid wat goedere verkoop, maar op die verbruiker gehef 1.2.4 Sanksies D aanwysers moet bepaal word kragtens die reëls van hul samestelling 1.2.5 Kontantreserwe E die waarde van een geldeenheid vereiste kragtens ʼn ander 1.2.6 Nywerheids- F ʼn amptelike bevel om handel met ʼn ontwikkeling land te stop, ten einde hulle te dwing om internasionale wette te gehoorsaam 1.2.7 Produsente- G die Wet op Banke verander soms die prysindeks (PPI) saldo’s van banke om geldskepping aktiwiteite van banke te manipuleer 1.2.8 Spesifikasie H koop en verkoop van aandele en skuldbriewe byvoorbeeld aandele en effekte I illustreer die verhouding tussen werkloosheid en inflasie (8 x 1) (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 EKONOMIE V1 (EC/SEPTEMBER 2018) 1.3 Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs die vraagnommer (1.3.1–1.3.6) in die ANTWOORDEBOEK neer. Akronieme en afkortings sal NIE aanvaar word NIE. 1.3.1 Markte vir langtermyn-finansiële instrumente byvoorbeeld effekte en aandele 1.3.2 Negatiewe ekonomiese groei vir ten minste twee agtereenvolgende kwartale van die jaar 1.3.3 Oneerlike gedrag deur persone in verantwoordelike posisies 1.3.4 Die doelbewuste daling in die waarde van ’n geldeenheid as gevolg van regeringsinmenging 1.3.5 Note en munte in omloop en vraagdeposito’s van die plaaslike privaatsektor 1.3.6 ʼn Stuk land wat ʼn gang/deurgang bied van een gebied na ʼn ander (6 x 1) (6) TOTAAL AFDELING A: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2018) EKONOMIE P1 7 AFDELING B Beantwoord TWEE van die drie vrae uit hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK. VRAAG 2: MAKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 30 MINUTE 2.1 Beantwoord die volgende vrae. 2.1.1 Noem enige TWEE metodes om ʼn BBP te bereken. (2 x 1) (2) 2.1.2 Hoe kan uitvoerbevordering die betalingsbalans onewewigtigheid regstel? (1 x 2) (2) 2.2 Bestudeer die onderstaande grafiek en beantwoord die vrae wat volg. Prysvlak % TV1 TV TA TA1 A P B C TV1 TA TV TA1 0 H H1 Reële uitset 2.2.1 Wat word in bostaande grafiek geïllustreer? (1) 2.2.2 By watter punte sal inflasie voorkom? (1) 2.2.3 Beskryf die begrip nuwe ekonomiese paradigma kortliks. (2) 2.2.4 Wat sal met die uitset gebeur as aanbod nie reageer op die veranderinge in vraag nie? (2) 2.2.5 Hoe sal die regering produksiekoste verlaag om die aanbodkant van die ekonomie te stimuleer? (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 EKONOMIE V1 (EC/SEPTEMBER 2018) 2.3 Bestudeer die onderstaande diagram en beantwoord die vrae wat volg. 2.3.1 Wat word in bostaande diagram voorgestel? (1) 2.3.2 Watter deelnemer is die hoofverbruiker in die ekonomie? (1) 2.3.3 Omskryf kortliks die begrip ‘ekonomiese kringloop’. (2) 2.3.4 Bespreek die rol van die faktormark in die ekonomiese kringloop. (2) 2.3.5 Hoe beïnvloed die vermenigvuldiger-effek die regering ten opsigte van die neem van besluite? (2 x 2) (4) 2.4 Onderskei tussen spesialisasie en keuse as argumente ten gunste van vryhandel. (2 x 4) (8) 2.5 Hoe gebruik die regering die fiskale beleid om die ekonomie te beperk? (4 x 2) (8) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2018) EKONOMIE P1 9 VRAAG 3: EKONOMIESE STREWES 40 PUNTE – 30 MINUTE 3.1 Beantwoord die volgende vrae. 3.1.1 Noem enige TWEE aansporings wat die Suid-Afrikaanse regering gebruik om nywerheidsontwikkeling te verhoog (2 x 1) (2) 3.1.2 Hoe kan die Nasionale Ontwikkelingsplan ʼn beter lewe vir almal verseker? (1 x 2) (2) 3.2 Bestudeer die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat volg. COEGA NYWERHEIDSONTWIKKELINGSONE (NOS) Die Coega NOS is geleë naby Nelson Mandela-baai in Suid-Afrika se voorste investering gebied vir nywerhede met ʼn globale perspektief. Coega het sukses behaal met die lok van ʼn gesonde mengsel van beide plaaslike en internasionale investeerders. [Aangepas uit www.coega.co.za] 3.2.1 Wat was die regering se doel met die totstandkoming van nywerheidsontwikkelingsones (NOSe)? (1) 3.2.2 Noem enige diens wat deur Oos-Londen se NOS verskaf word. (1) 3.2.3 Omskryf die begrip ‘nywerheidsontwikkelingsone’. (2) 3.2.4 Verduidelik waarom die NOS as ’n belastingvrye aansporing beskou word. (2) 3.2.5 Hoekom was NOSe nie baie suksesvol sedert hulle ontstaan in Suid-Afrika nie? (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 EKONOMIE V1 (EC/SEPTEMBER 2018) 3.3 Bestudeer die onderstaande spotprent en beantwoord die vrae wat volg. Vandag lewe ongeveer die helfte van Suid-Afrika onder die armoedelyn en oorleef op net meer as R500 per maand, ʼn verbetering aangesien dit die geval was vir die meeste van die bevolking. Ja, daar was ʼn afname in armoede oor tyd – maar duidelik nie genoeg nie. En dit is slegs ’n gedeelte van die dilemma wat Suid-Afrika in die gesig staar, want terwyl armoede-vlakke daal, het ongelykheid toegeneem en die gaping tussen die ‘hê’ en ‘nie-hê-nie’ raak net groter. 3.3.1 Wat word in bogenoemde spotprent voorgestel? (1) 3.3.2 Noem enige aspek wat gebruik word om die vlak van ’n land se ontwikkeling aan te dui. (1) 3.3.3 Verduidelik kortliks die begrip ‘Noord/Suid verdeel’. (2) 3.3.4 Verduidelik kortliks enige uitdaging van globalisasie tussen die Noord en die Suid. (2) 3.3.5 Hoe kon lande in die Suid die inkome-gaping oorbrug wat Noord en Suid verdeel? (4) 3.4 Verduidelik werkverskaffing as ’n ekonomiese aanwyser kortliks. (4 x 2) (8) 3.5 Hoe suksesvol is die Suid-Afrikaanse regering se aansporings ten opsigte van die stimulering van nywerheidsontwikkeling? (4 x 2) (8) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2018) EKONOMIE P1 11 VRAAG 4: MAKRO-EKONOMIE EN EKONOMIESE STREWES 40 PUNTE – 30 MINUTE 4.1 Beantwoord die volgende vrae. 4.1.1 Noem enige TWEE dienste wat deur die regering beskou word as noodsaaklik om mense se lewenstyl, asook die vlak van ekonomiese en sosiale ontwikkeling te verbeter. (2 x 1) (2) 4.1.2 Hoe kan plaaslike syfers na nasionale syfers omgeskakel word? (1 x 2) (2) 4.2 Bestudeer die onderstaande tabel en beantwoord die vrae wat volg. BETALINGSBALANS (R Miljoene) Lopende rekening 2015 2016 2017 Goedere uitvoer 970 623 1 058 032 1 108 322 Netto goud uitvoere 59 521 66 762 66 411 Ontvangste vir dienste 191 605 210 865 210 238 Ontvangste vir inkome 98 016 87 773 81 637 - Goedere invoer 1 076 290 1 090 089 1 105 876 - Betaling vir dienste 197 643 218 830 215 544 - Betaling vir inkome 198 382 208 243 225 201 Lopende oordragte -33 533 -27 458 -38 303 Saldo op lopende rekening -186 084 -121 188 -114 317 [Bron: SARB Kwartaallikse Bulletin, Maart 2018] 4.2.1 Gedurende watter jaar het Suid-Afrika die grootste handelstekort in die handelsbalans getoon? (1) 4.2.2 Watter rekening in die betalingsbalans toon die syfers van die handelsbalans aan? (1) 4.2.3 Omskryf die begrip ‘handelsbalans’. (2) 4.2.4 Wat kan Suid-Afrika doen om die uitvoer van goedere positief te beïnvloed? (2) 4.2.5 Hoe word die ekonomie positief beïnvloed deur internasionale handel? (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 EKONOMIE V1 (EC/SEPTEMBER 2018) 4.3 Bestudeer die onderstaande spotprent en beantwoord die vrae wat volg. Wanvoeding bly ʼn probleem in Suid-Afrika, alhoewel dit nie so endemies is soos in ander lande nie. 15% van Suid-Afrikaanse babas word gebore met ʼn lae gewig by geboorte en 5% van Suid-Afrikaanse kinders is ondergewig. [Bron: Eksaminator] 4.3.1 Identifiseer die sosiale aanwyser wat hierbo aangetoon word. (1) 4.3.2 Noem enige oorsaak van wanvoeding in Suid-Afrika. (1) 4.3.3 Verduidelik kortliks die begrip ‘sosiale aanwyser’. (2) 4.3.4 Watter planne en strategieë was deur die regering ingestel om die algehele gesondheid verwante sake aan te spreek? (2) 4.3.5 Hoe kan onderwys armoede in Suid-Afrika verminder? (2 x 2) (4) 4.4 Onderskei tussen aansporings en subsidies as metodes van uitvoerbevordering. (4 x 2) (8) 4.5 Evalueer die belangrikheid van produktiwiteit as ʼn ekonomiese aanwyser. (4 x 2) (8) [40] TOTAAL AFDELING B: 80 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2018) EKONOMIE P1 13 AFDELING C Beantwoord EEN van die volgende twee vrae in hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK. Jou antwoord sal soos volg geassesseer word: PUNTE- STRUKTUUR VAN OPSTEL TOEKENNING: Inleiding Maks. 2 Die inleiding is ʼn laerorde-antwoord.  ʼn Goeie beginpunt is om die hoofterm, wat met die vraagonderwerp verband hou, te definieer.  Moenie enige deel van die vraag in jou inleiding insluit nie.  Moenie enige deel van die inleiding in die liggaam herhaal nie.  Vermy om in die inleiding te noem wat jy in die liggaam gaan bespreek. Liggaam Hoofdeel: Bespreek in detail/Diepgaande bespreking/Ondersoek/ Bespreek Maks. 26 krities/Analiseer/Vergelyk/Evalueer/Onderskei/Differensieer/Verduidelik Maks. 10 Addisionele deel: Gee eie mening/Bespreek krities/Evalueer/Evalueer krities/Trek ʼn grafiek en verduidelik/Gebruik die gegewe grafiek en verduidelik/Voltooi die gegewe grafiek/Bereken/Lei af/Vergelyk/ Verduidelik/Onderskei/Interpreteer/Debatteer kortliks/Hoe/Maak voorstelle Slot Enige hoërorde-slot behoort die volgende in te sluit:  ʼn Kort samevatting van dit wat alreeds bespreek is, sonder om feite wat alreeds genoem is, te herhaal  Enige mening of waardeoordeel van die feite wat bespreek is Maks. 2  Addisionele ondersteuningsinligting wat die bespreking/analise versterk  ʼn Opponerende sienswyse met motivering, indien verlang  Aanbevelings TOTAAL 40 VRAAG 5: MAKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 40 MINUTE  Bespreek die makro-ekonomiese doelwitte van die staat. (26 punte)  Hoe suksesvol die regering was om openbare sektor mislukking te verminder. (10 punte) [40] VRAAG 6: EKONOMIESE STREWES 40 PUNTE – 40 MINUTE  Bespreek die aanbodkant benadering om groei en ontwikkeling in Suid-Afrika te bevorder, onder hoofde van die volgende subhoofde:  Doeltreffendheid en effektiwiteit van mark  Doeltreffendheid van besighede  Die koste om besigheid te doen (26 punte)  Evalueer die toepaslikheid van Suid-Afrika se streekontwikkelings-beleide. (10 punte) [40] TOTAAL AFDELING C: 40 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Economics

View all