Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2021
GEOGRAFIE V1
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.
Skip to contentAll 2021 papers 





View all%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)





Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 Memo (Afr)
Grade 12 Geography Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2021 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Geography · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2021 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2021
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 172.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 GEOGRAFIE V1 (EC/SEPTEMBER 2021)
AFDELING A: KLIMAATKUNDE EN GEOMORFOLOGIE
VRAAG 1
1.1 1.1.1 D (1)
1.1.2 G (1)
1.1.3 C (1)
1.1.4 F (1)
1.1.5 H (1)
1.1.6 B (1)
1.1.7 E (1) (7 x 1) (7)
1.2 1.2.1 B (1)
1.2.2 B (1)
1.2.3 A (1)
1.2.4 C (1)
1.2.5 B (1)
1.2.6 C (1)
1.2.7 A (1)
1.2.8 C (1) (8 x 1) (8)
1.3 1.3.1 4 hPa/mb (1) (1 x 1) (1)
1.3.2 Hulle is verder noord/noordwaarts gemigreer (2)
Hulle is nader aan die land (2)
[Enige EEN] (1 x 2) (2)
1.3.3 Aanlandige winde vanaf die Suid-Indiese hoog het ʼn korter strekking
(afstand om te beweeg) dus tel hulle minder vog oor die oseaan op,
en verminder dus die reënval in winter (2)
Die binneland word deur ʼn hoogdruk/winter dalende lug gedomineer
(2)
Warm sektor van die middelbreedte-sikloon (2)
Koel lug divergeer landwaarts met lae vog vlakke (2)
Inversie is onder die eskarp, wat vogtige lug verhoed om die
binneland te bereik (2)
[Enige EEN] (1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) GEOGRAFIE V1 3
1.3.4 (a) Ooswaarts (1)
Wes na oos (1)
[Enige EEN] (1 x 1) (1)
(b) Warm front okklusie (1) (1 x 1) (1)
(c) Die koudste lug word aan die voorkant van die kouefront
aangetref (2)
Koel lug gly oor die koue lug aan die voorkant van dit (2)
(2 x 2) (4)
(d) Windrigting
Kloksgewyse rotering van lug (2)
Krimping van die wind gaan voorkom (2)
[Enige EEN] (1 x 2) (2)
Neerslag
Ligte tot matige reënval as gevolg van Cirrus- en Cirrostratus-
wolke (2)
Swaar aanhoudende reënval as gevolg van Nimbostratus-
wolke (2)
[Enige EEN] (1 x 2) (2)
1.4 1.4.1 Rigting-pyltjie (1)
Hoogdruk (1020 hPa) oor die binneland (1)
Kuslaag by die kus (1)
[Enige EEN] (1 x 1) (1)
1.4.2 Die Kalahari (Kontinentale)-hoog is net in winter dominant (2)(1 x 2) (2)
1.4.3 Lug divergeer vanaf die Kalahari hoogdruk na die kuslaag (2)
Kuslaag veroorsaak aflandige beweging van lug (2) (2 x 2) (4)
1.4.4 Hoë temperature kan die grondvogtigheid verminder (2)
Hoë temperature veroorsaak verdamping uit waterliggame (riviere,
mere, damme, ens.) (2)
Brande kan habitatte/ekosisteme verwoes (2)
Brande kan biodiversiteit verminder (2)
Brande verwoes natuurlike plantegroei en vermeerder grond-
erosie (2)
Verwydering van natuurlike plantegroei kan die mikroklimaat van die
gebied affekteer (2)
Sterk, rukwinde vermeerder gronderosie (2)
Winderige toestande vermeerder die slik inhoud in damme en
riviere (2)
Estetiese mooiheid van die gebied word verminder (2)
[Enige VIER] (4 x 2) (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 GEOGRAFIE V1 (EC/SEPTEMBER 2021)
1.5 1.5.1 Hoë hoeveelhede lugbesoedeling as gevolg van hitte-genererende
aktiwiteite (aanvaar voorbeelde) (1)
Toevloei van motorvoertuie in die stad (1)
Industriële aktiwiteite in stede stel groot hoeveelhede
lugbesoedeling vry (1)
Ontbossing verminder fotosintese en veroorsaak ʼn toename van
CO2 (1)
Konstruksie-aktiwiteite veroorsaak stofdeeltjies (1)
[Enige TWEE] (2 x 1) (2)
1.5.2 Dit is saamgepers (1)
Goed gedefinieerd/koepelvorm oor die stad (1)
[Enige EEN] (1 x 1) (1)
1.5.3 Daar is geen konveksie-strome wat die besoedelingstowwe vertikaal
versprei nie (2)
Snags is die dalende lug sterker (2)
[Enige EEN] (1 x 2) (2)
1.5.4 Kweekhuiseffek word gegenereer deur besoedelende stowwe wat
vasgevang is (2)
Besoedelingstowwe in die stad vorm kunsmatige wolke en vang die
aardradiasie vas en veroorsaak ʼn kweekhuiseffek (2)
[Enige EEN] (1 x 2) (2)
1.5.5 Dit is meer oorheersend in die winter as gevolg van minder koue lug
wat inversie-toestande produseer (2)
Besoedelingstowwe wat oor die stad vasgevang is, beïnvloed die
luggehalte wat in direkte kontak met mense is (2)
Minder konveksie-strome wat besoedelingstowwe na die boonste
atmosfeer verwyder (2)
[Enige TWEE] (2 x 2) (4)
1.5.6 Verminder koolstof vrystelling deur alternatiewe energiebronne te
gebruik (aanvaar voorbeelde) (2)
Verminder die hoeveelheid privaat voertuie op ons paaie (aanvaar
voorbeelde) (2)
Desentralisering van nywerhede vanaf die stad na die omliggende
platteland (2)
Skep meer parke/groen gordels in die stad/plant meer bome om
meer koolstofdioksied te absorbeer (2)
Groen beleid moet in alle wetgewing ingesluit word (2)
Bewusmakings-/opvoedingsveldtogte oor groen beleid (2)
Huishoudings (aanvaar voorbeelde) (2)
Daktuine (2)
[Enige TWEE] (2 x 2) (4)
[60]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) GEOGRAFIE V1 5
VRAAG 2
2.1 2.1.1 B (1)
2.1.2 F (1)
2.1.3 E (1)
2.1.4 H (1)
2.1.5 D (1)
2.1.6 G (1)
2.1.7 C (1) (7 x 1) (7)
2.2 2.2.1 A (1)
2.2.2 D (1)
2.2.3 B (1)
2.2.4 C (1)
2.2.5 C (1)
2.2.6 D (1)
2.2.7 B (1)
2.2.8 A (1) (8 x 1) (8)
2.3 2.3.1 Styging van die land (isostatiese opheffing) (1)
Seevlak daal (1)
Toename in volume water (stroomroof) (1)
Hoër reënval (1)
[Enige EEN] (1 x 1) (1)
2.3.2 As gevolg van ʼn daling van die basisvlak verkry die rivier meer
energie en begin om vertikaal te erodeer (2) (1 x 2) (2)
2.3.3 (a) Die meander verander in ʼn ingekerfde kronkel (1 x 2) (2)
(b) Hoë kostes om ʼn brug by hierdie punt op te rig (2)
Dit sal moeilik wees om ʼn brug op te rig as gevolg van die
onstabiele gesteentestruktuur (2)
[Enige EEN] (1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 GEOGRAFIE V1 (EC/SEPTEMBER 2021)
2.3.4 River sal nou ʼn multi-konkawe profiel vertoon (2)
Rivier word ongegradeerd (2)
[Enige EEN] (1 x 2) (2)
2.3.5 Dit is die punt waar verjonging plaasgevind het (2)
Die punt waar die ou erosie-vlak die nuwe een ontmoet (2)
[Enige EEN] (1 x 2) (2)
2.3.5 Die knakpunt kan stroomop as gevolg van terugwaartse erosie
terugtrek (2)
Watervalle kan op die knakpunt as gevolg van die breek/ verlaging
langs die rivierloop vorm (2) (2 x 2) (4)
2.4.1 Benede (1) (1 x 1) (1)
2.4.2 Wyer kanaal (2)
Vloedvlakte kom voor (2)
[Enige EEN] (1 x 2) (2)
2.4.3 Slik neerlatings versamel op die vloedvlakte (2)
Hierdie slik neerlatings verryk die grond en verhoog die
vrugbaarheid (2) (2 x 2) (4)
2.4.4 Dit is effektief in vloedbeheer, aangesien dit dien as buffer wat die
omliggende land kan beskerm (2)
Vloedvlaktes verseker grondvrugbaarheid/-bewaring aangesien slik
voortdurend neergelaat word (2)
Dit bied ʼn habitat vir ekosisteme wat op natuurlike plantegroei kan
floreer (2)
Dit werk saam met die rivier om biodiversiteit te verseker (2)
Dit dra by tot die estetiese skoonheid van die dreineringsbekken (2)
[Enige TWEE] (2 x 2) (4)
2.4.5 Swaar reënval sal landbougewasse/vee vernietig (2)
Afloop gaan vrugbare grond wegspoel (2)
Huise word op vloedvlakte vernietig (2)
Infrastruktuur gaan beskadig word (2)
Lei tot lewensverlies (2)
[Enige TWEE] (2 x 2) (4)
2.5 2.5.1 19 miljoen (1) (1 x 1) (1)
2.5.2 ‘... foutiewe en vervalle afvalwater behandelingsaanlegte’ (1) (1 x 1) (1)
2.5.3 Verminder die hoeveelheid suurstof wat vir plante en diere in ʼn
rivier beskikbaar is (1) (1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) GEOGRAFIE V1 7
2.5.4 Om waterbronne te beskerm en die gebruik van water volhoubaar te
maak (2)
Bestuur water vir besproeiing in landbouproduksie (2)
Verhoogde menslike aktiwiteite veroorsaak meer waterbesoedeling
en dit moet bestuur en voorkom word (2)
Die bou van damme verseker permanente watervoorsiening vir
menslike aktiwiteite (2)
Beheer van vloedskade (2)
Sorg dat water-ontspanningsaktiwiteite en sport beoefen word sodat
waterbronne nie besoedel of uitgebuit word nie (2)
Om water op ʼn verantwoordelike manier vir vervaardiging beskikbaar
te stel (2)
[Enige TWEE] (2 x 2) (4)
2.5.5 Boetes moet teen munisipaliteite opgelê word (2)
Wetgewing wat voorkom dat onbehandelde riool in riviere gestort
word (2)
Toekenning van voldoende begrotings om afvalwater
behandelingsaanlegte te herstel (2)
Voorsiening van toepaslik gekwalifiseerde tegnici om aandag te gee
aan die instandhouding van afvalwater behandelingsaanlegte (2)
Moedig herwinning van rioolwater aan (2)
Gereelde toetsing van die waterkwaliteit om onsuiwerhede te
monitor (2)
[Enige VIER] (4 x 2) (8)
[60]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 GEOGRAFIE V1 (EC/SEPTEMBER 2021)
AFDELING B: GEOGRAFIESE VAARDIGHEDE EN TEGNIEKE
VRAAG 3
KAARTWERK-VAARDIGHEDE EN -BEREKENINGE
3.1 3.1.1 D (1) (1 x 1) (1)
3.1.2 29(1)
23(1)
AA AB BA BB (2)
AC
A AD BC
B BD
CA CB DA DB
CC
C CD DC
D DD
(4 x 1) (4)
3.2 VI = 1 600 m – 1 235 m VI = 1 600 m – 1 235 m
= 365 m (1) = 365 m (1)
16 (1) cm x 100 000
HE = 1,6 (1) cm x 500 m HE =
500
Speling vir meting [1,59 cm tot 1,61 cm]
= 800 m (1) OF = 800 m (1)
Speling vir HE [795 m – 805 m]
365 Een punt vir 365
G = (1) korrekte G = (1)
800 800
vervanging
1 1
= 1 : 2,19 / 1 in 2,19 / 2,19 (1) = 1 : 2,19 / 1 in 2,19 / 2,19
Speling vir finale antwoord [1 : 2,18 – 1 : 2,21]
(5 x 1) (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) GEOGRAFIE V1 9
KAART-INTERPRETASIE
3.3 3.3.1 D (1) (1 x 1) (1)
3.3.2 A (1) (1 x 1) (1)
3.4 3.4.1 Katabaties (1) (1 x 1) (1)
3.4.2 Daar is meer dalende lug gedurende die nag wat die inversielaag /
termiese gordel / besoedelingskoepel laer druk (2)
ʼn Laer inversielaag/termiese gordel / besoedelingskoepel sal tot ʼn
hoë besoedelingskonsentrasie lei (2)
[Enige EEN] (1 x 2) (2)
3.4.3 Die plantegroei / bome in die omgewing / groen parke (REC) / groen
gordels (toename in bebossing) (2)
Oop ruimte aan die buitewyke van Louis Trichardt (2)
[Enige EEN] (1 x 2) (2)
3.5 3.5.1 Suidelike (1) (1 x 1) (1)
3.5.2 Die damwal is aan die suidelike gedeelte van die dam (2)
Kontoerlyne toon ʼn afname in hoogte in ʼn suidelike rigting (2)
Punthoogtes wys ʼn afname in ʼn suidelike rigting (2)
Die buiging van die kontoerlyne in die riviervallei wys na ʼn toename
in hoogte / V-vorm wys stroomop (2)
Die water versamel noord van die damwal (2)
[Enige TWEE] (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 GEOGRAFIE V1 (EC/SEPTEMBER 2021)
GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)
3.6 3.6.1 Dit is feite of syfers, of inligting wat in ʼn rekenaar gestoor of gebruik
word. (2)
[KONSEP] (1 x 2) (2)
3.6.2 Primêre data (1) (1 x 1) (1)
3.6.3 Bebosde gebied (1) (1 x 1) (1)
3.6.4 Ontbossing het die slik in die dam verhoog en die dam-volumes
verminder (2)
Die sluise word geblokkeer as gevolg van slik en sal skade
aanrig (2)
Die herstel van die skade aan die sluise sal duur wees (2)
Die verstopping verhoog die damvlakke baie vinniger en kan
oorstromings veroorsaak (2)
[Enige TWEE] (2 x 2) (4)
[30]
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2019 QP (Afr)

Addendum
Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2017 Addendum (Afr)

Memorandum
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2016 Memo

Question paper
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 QP (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2020 QP (Afr)
More from Grade 12 Geography
%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Question Paper (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 Paper 1 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 Paper 2 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 Eastern Cape June 2023 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 Eastern Cape June 2023 QP (Afr)

Question paper