Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2021
GEOGRAFIE V2
BYLAAG
Hierdie bylaag bestaan uit 8 bladsye.
Skip to contentAll 2021 papers 





View all%20June%202025%20Possible%20Answers--164c2c1c-f5c3-4207-9e0d-0dc315f4a347/v1-3595c1d253b6030d1edc/card.webp)
%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)




Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2021 Addendum (Afr)
Grade 12 Geography Paper 2 addendum from the Eastern Cape Mock Exam 2021 (Afrikaans), 8 pages. Read online or get the free PDF download.
Geography · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2021 · Afrikaans. Addendum, 8 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Addendum
- Year
- 2021
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 8
- File size
- 602.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 8
This exam
Questions in this paper
- Question 1.1Rural and urban settlements8 marks
- Question 1.2Rural and urban settlements7 marks
- Question 1.3Rural and urban settlements15 marks
- Question 1.4Rural and urban settlements15 marks
- Question 1.5Rural and urban settlements15 marks
- Question 2.1Economic geography of South Africa14 marks
Show all 19 questions
- Question 2.2Economic geography of South Africa16 marks
- Question 2.3Economic geography of South Africa15 marks
- Question 2.4Economic geography of South Africa15 marks
- Question 2.5Economic geography of South Africa15 marks
- Question 3.1Map work2 marks
- Question 3.2Map work12 marks
- Question 3.3Map work1 marks
- Question 3.4Economic geography of South Africa1 marks
- Question 3.5Map work4 marks
- Question 3.6Rural and urban settlements5 marks
- Question 3.7Rural and urban settlements2 marks
- Question 3.8Map work5 marks
- Question 3.9Geomorphology3 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 GEOGRAFIE V2 (BYLAAG) (EC/SEPTEMBER 2021)
FIGUUR 1.3: LANDELIKE NEDERSETTINGSKWESSIE WAT MET LANDELIKE
ONTVOLKING VERWANT HOU
[Bron: https://www.google.com]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) GEOGRAFIE V2 (BYLAAG) 3
FIGUUR 1.4: STEDELIKE GRONDGEBRUIKSONE – SSK
[Bron: https://www.bing.com]
FIGUUR 1.5: STEDELIKE KWESSIE WAT MET DIENSLEWERING (BASIESE DIENSTE)
VERBAND HOU
ONWETTIGE KONNEKSIES: 211 JOBURG INFORMELE NEDERSETTINGS WORD
DAARVAN BESKULDIG AAN DIEFSTAL VAN DIE STAD SE ELEKTRISITEIT
Ongeveer 211 informele nedersettings in die stad van Johannesburg word daarvan
beskuldig dat hulle City Power se elektrisiteit steel. City Power het gesê hy verloor miljarde
rande se inkomste. Isaac Mangena, woordvoerder van City Power, het gesê altesaam vyf
lewens is verloor weens mense wat doodgeskok is.
City Power het Woensdag op die informele nedersetting toegesak en onwettige verbindings
verwyder. Mangena het gesê dat hulle vir die tweede keer in minder as ʼn maand in die
omgewing besig was om diskonnekterings te doen. “Ons sal nie moeg word om terug te
keer en hul onwettige elektrisiteit af te sny nie, want dit is nie net duur vir ons nie, maar ook
vir infrastruktuur. Ons het gesien hoe vele van ons substasies ontplof weens oorlading wat
deur onwettige verbindings veroorsaak word.
“Elke keer as daar ʼn onderbreking is wat veroorsaak word deur ʼn ontploffing, is dit wettige
verbruikers wat daaronder ly, insluitend diegene wat van die huis af werk. Hulle kan dalk hul
werk verloor as gevolg van hewige onderbrekings wat deur oorlading veroorsaak word,” het
Mangena gesê.
Mangena het inwoners aangeraai om die regering te versoek om wettige elektrisiteit te laat
installeer. “Ons het ongeveer ʼn halfmiljoen huishoudings wat ons wettiglik van elektrisiteit
voorsien. Ons het ook 211 informele nedersettings met ʼn beraming van ongeveer 5 000
huishoudings wat onwettig verbind is. Ons dink dat die aantal onwettige verbindings meer
kan wees.
[Aangepas uit News24, 9 March 2021]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 GEOGRAFIE V2 (BYLAAG) (EC/SEPTEMBER 2021)
FIGUUR 2.2: EKONOMIESE SEKTORE
A
B
2019 BBP STATISTIEKE
Landbou 1,88%
Industrie 26%
Tertiêr 61,20%
Kwaternêr 1,92%
[Bron: https://www.google.com]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) GEOGRAFIE V2 (BYLAAG) 5
FIGUUR 2.3: PRIMÊRE EKONOMIESE AKTIWITEIT – STEENKOOL MYNBOU
Steenkool
ontgin
ʼn Foto in die ingangsportaal by die Komati-kragstasie toon die fabriek in beter tye, waar sy
nege opwekkingseenhede stoom en rook in die naghemel blaas
Daardie dae kom nooit weer terug nie: Komati se enigste oorblywende werkeenheid moet
binne twee jaar gesluit word, volgens die planne van die staatskragnetwerk Eskom Holdings
SOC om ongeveer ʼn kwart van sy steenkoolkapasiteit teen 2030 te sluit. Langs die
Goedehoopmyn is daar bondels sonpanele langs die hoof toegangspad, is ʼn teken van wat
moontlik vir die steenkoolgordel in Suid-Afrika kan kom.
Byna al die elektrisiteit wat nodig is om die mees geïndustrialiseerde ekonomie van Afrika aan
te dryf, word al dekades lank vervaardig deur ʼn vloot verouderde steenkoolaanlegte wat langs
die myne in die ooste van Johannesburg gebou is. Dit maak die provinsie Mpumalanga,
waarin Komati geleë is, een van die mees steenkoolafhanklike en besoedelde streke op
aarde.
Die uitfasering van die aanlegte is noodsaaklik as president Cyril Ramaphosa ʼn verbintenis
nakom om teen 2050 ʼn net-zero-koolstofdioksiedvrystelling te bereik, en tog sal die sluiting
tienduisende werksgeleenthede in gedrang bring.
[Bron: https://www.engineeringnews.co.za]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 GEOGRAFIE V2 (BYLAAG) (EC/SEPTEMBER 2021)
FIGUUR 2.4: STRATEGIEË VIR INDUSTRIËLE ONTWIKKELING: DIE
SALDANHABAAI INDUSTRIËLE ONTWIKKELINGSONE (SBIOS)
[Bron: Google Images – Saldanha Bay Industrial Development Zone]
SALDANHA BAAI INDUSTRIËLE ONTWIKKELINGSONE TREK BELEGGINGS AAN
28 Februarie, 2021
Die nywerheidsontwikkelingsone van Saldanhabaai het tot dusver meer as R21 miljard se
beleggings gelok, sê Fikile Majola, adjunkminister van handel, nywerheid en mededinging.
Die adjunkminister het gesê dat hierdie beleggings in verskillende ontwikkelingsfases is en
twee daarvan, met ʼn private beleggingswaarde van R380 miljoen wat reeds met die bou van
hul vervaardigingsfasiliteite begin.
Die SBIOS is die eerste spesiale ekonomiese sone (SES) wat in ʼn hawe geleë is en is die
enigste sektorspesifieke SES in Suid-Afrika wat spesifiek vir die energie- en maritieme
nywerhede voorsiening maak.
“Die SBIOS het ook agt nuwe beleggingsooreenkomste onderteken met
bedryfsmaatskappye in die maritieme-, olie- en gassektor. Hierdie beleggings sal lei tot
permanente en volhoubare werksgeleenthede wat die land vir sy burgers moet skep.”
“Die ontwikkeling van die sone sal die hele Saldanha en Weskusstreek moet integreer om
werklike projekte te bereik wat almal bevoordeel,” sê Majola.
Kaashifah Beukes, uitvoerende hoof van die SBIDZ, het gesê: “Ons is trots dat ons uit die
COVID-19-pandemie gekom het en is op pad om projekte ter waarde van meer as
R300 miljoen aan beleggersinfrastruktuur in te lei, wat ʼn broodnodige hupstoot bring vir ons
konstruksiesektor en werksgeleenthede in die Weskus, en uiteindelik die land,” het sy gesê.
[Bron: Researchgate.net]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) GEOGRAFIE V2 (BYLAAG) 7
FIGUUR 2.5: TERSIÊRE SEKTOR – INTERNASIONALE HANDEL
[Bron: Daily Maverick, 17/02/2021]
AFDELING B: ALGEMENE INLIGTING OOR LOUIS TRICHARDT
Koördinate: 23° 3′ 0″ S, 29° 54′ 0″ O Louis Trichardt is ʼn stad aan die voet van
Songozwi, in die Soutpansberg-bergreeks in
die Limpopo-provinsie van Suid-Afrika. Dit is
LOUIS TRICHARDT . die middelpunt van die Makhado plaaslike
munisipaliteit, en is geleë in ʼn vrugbare
gebied waar lietsjies, piesangs, mango’s en
neute geproduseer word. Die N1 Nasionale
Roete loop deur die stad. Louis Trichardt is
437 kilometer van Johannesburg af en een
uur se ry van die Zimbabwiese grens by
Beitbrug.
Die grootste deel van Louis Trichardt se
ekonomie word versterk deur
boerderyaktiwiteite in die stad. Die stad se
ekonomie kan ʼn verdere hupstoot kry as
voorgestelde myne in die omgewing
oopgaan. Daar was egter baie weerstand van
natuurbewaarders teen myne wat in die
gebied oopmaak.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 GEOGRAFIE V2 (BYLAAG) (EC/SEPTEMBER 2021)
FIGUUR 3.9: BUFFER LANGS DIE DORPRIVIER
[Bron: Eksaminator]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 QP (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2020 QP (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2019 QP (Afr)

Addendum
Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2017 Addendum (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2019 QP (Afr)
More from Grade 12 Geography
%20June%202025%20Possible%20Answers--164c2c1c-f5c3-4207-9e0d-0dc315f4a347/v1-3595c1d253b6030d1edc/card.webp)
Memorandum
Geography Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)
%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Question Paper (Afr)

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 2 Gauteng Mock 2025 Memo

Question paper
Geography Grade 12 Paper 1 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 Paper 2 KZN Mock 2025 Question Paper

Memorandum