Skip to content

Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 Addendum (Afr)

AddendumGeographyGrade 1220216 pages

Grade 12 Geography Paper 1 addendum from the Eastern Cape Mock Exam 2021 (Afrikaans), 6 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2021 GEOGRAFIE V1 BYLAAG Hierdie bylaag bestaan uit 6 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) (EC/SEPTEMBER 2021) FIGUUR 1.2: TROPIESE SIKLOON A B C [Bron: bing.com] FIGUUR 1.3: SINOPTIESE WEERKAART [Bron: www.weathersa.co.za] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2021) GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) 3 FIGUUR 1.4: ONTWIKKELING VAN BERGWINDE [Bron: bing.com] FIGUUR 1.5: BESOEDELINGSKOEPEL [Bron: bing.com] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) (EC/SEPTEMBER 2021) FIGUUR 2.2: DREINERINGSPATRONE [Bron: bing.com] FIGUUR 2.3: STROOMVERJONGING [Bron: bing.com] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2021) GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) 5 FIGUUR 2.4: VLOEDVLAKTES [Source: bing.com] FIGUUR 2.5: RIVIERBESTUUR Gauteng sê hy werk daaraan om die Vaalrivier- ekosisteem te herstel Die Vaalrivier, waarvan ongeveer 19 miljoen mense afhanklik is vir drink-, huishoudelike en kommersiële gebruik, word buite aanvaarbare standaarde besoedel. Die oorsaak is die kiloliter onbehandelde riool wat die Vaal binnedring, weens onwerkende en vervalle afvalwaterbehandelingsaanlegte. Hierdie suiweringsaanlegte kon nie die rioolwater en ander afvalwater wat in Emfuleni geproduseer is, behoorlik verwerk nie, sowel as die rioolwater en ander afvalwater vanaf Johannesburg en die Mid-Vaal-munisipaliteit. Die gevolg is dat die besoedeling die natuurlike ekosisteme beïnvloed wat direk afhanklik is van die water in en uit die Vaal. Die populasie geelvisse – eie aan enkele SA riviere soos die Vaal – word bedreig deur uitwissing weens die verandering in die balans van rivierflora en ander mededingende spesies in die rivier as gevolg van besoedeling van die Vaal. Na bewering het vee wat water uit die Vaal verbruik, gevrek. Afgesien van die langtermyn-effekte van besoedeling deur die waterbron op die lewe, is daar kommer oor die negatiewe gevolge wat die besoedeling op die ekonomie gehad het. Daar was ʼn afname in toeriste- en ontspannings-aktiwiteite van die rivier as gevolg van die ernstige besoedeling van die rivier. [Bron: Timeslive.co.za] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) (EC/SEPTEMBER 2021) AFDELING B: ALGEMENE INLIGTING OOR LOUIS TRICHARDT Louis Trichardt het ʼn subtropiese klimaat. Die winters word gekenmerk deur matige LOUIS TRICHARDT . middae en koel aande. Winters duur gewoonlik van Junie tot Augustus. Somers ervaar warm en dikwels vogtige temperature met ʼn donderstorm af en toe. Die meeste reënval van Louis Trichardt kom in die somermaande, van November tot Maart voor. Die afgelope paar jaar het die munisipaliteit ʼn aantal waterbeperkings ingestel, veral weens droogte in die gebied A en die gebrek aan instandhouding van die stad se watervoorsieningstelsel deur die munisipaliteit. Koördinate: 23° 3′ 0″ S, 29° 54′ 0″ O [Bron: https://en.wikipedia.org/wiki/Louis_Trichardt] A Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Geography

View all