Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2021
GEOGRAFIE V1
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye.
Skip to contentAll 2021 papers 





View all%20June%202025%20Possible%20Answers--164c2c1c-f5c3-4207-9e0d-0dc315f4a347/v1-3595c1d253b6030d1edc/card.webp)


%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29/v1-cd443ecc5afd789f654b/card.webp)


Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 QP (Afr)
Grade 12 Geography Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2021 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.
Geography · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2021 · Afrikaans. Question paper, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2021
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 179.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 GEOGRAFIE V1 (EC/SEPTEMBER 2021)
INLIGTING EN INSTRUKSIES
1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE vrae.
2. Alle diagramme is in die BYLAAG ingesluit.
3. Waar benodig, illustreer jou antwoorde met geannoteerde diagramme.
4. Laat ʼn reël oop tussen die onderafdelings van die vrae wat beantwoord
word.
5. Begin ELKE vraag boaan ʼn NUWE bladsy.
6. Nommer die vrae korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik word.
7. Moet NIE in die kantlyn van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE.
8. In AFDELING B word jy van ʼn 1 : 50 000 topografiese kaart (2329 BB LOUIS
TRICHARDT) en ʼn ortofotokaart van ʼn gedeelte van die gekarteerde gebied,
verskaf.
9. Toon ALLE berekeninge, punte sal hiervoor toegeken word.
10. Die maateenheid, waar van toepassing, moet in die finale antwoord verskaf
word, byvoorbeeld 10 km, 4 °C, oos.
11. Jy mag van ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar en ʼn vergrootglas gebruik
maak.
12. Die gebied wat ROOI/SWART op die topografiese kaart afgemerk is,
verteenwoordig die gebied wat deur die ortofotokaart gedek word.
13. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) GEOGRAFIE V1 3
AFDELING A: KLIMAATKUNDE EN GEOMORFOLOGIE
VRAAG 1
1.1 Kies ʼn term in KOLOM B wat by die beskrywing in KOLOM A pas. Skryf slegs
die letters (A–H) langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.7) in die
ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.8 I.
KOLOM A KOLOM B
1.1.1 Die hoek waarteen die son se strale A hitte-eiland
die aarde tref
1.1.2 Lug styg in die vallei, gedurende die B katabaties
dag
1.1.3 Koue lug vanaf die oostewinde C polêre front
ontmoet warm lug vanaf die
westewinde
1.1.4 Hoë humiditeit en wolklose nagte D aspek
bevorder die vorming van hierdie vorm
van neerslag
1.1.5 Vorm wanneer ʼn trog van laagdruk oor E rypholte
die binneland ontwikkel
1.1.6 Hierdie wind waai snags as gevolg F radiasie mis
van die afkoeling van die
aardoppervlakte
1.1.7 Mag op die valleivloer ontwikkel as die G anabaties
doupunttemperatuur tot onder 0 °C
daal
H vogfront
(7 x 1) (7)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 GEOGRAFIE V1 (EC/SEPTEMBER 2021)
1.2 Verwys na FIGUUR 1.2 wat die vorming en kenmerke van tropiese siklone
vertoon. Pas die onderstaande beskrywings met sketse A, B en C. Skryf slegs
die letter A, B of C langs die vraagnommers (1.2.1 tot 1.2.8) in die
ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.2.9 B.
1.2.1 Cirrus- en cumuluswolke veroorsaak ligte reën
1.2.2 Kolom van laagdruk ontwikkel in die sentrum
1.2.3 Latente-hitte word vanaf die afgekoelde lug vrygestel
1.2.4 Stapelende cumulonimbuswolke is sigbaar rondom die oog
1.2.5 Tropiese sikloon bereik ongeveer 100 km in diameter
1.2.6 Druk in die oog daal tot onder 1 000 hPa
1.2.7 Water verdamp vanuit warm tropiese oseane
1.2.8 Diameter van die tropiese sikloon oorskry 500 km (8 x 1) (8)
1.3 FIGUUR 1.3 toon ʼn sinoptiese weerkaart van Suidelike Afrika.
1.3.1 Noem die isobariese interval op die sinoptiese weerkaart. (1 x 1) (1)
1.3.2 Hoe stel die ligging van antisiklone A en B voor, dat die sinoptiese
weerkaart winter uitbeeld? (1 x 2) (2)
1.3.3 Gee rekenskap vir die tekort aan neerslag oor die oostelike helfte van
hierdie sinoptiese weerkaart gedurende winter. (1 x 2) (2)
1.3.4 Die weersisteem C is ʼn middelbreedte-sikloon in die okklusie-stadium.
(a) In watter rigting beweeg die middelbreedte-sikloon? (1 x 1) (1)
(b) Noem die tipe okklusie wat op hierdie sinoptiese weerkaart
sigbaar is. (1 x 1) (1)
(c) Bespreek die vorming van hierdie tipe okklusie (jou antwoord op
VRAAG 1.3.4 (b)). (2 x 2) (4)
(d) Verduidelik waarom die windrigting en neerslag sal verander
wanneer die okklusie Kaapstad in die volgende 48 uur bereik.
(2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) GEOGRAFIE V1 5
1.4 FIGUUR 1.4 toon die ontwikkeling van bergwinde.
1.4.1 Gee ʼn bewys vanaf die diagram wat daarop dui dat die bergwind
vanaf die binneland na die kus waai. (1 x 1) (1)
1.4.2 Waarom affekteer bergwinde meestal die kus van Suid-Afrika
gedurende winter? (1 x 2) (2)
1.4.3 Beskryf die rol wat die kuslaag in die vorming van die bergwinde
speel. (2 x 2) (4)
1.4.4 In ʼn paragraaf van ongeveer AGT reëls, verduidelik die negatiewe
impak van bergwinde op die omliggende omgewing. (4 x 2) (8)
1.5 FIGUUR 1.5 toon ʼn besoedelingskoepel.
1.5.1 Gee TWEE redes waarom besoedelingskoepels algemeen in
meeste stede is. (2 x 1) (2)
1.5.2 Gee ʼn bewys vanaf die diagram wat voorstel dat hierdie
besoedelingskoepel gedurende die aand voorkom. (1 x 1) (1)
1.5.3 Stel ʼn rede voor waarom besoedelingskoepels meer
gekonsentreerd gedurende die aand is. (1 x 2) (2)
1.5.4 Hoe verhoog besoedelingskoepels temperature in ʼn stad? (1 x 2) (2)
1.5.5 Verduidelik waarom die negatiewe impak van besoedelingskoepels
op mense groter gedurende die winter is. (2 x 2) (4)
1.5.6 Verskaf volhoubare strategieë wat die voorkoms van
besoedelingskoepels in ons stede kan verminder. (2 x 2) (4)
[60]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 GEOGRAFIE V1 (EC/SEPTEMBER 2021)
VRAAG 2
2.1 Kies ʼn term uit KOLOM B wat by ʼn beskrywing in KOLOM A pas. Skryf slegs
die letter (A–H) langs die vraagnommers (2.1.1–2.1.7) in die
ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 2.1.8 I.
KOLOM A KOLOM B
2.1.1 ʼn Rivier wat kenmerkend van ariede A grondwater
gebiede is
2.1.2 Vorm ʼn geleidelike konveksvormige B episodies
helling
2.1.3 Hoë vlakke van erosie op die buite- C stroom-orde
oewer van die meander
2.1.4 Proses van ʼn waterskeiding wat sy D verarmde
posisie verlaag
2.1.5 ʼn Stroom wat te klein is vir die vallei E stoot-oewer
waarin dit vloei
2.1.6 Die watertafel is altyd hoog in hierdie F gly-oewer
rivier
2.1.7 Metode om die grootte van G permanent
dreineringsbekkens te klassifiseer
H abstraksie
(7 x 1) (7)
2.2 Verwys na FIGUUR 2.2 wat tipes dreineringspatrone toon. Pas die
onderstaande beskrywings by sketse A, B, C en D. Skryf slegs die letter A, B,
C of D langs die vraagnommer (2.2.1 tot 2.2.8) in die ANTWOORDEBOEK
neer, byvoorbeeld 2.2.9 B.
2.2.1 Sytakke sluit skerphoekig aan
2.2.2 Word gevind in gebiede waar vulkane en koepels voorkom
2.2.3 Hoofstrome is parallel tot mekaar
2.2.4 Vorm op stollingsgesteentes met baie nate
2.2.5 Hoofstrome het 90° buigings langs sy loop
2.2.6 Riviere vloei weg vanaf ʼn sentrale punt
2.2.7 Vorm in gebiede van afwisselende lae van harder en sagte
gesteentes
2.2.8 Ontstaan in gesteentes wat eenvormige weerstand teen erosie het
(8 x 1) (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) GEOGRAFIE V1 7
2.3 Bestudeer FIGUUR 2.3 wat rivier-verjonging illustreer.
2.3.1 Noem EEN oorsaak van rivier-verjonging. (1 x 1) (1)
2.3.2 Beskryf die proses van rivier-verjonging. (1 x 2) (2)
2.3.3 Verwys na landvorm verskynsel A.
(a) Hoe verander verjonging die fisiese kenmerke van
verskynsel A? (1 x 2) (2)
(b) Verduidelik hoe die veranderde kenmerke van verskynsel A
die konstruksie (bou) van ʼn brug by hierdie punt van die rivier
sal beïnvloed. (1 x 2) (2)
2.3.4 Beskryf hoe verjonging die gradering van die rivier verander het.
(1 x 2) (2)
2.3.5 Wat is die kenmerkend van die knakpunt op die skets? (1 x 2) (2)
2.3.6 Verduidelik hoe die knakpunt kan verander as gevolg van
verjonging. (2 x 2) (4)
2.4 FIGUUR 2.4 toon ʼn vloedvlakte.
2.4.1 In watter loop (stadium) van die rivier het die vloedvlakte
heelwaarskynlik gevorm? (1 x 1) (1)
2.4.2 Gee ʼn bewys vanaf FIGUUR 2.4 om jou antwoord by VRAAG 2.4.1
te ondersteun. (1 x 2) (2)
2.4.3 Hoe dra herhaaldelike oorstroming van die rivier by tot verhoogde
vlakke van grondvrugbaarheid op die vloedvlakte? (2 x 2) (4)
2.4.4 Bespreek TWEE omgewingsvoordele van ʼn vloedvlakte. (2 x 2) (4)
2.4.5 Verduidelik die negatiewe impak wat swaar reënval (oorstromings)
op menslike aktiwiteite op die vloedvlakte kan het. (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 GEOGRAFIE V1 (EC/SEPTEMBER 2021)
2.5 FIGUUR 2.5 is ʼn uittreksel oor rivierbestuur.
2.5.1 Hoeveel mense is afhanklik van die Vaalrivier soos in die uittreksel
aangedui? (1 x 1) (1)
2.5.2 Volgens die uittreksel, wat is die oorsaak van die onbehandelde riool
wat die Vaalrivier binne gaan. (1 x 1) (1)
2.5.3 Wat is die negatiewe impak van onbehandelde riool op ʼn rivier? (1 x 1) (1)
2.5.4 Bespreek die belangrikheid van rivierbestuur langs ʼn rivier se
opvangsgebied. (2 x 2) (4)
2.5.5 In ʼn paragraaf van ongeveer AGT reëls, stel strategieë voor, wat
geïmplementeer kan word om dreineringsbekkens teen onbehandelde
riool te beskerm. (4 x 2) (8)
[60]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) GEOGRAFIE V1 9
AFDELING B: GEOGRAFIESE VAARDIGHEDE EN TEGNIEKE
Die onderstaande vrae is op die 1 : 50 000 topografiese kaart 2329 BB LOUIS
TRICHARDT, sowel as die ortofotokaart van ʼn gedeelte van die gekarteerde
gebied, gebaseer.
VRAAG 3
KAARTWERKVAARDIGHEDE EN -BEREKENINGE
3.1 Die koördinate vir Louis Trichardt is 2329BB.
3.1.1 In die kaartindeks van 2329BB, verteenwoordig 29, ...
A 29° suid van die ewenaar.
B 29° wes van die Greenwich Meridiaan.
C 29° noord van die ewenaar.
D 29° oos van die Greenwich Meridiaan. (1 x 1) (1)
3.1.2 Teken die onderstaande rooster in jou ANTWOORDEBOEK en dui
die volgende op die rooster aan:
(a) Die kaartindeks-posisie van Louis Trichardt (kleur die area in)
(1 + 1) (2)
(b) Die koördinate van die kaart (1 + 1) (2)
3.2 Verwys na blokke E4 en G4 op die topografiese kaart.
Bereken die gemiddelde gradiënt tussen trigonometriese stasie 96 (blok E4)
en punthoogte 932 (blok G4). Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir
berekeninge toegeken word. (5 x 1) (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 GEOGRAFIE V1 (EC/SEPTEMBER 2021)
KAARTINTERPRETASIE
3.3 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers
(3.3.1 tot 3.3.2) in jou ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 3.3.3 C.
3.3.1 Die helling tussen 2 en 3 op die ortofotokaart, is ʼn ... helling.
A konveks
B terras
C geleidelike
D konkawe (1)
3.3.2 Die gebied by 5 op die ortofotokaart het ʼn laer temperatuur as gebied
4 op die ortofotokaart as gevolg van/die ...
A hellingaspek.
B kunsmatige oppervlaktes.
C termiese gordel.
D rivier se invloed. (1)
3.4 Verwys na die woonbuurt Tshikota, wat in blok F5 op die valleivloer geleë is,
op die topografiese kaart.
3.4.1 Is die plaaslike wind wat verantwoordelik vir die koel toestande wat
in Tshikota gedurende die aand ervaar word, ʼn anabatiese of
katabatiese wind? (1 x 1) (1)
3.4.2 Waarom veroorsaak die plaaslike wind, wat in VRAAG 3.4.1
genoem is, hoë besoedelings-konsentrasies in Tshikota gedurende
die aande? (1 x 2) (2)
3.4.3 Met spesiale verwysing na die topografiese kaart, wat het die
Tshikota plaaslike regering (munisipaliteit) gehelp om die hoë
konsentrasie van besoedeling in die gebied, te verminder? (1 x 2) (2)
3.5 Verwys na die nie-standhoudende rivier 7, in blok A3 op die ortofotokaart.
3.5.1 In watter rigting vloei die nie-standhoudende rivier by 7? (1 x 1) (1)
3.5.2 Verduidelik TWEE redes vir jou antwoord op VRAAG 3.5.1 deur
beide ortofotokaart- en topografiese kaart bewyse te verskaf. (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) GEOGRAFIE V1 11
GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)
3.6 Louis Trichardt is in die Soutpansberg gebied waar geoloë deurlopend
navorsing doen en data versamel aangaande die impak van aanhoudende
ontbossing.
3.6.1 Definieer die term data in GIS. (1 x 2) (2)
3.6.2 Is die data wat deur geoloë versamel word, primêre of sekondêre
data? (1 x 1) (1)
3.6.3 Verskaf die topografiese kaart data-laag wat geoloë aangaande
ontbossing sal inlig. (1 x 1) (1)
3.6.4 Verwys na die dam by 8 op die ortofotokaart. Watter inligting kan
geoloë vanaf hierdie laag versamel, aangaande die invloed van
ontbossing op die dam? (2 x 2) (4)
[30]
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2019 QP (Afr)

Addendum
Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2017 Addendum (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 QP (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2020 QP (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2019 QP (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 Paper 1 KZN June 2021 Question Paper
More from Grade 12 Geography
%20June%202025%20Possible%20Answers--164c2c1c-f5c3-4207-9e0d-0dc315f4a347/v1-3595c1d253b6030d1edc/card.webp)
Memorandum
Geography Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 2 Gauteng Mock 2025 Memo

Memorandum
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 Memo (Afr)
%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29/v1-cd443ecc5afd789f654b/card.webp)
Memorandum
Geography Grade 12 P2 Gauteng Prelim 2024 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 1 NSC June 2024 Memo (Afrikaans)

Memorandum