Skip to content

Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2021 Memo (Afr)

MemorandumGeographyGrade 1220219 pages

Grade 12 Geography Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2021 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2021 GEOGRAFIE V2 NASIENRIGLYN PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2021) AFDELING A: LANDELIKE EN STEDELIKE NEDERSETTINGS EN EKONOMIESE GEOGRAFIE VAN SUID-AFRIKA VRAAG 1 1.1 1.1.1 B (1) 1.1.2 C (1) 1.1.3 D (1) 1.1.4 A (1) 1.1.5 C (1) 1.1.6 A (1) 1.1.7 C (1) 1.1.8 C (1) (8 x 1) (8) 1.2 1.2.1 Stad (1) 1.2.2 Dorp (1) 1.2.3 Boeredorp (1) 1.2.4 Dorp (1) 1.2.5 Dorp (1) 1.2.6 Stad (1) 1.2.7 Stad (1) (7 x 1) (7) 1.3 1.3.1 Mense, veral die jongmense vertrek na meer werksgeleenthede in stede (1) (1 x 1) (1) 1.3.2 Swak kwaliteit behuising (1) Tekort aan basiese dienste bv. water, elektrisiteit (1) Verhoogde lewenskostes omdat goedere en dienste duurder is (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) 1.3.3 Daar is slegs bejaardes in die landelike gebiede agtergelaat wat kwesbaar vir misdaad is (2) Familie-eenhede word opgebreek namate ouers hul jong kinders agterlaat (2) Bejaardes moet die verantwoordelikheid neem om jong kinders groot te maak (2) Dit is meestal jong mans wat vertrek, wat ʼn wanbalans in die gesagstruktuur tot gevolg het (2) Daar is 'n breindrein omdat die jong volwassenes wat opgelei is en leiersvaardighede het, die landelike gebiede verlaat (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2021) GEOGRAFIE V2 3 1.3.4 Landelike ekonomieë dra by tot die BBP van ʼn land (2) Hulle skep werk wat die vermenigvuldigereffek tot gevolg het (2) Landelike ekonomieë is gebaseer op primêre ekonomiese aktiwiteite wat grondstowwe vir sekondêre nywerhede verskaf (2) Die produksie van die meeste voedsel is gebaseer op landbou- ekonomieë van landelike gebiede (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 1.3.5 Dit sal die aantal kleinskaalse en grootskaalse boere verhoog en sodoende produksie verhoog (2) Meer inkomste kan op plaaslike en buitelandse markte verdien word deur die oortollige produkte te verkoop (2) Meer geskoolde en ongeskoolde werkgeleenthede sal geskep word wat ʼn vermenigvuldigereffek moontlik maak (2) Dit sal landelike-stedelike migrasie teenwerk en sodoende ʼn siklus van ekonomiese agteruitgang voorkom (2) Dit sal armoede verlig en die arbeidsmag van die plattelandse gebiede uitbrei (2) Dit sal die ekonomie uitbrei deur dit meer insluitend vir ander rassegroepe te maak (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 1.4 1.4.1 ʼn Gebied in ʼn stedelike nedersetting wat een dominante funksie het (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) 1.4.2 Hoë geboue (1) Hoë digtheid van geboue (1) Rooster-stratepatroon (1) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 1.4.3 Funksionele gemak/hoë toeganklikheid vir verbruikers/kliënte (2) Funksionele prestige/grondwaardes sal hoog wees om sekere kommersiële aktiwiteite te bevorder en ander funksies te ontmoedig (2) Funksionele magnetisme/sekere kommersiële funksies trek mekaar aan en trek voordeel uit mekaar (aanvaar voorbeelde) (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 1.4.4 Grond in die SSK begin waarde te verloor namate die vraag afneem (2) Die SSK word ʼn toevlugsoord vir immigrante om onwettige ondernemings en aktiwiteite te bedryf namate ruimte beskikbaar word om te huur (2) Die SSK sal ʼn toename in verskillende kriminele aktiwiteite hê as gevolg van onwettige ondernemings (2) Stedelike verval tree in namate geboue vervalle raak en leeg staan (2) Informele handel neem toe namate owerhede beheer verloor of aan omkoopgeld onderwerp word (2) Daar is ʼn toename in geraas en omgewingsbesoedeling namate die SSK sy aansien verloor (2) Die SSK verloor sy estetiese aantrekkingskrag en ontmoedig toeriste om hierdie grondgebruiksone te betree (2) Minder formele werksgeleenthede word beskikbaar namate ondernemings verhuis (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2021) Die SSK verloor inkomste omdat verbruikers ontmoedig word om die SSK te betree (2) Die SSK word multifunksioneel (byvoorbeeld residensieel), aangesien verhuurders ander maniere soek om inkomste te genereer (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 1.4.5 Stedelike hernuwingsprojekte wat die fisiese omgewing verbeter deur geboue op te knap (2) Moedig ʼn verskeidenheid vermaaklikheidsfasiliteite (bv. restaurante) aan om toeriste te lok (2) Groter polisiëring en toesig om die SSK ʼn veilige plek te maak (2) Vermindering van koste van dienste/meer effektiewe dienslewering (2) Veiliger, meer moderne openbare vervoerstelsel om inkopies gerieflik en toeganklik te maak (2) Meer parke/oop ruimtes om die SSK meer esteties aangenaam te maak (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 1.5 1.5.1 211 (1) (1 x 1) (1) 1.5.2 Behuising (formeel) (1) Krag/elektrisiteit (1) (2 x 1) (2) 1.5.3 Munisipaliteite het nie die begrotings om vir vinnige verstedeliking te beplan nie (2) Korrupsie onder munisipale werknemers het dienslewering beïnvloed / dienslewering proteste (2) Nepotisme onder amptenare het gelei tot ʼn tekort aan geskoolde amptenare/personeel in sleutelposisies (2) Munisipaliteite sukkel voortdurend met watertekorte en krag- onderbrekings (2) Finansiële lewensvatbaarheidsprobleme (2) Swak beplanning, monitering en evaluering van probleme (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 1.5.4 Dit sal lei tot protesoptrede wat skade aan eiendom kan veroorsaak (2) Protesoptrede sal besighede beïnvloed, omdat werkers nie betyds by die werk kan aanmeld nie (2) Maatskappye sal produksie-ure verloor en dus neem wins af (2) Dit sal spanning tussen plaaslike owerhede en gemeenskappe veroorsaak en misdaad aanmoedig (2) Kriminele aktiwiteite sal formele ondernemings beïnvloed en plaaslike belegging in die omgewing ontmoedig (2) Oorsese beleggers sou vertroue in die gebied verloor en sal hulle beleggings elders neem (2) Daar sou afbetalings en meer werkloosheid in die stad wees (2) Toeriste sal huiwerig wees om die stad te besoek en sal werksverliese in die gasvryheidsbedryf veroorsaak (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) [60] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2021) GEOGRAFIE V2 5 VRAAG 2 2.1 2.1.1 C (1) 2.1.2 C (1) 2.1.3 B (1) 2.1.4 D (1) 2.1.5 B (1) 2.1.6 C (1) 2.1.7 A (1) (7 x 1) (7) 2.2 2.2.1 Sekondêr (1) 2.2.2 Kwaternêr (1) 2.2.3 Sekondêr (1) 2.2.4 Primêr (1) 2.2.5 Tersiêr (1) 2.2.6 Tersiêr (1) 2.2.7 Kwaternêr (1) 2.2.8 Primêr (1) (8 x 1) (8) 2.3 2.3.1 Mpumalanga (1) (1 x 1) (1) 2.3.2 Eskom (1) (1 x 1) (1) 2.3.3 “... bondels sonpanele langs die hoof toegangspad” (1) (1 x 1) (1) 2.3.4 Steenkoolafsettings is naby die oppervlak (1) Dit is goedkoper om oopgroefmynbou te beoefen (1) Daar is groot hoeveelhede steenkool van goeie gehalte (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2021) 2.3.5 Krag word oor ʼn kort afstand oorgedra, wat elektrisiteit vir nywerhede goedkoper maak (2) (1 x 2) (2) 2.3.6 NEGATIEF MIV/Vigs het daartoe gelei dat baie geskoolde en ongeskoolde werkers vir die myne verlore gegaan het (2) MIV/Vigs verminder produksie namate werkers gereeld uitbly of te siek is om te werk (2) Stakings vir beter lone en voordele (aanvaar voorbeelde) het myne onproduktief gemaak en gedwing om te sluit (2) Faksiegevegte tussen mynwerkers van verskillende nasionaliteite veroorsaak afwesigheid en dat produksie stop (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 2.3.7 Gebruik van hernubare energiebronne sal lei tot groot werksverliese in die steenkoolmynbedryf (2) Dit sal werk in ander sektore (sekondêr/tersiêr) van die ekonomie beïnvloed (2) Minder beleggings in steenkoolmyne deur buitelandse eienaars sal die inkomste uit belasting verminder (2) Suid-Afrika sal die inkomste wat deur buitelandse valuta verdien word verloor, namate produksie in myne afneem (2) Duur infrastruktuur wat doelbewus gebou is vir verwerking (kragstasies) en uitvoer (Richardsbaai-terminaal) sal verouderd (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 2.4 2.4.1 Werkskepping (1) Bevorder uitvoere (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 2.4.2 Natuurlike hawe (1) Geleidelike grond (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 2.4.3 Maritiem (1) Olie (1) Gas (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2021) GEOGRAFIE V2 7 2.4.4 Inwoners het moontlik nie die nodige vaardighede/kwalifikasies om vir hierdie werk te kwalifiseer nie (2) Geskoolde werkers uit ander gebiede sal in aanmerking vir hierdie werksgeleenthede kom (2) Kan nepotisme, omkopery en korrupsie tot gevolg hê om werk te verseker (2) Buitelandse beleggings is vatbaar vir veranderinge in wêreldmarkte wat die sluiting van hierdie maatskappye kan veroorsaak (2) Werksverliese kan die gevolg wees van die sluiting van kleiner ondernemings weens mededinging met hierdie groot ondernemings (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 2.4.5 Dra by tot infrastruktuurontwikkeling (paaie, spoorlyne, ens.) wat die streek verbind (2) Die olie- en gasbedryf het die potensiaal om na die Weskus ROI uit te brei (2) Windplase in die omgewing het bygedra tot die hoeveelheid hernubare energie wat in die streek beskikbaar is (2) Verminderde werkloosheid deur die aantal werkgeleenthede in die hele streek te verhoog (2) Het bygedra tot vaardigheidsverhoging van die arbeidspoel wat nou vir werk in die streek beskikbaar is (2) Geskoolde arbeid uit ander dele van die land en die wêreld word na die streek gelok (2) Dit het internasionale beleggings gelok wat moontlik sakegeleenthede in die hele streek wil uitbrei (2) Toenemende uitvoer uit die streek wat tot die bruto geografiese produk (GGP) bydra (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) 2.5 2.5.1 Uitruil van goedere en diens tussen lande (2) [KONSEP] (1 x 1) (1) 2.5.2 China (1) (1 x 1) (1) 2.5.3 Die hele kaart van Afrika word uitgebeeld (1) (1 x 1) (1) 2.5.4 Ons het toegang tot buitelandse inkomste vanaf uitvoere (2) Stimuleer ons sekondêre bedryf wat meer werkgeleenthede skep (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 2.5.5 Handelsooreenkomste tussen die Afrika-lande en China is meestal voordelig vir China (2) China neem letterlik eienaarskap van Afrika se hulpbronne oor (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 2.5.6 Ons voer meestal grondstowwe uit, in plaas van vervaardigde goedere (2) China voer vervaardigde goedere na ons land uit (2) (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2021) 2.5.7 Ons sal meer lenings by die Wêreldbank en ander ontwikkelde lande moet maak (2) Dit sal ons meer kwesbaar maak vir ryk lande wat in ons ekonomiese aangeleenthede inmeng (2) Plaaslike besighede/nywerhede sal sluit (2) Minder buitelandse beleggings sal in die land plaasvind (2) Daar sal grootskaalse werksverliese wees (2) [ENIGE TWEE] (Alle konsepte vir 2 punte) (2 x 2) (4) [60] AFDELING B: GEOGRAFIESE VAARDIGHEDE EN TEGNIEKE VRAAG 3 KAARTWERK-VAARDIGHEDE EN -BEREKENINGE 3.1 3.1.1 Groter / Toenemend (1) (1 x 1) (1) 3.1.2 Die gemiddelde jaarlikse verandering vir Louis Trichardt is Wes/Weswaarts (1) (1 x 1) (1) 3.2 3.2.1 Lengte = 4,1 ✓cm x 500 [4,0 – 4,2] Breedte = 3,8 ✓ cm x 500 [3,7 cm – 3,9 cm] Area = 2 050 m ✓ x 1 900 m ✓ = 3 8950 000 m2 ✓ (Speling: 370 000 m2 – 4 095 000 m2] [Aanvaar ander berekeningsmetodes] (5 x 1) (5) 3.2.2 Die skaal van die ortofotokaart is groter (2) Die skaal van die topografiese kaart is kleiner (2) Ortofotokaartskaal is 1 : 10 000 en topografiese kaartskaal is 1 : 50 000 (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 3.3 Daar is geen obstruksie tussen 5 en 6 (1) Die vallei vorm geen obstruksie tussen 5 en 6 (1) Die helling is konkaaf (1) Geleidelike helling tussen 5 en 6 (1) Sigbaarheid tussen 5 en 6 (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) KAART-INTERPRETASIE 3.4 C (1) (1 x 1) (1) 3.5 Groot erwe (2) Beplande onreëlmatige stratepatroon (2) Aanwesigheid van bome en tuine (2) Naby aan ontspanningsgebiede (2) Huise van verskillende argitektoniese ontwerp (2) Uitsigte / hoogte (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2021) GEOGRAFIE V2 9 3.6 3.6.1 Antwoord: Droë-punt nedersetting (1) Rede: Nedersetting word op hoër grond gebou om oorstromings te voorkom (2) Nedersetting word weg van die rivier gebou om oorstromings te voorkom (2) Gebou bo vloedlyn/vloedkontoer (2) [ENIGE EEN] (1 + 2) (3) 3.6.2 Dit is naby die pad geleë vir vervoer van gewasse/verhoogde toeganklikheid tot die plaasopstal (2) (1 x 2) (2) 3.7 N: Kern (1) S: Geïsoleerd / Verspreid (1) (2 x 1) (2) GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS) 3.8 3.8.1 Attribuut data: Verwys na die beskrywing/eienskappe (verder inligting) van die ligging (en vorm) van ʼn kenmerk (ruimtelike data) (2) [KONSEP] (1 x 2) (2) 3.8.2 Attribuut data (1) (1 x 1) (1) 3.8.3 Dit gee beskrywings/eienskappe (verdere inligting) t.o.v. die tipe pad (2) Dit gee die beskrywing/kenmerk (verdere inligting) oor die pad geteer word (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 3.9 3.9.1 Skep ʼn gebied met ʼn spesifieke breedte of afstand vanaf ʼn voorwerp (2) [KONSEP] (1 x 2) (2) 3.9.2 Vermy oorstromings langs die riviere (1) Verminder gewasverlies (1) Voorkom enige ontwikkeling (1) Verseker rivierbestuur (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) [30] TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Geography

View all