Skip to content

Economics Grade 11 P1 Gauteng November 2019 Memo (Afrikaans)

MemorandumEconomicsGrade 11201915 pages

Grade 11 Economics Paper 1 memorandum from the Gauteng November 2019 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2019 GRAAD 11 EKONOMIE VRAESTEL 1 NASIENRIGLYNE 15 bladsye Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Ekonomie/V1 2 GP/November 2019 Graad 11 – Nasienriglyne AFDELING A (VERPLIGTEND) VRAAG 1 30 PUNTE - 20 MINUTE 1.1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 1.1.1 C √√ natuurlike hulpbronne 1.1.2 A √√ totale ekonomie 1.1.3 D √√ regering 1.1.4 C √√ minerale hulpbronne 1.1.5 A √√ 0 en 1 1.1.6 B √√ Ekonomiese groeikoers 1.1.7 D √√ Vryehandelsgebied 1.1.8 C √√ armoede uit te wis (8 x 2) (16) 1.2. BYPASSENDE ITEMS 1.2.1 C √ (Ontstaan wanneer arbeid-kapitaal verhouding verhoog.) 1.2.2 I √ (Mineraal hulpbronne en fossiel-brandstowwe word uitgeput wanneer hierdie bronne gemyn word) 1.2.3 D √ (Produksie word beheer deur privaat eienaars) 1.2.4 E √ (Produksie van kapitaalgoedere) 1.2.5 F √ (Verhouding van uitset tot inset) 1.2.6 B √ (Die oordrag van rykdom van een generasie tot die volgende) 1.2.7 A √ (Handelsooreenkomste tussen ʼn groep ontluikende markte) 1.2.8 G √ (Bankspaarrekening en depositos) (8 x 1) (8) 1.3. GEE DIE TERM 1.3.1 Waardevermindering √ 1.3.2 Ekonomiese goedere √ 1.3.3 Semi-staatsinstellings √ / Openbare korporasies √ 1.3.4 Fiskale beleid √ 1.3.5 Menslike Ontwikkelingsindeks √ 1.3.6 Kontantreserwe vereistes √ (6 x 1) (6) TOTAAL AFDELING A: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Ekonomie/V1 3 GP/November 2019 Graad 11 – Nasienriglyne AFDELING B Beantwoord TWEE van die drie vrae in die ANTWOORDBOEK. VRAAG 2: MAKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 30 MINUTE 2.1 Beantwoord die volgende vrae 2.1.1 Noem enige TWEE soorte kapitaal • Fisiese kapitaal √ • Finansiële kapitaal √ • Vaste kapitaal √ • Menslike kapitaal √ • Sosiale kapitaal √ • Kapitaalvoorraad √ • Bedryfskapitaal √ (2 × 1) (2) 2.1.2 Hoekom is die aanbod van grond vas? • Die hulpbronne is nie mensgemaak nie √√ • Hierdie hulpbronne is skaars in verhouding tot die vraag na hulle √√ • Die beskikbaarheid van nie-hernieubare hulpbronne kan nie verhoog word indien meer hulpbronne benodig word nie √√ (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord.) (1 × 2) (2) 2.2 2.2.1 Noem die industrie in die primêre sektor wat voorgestel word in die bostaande prent. • Bosbou √√ (2) 2.2.2 Wat is die verhouding tussen die primêre en sekondêre sektor? • Die primêre sektor voorsien grondstowwe vir verdere verwerking. √√ • Die sekondêre nywerhede verwerk of vervaardig die rou materiaal in meer bruikbare produkte vir gebruik deur al die sektore.√√ (Enige relevante korrekte inligting) (1 × 2) (2) 2.2.3 Verduidelik kortliks hoekom die minimum loon in die landbousektor in Suid-Afrika bekend gestel is. Minimum loon is ingestel om ʼn minimum lewenstandaard te skep vir plaaswerkers. √√ (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord.) (2) 2.2.4 Waarom is die bydrae tot BBP belangrik in die primêre sektor? • Primêre sektor het afgeneem in terme van die direkte waarde wat dit bygevoeg het. √√ • Die relatiewe afname verteenwoordig strukturele verandering. √√ • Dit beteken dat ʼn land minder afhanklik is van die primêre sektor en meer afhanklik is van die sekondêre en tersiêre sektore √√ • Die industrie het ʼn baie belangrike rol omdat dit voedsel aan die binnelandse bevolking verskaf. √√ • Dra grootliks by tot indiensneming en uitvoere inkomste √√ (2 × 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Ekonomie/V1 4 GP/November 2019 Graad 11 – Nasienriglyne 2.3 2.3.1 Watter metode is gebruik in die berekening van die bruto binnelandse produk hierbo? • Produksie √ / BBP (P) √ (1) 2.3.2 Watter jaar word tans deur die SARB as basisjaar gebruik? • 2010 √ (1) 2.3.3 Verduidelik kortliks die begrip Bruto Toegevoegde Waarde. • Maatstaf van die waarde van goedere en dienste wat in elke stadium van produksie geproduseer word. √√ (2) 2.3.4 Beskryf kortliks die term Bruto Nasionale Produk (BNP). • Totale markwaarde van goedere en dienste wat deur permanente inwoners van ʼn land gedurende ʼn gegewe tydperk geproduseer word. √√ (2) 2.3.5 Bereken die persentasie bydrae van die sekondêre sektor na die bruto waarde bygevoeg teen basiese pryse. Wys al jou berekeninge. 833 994 x 100 √√ 3 974 873 1 = 20,98% √√ of 21% √√ (4) 2.4 Bespreek die ekonomiese belangrikheid van die tersiêre sektor in die ekonomie. Bydrae tot BBP √ • Die tersiêre sektor lewer tans die grootste bydrae tot Suid-Afrika se BBP. √√ • Die bydrae het toegeneem van 51% van die BBP in 1960 tot 67% in 2010.√√ • Dit toon dat ons ekonomie meer ontwikkel word, aangesien produkte van die ander sektore op formele markte verhandel word. √√ Bydrae tot indiensneming en opleiding √ • Die tersiêre sektor is die grootste werkgewer in ekonomie.√√ • Dit het 71% van die werksmag in 2010 in diens geneem. √√ • Dit bied werk vir hoogs geskoolde sowel as semi-geskoolde en ongeskoolde werkers. √√ • Geleenthede vir opleiding word verskaf deur die meeste van die besighede in hierdie sektor, beide in die staats- en privaatbesit. √√ Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Ekonomie/V1 5 GP/November 2019 Graad 11 – Nasienriglyne Bydrae tot ekonomiese groei √ • Die groei van die tersiêre sektor is groter as in enige van die ander sektore. √√ • Die groei in die tersiêre sektor vir die sewe jaar vanaf 2003 tot 2010 was baie hoër as dié van die primêre en sekondêre sektore. √√ • In hierdie tydperk was die tersiêre sektor die "groei enjin" wat die ander sektore getrek het. √√ Bydrae tot uitvoere √ • Lande voer dienste uit wanneer hulle dienste aan buitelanders verkoop, soos versekerings- en hawefasiliteite. √√ • Lande voer ook dienste in. √√ • Die groei van die tersiêre sektor is groter as dié in enige van die ander • sektore. √√ (ʼn Maksimum van 4 punte kan toegeken word vir opskrifte of lys van feite en voorbeelde.) (Enige 2 x 4) (8) 2.5 Hoe kan verkryging die gemarginaliseerde mense in Suid-Afrika bevoordeel? • Dit spreek die verlede van diskriminerende beleid en praktyke aan. √√ • Dit verdeel rykdom deur fondse te kanaliseer na besighede wat aan voorheen benadeelde groepe behoort. √√ • Dit behaal anti-diskriminasie doelwitte in die werkplek. √√ • Dit plaas beleggingsfondse in onderontwikkelde en benadeelde plattelandse gemeenskappe deur middel van konvensionele konstruksieprojekte. √√ • Moedig die deelname van KMMO's aan in die voorsiening van goedere en dienste vir owerheid verkryging. √√ (8) [40] VRAAG 3: EKONOMIESE STREWES 40 PUNTE – 30 MINUTE 3.1 3.1.1 Noem enige TWEE voorbeelde van maatskaplike toelaes. • Kinderwelsyntoelaes √ • Pleegsorgtoelaes √ • Ouderdomspensioene √ • Ongeskiktheidstoelaes √ (2 x 1) (2) 3.1.2 Wat is inkome ongelykheid? Uiterste konsentrasie van inkomste onder min deelnemers in die ekonomie. √√ / Inkomsteverspreiding wat nie in verhouding is tot die aantal persone in die bevolking nie. √√ (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord.) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Ekonomie/V1 6 GP/November 2019 Graad 11 – Nasienriglyne 3.2 3.2.1 Noem TWEE lidlande van die SAOG • Angola√ • Botswana√ • DRK √ • Lesotho √ • Malawi √ • Mauritius √ • Mozambiek √ • Namibië √ • RSA √ • Seychelles √ • Swaziland √ • Tanzanië √ • Zambië √ • Zimbabwe √ • Madagaskar √ (2 x 1) (2) 3.2.2 Waarvoor staan die afkorting SAOG? • Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap √√ (2) 3.2.3 Noem EEN ekonomiese doel van die SAOG (2) • Ekonomiese welsyn √√ 3.2.4 Bespreek kortliks Suid-Afrika se belangrikheid in Afrika. • Dit stel ʼn voorbeeld – dit het sy interne politieke probleme op ʼn vreedsame manier opgelos, nie deur middel van die gebruik van vuurwapens nie.√√ • Dit is ʼn onafhanklike fasiliteerder – Suid-Afrika het ʼn rol gespeel om die aanvaarding van NEPAD deur die meeste ontwikkelde lande te fasiliteer. √√ • Dit is betrokke - Voormalige president Thabo Mbeki was een van die belangrikste argitekte van Nepad, ʼn beleid wat baie fokus op die ekonomiese ontwikkeling van Afrika-lande. √√ (4) 3.3 3.3.1 Benoem die kurwe wat die Lorenz-kurwe voorstel. • Kurwe C √√ (2) 3.3.2 Verduidelik kortliks die term Lorenz-kurwe. • Dit is ʼn metode om die graad van ongelykheid van inkomste en rykdomverspreiding tussen huishoudings te meet. √√ (2) 3.3.3 Wat gebeur as die Lorenz-kurwe wegbeweeg van die lyn van gelyke verdeling? • Daar sal ʼn groter mate van ongelykheid wees.√√ (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Ekonomie/V1 7 GP/November 2019 Graad 11 – Nasienriglyne 3.3.4 Hoekom is inkomste en rykdom in ʼn land soos Suid-Afrika so ongelyk versprei? • Suid-Afrika het geen spaar kultuur nie √√ – beteken dat dit onwaarskynlik is dat arm en middelinkomste gesinne rykdom sal verkry √√ omdat hulle nie geld spaar en belê nie, maar eerder alles bestee wat hulle verdien. √√ • Arm families is geneig om groter gesinne as welgestelde mense te hê. √√ - dit is onwaarskynlik dat daar aan die einde van die maand geld oorgebly het om geld te spaar en rykdom te genereer. √√ • Die onderwysstelsel in Suid-Afrika produseer steeds groot getalle studente wat nie kwalifiseer om by tersiêre instellings te studeer nie. √√ - dit beteken dat die vaardigheidstekort in hierdie land nie aangespreek word nie. √√ • Geskoolde werkers sal dus steeds op hoër lone as die ongeskoolde werkers aandring. √√ Met hierdie hoër lone kan die geskoolde werkers meer spaar en rykdom genereer. √√ (4) 3.4 Hoe verwyder plaaslike ekonomiese integrasie handelshindernisse tussen lidlande? • Vryhandelsgebied √ Dit bestaan uit ʼn groep lande wat tariewe en kwotas op handel tussen hulle afskaf. √√ Elke land het steeds sy eie tariewe op invoer van nie-lidlande. √√ • Algemene monetêre unie √ Lande wat naby mekaar geleë is, stem in om een enkele geldeenheid as wettige tender te gebruik. √√ Suid-Afrika het so ʼn ooreenkoms met Swaziland en Lesotho. √√ • Doeane-unie √ Lande kom ooreen oor ʼn enkele eksterne tarief onder lidlande, bv. SADU. √√ • Gemeenskapsmark √ Sluit al die eienskappe van ʼn doeane-unie in, maar laat ook die vrye beweging van kapitaal en arbeid buite die grense van lidlande toe. √√ • Monetêre unie √ Lidlande gebruik ʼn enkele geldeenheid om handel te dryf soos met ʼn OBA. √√ In die ekonomiese unie is daar vrye beweging van arbeid en kapitaal. √√ Ekonomiese beleid word gesinchroniseer tussen lidlande. √√ [Indien slegs gelys, maksimum 4 punte] (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Ekonomie/V1 8 GP/November 2019 Graad 11 – Nasienriglyne 3.5 Verduidelik lae lewensverwagting en gebrek aan opleiding as eienskappe van ʼn ontwikkelende land. • Lae lewensverwagting Ontwikkelende lande het ʼn lae lewensverwagting, gemiddeld 51 jaar, vergeleke met 75 jaar vir ontwikkelde lande. √√ Dit beteken dat ʼn kleiner gedeelte van ʼn ontwikkelende land se bevolking beskikbaar is as ʼn doeltreffende arbeidsmag. √√ Hulle veg ʼn eindelose stryd teen siektes, wanvoeding en slegte gesondheid. √√ (Enige 2 × 2) (4) • Lae lewenstandaarde Lae lewenstandaarde hou ook verband met lae vlakke van onderwys. √√ Die vlak en doeltreffendheid van onderwys word uitgedruk deur die volwasse geletterdheidskoers. √√ Dit is ʼn persentasie van mense van 15 jaar en ouer wat kan lees, skryf en praat. √√ Geletterdheidskoerse in ontwikkelende lande is laag in vergelyking met dié in ontwikkelde lande. √√ Onderwystekorte en die apartheidserfenis het ernstige vaardigheidstekorte in Suid-Afrika veroorsaak. √√ Die belangrikste manier om van armoede te ontsnap, is onderwys. √√ ʼn Verbeterde onderwysstelsel is nodig om die ekonomie as geheel te laat groei. √√ (Enige 2 × 2) (4) (8) VRAAG 4: MAKRO-EKONOMIE EN EKONOMIESE STREWES 40 PUNTE – 30 MINUTE 4.1 4.1.1 Noem twee metodes om BBP te bepaal Inkome √ Produksie √ Besteding√ (2) 4.1.2 Verduidelik hoe verbruik indiensneming kan stimuleer. • As verbruik verhoog, moet maatskappye produksie verhoog en om dit te doen, is meer mense nodig om in die fabrieke te werk. √√ (1 × 2) (2) 4.2 4.2.1 Na watter ekonomiese stelsel word verwys in die bostaande uittreksel? • Bevels √ / sentraal beplande √ / bevel √ (1) 4.2.2 Wie allokeer die hulpbronne in bogenoemde uittreksel? • Regering √ (1) 4.2.3 Beskryf kortliks die term ekonomiese stelsel. • Metodes wat deur lande gebruik word om hul hulpbronne toe te ken. √√ (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Ekonomie/V1 9 GP/November 2019 Graad 11 – Nasienriglyne 4.2.4 Waarom word Suid-Afrika as ʼn gemengde ekonomie beskou? • Die regering speel ʼn rol in die verskaffing van kollektiewe goedere en dienste en om die mark te reguleer. √√ • Suid-Afrika het ʼn dualistiese ekonomie met ʼn hoogs ontwikkelde finansiële en industriële ekonomie. √√ • Verbruikers het vryheid om te besluit hoe om hul inkomste te spandeer en wat om te verbruik. √√ • Die regering gebruik voldoende monetêre en fiskale beleid om maksimum ekonomiese groei en deurlopende stabiliteit van pryse te verseker. √√ • Die regering se betrokkenheid op die markte behels inmenging om pryse te beheer om verbruikers en werkers te beskerm. √√ (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord) (2 x 2) (4) 4.3 4.3.1 Noem TWEE risiko's wat banke in die gesig staar. • Likiditeitsrisiko √ • Kredietrisiko √ • Rentekoersrisiko √ • Beleggingsrisiko √ • Kapitaalrisiko √ (2 x 1) (2) 4.3.2 Hoe hanteer die Suid-Afrikaanse Reserwebank bankmislukking? Die Suid-Afrikaanse reserwebank verseker dat banke ooreenkomstig die Bankwet bestuur word en dat deposante nie aan onnodige risiko blootgestel word nie √√ (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord) (2) 4.3.3 Wie is die slagoffers van bankmisukking? • Deponeerders √ • Aandeelhouers √ (2) 4.3.4 Verduidelik kortliks ruilmiddel en geld as ʼn waardedraer as funksies van geld. • Ruilmiddel Dit word algemeen aanvaar as ʼn betaalmiddel. √√ Goedere, dienste en arbeid word vir geld verruil. √√ • Geld as ʼn waardedraer Geld bied ʼn maatreël wat ons in staat stel om waarde te gee aan goedere en dienste. √√ As ʼn prys aan iets toegewys word, dien geld as ʼn maatstaf van waarde. √√ (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Ekonomie/V1 10 GP/November 2019 Graad 11 – Nasienriglyne 4.4 Onderskei tussen ekonomiese groei en ekonomiese ontwikkeling. Ekonomiese groei Ekonomiese ontwikkeling Is ʼn toename in die produktiewe Is ʼn toename in die lewenstandaard van kapasiteit van die ekonomie √√ mense in ʼn land. √√ Word gemeet as ʼn Aangaande opleiding geletterdheid, persentasieverandering in reële gesondheidsorg, werkloosheid en BBP √√ omgewingsvolhoubaarheid. √√ Aangaande goedere en dienste. √√ Gaan oor mense en menslike ontwikkeling √√ Is noodsaaklike insette vir Groei moet lei tot ontwikkeling √√ ekonomiese ontwikkeling. √√ (2 x 2) (4) (2 x 2) (4) (8) 4.5 Bespreek redes vir die ongelyke verdeling van inkome. • Ongelyke besit van welvaart – rykdom genereer inkomste in die vorm van winste, rente en dividende, veroorsaak verskille in rykdom verskille in inkomste. √√ • Verskille in die samestelling van huishoudings – Sommige huishoudings is groot en ander is klein. √√ • Verskille in vaardighede en kwalifikasies – Diegene met gevorderde vaardighede en kwalifikasies sal waarskynlik hoë inkomste verdien. √√ • Diskriminasie – Die inkomste van sommige groepe is benadeel deur diskriminasie in terme van werksgeleenthede, betaal- en bevorderingskanse. √√ (4 x 2) (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Ekonomie/V1 11 GP/November 2019 Graad 11 – Nasienriglyne AFDELING C Beantwoord enige EEN van die twee vrae uit hierdie afdeling in die ANTWOORDBOEK. VRAAG 5: MAKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 40 MINUTE • Bespreek Suid-Afrika se infrastruktuur volledig. (26 punte) • Na jou mening, wat het die voortgesette energiekrisis in Suid-Afrika sedert 2008 veroorsaak (10 punte) [40] INLEIDING Infrastruktuur verwys na die land se sosiale kapitaal. Dit is die voetstuk wat die ekonomiese struktuur van ʼn land dra. √√ (maks. 2) LIGGAAM Kommunikasie √ ʼn Doeltreffende kommunikasie-infrastruktuur is noodsaaklik, veral vir besighede omdat hulle die volgende moet doen: • Pryse dophou√√ • Kontroleer die beskikbaarheid van grondstowwe en dienste √√ • Volg finansiële veranderinge √√ • Vergelyk en evalueer plaaslike en buitelandse ekonomiese toestande Telefone √ Telefone werk met kabelverbindings of seinverbinding. √√ • Vaste telefoon. Die vaste lynstelsel wat in Suid-Afrika gebruik word, word deur Telkom SA besit en bestuur. Die vaste landlynstelsel is noodsaaklik en voorsien ook die volgende noodsaaklike kommunikasie-elemente. √√ o E-pos: Persoonlike rekenaars kan met behulp van modems met mekaar kommunikeer. E-pos boodskappe en ander soorte korrespondensie word van een rekenaar na ʼn ander oorgedra. √√ o Fakse: Hierdie masjien maak dit moontlik om boodskappe en prente per telefoonlyn te stuur. √√ o Internet: Rekenaars met modems kan toegang tot mekaar se databasis en ander inligting stoorruimtes verkry. Alle soorte inligting kan binne sekondes wêreldwyd verkry of versprei word. Koop en verkoop oor die internet word e-handel genoem. √√ o Selfone: Hierdie fone werk op luggolf seine. Kommunikasie kan oral verkry word waar seine beskikbaar is wanneer hulle reis of wanneer hulle stilstaan. SMS-funksie voer ʼn kort boodskap-funksie uit. √√ Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Ekonomie/V1 12 GP/November 2019 Graad 11 – Nasienriglyne • Posdienste √ o Pos per land of lug is die mees algemene en basiese manier hoe boodskappe gekommunikeer kan word en goedere afgelewer word. √√ o Die spoed waarteen globalisering plaasvind hang af van ʼn vinnige en betroubare kommunikasiestelsel. √√ • Media √ o Die drukwerk, soos tydskrifte en koerante, kommunikeer met die publiek deur algemene en spesifieke inligting te verskaf. o Elektroniese media sluit radio, televisie en internet in. Vervoer √ • Padvervoer √ o Suid-Afrika het ʼn moderne padvervoer sisteem. √√ o Privaat motors is die belangrikste vorm van padvervoer. √√ o Mini-bus taxis verskaf ʼn belangrike diens vir meer as helfte van die Suid-Afrikaanse daaglikse pendelaars . √√ • Spoorvervoer √ o Spoornet bestuur die nasionale spoorwegnetwerk van Suid-Afrika. √√ o Die meeste van Spoornet se rollenele voorraad word in Suid-Afrika vervaardig. √√ o Spoornet voorsien spoorwegvervoer hoofsaaklik vir goedere houers. √√ o Suid-Afrika se spoorwegnetwerk is die grootste in Afrika. √√ • Hawens en mariene (see) vervoer. √ o Portnet bestuur alle hawens. √√ o Suid-Afrika het nie ʼn nasionale seelyn nie, maar het ʼn groot kommersiële vloot wat in privaat besit is. √√ • Lugvervoer √ o Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) is Suid-Afrika se nasionale lugverskaffer en bied ʼn uitgebreide netwerk vlugte tussen alle groot sentrums in Suid-Afrika en tussen Suid-Afrika en sommige buurlande en groot oorsese stede. √√ Energie √ Suid-Afrika het ʼn goed ontwikkelde energie-infrastruktuur, wat ʼn byna ononderbroke toevoer lewer sonder groot tekorte. √√ Dit oorskei die norm in vergelyking met ander ontwikkelende lande • Elektrisiteit √ o Elektrisiteit word deur kabels verskaf en deur middel van kraglyne oorgedra. √√ o Eskom is die nasionale verskaffer. √√ o Elektrisiteit in Suid-Afrika kom van drie belangrike bronne: steenkool, water en kernkrag. √√ Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Ekonomie/V1 13 GP/November 2019 Graad 11 – Nasienriglyne • Vloeibare brandstof √ o Ru-olie, petrol, diesel, paraffien en lugvaartbrandstof is die belangrikste brandstowwe wat in Suid-Afrika gebruik word. √√ o Kleinhandelverspreiding van alle brandstof wat geraak word deur honderde brandstofstasies wat aan private firmas behoort. √√ • Gas √ o Natuurlike gas word van 'n bron in Mosselbaai geproduseer en word deur Petro SA gebruik. √√ o Steenkool word verwerk en versprei deur Sasol. √√ • Hernubare bronne √ o Behalwe vir water wat vir hidro-elektriese krag gebruik word, is die enigste ander bron van energie wat op ʼn beduidende skaal in Suid-Afrika gebruik word, brandhout. √√ o In sommige gebiede is dit heeltemal uitgeput en in ander gebiede is hulle onder swaar druk. √√ o Die alternatief is om steenkool te gebruik. √√ o Son-, wind- en gety-energie is op eksperimentele vlakke, alhoewel dit op verskillende stadiums is. √√ (maks. 26) ADDISIONELE DEEL • Eskom is die enigste verskaffer van elektrisiteit in Suid-Afrika. √√ • Eskom het nie genoeg in nuwe kragbronne belê nie. √√ • Die prys van elektriese krag is te laag om die nodige kapitaal te voorsien om nuwe kragstasies te skep. √√ • Dit is baie duur om nuwe kragstasies te bou. √√ • Onwettige kragverbindings deur huishoudings wat nie vir kragverbruik betaal nie. • Die staat was baie huiwerig om privaat maatskappye toe te laat om die kragopwekkingsveld te betree.√√ • Die gebruik van hernubare bronne van krag, veral sonkrag, is nie beklemtoon nie. √√ • Groot kraggebruikers is deur Eskom besonder lae tariewe gegee. √√ (Aanvaar enige korrekte relevante antwoorde.) (maks. 10) GEVOLGTREKKING Infrastruktuur speel ʼn belangrike rol in die land, aangesien dit ʼn faktor vir ekonomiese groei en ekonomiese ontwikkeling is. √√ (Aanvaar enige ander korrekte relevante gevolgtrekking.) (maks. 2) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Ekonomie/V1 14 GP/November 2019 Graad 11 – Nasienriglyne VRAAG 6: EKONOMIESE STREWES 40 PUNTE – 40 MINUTE • Bespreek die funksies van die Suid-Afrikaanse Reserwebank onder die volgende hoofde: o Regeringsbank (8) o Bank van uitgifte (8) o Banke se bank (10) (26 punte) • Hoe sal die Goewerneur van die Reserwebank monetêre beleid aanwend om die hoeveelheid geld in die land te beïnvloed? (10 punte) [40] INLEIDING Die sentrale bank is die monetêre owerheid van ʼn land. Suid-Afrika se sentrale bank is in 1920 gestig. Die hooffunksies van die SARB is om as monetêre owerheid te dien. √√ (Enige toepaslike inleiding is aanvaarbaar) (Maks. 2) LIGGAAM • Regeringsbankier o Die Reserwebank is die hoofbankier van die staat. √√ o Dit lewer dienste aan die regering wat soortgelyk is aan dié wat handelsbanke aan hulle klante lewer. √√ o Staatsdepartemente deponeer hulle fondse by die Reserwebank en wissel tjeks op hulle rekeninge. √√ o Die Reserwebank verskaf ook lenings, buitelandse valuta en finansiële advies aan die regering. √√ o Verskaf ook monetêre advies aan die regering. √√ (Maks. 8) • Bank van uitgifte o SARB het die alleenreg om banknote en munte uit te reik. √√ o Die Suid-Afrikaanse Munt Maatskappy munt SA se munte. √√ o Beide hierdie maatskappye is filiale van die SARB. √√ o Die SARB word deur die behoeftes van die ekonomie gelei in die uitreiking van munte en note. √√ (Maks. 8) • Banke se bank o SARB verklaar en hou die minimum kontantreserwes wat van alle banke vereis word ten einde solvent te bly. √√ o SARB tree op as ʼn bank van vereffening deur interbanktransaksies te hanteer. √√ o Die banke hoef nie verskeie tjeks aan mekaar te betaal nie, maar die SARB sal die saldo’s tussen die banke vereffen. √√ o Die SARB is ʼn lener in die laaste instansie. √√ o Dit staan lenings toe aan handelsbanke indien die bank ʼn likiditeitsprobleem ondervind. √√ o Die SARB hou toesig oor die handelsbanke. √√ o Dit verseker dat die banke optree volgens die Wet op Banke. √√ o Die SARB verseker dat alle banke die monetêre beleid toepas. √√ (Maks. 10) (Maks. 26) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Ekonomie/V1 15 GP/November 2019 Graad 11 – Nasienriglyne ADDISIONELE DEEL Hoe sal die Goewerneur van die Reserwebank monetêre beleid aanwend om die hoeveelheid geld in die land te beïnvloed? Die SARB kan die hoeveelheid geld in ʼn land beïnvloed deur: •Die geldvoorraad te verhoog deur geld tot die ekonomie toe te voeg √√ •Of die aanbod van geld te verlaag deur geld uit die ekonomie te onttrek √√ •Inkrimping van ekonomiese aktiwiteite tydens resessies en depressies √√ •Die ekonomie te stimuleer deur die geldvoorraad te verhoog √√ •Die ekonomie te laat afkoel deur die aanbod van geld te verminder tydens inflasie √√ • Die ekonomie te stimuleer deur ʼn daling in die repokoers en rentekoerse te gebruik sodat banke hulle rentekoerse verlaag √√ • Die aanbod van geld te beïnvloed deur die persentasie van deposito’s wat banke as kontantreserwes moet hou √√ • Beperking van die aanbod van geld deur sekuriteite te verkoop aan banke of die teenoorgestelde indien die aanbod van die geldvoorraad moet styg √√ • Morele oorreding om banke te vra om meer versigtig te wees met die toestaan van lenings √√ (Aanvaar enige korrekte toepaslike antwoord) (Maks. 10) GEVOLGTREKKING Die missie van die SARB is om die interne en eksterne waarde van die rand te beskerm. Dit het beheer oor alle geldkwessies in Suid-Afrika. √√ (Aanvaar enige ander korrekte relevante gevolgtrekking) (Maks. 2) [40] TOTAAL AFDELING C: 40 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 11 Economics

View all