You're offline
Skip to content
Memorandum

GEOGRAPHY P1 GR11 MEMO NOV2020 Afr D

Subject: GeographyGrade 1120209 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2020 GEOGRAFIE V1 NASIENRIGLYN EKSEMPLAAR PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.
2 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2020) AFDELING A: DIE ATMOSFEER EN GEOMORFOLOGIE VRAAG 1 1.1 1.1.1 D (breedtegraad) (1) 1.1.2 E (drukgradiënt) (1) 1.1.3 F (Coriolis) (1) 1.1.4 G (moeson) (1) 1.1.5 B (geostrofies) (1) 1.1.6 C (aflandig) (1) 1.1.7 I (Benguela) (1) 1.1.8 H (front) (1) (8 x 1) (8) 1.2 1.2.1 Polêr (1) 1.2.2 Hadley (1) 1.2.3 Ferrelsel (1) 1.2.4 Hadley (1) 1.2.5 Polêr (1) 1.2.6 Ferrelsel (1) 1.2.7 Hadley (1) (7 x 1) (7) 1.3 1.3.1 Dit affekteer slegs kleiner gebiede en waai net op sekere tye van die jaar (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) 1.3.2 Windkant (1) (1 x 1) (1) 1.3.3 Vogtige lug styg aan die windkant van die berg (1) Afkoeling veroorsaak waterdamp om te kondenseer en wolke te vorm (1) Wolke is sigbaar in A (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 1.3.4 Vog word aan die windkant vrygestel (2) Vog verdamp soos lug daal (2) Die temperatuur verhoog adiabaties soos lug daal (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) GEOGRAFIE V1 3 1.3.5 Daar is ʼn moontlikheid van brande wat vernietiging kan veroorsaak (aanvaar voorbeelde) (2) Plantegroei/gewasse kan uitdroog wat die landbou beïnvloed (2) Dit kan dehidrasie van weerlose mense soos kinders en bejaardes veroorsaak (2) Dit kan in sekere lande sneeu laat smelt en sneeustortings en oorstromings veroorsaak (2) As gevolg van oorstromings kan sneeustortings wydverspreide vernietiging en selfs sterftes veroorsaak (2) Gewasse kan weggespoel word (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) 1.4 1.4.1 Dit veroorsaak korttermyn veranderinge in die klimaat. (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) 1.4.2 Sterk passaatwinde (1) Laagdruk oor Australië (1) Sterk ekwatoriale seestroom (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) 1.4.3 Warm temperature oor Australië veroorsaak dat ʼn laagdruk ontwikkel (2) Sterk passaat-/tropiese oostewinde stoot meer water as gewoonlik weswaarts (2) Grootskaalse verdamping en kondensasie kom voor (2) Australië sal bo-gemiddelde reënval ontvang (2) [ENIGE DRIE] (3 x 2) (6) 1.4.4 Die oostelike deel van Afrika kan meer reënval as gewoonlik ondervind, wat damme sal vul en die beskikbaarheid van water sal verhoog (2) Meer water sal beskikbaar wees vir industriële, huishoudelike en landbougebruik (2) Dit sal groter voedselproduksie deur bestaansboere en kommersiële boere verseker (2) Kos sou goedkoper en toegankliker wees (2) Die aantal invoer na die land sal verminder word (2) Meer inkomste uit toerisme (2) Meer werksekerheid in boerdery en industrie (2) [ENIGE DRIE] (3 x 2) (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2020) 1.5 1.5.1 ‘... om die verspreiding van die Sahara-woestyne te bekamp.’ (1) (1) 1.5.2 Die proses waar eertydse vrugbare grond meer aried word. (1) [KONSEP] (1) 1.5.3 ‘Die verandering in klimaat en weerpatrone ...’(1) (1) 1.5.4 Oorbeweiding (1) Oorbewerking (1) Ontbossing (1) Bestaansboerdery (1) Swak besproeiingspraktyke (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) 1.5.5 Bome bevorder infiltrasie en minder afloop van vrugbare grond (2) Bome dien as windskerms rondom vrugbare grond (2) Bome bied skaduwee en skep ʼn voedingsbak (2) Bome verhoog die evapo-transpirasie, dus reënval (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 1.5.6 Behoorlike grondbestuur wat die gebruik van organiese kunsmis insluit (2) Grondhervormingsprogramme / -wette wat die volhoubare bestuur van hulpbronne aanmoedig (2) Grondbestuur wat die groei van droogtebestande gewasse aanmoedig (2) Terrashellings om afloop te verminder en grondvog te verhoog (2) Laat die land braak lê (wisselbou) (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 1.5.7 Dit sal miljoene hektaar vrugbare lande herstel (2) Dit sal voedselonsekerheid / hongersnood in die SAHEL verminder (2) Die agteruitgang van grond sal verminder word (2) Dit sal help om konflik in die gebied te verminder (2) Daar sal werk geskep word / vermenigvuldigingseffek (2) Dit sal massa migrasie van lande in die SAHEL na ander dele van Afrika verminder (2) Dit sal koolstofdioksied verminder en suurstof verhoog (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) [60] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) GEOGRAFIE V1 5 VRAAG 2 2.1 2.1.1 C (cuesta-koepel) (1) 2.1.2 D (eskarp) (1) 2.1.3 G (hogsback) (1) 2.1.4 E (duik) (1) 2.1.5 F (cuesta-bekken) (1) 2.1.6 H (homoklinale rug) 2.1.7 B (cuesta) (1) (7 x 1) (7) 2.2 2.2.1 moddervloei (1) 2.2.2 grondkruip (1) 2.2.3 rotsstortings (1) 2.2.4 moddervloei (1) 2.2.5 grondverskuiwing (1) 2.2.6 grondkruip (1) 2.2.7 grondverskuiwing (1) 2.2.8 rotsstortings (1) (8 x 1) (8) 2.3 2.3.1 Steil en minder steil hellings is afwisselend (1) Die hellings is terrasvormig (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 2.3.2 Droog / Lae reënval / Hoë temperature (1) (1 x 1) (1) 2.3.3 toerisme (aanvaar voorbeelde) (1) (1 x 1) (1) 2.3.4 Die rivier het sy loop op die oppervlak sedimente gevestig (2) Rivier erodeer vertikaal deur krake en nate (2) (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2020) 2.3.5 Die canyon-landskap het weerstandige boonste lae wat ʼn beskermende kaprots met steil kranse vorm (2) Die lae onder die kaprots is makliker erodeerbaar (2) Terugwaartse erosie / skerp terugwyking laat die kaprots kleiner word en die valleivloer breër (2) Die canyon-landskap word nou gekenmerk deur plat heuwels, geskei deur wye gelyke vlaktes (2) Mesas is plat heuwels wat bedek is deur weerstandige plate en steil kranse (2) As die weerstandige kaprots kleiner as die helfte van die basis is, staan dit as ʼn butte bekend (2) Spitskoppe ontwikkel, met ʼn baie klein kaprots, met steil hellings (2) Sodra die weerstandige kaprots weggeërodeer is, lei die erosie van ʼn mesa of butte tot die vorming van ʼn koniese heuwel (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) 2.4 2.4.1 Massa los kernstene (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) 2.4.2 Stollingsgesteentes (1) (1 x 1) (1) 2.4.3 Batoliet (1) Lakkoliet (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 2.4.4 Stollingsintrusies is die moederrots waarin stapelrotse hul basis het (2) Hierdie moederrots ondergaan chemiese verwering langs nate wat kernstene onder die oppervlak vorm (2) (2 x 2) (4) 2.4.5 Grondwater infiltreer in krake en nate van granietgesteentes onder die aardoppervlak (2) Minerale in die rots word opgelos om ʼn oplossing te vorm (ontbinding) (2) Die rots onder die grond verswak (2) Die verwydering van oorliggende rotslae stel die kernstene van die stollingsgesteentes bloot (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) GEOGRAFIE V1 7 2.5 2.5.1 A – Kruin (1) B – Krans (1) C – Talus (1) D – Pediment (1) (4 x 1) (4) 2.5.2 Helling-element A Grondkruip kom voor (1) Helling is konveks en geleidelik (1) [ENIGE EEN] Helling-element C Dit is ʼn eenvormige helling aan die basis van die krans (1) Vallende materiaal word neergelaat (1) Die hoek van die helling bly konstant (1) [ENIGE EEN] (1 + 1) (2) 2.5.3 Pediment (D) (1) Redes: Die helling is plat/geleidelik (2) Ideaal vir die gebruik van masjinerie (2) Die aanlê van infrastruktuur is maklik en goedkoop (2) [ENIGE EEN] (1 + 2) (3) 2.5.4 Hellings is toeriste-aantreklikhede (adrenaliensport-beoefening) (2) Dit verweer om vrugbare grond te vorm (2) Ontspanningsaktiwiteite vind plaas (2) Bosbou word op die steiler hange beoefen (2) Gelyke gebiede is geskik vir boerdery (2) [ENIGE DRIE] (3 x 2) (6) [60] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2020) AFDELING B: GEOGRAFIESE VAARDIGHEDE EN TEGNIEKE VRAAG 3 3.1 3.1.1 VI = 1 600 m – 1 235 m VI = 1 600 m – 1 235 m = 365 m 3 = 365 m 3 HE = 1,6 3 cm x 500 m HE = 16 3 cm x 100 000 500 Speling [1,59 cm tot 1,61 cm] = 800 m 3 OR = 800 m 3 Speling vir HE [795 m – 805 m] G = 365 3 (Een punt vir) G = 365 3 800 korrekte vervanging) 800 ଵ ଵ = 1 : 2,19 / 1 in 2,19 / 3 = 1 : 2,19 / 1 in 2,19 / ଶ,ଵଽ ଶ,ଵଽ Speling vir finale antwoord [1 : 2,18 – 1 : 2,21] (5 x 1) (5) 3.2 3.2 1 Vertikale skaal Formule: Vertikale vergroting = Horisontale skaal = 1/60 3÷ 1/500 3 OF = 1/6 000 3÷ 1/50 000 3 = 1/60 x 500/1 3 = 1/6 000 x 50 000/1 3 = 8,3 keer 3 = 8,3 keer 3 (4 x 1) (4) 3.2.2 Daar is geen versperrings tussen 3 en 4 nie 3 Daar is geen hoogliggende area/heuwel tussen 3 en 4 nie3 [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) KAARTINTERPRETASIE 3.3 3.3.1 B (1) 3.3.2 B (1) 3.3.3 C (1) (3 x 1) (3) 3.4 3.4.1 Hoë (1) (1 x 1) (1) 3.4.2 Suidwestelike (2) (1 x 2) (2) 3.4.3 Kosmos (1) (1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) GEOGRAFIE V1 9 3.5 3.5.1 Cuesta (1) (1 x 1) (1) Bewyse Eskarphelling (naaste aan die dam) het kontoerlyne naby mekaar en ʼn meer geleidelike duikhelling (2) Die duikhelling is geleidelik (10°–25°) tot die horisontaal (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 3.5.2 Beskermende gebied / buffersone (2) Gradiënt miskien te steil – rotsstortings (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS) 3.6 3.6.1 Data oorlegging/Oorlegging/Tematiese oorlegging kan die proses verduidelik / Skryf ʼn beskrywing (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 3.6.2 Vervoernetwerk – paaie en spoorlyne (1) Ontspanningsgebiede– wys die ligging van alle oop parke, oop gebiede (1) Woongebiede (1) Industriële gebiede / rioolwerke ens. (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) 3.6.3 Paaie (1) Riviere (1) Huise en geboue (1) Rioolwerke (1) [ENIGE EEN – AANVAAR ANDER] (1 x 1) (1) 3.6.4 Analiseer waar die nywerheidsgebiede geleë is in verhouding tot riviere / ander waterbronne. (2) Deur spesifieke bedrywe binne ʼn sekere radius van ʼn waterbron aan te dui, kan jy die oorsaak opspoor. Met GIS-sagteware kan jy afstande maklik meet. (2) ʼn Lugfoto van die gebied kan bygevoeg word as ʼn ‘laag of tema’ wat ook ʼn bietjie lig op die saak kan werp. (2) Rookpluime kan sigbaar wees; weereens, wat aandui watter bedrywe verantwoordelik vir lugbesoedeling is. (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) [30] GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 11 Geography

Explore more published documents in this catalogue.

View all
GEOGRAPHY P1 GR11 MEMO NOV2020 Afr D | Hlayiso