You're offline
Skip to content
Addendum

GEOGRAPHY P1 GR11 ANNEXURE NOV2020 Afr D

Subject: GeographyGrade 1120207 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2020 GEOGRAFIE V1 BYLAAG EKSEMPLAAR *IGEOGA3* Hierdie bylaag bestaan uit 7 bladsye.
2 GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) (EC/NOVEMBER 2020) FIGUUR 1.2: DRIESEL-RANGSKIKKING LUGSIRKULASIE [Bron: slideplayer.net] FIGUUR 1.3: FÕHN-WIND [Bron: ownyourweather.com] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) 3 FIGUUR 1.4: LA NIÑA-PROSES [Bron: wwwcrystal links] FIGUUR 1.5: VERWOESTYNING AFRIKA SE AMBISIEUSE GROENGORDELPROJEK Die Great Green Wall-projek van 15 kilometer (9,3 myl) strek oor 7 775 km van Senegal aan die Atlantiese Oseaan tot Eritrea aan die Rooi See. Die doel was om die verspreiding van die Sahara-woestyn te beperk. Maar daar is nog steeds groot uitdagings. Die verandering in klimaat- en weerpatrone het ʼn vinnige verspreiding van die Sahara- woestyn veroorsaak, wat lande binnedring en groot mere omring, volgens klimaatkundiges. Sewe lande in die Sahel-streek, ʼn gebied net suid van die Sahara, het dus ʼn projek begin waarin miljarde bome teen 2030 in 11 lande geplant sal word, wat sal dien as buffersones om die verwoestyning te stop. Die Afrika-unie (AU) het die inisiatief in 2007 onder die naam die Groot Groen Muur van stapel gestuur. Die Groot Groen Muur is meer as net ʼn omgewingsprojek wat daarop gemik is om 100 miljoen hektaar vrugbare lande in die Sahel te herstel, en 250 miljoen ton koolstofdioksied in die proses uit die atmosfeer te sny. Dit beoog om 10 miljoen sogenaamde groen werkgeleenthede te skep. [Vryvertaal en aangepas uit www.dw.com] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) (EC/NOVEMBER 2020) FIGUUR 2.2: TIPES MASSABEWEGING [Bron: landslideadelaide.wordpress.com] FIGUUR 2.3: CANYON-LANDSKAP [Bron: nationalgeographic.com] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) 5 FIGUUR 2.4: STAPELROTSE [Bron: www.clearias.com] FIGUUR 2.5: HELLINGS [Bron: nationalgeographic.com] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) (EC/NOVEMBER 2020) AFDELING B: ALGEMENE INLIGTING OOR HARTBEESPOORTDAM Koordinate: 25° 44′ 39″ S, 27° 53′ 58″ E Hartbeespoortdam (ook bekend as Harties) is ʼn boogsoortdam in die Noordwes-provinsie van Suid-Afrika. Dit lê in ʼn vallei suid van die Magaliesberg-bergreeks en noord van die Witwatersberg-bergreeks, ongeveer 35 kilometer noordwes van Johannesburg en 20 kilometer wes van Pretoria. Die dam is oorspronklik ontwerp vir besproeiing, wat tans die primêre gebruik is, asook vir huishoudelike en industriële gebruik. Die dorp bestaan uit vakansiehuise en permanente wonings rondom die dam, want dit is gewild onder besoekers van die nabygeleë Gauteng provinsie. Hartbeespoort-kabelbaan is die langste eenweg-kabelbaan in Afrika. Die volgende Engelse terme en hul Afrikaanse vertalings word op die topografiese kaart aangetref: AFRIKAANS ENGLISH Rivier River Industrie Industry Kliniek Clinic Landingstrook Landing strip Inryteater Drive-in-theatre Grawing Digging Stuwal Weir Kanaal Canal FIGUUR 3.2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) 7 FIGUUR 3.4 [Bron: https://www.nationalgeographic.org/encyclopedia/escarpment/] A Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 11 Geography

Explore more published documents in this catalogue.

View all