Skip to content

Accounting Grade 12 P1 Gauteng Mock 2025 Addendum (Afr)

AddendumAccountingGrade 12202512 pages

Grade 12 Accounting Paper 1 addendum from the Gauteng Mock Exam 2025 (Afrikaans), 12 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2025 10711 REKENINGKUNDE (VRAESTEL 1) ANTWOORDBOEK 11 bladsye NAAM VAN SKOOL: NAAM VAN LEERDER: PUNTE VRAAG ONDERWERP PUNTE BEHAAL 1 Maatskappy Finansiële State 50 2 Kontantvloeistaat en Finansiële Aanwysers 40 3 Interpretasie van Finansiële State 45 4 Korporatiewe Bestuur 15 TOTAAL 150 b.o.
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 2 (VRAESTEL 1) 10711/25 VRAAG 1 1.1 1.1.1 1.1.2 1.1.3 3 KORREKTE NETTO WINS NA BELASTING VIR DIE JAAR GEËINDIG OP 1.2.1 30 JUNIE 2025 Foutiewe netto wins voor belasting 1 153 150 Netto wins voor belasting Netto wins na belasting 12 1.2.2 BEHOUE-INKOMSTE-NOTA Saldo aan begin van die jaar 670 100 Dividende op gewone aandele Interim dividend Finale dividend Saldo aan einde van die jaar 7 b.o.
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 3 (VRAESTEL 1) 10711/25 STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE (BALANSSTAAT) OP 30 JUNIE 2025 BATES NIE-BEDRYFSBATES Vaste bates Vaste deposito BEDRYFSBATES Handels- en ander ontvangbares (424 000 TOTALE BATES EKWITEIT EN LASTE AANDEELHOUERSEKWITEIT Gewone aandelekapitaal 9 600 000 Behoue inkomste NIE-BEDRYFSLASTE BEDRYFSLASTE Handels- en ander betaalbares (116 860 Korttermyngedeelte van lening TOTALE EKWITEIT EN LASTE 28 TOTALE PUNTE 50 b.o.
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 4 (VRAESTEL 1) 10711/25 VRAAG 2 2.1 2.1.1 2.1.2 2.1.3 3 2.2.1 Gewone - aandelekapitaal-nota op 31 Mei 2025 Gewone aandele aan begin van jaar 5 160 000 Gewone aandele aan einde van jaar 7 191 000 7 2.2.2 Bereken: Belasting betaal BEWERKINGS ANTWOORD 4 Bereken: Dividende betaal BEWERKINGS ANTWOORD 5 b.o.
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 5 (VRAESTEL 1) 10711/25 2.2.3 KONTANTVLOEI UIT FINANSIERINGSAKTIWITEITE 6 NETTO VERANDERING IN KONTANT EN KONTANT- EKWIVALENTE 4 2.2.4 Die direkteure het opsies geïdentifiseer om R1,5 miljoen se fondse te bekom, wat nodig is om nuwe produkte in te voer en die besigheid uit te brei, sonder om die besigheid se risiko vir die volgende finansiële jaar te verhoog. Watter befondsingsopsies kan die maatskappy oorweeg, sonder om addisionele lenings aan te gaan? Haal TWEE bronne met syfers aan. 2 b.o.
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 6 (VRAESTEL 1) 10711/25 2.2.5 Bereken die volgende aanwysers vir die jaar geëindig op 31 Mei 2025 % netto wins na belasting op verkope BEWERKINGS ANTWOORD 2 Netto batewaarde per aandeel BEWERKINGS ANTWOORD 3 Dividende uitbetalingskoers BEWERKINGS ANTWOORD 4 TOTALE PUNTE 40 b.o.
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 7 (VRAESTEL 1) 10711/25 VRAAG 3 3.1 Winsgewendheid: Haal TWEE finansiële aanwysers, met syfers en neigings, aan van dié maatskappy wat ʼn verbetering in hul bedryfseffektiwiteit getoon het. 4 3.2 Likiditeit: Die direkteure van Dodo Bpk is besorg oor voorraadbeheer. Haal EEN finansiële aanwyser en ander relevante finansiële data aan om hierdie kommer te bevestig. 4 Identifiseer die maatskappy wat meer voorraad aanhou. Toon berekeninge en verduidelik deur gebruik te maak van finansiële aanwysers. 3 3.3 Dividende uitbetalingsbeleid: Verduidelik aan Ben watter maatskappy genoeg fondse behou het om uitbreidings in die komende finansiële jaar te finansier. Haal syfers aan en verskaf ’n vergelyking om jou antwoord te ondersteun. 5 b.o.
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 8 (VRAESTEL 1) 10711/25 3.4 Aandeelprys op aandelebeurs: Lewer kommentaar oor die verandering in die aandeelprys van elke maatskappy op die Johannesburgse Aandelebeurs (JSE) aan die einde van die finansiële jaar. Haal syfers en neigings aan. Dodo Bpk Nasha Bpk 4 Verskaf EEN faktor vir elke maatskappy wat veranderinge in hul aandeelprys kon beïnvloed het. Dodo Bpk Nasha Bpk 2 3.5 Finansieringstrategie: Die Bedryfshoof (BH) van Nasha Bpk het die senior bestuurspan oorreed om ʼn lening aan te gaan. Haal EEN finansiële aanwyser met syfers en neigings aan om hierdie stelling te bevestig. 3 b.o.
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 9 (VRAESTEL 1) 10711/25 3.6 Aandeelhouding: Bereken die totale bedrag wat Ben ontvang het vir die verkoop van sy aandele in Dodo Bpk. BEWERKINGS ANTWOORD 2 Bereken die addisionele bedrag, buiten die bedrag verdien uit die verkoop van sy aandele in Dodo Bpk, wat Ben moes bydra om die aandele in Nasha Bpk te koop. BEWERKINGS ANTWOORD 4 Verduidelik TWEE voordele wat Ben sal verloor na die verkoop van sy aandele in Dodo Bpk. 4 Ben se % aandeelhouding in Nasha Bpk sal verander na die aankoop van addisionele aandele. Verduidelik TWEE potensiële uitdagings of probleme om ʼn meerderheidsaandeelhouer te wees. 4 b.o.
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 10 (VRAESTEL 1) 10711/25 3.7 Sukses van ʼn direkteur: Verduidelik DRIE noodsaaklike eienskappe van ʼn suksesvolle direkteur in ʼn winsgewende maatskappy. 6 TOTALE PUNTE 45 b.o.
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 11 (VRAESTEL 1) 10711/25 VRAAG 4 4.1 4.1.1 4.1.2 2 4.2 Identifiseer TWEE kwessies rakende korporatiewe bestuur wat duidelik blyk uit die Kings Bpk saak. 2 4.3 Verskaf TWEE redes waarom deursigtigheid noodsaaklik is as ʼn element van etiek rakende korporatiewe bestuur binne ʼn maatskappy. 4 4.4 Verduidelik TWEE rolle van ’n ouditkommitee in die voorkoming van teenstrydighede in finansiële verslagdoening. 4 4.5 Gee DRIE gevolge van swak korporatiewe bestuur vir ʼn maatskappy soos Kings Bpk. 3 TOTALE PUNTE 15 TOTAAL: 150 EINDE
VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2025 10711 REKENINGKUNDE (VRAESTEL 1) ANTWOORDBOEK

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all