Skip to content

Accounting Grade 12 P2 Gauteng Mock 2025 Addendum (Afr)

AddendumAccountingGrade 12202516 pages

Grade 12 Accounting Paper 2 addendum from the Gauteng Mock Exam 2025 (Afrikaans), 16 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2025 10712 REKENINGKUNDE (VRAESTEL 2) ANTWOORDBOEK 14 bladsye NAAM VAN SKOOL: NAAM VAN LEERDER: PUNTE VRAAG ONDERWERP PUNTE BEHAAL 1 Rekonsiliasies 40 2 Kosterekeningkunde 40 3 Voorraadwaardasie 35 4 Begrotings 35 TOTAAL 150 b.o.
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 2 (VRAESTEL 2) 10712/25 VRAAG 1 1.1.1 BANKVERSOENING KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL KONTANTBETALINGSJOERNAAL Bedrag Bedrag R102 675 R86 150 10 1.1.2 Bankrekeningsaldo in die Algemene Grootboek op 31 Mei 2025 BEWERKINGS ANTWOORD 4 b.o.
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 3 (VRAESTEL 2) 10712/25 1.1.3 Kies slegs EEN templaat hieronder om hierdie vraag te antwoord. TWEE-KOLOM METODE BANKVERSOENINGSTAAT OP 31 MEI 2025 DEBIET KREDIET 7 OF EEN-KOLOM METODE BANKVERSOENINGSTAAT OP 31 MEI 2025 7 b.o.
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 4 (VRAESTEL 2) 10712/25 1.1.4 Khaya het opgemerk dat 'n langdienende kassier onlangs kontant- tekorte ervaar het. Stel TWEE moontlike redes voor vir hierdie tekorte en verskaf oplossings aan Khaya om elkeen te hanteer. Rede Oplossing 4 1.1.5 Verskaf TWEE redes waarom Khaya alle EFO-betalings van sy besigheid magtig. 2 b.o.
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 5 (VRAESTEL 2) 10712/25 1.2 KREDITEUREVERSOENING 1.2.1 Gebruik die tabel wat voorsien is en toon alle regstellings wat ten opsigte van die Krediteurekontrolerekeninge en Krediteurelys gemaak moet word. Toon veranderinge met ʼn (+) vir ʼn toename, ʼn (–) vir ʼn afname of ’n (0) vir geen verandering nie. KREDITEUREKONTROLE- KREDITEURELYS REKENING SALDO/TOTAAL 64 800 79 300 B C D E F Korrekte saldo/ totaal 9 1.2.2 PP Verspeiders is tevrede met die manier waarop Soweto Handelaars hul rekening bestuur, daarom is hulle bereid om hul kredietlimiet te verhoog. Verduidelik TWEE aksies wat Soweto Handelaars behoort te neem om ʼn goeie verhouding met die krediteur te handhaaf. 4 TOTALE PUNTE 40 b.o.
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 6 (VRAESTEL 2) 10712/25 VRAAG 2 2.1 MAGIC WOOD VERVAARDIGERS 2.1.1 Bereken direkte-/grondstofkoste. BEWERKINGS ANTWOORD 6 2.1.2 Bereken fabrieksbokoste vir die jaar. Foutiewe totaal 3 670 860 Korrekte totaal vir fabrieksbokoste 9 2.1.3 PRODUKSIEKOSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 30 APRIL 2025 Primêre koste PRODUKSIEKOSTE VAN KLAARPRODUKTE 6 b.o.
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 7 (VRAESTEL 2) 10712/25 2.1.4 Bereken die verkoop- en verspreidingskoste BEWERKINGS ANTWOORD 3 2.1.5 Magic Wood het vensterrame aan ʼn gemeenskapskool geskenk. Die rame is met afvalhout vervaardig, wat andersins vermors sou word. Bereken die bedrag verlore ten opsigte van verkope, as gevolg van die vermorsing van die hout. BEWERKINGS ANTWOORD 4 2.2 KICK-IT-UP VERVAARDIGERS 2.2.1 Verduidelik waarom dit belangrik is om die verwagte gelykbreekpunt vir 'n besigheid te bereken voor die begin van 'n finansiële jaar. 2 b.o.
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 8 (VRAESTEL 2) 10712/25 2.2.2 Nono het nie 'n toename in wins verwag nie. Verduidelik aan haar hoe dit moontlik was. Gee TWEE redes. Haal syfers aan. 4 2.2.3 Verklaar waarom totale vaste koste toegeneem het, maar vaste koste per eenheid afgeneem het. Haal syfers aan. 2 2.2.4 Identifiseer TWEE kostes (met syfers) wat goed beheer is. Vir elke koste, verskaf 'n aksie wat Kick-it-up Vervaardigers moontlik geneem het om hierdie kostes onder beheer te hou. KOSTE (MET SYFERS) AKSIE/OPLOSSING 4 TOTALE PUNTE 40 b.o.
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 9 (VRAESTEL 2) 10712/25 VRAAG 3 3.1.1 Bereken die waarde van die eindvoorraad op 28 Februarie 2025. Gebruik die geweegde-gemiddelde-metode. BEWERKINGS ANTWOORD 3 Bereken die bruto wins op 28 Februarie 2025. BEWERKINGS ANTWOORD 5 3.1.2 Magesh het besluit om sy prysbeleid te evalueer. Adviseer hom oor EEN aspek wat hy moet oorweeg wanneer hy sy prysstrategie hersien. 2 3.1.3 Magesh is bekommerd oor ʼn afname in wins. Noem TWEE potensiële faktore wat tot ‘n afname in winste kan lei. 2 b.o.
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 10 (VRAESTEL 2) 10712/25 3.2.1 Bereken die waarde van die eindvoorraad voorhande op 28 Februarie 2025. Gebruik die spesifieke identifikasiemetode. BEWERKINGS ANTWOORD 5 3.2.2 Saika-horlosies Voorsien ʼn berekening wat bevestig dat die eindvooraad van die Saika- horlosies na verwagting binne 8,9 dae verkoop sal wees. BEWERKINGS ANTWOORD 3 3.2.3 Dempo-horlosies Aya is seker daarvan dat die Dempo-model NIE uit vooraad is NIE. Toon ʼn berekening wat sy vermoede bevestig. BEWERKINGS ANTWOORD 2 3.2.4 Aya het sy kommer uitgespreek oor kliënte wat horlosies aanpas sonder personeeltoesig. Identifiseer TWEE potensiële probleme wat uit hierdie praktyk kan ontstaan en stel ʼn oplossing vir elkeen voor. PROBLEEM OPLOSSING 4 b.o.
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 11 (VRAESTEL 2) 10712/25 3.3.1 Lewer kommentaar oor die voorraadhoudingsperiode van winterjasse. Haal syfers aan. 2 Watter effek het hierdie voorraadhoudingsperiode op Staysmart Modes? 2 3.3.2 Nandi is bekommerd dat die huidige prysbeleid tot ʼn toekomstige afname in kliënte kan lei. Bereken die persentasieverandering en verduidelik hoekom Nandi nie bekommerde hoef te wees nie. 3 3.3.3 Nandi is tevrede met die nul voorraadverlies. Verduidelik TWEE veiligheidsmaatreëls wat sy moontlik geïmplementeer het om hierdie resultaat te behaal. 2 TOTALE PUNTE 35 b.o.
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 12 (VRAESTEL 2) 10712/25 VRAAG 4 4.1 Bereken die totale verkope vir Junie 2025. BEWERKINGS ANTWOORD 2 4.2 DEBITEURE-INVORDERINGSKEDULE KREDIET- MAANDE JULIE AUGUSTUS VERKOPE MEI 320 000 48 000 JUNIE 345 000 207 000 51 750 JULIE 298 000 57 812 AUGUSTUS 7 b.o.
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 13 (VRAESTEL 2) 10712/25 4.3 Bereken die ontbrekende syfers (i) – (iv) in die Kontantbegrotig vir die periode geëindig op 31 Augustus 2025. (i) Lening bedrag aangegaan in Augustus 2025 BEWERKINGS ANTWOORD (ii) Kontantaankope van voorraad vir Augustus 2025 BEWERKINGS ANTWOORD (iii) Betalings aan krediteure vir Julie 2025 BEWERKINGS ANTWOORD (iv) Salarisse en lone vir Augustus 2025 BEWERKINGS ANTWOORD 14 b.o.
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 14 (VRAESTEL 2) 10712/25 4.4 Verduidelik waarom dié items 'n uitdaging vir die besigheid tot gevolg kan hê. Verskaf EEN rede vir elke geval. REDE Betalings aan krediteure Versekering 4 Daar is kommer oor die hoë advertensiekoste wat verband hou met die druk van pamflette deur die besigheid, veral gegewe die lae verkoopsopbrengs. Stel TWEE moderne en meer koste-effektiewe advertensiemetodes voor wat Edward kan oorweeg. VOORGESTELDE METODE VERDUIDELIKING 4 4.5 Lewer kommentaar oor die kontantvloeisituasie gedurende Mei 2025. Maak EEN voorstel om Ekasi Handelaars se kontantprobleme te verbeter. PROBLEEM OPLOSSING 2 Edward oorweeg dit om 'n nuwe tak in 'n ander provinsie oop te maak. Identifiseer TWEE uitdagings wat die besigheid se kontantbegroting kan beïnvloed. 2 TOTALE PUNTE 35 TOTAAL: 150 EINDE
VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2025 10712 REKENINGKUNDE (VRAESTEL 2) ANTWOORDBOEK

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all