VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2025
NASIENRIGLYNE
REKENINGKUNDE VRAESTEL 2(10712)
13 bladsye
NASIENBEGINSELS:
1. Tensy anders getoon in die nasienriglyne, sal strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing wees
indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-
item-strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat
punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3. Ken volpunte toe vir 'n korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat getoon is.
4. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui word in die nasienriglyne vir
komponente of bewerkings, dra hierdie syfers nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die
punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6. Waar dit getoon word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
7. Waar strafpunte toegeken word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe syfer
getoon word nie.
8. Bewerking beteken 'kontroleer bewerking'. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek.
LW: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷ wees, of soos per nasienriglyne.
9. Let wel: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷ wees of soos in nasienriglyne aangedui.
10. Een deel korrek beteken "bewerking en een deel korrek". Waar metodepunte toegeken word vir een deel
korrek, moet die redelikheid van die antwoord deur die nasiener gekontroleer word en ten minste een deel
moet korrek wees alvorens die punt toegeken word. Indien 'n syfer 'n metodepunt verdien het, moet dit as
“een deel korrek” aanvaar word.
11. Bewerkings: Moet nie punte vir bewerkings toeken waar die teller & noemer omgeruil is nie. Dit is ook van
toepassing op verhoudings.
12. Met die toekenning van metodepunte, moet seker gemaak word dat kandidate nie volpunte kry vir enige
item wat in geheel of gedeeltelik foutief is nie. Dui aan met 'n .
13. Wees daarop bedag dat sommige kandidate geldige alternatiewe buite hierdie nasienriglyne kan gee. Let
ook daarop dat een kommentaar meer as een korrekte aspek kan toon.
14. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding; s = oorbodige item.
Skip to contentAll 2025 papers %20SEP%202022%20Answer%20Book_hlayiso.com_--d433311b-2ab8-4c86-90d3-42fe3c2ac6c3/v1-665616d76b0918d13570/card.webp)
%202020%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--813d0ccb-dfb0-4caa-917e-f4fad84da119/v1-1eb00d6628aa32a175b1/card.webp)




View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)





Accounting Grade 12 P2 Gauteng Mock 2025 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Accounting Paper 2 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2025 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2025 · Afrikaans. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2025
- Exam period
- Gauteng Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 954.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
10712/25
VRAAG 1
1.1.1 BANKVERSOENING
KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL KONTANTBETALINGSJOERNAAL
Bedrag Bedrag
R102 675 R86 150
1 890 6 000
3 160 2 800
6 400 320
830
365
114 125 96 465 10
-1 (maks -1) vreemde item (slegs indien punte elders in vraag vir dieselfde bedrag verdien word)
-1 (maks -1) oorbodige item; verseker dat kandidaat nie volpunte verdien indien ‘n foutiewe bedrag(e) insluit nie.
1.1.2 Bankrekeningsaldo in die Algemene Grootboek op 31 Mei 2025
BEWERKINGS ANTWOORD
sien KOJ sien KBJ
– 15 550 + 114 125 – 96 465 OF 114 125 15 550
17 660 twee punte 96 465 2 110
Een deel korrek
c/d 2 110
Geen punte indien tekens omgeruil is nie 4
1.1.3 Kies slegs EEN templaat hieronder om hierdie vraag te antwoord.
TWEE KOLOM METODE
BANKVERSOENINGSTAAT OP 31 MEI 2025
EEN EEN
KOLOM KOLOM DEBIET KREDIET
METODE METODE
Saldo volgens bankstaat 18 830 Dt en kt totale moet
18 830 (18 830) dieselfde wees
Kan ʼn kt wees
Krediteer uitstaande
deposito (31 250) 31 250 31 250
Moet nie 6 000/15 000 aanvaar nie
Debiteer uitstaande Sien KBJ
320 (320) 320
EFO’s
9 650 (9 650) 9 650
5 440 (5 440) 5 440
Krediteer bedrag
(5 100) 5 100 5 100
foutiewelik gedebiteer
Saldo volgens 2 110 Kontroleer of
bankrekening (2 110) 2 110 sien1.1.1 gunstig of
Moenie 15 550 aanvaar nie Kan ʼn kt wees ongunstig is
36 350 36 350 7
-1 vir swak aanbieding/foutiewe besonderhede
As kandidaat beide een-kolom en twee-kolom metode gebruik, merk weergawe wat kandidaat bevoordeel.
Vir die 2-kolom metode moet kandidate syfers in die korrekte kolom plaas om punte te verdien.
Vir die 1-kolom metode moet kandidate die korrekte teken gebruik, nl. positief of negatief.
2
10712/25
1.1.4 Khaya het opgemerk dat 'n langdienende kassier onlangs
kontanttekorte ervaar het. Stel TWEE moontlike redes voor vir hierdie
tekorte en verskaf oplossings aan Khaya om elkeen te hanteer.
Rede Oplossing
Gebaseer op rede
• Kontant nie korrek getel nie • Deurlopende opleiding van
kassiere aangaande
kontanthanteringsprosedures.
• Gereelde kontantrekonsiliasie /
Rekonsilieer kontant teenoor
kasregisterrol.
• Toesighouer monitor nie • Beklemtoon gereelde toesig deur
kassiere nie senior bestuurders.
• Moontlikheid van diefstal / • Installeer GKTV kamera’s wat
oorrol van kontant areas van kassiere dek.
• Gereelde onverwagse kontrole
van kontant.
• Gebrek aan konsentrasie • Hersien werksure en voorsien
gereelde rustye.
• Afleidings/veelvuldige take by • Verseker dat daar gefokus word
kasregisters tydens transaksies/Versoek
personeel om nie-werksverwante
afleidings te verminder. 4
1.1.5 Verskaf TWEE redes waarom Khaya alle EFO-betalings van sy
besigheid magtig.
Enige TWEE aanvaarbare punte
• Om ongemagtigde betalings te voorkom/Verminder die risiko van
bedrog of verdagte transaksies.
• Hy moet die korrektheid van die transaksie kontroleer/Dit help om dop
te hou waarheen kontant gaan.
• Kontroleer transaksies om foute te voorkom/Hy kontroleer dat bedrag in
die korrekte rekening inbetaal word.
• Verseker dat uitbetalings nie beskikbare fondse oorskry nie.
• Monitor en keur besigheidsuitgawes goed.
• Kontroleer dat die besigheid se fondse toepaslik aangewend word.
• Hy verseker dat besteding binne die begroting en finansiële beplanning
bly. 2
3
10712/25
1.2 KREDITEUREVERSOENING
1.2.1 Gebruik die tabel wat voorsien is en toon alle regstellings wat ten
opsigte van die Krediteurekontrolerekeninge en Krediteurelys gemaak
moet word.
Toon veranderinge met ʼn '+' vir ʼn toename, ʼn '–' vir ʼn afname of '0' vir
geen verandering nie.
KREDITEUREKONTROLE-
KREDITEURELYS
REKENING
SALDO/TOTAAL 64 800 79 300
B – 1 000
C – 900
D + 5 600
E + 4 400
een punt een punt
F (–2 300 – 2 300)
– 4 600
Korrekte 9
73 800 * 73 800 *
saldo/totaal
*een deel korrek, moet beginsaldo/totaal insluit
Aanvaar hakies as ‘–‘ teken; indien geen teken beskou as positief.
-1 vir vreemde item per reël, indien punt wel op reël verdien is (dus maks kan -5 wees)
Aanvaar volledige korrekte antwoorde op verkeerde reëls.
1.2.2 PP Verspeiders is tevrede met die manier waarop Soweto Handelaars
hul rekening bestuur, daarom is hulle bereid om hul kredietlimiet te
verhoog.
Verduidelik TWEE aksies wat Soweto Handelaars behoort te neem om
ʼn goeie verhouding met hul krediteur te handhaaf.
TWEE geldige verduidelikings
• Betaal rekeninge binne die kredietvoorwaardes van die krediteur.
• Toon lojaliteit en toewyding deur gereelde bestellings te plaas.
• Duidelike kommunikasie wat hul sakeverhouding versterk. 4
• Verseker die verskaffer van hul kredietwaardigheid deur gereeld
finansiële data te voorsien.
TOTALE PUNTE
40
4
10712/25
VRAAG 2
2.1 MAGIC WOOD VERVAARDIGERS
2.1.1 Bereken direkte grondstofkoste.
BEWERKINGS ANTWOORD
[8 000 x 420] [7 050 x 505]
608 000 + 3 360 000 + 3 560 250
7 528 250
OF een deel korrek
[400 x 420] [750 x 505]
608 000 + 7 467 000 – 168 000 – 378 750 6
een punt een punt een punt twee punte
2.1.2 Bereken die fabrieksbokoste vir die jaar.
Foutiewe totaal 3 670 860
Fabrieksversekering 2 040
Waardevermindering op fabriekstoerusting
[242 000 x 15/100] (5 700) *#
(36 300 – 42 000)
Fabriekshuur
[200 x R350 x 9] OF [168 000/3 x 200/160 x 9] 798 000 *#
(630 000 + 168 000)
Korrekte totaal vir fabrieksbokoste 4 465 200 *
R3 670 860 moet ingesluit wees 9
*een deel korrek
# Ignoreer teken, indien teken foutief, verloor punt vir finale totaal
2.1.3 PRODUKSIEKOSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG OP 30 APRIL 2025
Direkte grondstofkoste sien .2.1.1 7 528 250
Direkte arbeidskoste 4 558 200
Primêre koste DGK + DAK 12 086 450
Fabrieksbokoste sien 2.1.2 4 465 200
PRODUKSIEKOSTE VAN KLAARPRODUKTE 16 551 650
PK + FBK 6
5
10712/25
2.1.4 Bereken die verkoop- en verspreidingskoste
BEWERKINGS ANTWOORD
sien PK 2.1.3
14 380 800 – 12 086 450 2 294 350
een deel korrek
OF
[1 530 X 420]
9 822 600 – 7 528 250 3
een punt een m punt
2.1.5 Magic Wood het vensterrame aan ʼn gemeenskapskool geskenk. Die
rame is met afvalhout vervaardig, wat andersins vermors sou word.
Bereken die bedrag verlore ten opsigte van verkope, as gevolg van
die vermorsing van die hout.
BEWERKINGS ANTWOORD
[16 570 /2,5]
(6 628 – 6 420 ) x 780 162 240
208 drie punte Indien x R780
OF
[16 570 – 16 050]
4
twee punte 520 x 780
een punt 2,5
2.2 KICK-IT-UP VERVAARDIGERS
2.2.1 Verduidelik waarom dit belangrik is om die verwagte gelykbreekpunt
vir 'n besigheid te bereken voor die begin van 'n finansiële jaar.
Enige EEN geldige verduideliking
• Om die minimum aantal eenhede te bepaal wat geproduseer moet
word om verliese te voorkom.
• Om die minimum inkomste te bepaal wat benodig word om alle vaste
en veranderlike koste te dek.
• Dit help met besluite soos prysverhogings of om onnodige uitgawes te
besnoei.
• Om te verhoed dat kontantvloeiprobleme ontstaan.
• Dit help om strategiese besluite te neem voordat geld bestee word. 2
6
10712/25
2.2.2 Nono het nie 'n toename in wins verwag nie. Verduidelik aan haar hoe
dit moontlik was. Gee TWEE redes. Haal syfers aan.
Enige TWEE geldige punte syfers (met neigings)
• Eenhede vervaardig en verkoop het toegeneem (van 40 500)
tot 42 000/ met 1 500 eenhede / met 3,7%.
• Gelykbreekpunt het afgeneem (van 51 545) tot 31 200 / met 20 345
eenhede / met 39,5%.
VIR VIER PUNTE:
• Het 10 800 eenhede meer as GBP geproduseer (huidige finansiële jaar)
en 11 045 eenhede minder as GBP geproduseer (vorige finansiële
jaar). 4
2.2.3 Verklaar waarom totale vaste koste toegeneem het, maar vaste koste
per eenheid afgeneem het. Haal syfers aan.
• Ekonomiese skaalvoordele is behaal as gevolg van verhoogde
produksie (van 40 500 eenhede) tot 42 000 eenhede / met 1 500
eenhede.
OF
• ‘n Styging in produksie (van 40 500 eenhede) tot 42 000 eenhede / met
1 500 eenhede het die besigheid instaat gestel om koste per eenheid te 2
verlaag deurdat vaste koste oor meer eenhede versprei word.
2.2.4 Identifiseer TWEE kostes (met syfers) wat goed beheer is. Vir elke
koste, verskaf 'n aksie wat Kick-it-up Vervaardigers moontlik geneem
het om hierdie kostes onder beheer te hou.
KOSTE (MET SYFERS) ✓ ✓ AKSIE/OPLOSSING ✓ ✓
Direkte grondstofkoste het • Grootmaat aankope om voordeel te
verlaag (van R36) tot R34 / met trek uit afslag.
R2 / met 5,6% • Goed opgeleide werkers/onder
goeie toesig wat minimale
vermorsing tot gevolg het.
• Koop by plaaslike verskaffers/
Goedkoper verskaffer sonder om
kwaliteit in te boet.
• Belê in outomatisering om
doeltreffendheid om proses te
verbeter.
Verkoop- en verspreidingskoste • Verbeterde reklame/maak meer
het verlaag (van R20) tot R19,30 gebruik van digitale bemarking.
/ met R0,70 / met 3,5% • Minder kommissie betaal.
• Onderhandel met vervoer-
maatskappye vir laer tariewe. 4
• Verbeterde roete beplanning.
TOTALE PUNTE
40
7
10712/25
VRAAG 3
3.1.1 Bereken die waarde van die eindvoorraad op 28 Februarie 2025.
Gebruik die geweegde-gemiddelde-metode.
BEWERKINGS ANTWOORD
[710 + 2 370 – 2 508]
572 ✓ x R3 420 R1 956 240
Indien x R3 420 3
Bereken die bruto wins op 28 Februarie 2025.
BEWERKINGS ANTWOORD
[2 508 x R4 550] [2 508 x R3 420]
R2 834 040
11 411 400 - 8 577 360 een deel korrek
5
3.1.2 Magesh het besluit om sy prysstrategie te evalueer. Adviseer hom oor
EEN aspek wat hy moet oorweeg wanneer hy sy prysstrategie hersien.
Enige EEN geldige punt
• Hersien die verkoopprys om by die kosprys te pas/stygende
inflasiekoers kan produksiekoste verhoog wat ‘n aanpassing in pryse
sal noodsaak.
• Oorweeg wat mededingers vir dieselfde tas vra.
• Baseer prys op kliëntetevredenheid/oorweeg hoe die kliënte die waarde
van sy tasse ag.
• Evalueer die vraag na reistasse en belyn die prys met oorhoofse
doelwitte.
• Stygende inflasiekoers mag ‘n verhoging in pryse noodsaak om
winsgewendheid te handhaaf. 2
3.1.3 Magesh is bekommerd oor ʼn afname in wins. Noem TWEE potensiële
faktore wat tot ʼn afname in winste kan lei.
Enige TWEE geldige punte
• Verhoogde bedryfsuitgawes.
• Verandering in verbruikersvoorkeur.
• Verhoogde pryse van verskaffers.
• Verhoging in inflasiekoers.
• Verlaagde pryse van mededingers.
• Afname in eenhede verkoop/Minder reise lei tot verlaagde verkope.
• Hoë koers van produkte teruggestuur.
• Voorraadverliese of beskadigde voorraad kan winsgewendheid verlaag.
2
• Mededingers verlaag pryse.
8
10712/25
3.2.1 Bereken die waarde van die eindvoorraad op 28 Februarie 2025. Gebruik
die spesifieke identifikasiemetode.
BEWERKINGS ANTWOORD
[29 + 96 + 44 – 123]
( 46 x R8 700 ) 400 200 twee punte
R489 000
een deel korrek 5
[116 + 61 – 161] Beide moet saamgetel
word
(16 x R5 550 ) 88 800 twee punte
3.2.2 Saika-horlosies
Voorsien ʼn berekening wat bevestig dat die eindvooraad van die Saika-
horlosies na verwagting binne 8,9 dae verkoop sal wees.
BEWERKINGS ANTWOORD
sien 3.2.1 sien 3.2.1
16 een m punt x 90 een punt
8,9 dae
88 800 x 90
893 550 1 OF 161 een punt 1
3
3.2.3 Dempo-horlosies
Aya is seker daarvan dat die Dempo-model NIE uit vooraad is NIE. Toon
ʼn berekening wat sy vermoede bevestig.
BEWERKINGS ANTWOORD
[46 + 85] 6
131 – 125 een deel korrek
OF OF
[131 x 7 220] [125 x 7 220] 43 320
945 820 – 902 500 een punt een m punt
2
3.2.4 Aya het sy kommer uitgespreek oor kliënte wat horlosies aanpas sonder
personeeltoesig. Identifiseer TWEE potensiële probleme wat uit hierdie
praktyk kan ontstaan en stel ʼn oplossings vir elkeen voor.
PROBLEEM OPLOSSING
Enige TWEE geldige probleme Enige TWEE geldige oplossings
Sluit uitstalkabinet / verbeter
Moontlikheid van diefstal
sekuriteitstelsel.
Personeelbegeleiding wanneer kliënte
Verkeerde hantering deur kliënte
horlosies aanpas.
Kliënte kan horlosies beskadig Stal slegs demonstrasiemodelle uit.
4
9
10712/25
3.3.1 Lewer kommentaar oor die voorraadhoudingsperiode van
winterjasse. Haal syfers aan.
Die voorraadhoudingstydperk het toegeneem (van 156 dae) na 224 dae/ 2
met 68 dae.
Watter effek het hierdie voorraadhoudingsperiode op Staysmart
Modes?
Enige EEN geldige punt Deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoord
• Kontant vasgevang in voorraad wat tot kontantvloeiprobleme kan lei.
• Risiko dat voorraad uit die mode kan raak as gevolg van
seisoenverandering.
• Moontlikheid van laer wins omdat die besigheid voorraad teen 'n
verlaagde prys sal moet verkoop.
2
3.3.2 Nandi is bekommerd dat die huidige prysbeleid tot ʼn toekomstige
afname in kliënte kan lei. Bereken die persentasieverandering en
verduidelik hoekom Nandi nie bekommerde hoef te wees nie.
Die winsopslagpersentasie het toegeneem (van 40%) tot 50% /met 10%
punte/ met 25%.
Enige EEN geldige punt
• Kliënte is bereid om meer te betaal.
• Die voorraadhoudingsperiode het gedaal.
• Voorraad voorhande het verminder.
3
• Aantal eenhede verkoop het toegeneem.
3.3.3 Nandi is tevrede met die nul voorraadverlies. Verduidelik TWEE
veiligheidsmaatreëls wat sy moontlik geïmplementeer het om hierdie
resultaat te behaal.
Enige TWEE geldige punte
• Heg sekuriteitsetikette aan baadjies om bedrog te verminder.
• Gereelde voorraadopnames om voorraad voorhande te bevestig.
• Beperkte toegang tot stoorkamers.
• Roetinetoesig deur senior bestuurders.
• Vergelyking van voorraad voorhande met voorraadrekords.
• Verbeter sekuriteitstelsel binne die besigheid. 2
TOTALE PUNTE
35
10
10712/25
VRAAG 4
4.1 Bereken die totale verkope vir Junie 2025.
BEWERKINGS ANTWOORD
345 000 x 100/25
OF 1 380 000
[289 800 x 100/96]
2
301 875 x 160/35
4.2 DEBITEURE-INVORDERINGSKEDULE
KREDIET-
MAANDE JULIE AUGUSTUS
VERKOPE
-1 oorbodige inskrywing;
MEI 320 000 48 000 Verloor metodepunt vir
totaal
JUNIE 345 000 207 000 51 750
JULIE 298 000 57 812 178 800
77 794
AUGUSTUS 401 000 Indien x 20% x 97% Vier punte indien
kredietverkope nie getoon
7
308 344 *
*een deel korrek
Indien bedrae opgeskuif is maar korrek is, ken punte toe en -1 vir aanbieding
11
10712/25
4.3 Bereken die ontbrekende syfers (i) – (iv) in die Kontantbegrotig vir die
periode geëindig op 31 Augustus 2025.
(i) Ekstra lening aangegaan in Augustus 2025
BEWERKINGS ANTWOORD
1 170 x [(100 x 12)/13] 108 000
een deel korrek
OF
[2 275 x (1 200/13)] [1 105 x (1 200/13)]
210 000 – 102 000
(ii) Kontantaankope van voorraad vir Augustus 2025
BEWERKINGS ANTWOORD
[1 203 000 x 100/75] OF [401 000 x 4]
1 604 000 x [100/160 x 65/100] 651 625
een deel korrek
OF x 65/160
(iii) Betalings aan krediteure vir Julie 2025
BEWERKINGS ANTWOORD
[1 280 000 x 100/160]
268 800
800 000 x 35/100 x 96/100 een deel korrek
(iv) Salarisse en lone vir Augustus 2025
BEWERKINGS ANTWOORD
[14 500 x 70/100] een punt twee punte
29 000 + 10 150 OF 29 000 x 135/100 39 150
een deel korrek
14
12
10712/25
4.4 Verduidelik waarom dié items 'n uitdaging vir die besigheid to gevolg
kan hê. Verskaf EEN rede vir elke geval.
REDE
• Die besigheid se kredietgradering sal verswak.
• Die besigheid het nie betaal soos ooreengekom nie.
Betalings aan
krediteure • Krediteure kan rente hef.
• Krediteure kan weier om krediet aan die besigheid te
verleen.
• Die risiko dat items nie vervang word in die geval van 'n
ramp nie.
• Die polis sal verval.
Versekering • Die besigheid sal self die koste moet dra/verhoogde
finansiële risiko.
• Potensiële beleggers mag huiwerig wees om sake te doen
met ‘n maatskappy wat onvoldoende versekeringsdekking
4
het.
Daar is kommer oor die hoë advertensiekoste wat verband hou met die
druk van pamflette deur die besigheid, veral gegewe die lae
verkoopsopbrengs. Stel TWEE moderne en meer koste-effektiewe
advertensiemetodes voor wat Edward kan oorweeg.
VOORGESTELDE METODE VERDUIDELIKING
Enige ander aanvaarbare antwoord Enige ander aanvaarbare antwoord
Sosiale media Inligting sal geteikende kliënte
bereik en terugvoer toelaat.
SMS/Epos/Oproepe Persoonlike boodskappe sal
waarskynlik meer gereelde aankope
deur kliënte bevorder. 4
4.5 Lewer kommentaar oor die kontantvloeisituasie gedurende Mei 2025.
Maak EEN voorstel om Ekasi Handelaars se kontantprobleme te
verbeter.
PROBLEEM OPLOSSING
Totale ontvangste is nie voldoende • Verbeter invordering vanaf
om totale betalings te dek nie. debiteure.
• Gebruik verbeterde strategieë
om verkope te verhoog. 2
Edward oorweeg dit om 'n nuwe tak in 'n ander provinsie oop te maak.
Identifiseer TWEE uitdagings wat die besigheid se kontantbegroting
kan beïnvloed.
Enige TWEE geldige verduidelikings
• ʼn Nuwe perseel huur/koop kan duur wees.
• Die besigheid se salarisrekening sal verhoog.
• Kliënte moet eers vertroud raak met hul toestelle.
• Bemarkingskoste kan verhoog. 2
TOTALE PUNTE
35
TOTAAL: 150
13
Study this subject
Recommended for this subject
%20SEP%202022%20Answer%20Book_hlayiso.com_--d433311b-2ab8-4c86-90d3-42fe3c2ac6c3/v1-665616d76b0918d13570/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 12 P2 Gauteng Mock 2022 Addendum (Afr)
%202020%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--813d0ccb-dfb0-4caa-917e-f4fad84da119/v1-1eb00d6628aa32a175b1/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 12 P2 Gauteng Mock 2020 QP (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Addendum
Accounting Grade 12 Paper 2 KZN June 2025 Addendum

Addendum
Accounting Grade 12 P1 NSC June 2025 Addendum (Afrikaans)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 November 2024 NSC QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper