VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2025
NASIENRIGLYNE
REKENINGKUNDE VRAESTEL 1 (10711)
11 bladsye
NASIENBEGINSELS:
1. Tensy anders getoon in die nasienriglyne, sal strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing wees
indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-
item-strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat
punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3. Ken volpunte toe vir 'n korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat getoon is.
4. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui word in die nasienriglyne vir
komponente of bewerkings, dra hierdie syfers nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die
punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6. Waar dit getoon word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
7. Waar strafpunte toegeken word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe syfer
getoon word nie.
8. Bewerking beteken 'kontroleer bewerking'. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek.
Let wel: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷ wees, of soos per nasienriglyne.
9. Een deel korrek beteken "bewerking en een deel korrek". Waar metodepunte toegeken word vir een deel
korrek, moet die redelikheid van die antwoord deur die nasiener gekontroleer word en ten minste een deel
moet korrek wees alvorens die punt toegeken word. Indien 'n syfer 'n metodepunt verdien het, moet dit as
“een deel korrek” aanvaar word.
10. Bewerkings: Moet nie punte vir bewerkings toeken waar die teller & noemer omgeruil is nie. Dit is ook van
toepassing op verhoudings.
11. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat in
geheel of gedeeltelik foutief is nie. Dui aan met 'n .
12. Wees bedag daarop dat sommige kandidate geldige alternatiewe buite hierdie nasienriglyne kan gee. Let
ook daarop dat een kommentaar meer as een korrekte aspek kan toon.
13. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.
Skip to contentAll 2025 papers 



%20SEP%202022%20Answer%20Book_hlayiso.com_--d433311b-2ab8-4c86-90d3-42fe3c2ac6c3/v1-665616d76b0918d13570/card.webp)
%202020%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--813d0ccb-dfb0-4caa-917e-f4fad84da119/v1-1eb00d6628aa32a175b1/card.webp)
View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)





Accounting Grade 12 P1 Gauteng Mock 2025 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Accounting Paper 1 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2025 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2025 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2025
- Exam period
- Gauteng Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 891.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
10711/25
VRAAG 1
Moenie afkortings aanvaar nie
1.1 1.1.1 Bedryfslaste ✓
1.1.2 Staat van omvattende inkomste ✓
1.1.3 Finansiële bates ✓ 3
KORREKTE NETTOWINS NA BELASTING VIR DIE JAAR GEËINDIG OP
1.2.1
30 JUNE 2025
Foutiewe nettowins voor belasting 1 153 150
Voorsiening vir oninbare skuld aansuiwering – 7 350 ✓
Versekering + 12 000 ✓
Huurinkomste [103 600/14] [7 400 + 500]
– 15 300 *#
( 7 400 ✓✓ + 7 900 ✓)
Direkteursfooie een punt een punt
– 85 000 *#
1 126 250 ✓ x [200/2 650] ✓ OF 1 126 250 – 1 211 250
Netto wins voor belasting 1 057 500
Inkomstebelasting ignoreer teken/hakies – 290 000 ✓✓
Netto wins na belasting 12
toets bewerking; Inkomstebelasting moet afgetrek word
767 500
*een deel korrek, met korrekte teken; Aanvaardie gebruik van hakies as “-“ teken.
Indien teken foutief, ken volpunte vir bewerkings toe.
# Indien foutief, merk bewerkings. Kan nie volpunte toeken i.g.v. oorbodige syfers.
Indien bewerking as finale antwoord gegee is, ken slegs bewerkingspunt(e) toe.
1.2.2 BEHOUE-INKOMSTE-NOTA
Saldo aan die begin van jaar 670 100
Nettowins na belasting sien 1.2.1 767 500
Terugkoop van aandele (100 000 ✓ x 2,10 ✓) (210 000) *#
Dividende op gewone aandele (504 000)
Interim dividend 0
Finale dividend (2 400 000 x 21/100) 504 000 ✓*
Saldo aan die einde van jaar
Kontroleer bewerking, aandele teruggekoop en totale dividende moet afgetrek 723 600
word. 7
*een deel korrek
# Ignoreer hakies
2
10711/25
STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE (BALANSSTAAT) OP 30 JUNIE 2025
BATES
NIE-BEDRYFSBATES 10 999 000 *
Vaste bates [8 647 000 +1 352 000] 9 999 000
Vaste deposito 4 1 000 000
BEDRYFSBATES TB - NBB 1 345 200
Voorraad balanseersyfer 233 810
Handels- en ander ontvangbares
(424 000 – 7 350 + 12 000 – 9 560 ) 419 090 *
Vvos Versekering Oordrag
Kontant en kontantekwivalente
692 300 *
(192 300 + 500 000)
TOTALE BATES sien Totale E+L 12 344 200
9
EKWITEIT EN LASTE
AANDEELHOUERSEKWITEIT Bewerking 10 323 600
Gewone aandelekapitaal 9 600 000
Behoue inkomste sien 1.2.2 2 723 600
NIE-BEDRYFSLASTE 984 000
Lening: XY Bank [1 800 000 – 546 000]
984 000 *
1 254 000 – 270 000 4
BEDRYFSLASTE 1 036 600 *
Handels- en ander betaalbares
(116 860 + 15 300 – 9 560 + 85 000 ) 207 600 *
Huurink. Oordrag Dir.fooie
Korttermyngedeelte van lening 270 000
Aandeelhouers vir dividende sien 1.2.2 504 000 #
SAID (Inkomstebelasting) 55 000 #
28
TOTALE EKWITEIT EN LASTE AHB + NBL + BL 9 12 344 200
* een deel korrek
# Kontroleer: of ingesluit in H&AB
-1 vreemde item (maks -2); plasing -1 (maks -1).
Let op Beginsel 11 as metodepunte toeken: Bewerking volgens kandidaat se berekeninge, tensy gespesifiseer.
TOTALE PUNTE
50
3
10711/25
VRAAG 2
Moenie afkortings aanvaar nie.
2.1 2.1.1 Dividende ✓
2.1.2 invloei ✓
2.1.3 finansierings ✓ 3
2.2.1 Gewone aandelekapitaal-nota op 31 Mei 2025
500 000 ✓ Gewone aandele aan begin van jaar 5 160 000
Aandele uitgereik gedurende jaar
300 000 ✓ Balanseersyfer 3 000 000
Kontroleer bewerking: terugkoop moet afgetrek word
(95 000) ✓# Terugkoop v. aandele @ R10,20 ✓gemiddeld (969 000) *#
705 000 ✓ Gewone aandele aan einde van jaar 7 191 000 7
*een deel korrek
# ignoreer hakies
2.2.2 Bereken: Belasting betaal
BEWERKINGS ANTWOORD
37 600 + 553 000 – 111 000 479 600 *#
Ignoreer hakies
OF 111 000 – 553 000 – 37 600
4
Bereken: Dividende betaal
BEWERKINGS ANTWOORD
# 48c – 28c (R224 000/800 000)
AvD b/saldo + Interim div.
[500 000 x 22/100] [800 000 x #20/100] ] 270 000 *#
110 000 + 160 000 Albei syfers saamtel.
Ignoreer hakies.
5
*een deel korrek
# Wees bedag op alternatiewe bewerkings soos grootboekrekeninge of tekens / hakies omgeruil.
Maak seker dat slegs een opsie konsekwent gemerk word.
Indien bewerkingsyfers as finale antwoord gegee word, gee punt(e) soos toegeken.
4
10711/25
2.2.3 KONTANTVLOEI UIT FINANSIERINGSAKTIWITEITE
Opbrengs met uitreik van aandele sien 2.2.1 3 000 000 *
Terugkoop van aandele: (1 140 000)*#
Sien GAK [Gemid. prys x 100/85] OF [10,20 + 1,80] Indien x terugkoop
95 000 x R12 OF 969 000 + 171 000 aandele (2.2.1)
Terugbetaling van lening [8 950 000 x 0,6]
(451 600)
5 821 600 – 5 370 000
6
*een deel korrek
Indien bedrag korrek sonder hakies en geen bewerkings getoon, ken slegs bewerkingspunte toe
(nie finale punt)
NETTO VERANDERING IN KONTANT EN KONTANT-
1 063 800 *
EKWIVALENTE
KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE AAN BEGIN
(127 800)
[– 360 800 + 233 000]
4
KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE AAN EINDE 936 000
*een deel korrek
2.2.4 Die direkteure het opsies geïdentifiseer om R1,5 miljoen se fondse te
bekom, wat nodig is om nuwe produkte in te voer en die besigheid uit te
brei, sonder om die besigheid se risiko vir die volgende finansiële jaar te
verhoog.
Watter befondsingsopsies kan die maatskappy oorweeg, sonder om
addisionele lenings aan te gaan? Haal TWEE bronne met syfers aan.
• Behoue inkomste – R1 759 000
2
• Opbrengs met uitreik van aandele – R3 000 000
5
10711/25
2.2.5 Bereken die volgende aanwysers vir die jaar geëindig op 31 Mei 2025:
% Netto wins na belasting op verkope
BEWERKINGS ANTWOORD
1 633 100 x 100* 8,1%*
20 250 000 1 een deel korrek
% nie noodsaaklik
2
Netto batewaarde per aandeel
BEWERKINGS ANTWOORD
8 950 000 x 100* 1 270 sent *
705 000 1 Aanvaar 1 269,5
Een deel korrek.
Sent nie noodsaaklik
3
Dividende uitbetalingskoers
BEWERKINGS ANTWOORD
(800 000 x 48/100) OF (224 000 + 160 000)
23,5% *
384 000 x 100* OF 0,48 x 100 Een deel korrek
1 633 100 1 2,04 1 % nie noodsaaklik
4
• By ELKE berekening is die ‘x 100’ nie ‘een deel korrek nie’,
• Tellers en noemers moet korrek, soos gegee, nagesien word.
• Ken geen punte toe indien bewerkings met alleenstaande syfers gedoen. Bv. Geen punt toegeken
indien enige bewerking met R8 950 000 of R705 000 of R1 633 100.
TOTALE PUNTE
40
6
10711/25
VRAAG 3
3.1 Winsgewendheid:
Haal TWEE finansiële aanwysers, met syfers en neigings, aan van dié
maatskappy wat ʼn verbetering in hul bedryfseffektiwiteit getoon het.
Finansiële aanwysers Syfers en neigings
Nasha Bpk toon ʼn verbetering:
• % Bedryfsuitgawes op verkope het afgeneem (van 22%) tot 18% / met 4%
punte / met 18% 4
• % Nettowins na belasting op verkope het toegeneem van (13,1%) tot
13,8% / met 0,7% punte / met 5,3%
Moenie winsopslag % aanvaar
3.2 Likiditeit:
Die direkteure van Dodo Bpk is besorg oor voorraadbeheer. Haal EEN
finansiële aanwyser én ander relevante finansiële data aan om hierdie
kommer te bevestig.
Finansiële aanwyser Finansiële data ✓ Syfers en neigings
• Voorraadomsetsnelheid het afgeneem (van 8,9 keer) tot 8,2 keer/met
0,7 keer.
• Handelsvoorraadtekort het (van R12 470) tot R25 030 / met R12 560 / met
100,7% toegeneem. 4
Identifiseer die maatskappy wat meer voorraad aanhou. Toon
berekeninge en verduidelik deur gebruik te maak van finansiële
aanwysers.
Dodo Bpk
2,3 : 1 – 0,8 : 1 = 1,5 : 1 ✓
Nasha Bpk
1,9 : 1 – 1,1 : 1 = 0,8 : 1 ✓
Dodo Bpk hou 0,7 : 1 meer voorraad as Nasha Bpk. ✓ 3
3.3 Dividende uitbetalingsbeleid:
Verduidelik aan Ben watter maatskappy genoeg fondse behou het om
uitbreidings in die komende finansiële jaar te finansier. Haal syfers aan
en verskaf ’n vergelyking om jou antwoord te ondersteun.
Nasha Bpk hou meer winste terug. ✓
• Dodo behou 3,4% (3%) van verdienste. ✓✓
• Nasha behou 49,7% (50%) van verdienste ✓✓
Vir VYF punte:
Nasha Bpk behou 46,3% (47%) meer winste as Dodo Bpk. 5
7
10711/25
3.4 Aandeelprys en aandelebeurs:
Lewer kommentaar oor die verandering in die aandeelprys van elke
maatskappy op die Johannesburgse Aandelebeurs (JSE) aan die einde
van die finansiële jaar. Haal syfers en neigings aan.
Vergelyk MP met NBW ✓ ✓ syfers ✓ ✓
• Markprys van 720c is minder as NBW van 792c
Dodo Bpk
Vir EEN punt:
Markprys daal van 933 sent tot 720 sent
• Markprys van 1 320c is minder as NBW van 1 028c
Nasha Bpk
Vir EEN punt:
• Markprys styg van 1 123 sent tot 1 320 sent 4
Verskaf EEN faktor vir elke maatskappy, wat veranderinge in hul
aandeelprys kon beïnvloed het.
EEN geldige verduideliking ✓ ✓
• Gebrek aan beleggersvertroue / ‘n Gekwalifiseerde of
Meningweerhou verslag wek kommer oor betroubaarheid
van maatskappy se finansiële state.
• Maatskappy se aandele is onderwaardeer.
Dodo Bpk • Gebrek aan groei en ontwikkeling stel mark teleur.
• Daar mag kontantvloei probleme wees of hoê skuld
bekommernisse.
• Oneffektiewe leierskap wat strategiese rigting beïnvloed. 2
• Gebrek aan innovasie in vergelyking met mededingers.
• Hoë aanvraag na aandele / ongekwalifiseerde ouditverslag
mag beleggersvertroue verbeter.
• Daar is aansienlike groeivooruitsigte/potensiële
uitbreidings
Nasha Bpk
• Konsekwente hoë verdienste wat beleggers aanvraag verhoog.
• Vertoue in leierskap ten opsigte van toekomstige strategiese
onderhandelinge
• Geloofwaardigheid van bestuur wat positiewe resultate lewer.
3.5 Finansieringstrategie:
Die bedryfshoof (BH) van Nasha Bpk het die senior bestuurspan oorreed
om ʼn lening aan te gaan. Haal EEN finansiële aanwyser met syfers en
neigings aan om hierdie stelling te bevestig.
Finansiële aanwysers Syfers en neigings
• Skuldekwiteitsverhouding het verhoog van 0,4 : 1 tot 0,5 : 1 3
8
10711/25
3.6 Aandeelhouding:
Bereken die totale bedrag wat Ben ontvang het vir die verkoop van sy
aandele in Dodo Bpk.
BEWERKINGS ANTWOORD
132 000 x 933/100 1 231 560
2
*een deel korrek
Bereken die addisionele bedrag, buiten die bedrag verdien uit die verkoop
van sy aandele in Dodo Bpk, wat Ben moes bydra om die aandele in
Nasha Bpk te koop.
BEWERKINGS ANTWOORD
[132 000 x 1 123/100] sien bo
1 482 360 – 1 231 560 250 800 *
4
Verduidelik TWEE voordele wat Ben sal verloor na die verkoop van sy
aandele in Dodo Bpk.
Enige TWEE geldige verduidelikings ✓✓ ✓✓
• Hy sal nie meer besluite kan beïnvloed nie
• Hy sal nie die mag hê om raad van direkteure aan te stel of te verwyder
nie.
• Sy stemreg sal beperk word.
• Geen invloed op maatskappy se beleide. 4
• Verbeur die voorreg van toegang tot data oor strategiese veranderinge.
• Hy verloor ‘n gedeelte van die dividend voorheen verdien.
Ben se % aandeelhouding in Nasha Bpk sal verander na die aankoop
van addisionele aandele. Verduidelik TWEE potensiële uitdagings of
probleme om ʼn meerderheidsaandeelhouer te wees.
Enige TWEE geldige verduidelikings ✓✓ ✓✓
• Groter aanspreeklikheid teenoor alle belanghebbendes.
• Groter verantwoordelikheid om kernbesluite te neem wat maatskappy se
toekoms raak.
• Die moontlikheid om 'n aansienlike bedrag geld te verloor wanneer die
maatskappy swak presteer. 4
• Besluite geneem kan hom persoonlik bevoordeel en nie die maatskappy nie.
• Hy mag blameer word indien die maatskappy swak presteer.
• Sy reputasie word beïnvloed deur die maatskappy se publieke beeld.
• Daar mag van hom verwag word om kapitaal te voorsien tydens uitdagende
tydperke.
9
10711/25
3.7 Sukses van ʼn direkteur:
Verduidelik DRIE noodsaaklike eienskappe van ʼn suksesvolle direkteur
in ʼn winsgewende maatskappy.
Enige DRIE geldige verduidelikings ✓✓ ✓✓ ✓✓ deelpunte i.g.v. onvolledige of onduidelike antwoorde
• Goeie leierskap en bestuursvaardighede om die maatskappy te begelei tot
winsgewendheid en volhoubaarheid.
• Neem strategiese besluite wat besigheidsgroei en volhoubaarheid bring/
Verstaan kernprosesse as riglyn tot die maak van ingeligte besluite..
• Het 'n duidelike langtermyn visie vir die maatskappy, identifiseer
geleenthede vir uitbreiding en innovasie. Verstaan kernprosesse as riglyn
tot die maak van ingeligte besluite.Neem besluite wat help om vertroue
tussen belanghebbendes te bou.
• Handhaaf hoë etiese standaarde / Gedrag is eerlik en in die beste belang van
die maatskappy.
• Verstaan en implimenteer goeie korporatiewe bestuur.
• Verseker dat maatskappy verantwoordelik optree met hoë etiese standaarde.
• Goeie kommunikasie vaardighede wat positiewe voorstelle duidelik oordra.
• Verstaan maatskappy wetgewing, voldoening en bestuur.
• Vertroud met mark tendense en dag-tot-dag bedrywighede.
• Verstaan finansiële verslagdoening beter. 6
TOTALE PUNTE
45
10
10711/25
VRAAG 4
4.1 4.1.1 Eksterne ouditeur ✓
Internasionale finansiële rapportering (verslagdoening-) standaarde
4.1.2 2
(IFRS) ✓
4.2 Identifiseer TWEE korporatiewe bestuurskwessies wat duidelik blyk uit die
Kings Bpk saak.
• Gebrek aan deursigtigheid ✓
• Swak monitering (oorsig)/Gebrek aan effektiewe toesig ✓ 2
4.3 Verskaf TWEE redes waarom deursigtigheid noodsaaklik is as ʼn element van
etiek rakende korporatiewe bestuur binne ʼn maatskappy.
Enige TWEE geldige verduidelikings ✓✓ ✓✓
• Dit verseker dat etiese praktyke gevolg word.
• Dit bevorder vertroue tussen verskillende belanghebbendes.
• Dit maak dit makliker vir maatskappy om areas vir verbetering te
identifiseer.
• Verseker dat belanghebbendes dieselfde inligting het.
• Elimineer onetiese gedrag en finansiële ongerymdhede.
• Dit voorkom binnehandel en beskerm minderheidsaandeelhouers.
• Die maatskappy verhoog in waarde en word meer veerkragtig oor die lang
termyn.
• Identifiseer risiko’s betyds en verseker vroegtydige ingryping. 4
4.4 Verduidelik TWEE rolle van ʼn ouditkommitee in die voorkoming van
teenstrydighede in finansiële verslagdoening.
Enige TWEE geldige verduidelikings ✓✓ ✓✓ deelpunte vir onvolledige of onduidelike antwoorde
• Hulle verseker dat die maatskappy aan Algemeen Aanvaarde
Rekeningkundige Beginsels (AARP)/IFRS voldoen om integriteit te
handhaaf.
• Hulle evalueer die maatskappy se interne beheermaatreëls om akkurate
en betroubare finansiële verslagdoening te verseker.
• Hulle hersien ouditbevindinge en aanbevelings om die akkuraatheid van
finansiële verslagdoening te verseker.
• Hulle verseker dat die finansiële verslae akkuraat en volledig is en aan
relevante standaarde en regulasies voldoen. 4
4.5 Gee DRIE gevolge van swak korporatiewe bestuur vir ʼn maatskappy soos
Kings Bpk.
Enige DRIE geldige verduidelikings ✓
✓ ✓
• Skade aan die maatskappy se reputasie/Verlies aan kliëntelojaliteit.
• 'n Aansienlike daling in aandeelwaarde.
• Regsgevolge, soos regsgedinge en ondersoeke.
• Swak finansiële bestuur wat bedrog of verlies sal verhoog.
• Dit kan langtermyn sukses van die maatskappy negatief beïnvloed. 3
• Krediteure mag huiwerig wees om krediet te verleen.
• Huidige aandeelhouers mag hul aandele verkoop.
• Skend vertroue van verskaffers, wat lei tot strenger kredietvoorwaardes.
TOTALE PUNTE 15
TOTAAL: 150
11
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)

Addendum
Accounting Grade 12 P1 NSC June 2025 Addendum (Afrikaans)

Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 Memo (Afr)
%20SEP%202022%20Answer%20Book_hlayiso.com_--d433311b-2ab8-4c86-90d3-42fe3c2ac6c3/v1-665616d76b0918d13570/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 12 P2 Gauteng Mock 2022 Addendum (Afr)
%202020%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--813d0ccb-dfb0-4caa-917e-f4fad84da119/v1-1eb00d6628aa32a175b1/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 12 P2 Gauteng Mock 2020 QP (Afr)
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Addendum
Accounting Grade 12 Paper 2 KZN June 2025 Addendum

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Memo (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 November 2024 NSC QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper