Skip to content

Accounting Grade 12 P2 NW June 2025 Addendum (Afrikaans)

AddendumAccountingGrade 12202511 pages

Grade 12 Accounting Paper 2 addendum from the NW June Exam 2025 (Afrikaans), 11 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NAAM: NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING REKENINGKUNDE V2 GRAAD 12 JUNIE 2025 SPESIALE ANTWOORDEBOEK Maksimum Punte Vraag Onderwerp Moderator Moderator Punte Toegeken 1 Rekonsiliasies 50 2 Kosterekeningkunde 60 3 Voorraadwaardasie 40 Totaal 150 Hierdie antwoordeboek bestaan uit 11 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 2 NW/Junie 2025 Graad 12 – Antwoordeboek VRAAG 1: BANK- EN KREDITEUREVERSOENING, DEBITEUR OUDERDOMS ONTLEDING EN INTERNE BEHEER. 1.1 BANKVOORSIENING: TEORIE Waar of onwaar: 1.1.1 1.1.2 1.1.3 1.1.4 1.1.5 5 1.2 BANKVERSOENING 1.2.1 KOJ KBJ Voorlopige totaal 325 000 Voorlopige totaal 290 000 Saldo volgens bankrekening teen die einde van Junie 2025. 15 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 3 NW/Junie 2025 Graad 12 – Antwoordeboek 1.2.2 Bankversoeningstaat op 30 Junie 2025 Debiet Krediet 6 1.2.3 Bereken die totale kredietkaart verkope vir die maand. BEWERKINGS ANTWOORD 2 1.2.4 Verwys na Inligting F. Stel TWEE interne beheermaatreëls voor om te verseker dat dit nie weer in die toekoms gebeur nie. 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 4 NW/Junie 2025 Graad 12 – Antwoordeboek 1.3 KREDITEUREVERSOENING 1.3.1 Gee TWEE redes waarom dit vir die maatskappy belangrik is om die Krediteureversoeningstaat op te stel. 2 1.3.2 Bereken die korrekte Krediteurekontrolerekening-saldo nadat die relevante foute en weglatings in ag geneem is. Dt. Krediteurekontrole Kt. 6 1.3.3 Bereken die korrekte saldo's van die krediteure met inagneming van foute en weglatings. KREDITEURE BEWERKINGS SALDO Hunt 16 580 Groothandelaars Tiger 24 620 Groothandelaars Blackwood Vervaardigers 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 5 NW/Junie 2025 Graad 12 – Antwoordeboek 1.4 DEBITEUREOUDERDOMSONTLEDING 1.4.1 Verduidelik volledig die doel vir die voorbereiding van 'n debiteureouderdomsontleding. Noem TWEE punte. 2 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 6 NW/Junie 2025 Graad 12 – Antwoordeboek VRAAG 2: PRODUKSIEKOSTESTAAT, BRUTO WINS EN EENHEIDSKOSTE. 2.1 Koste van verskeping van ingevoerde grondstowwe Kosprys: Vraggeld op aankope: Doeaneregte: 3 2.2.1 Produksiekostestaat vir die jaar geëindig 30 Junie 2025 Direkte arbeid (396 000 Primêre koste Totale koste van produksie Werk-in-proses aan die begin van die jaar Koste van produksie van klaar produkte 12 2.2.2 Direkte materiaalkoste Totale materiaalkoste 10 Fabrieksbokoste Verbruiksgoedere (15 000 Onderhoud 48 000 Totale fabrieksbokoste 11 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 7 NW/Junie 2025 Graad 12 – Antwoordeboek Koste van klaarprodukte verkoop Beginsaldo van klaarprodukte Eindsaldo van klaarprodukte 4 2.3 Bereken die bruto wins vir die jaar geëindig 30 Junie 2025. 3 2.4 Berekeninge: 2.4.1 Eenheidskoste vir die vervaardiging van elke omskakelaar. (Rond af tot die naaste rand). 3 2.4.2 Verkoopprys van een omskakelaar: (Rond af tot die naaste rand). 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 8 NW/Junie 2025 Graad 12 – Antwoordeboek 2.4.3 Bereken die gelykbreekpunt en lewer kommentaar daarop: Kommentaar: 7 2.5 Gee TWEE redes waarom die besigheid plaaslike verskaffers moet ondersteun. Redes: 2 2.6 Die eienaar van Current Bpk is nie tevrede met die wins wat hy maak nie. Die eienaar het 'n alternatiewe verskaffer van grondstowwe gevind. Bespreek sy besluit en wat die implikasies hiervan op die onderneming kan wees. 2 60 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 9 NW/Junie 2025 Graad 12 – Antwoordeboek VRAAG 3 3.1 KONSEPTE Kies EEN term vir elk van die volgende beskrywings deur 'n term uit die lys hieronder te gebruik. Skryf slegs die term langs die vraagnommer (3.1.1 tot 3.1.3) in die ANTWOORDEBOEK neer. 3.1.1 3.1.2 3.1.3 3 3.2 MY VELLIES 3.2.1 Bereken die waarde van die eindvoorraad deur die geweegde gemiddelde metode te gebruik. 7 3.2.2 Die vermiste eenhede van voorraad. 4 3.2.3 Die gemiddelde voorraadhouperiode (in dae). 5 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 10 NW/Junie 2025 Graad 12 – Antwoordeboek 3.2.4 Die waarde van die eindvoorraad deur die EIEU-metode te gebruik. 5 3.2.5 Die eienaar voel dat dit beter is vir die besigheid om eerder die periodieke voorraadstelsel te gebruik as die deurlopende voorraadstelsel. Verduidelik kortliks die verskil tussen die twee stelsels. 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 11 NW/Junie 2025 Graad 12 – Antwoordeboek 3.3 QUICK FRY Identifiseer EEN probleem met betrekking tot elke winkel, en haal syfers aan om die probleem te verduidelik. Stel in elke geval vir Julia voor hoe sy die probleem kan oplos. KLERKSDORP – Miyaz Moola Probleem Verduideliking Oplossing vir probleem POTCHEFSTROOM - Daleen Coetzee Probleem Verduideliking Oplossing vir probleem VRYBURG – Themba Ndaba Probleem Verduideliking Oplossing vir probleem 12 40 Totaal: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all