PROVINSIALE ASSESSERING
GRAAD 12
REKENINGKUNDE/V2
JUNIE 2025
FINALE NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
NASIENBEGINSELS:
1. Tensy anders vermeld in die nasienriglyn, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien die
kandidaat nie punte elders in die vraag vir daardie item verloor nie (geen strafpunt vir misplaaste item nie).
Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) word slegs toegepas indien die kandidaat punte
vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3. Tensy anders vermeld, volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat
voorsien is.
4. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die deelpunt toe vir daardie syfer (nie die
metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: Indien syfers aangedui in nasienriglyne vir komponente of
bewerkings , dra hierdie nie die metodepunt vir finale antwoord ook nie.
5. Tensy anders aangedui, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer oorweeg word om die punt toe
te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6. Waar aangedui word, kan deelpunte toegeken word om te onderskei tussen verskillende kwaliteite van
antwoorde van kandidate.
7. Indien kandidate meer as die vereiste aantal antwoorde verskaf, inspekteer alle antwoorde om voordeel vir
die kandidaat te gee. Strafpunte kan vir vreemde inskrywings toegepas word indien kandidate volpunte op 'n
vraag verdien (maks. -2 per Q).
8. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie 'n finale negatief
wees nie.
9. Waar metodepunte vir bewerking toegeken word, moet die nasiener die redelikheid van die antwoord
ondersoek en ten minste een deel moet korrek wees voordat die punt toegeken kan word.
10. Bewerking beteken 'kontroleer die werking'. 'Een deel korrek' beteken werking en een deel korrek.
Let wel: kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷ wees of per nasienriglyn.
11. In bewerkings, moenie punte vir bewerkings toeken as teller en noemer omgeruil is - dit geld ook vir
verhoudings.
12. By die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat ten minste
gedeeltelik verkeerd is nie. Dui aan met 'n.
13. Wees bewus van kandidate wat geldige alternatiewe buite die nasienriglyn verskaf. Let daarop dat een
opmerking verskillende aspekte kan bevat.
14. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.
15. Hierdie nasienriglyn is nie vir publieke verspreiding nie, aangesien sekere items moontlik verkeerde
behandeling kan impliseer. Die aanpassings wat gemaak is, is as gevolg van nuanses in sekere vrae.
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2025 papers 





View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)





Accounting Grade 12 Paper 2 NW June 2025 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Accounting Paper 2 memorandum from the NW June Exam 2025 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 12 · NW June Exam · 2025 · Afrikaans. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2025
- Exam period
- NW June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 1.0 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Rekeningkunde/V2 2 NW/Junie 2025
Graad 12 – Nasienriglyne
VRAAG 1: BANK EN KREDITEUR SE VERSOENING, DEBITEURE SE OUDERDOM
ONTLEDING EN INTERNE BEHEER.
1.1 BANKVERSOENING
1.1.1 Onwaar
1.1.2 Onwaar
1.1.3 Onwaar
1.1.4 Onwaar
1.1.5 Waar 5
1.2 BANKVERSOENING
1.2.1 KOJ KBJ
Voorlopige totaal 325 000 Voorlopige totaal 290 000
Kredietkaartverkope 15 300Bankkoste(230 + 1 050) Pyltjie1 280
Direkte deposito huur 5 900Rente oortrokke bank 130
Rente op
430 Kontant onttrekking 3 600
spaarrekening
Elektroniese Elektroniese
12 000 4 140
oordragte betalings
Debietorders 17 200
Korrigeer fout EFT 73
(51 400 – 15 400) 36 000
beide+ pyltjie
Deposito
24 000
gekanselleer
358 630 376 350
Saldo volgens bankrekening aan die einde van Junie 2025. Bewerking
4 960+ 358 630Sien 1.2.1– 376 350Sien 1.2.1 (12 760) 15
Moet krediet
aandui, of ( ) of
ongunstig
1.2.2 Bankversoeningstaat op 30 Junie 2025
Debiet Krediet
Kt. Balans/saldo volgens bankstaat 480
Kt uitstaande deposito 30 400
Dt uitstaande EFO's
No 121 19 200
No 122 4 700
Dt regstelling van fout 19 740
Kt balans/saldo volgens bankrekening Sien 1.2.1 12 760
As saldo gunstig is in 1.2.1, moet dit debiet wees in
Bankversoening. As ‘n syber beide kante verskyn, 43 640 43 640
geen punte = raai. 6
Kopiereg voorbehou
Rekeningkunde/V2 3 NW/Junie 2025
Graad 12 – Nasienriglyne
1.2.3 Bereken die totale kredietkaartverkope vir die maand.
BEWERKINGS ANTWOORD
1 050 x 100/4 26 250 2
1.2.4 Verwys na Inligting F. Stel TWEE interne beheermaatreëls voor wat die
besigheid kan implementeer om te verseker dat dit nie weer in die
toekoms sal gebeur nie. Enige twee
Skep 'n beleid om kontant op 'n daaglikse basis te deponeer.
Hierdie saak moes in Mei opgevolg gewees het – doen maandeliks
versoenings.
Verdeling van pligte. een persoon dien as 'n kontrole vir 'n ander.
Versoek 'n kennisgewingsdiens van die bank vir transaksies (sms/e-pos).
Versoek debiteure om via EFO te betaal.
2
Kontrakteer die bank van kontant uit aan ‘n buite maarskappy.
Kopiereg voorbehou
Rekeningkunde/V2 4 NW/Junie 2025
Graad 12 – Nasienriglyne
1.3 KREDITEUREVERSOENING
1.3.1 Verskaf TWEE redes waarom dit belangrik is vir die besigheid om 'n
Krediteureversoeningstaat op te stel. Enige twee
Dit help om verskille tussen die saldo van die rekeningstaat (eksterne
dokument) en die saldo in die besigheid se rekords (interne
dokument)te identifiseer.
Dit help om bedrog, foute en weglatings op te spoor.
Dit is 'n interne beheermaatreël. 2
1.3.2 Bereken die korrekte Krediteurekontrolerekeningsaldo nadat
die tersaaklike foute en weglatings in ag geneem is.
Dt. Krediteurekontrole Kt.
Twee punte
Debietnota (1 280 + 1 280) 2 560 Saldo a/b 32 640
Saldo 49 620 Diverse aankoop 5 020
Hunt Groothandelaars 12 800
BTW 1 720
52 180 52 180
Saldo 49 620
32 640+ 5 020 + 12 800 – 1 280 – 1 280 + 1 720 = 49 620
Een deel korrek 6
1.3.3 Bereken die korrekte saldo's van krediteure Hunt Groothandelaars,
Tiger Groothandelaars en Blackwood met inagneming van foute en
weglatings.
KREDITEURE BEWERKINGS SALDO’S
Hunt 16 580+ 12 800+1 720+ 200 31 300*
Groothandelaars
Tiger (- 3 150 Een punt - 3 150 Een punt)
13 420*
Groothandelaars 24 620 – 6 300 – 4 900
Blackwood
0 + 4 900 4 900
Vervaardigers
49 620* 10
*Bewerking, een deel korrek
Kopiereg voorbehou
Rekeningkunde/V2 5 NW/Junie 2025
Graad 12 – Nasienriglyne
1.4 DEBITEUREOUDERDOMSONTLEDING
1.4.1 TWEE punte om die doel van die opstel van 'n debiteure-
ouderdomsontleding te beskryf. Gebruik volledige beskrywende
sinne. Enige twee
Om te bepaal of debiteure hulle rekeninge in die vasgestelde tydperk volgens
hul kredietvoorwaardes (gewoonlik 30 dae) betaal.
Interne beheersisteem om agterstallige rekeninge aan te dui en rente te hef
op agterstallige rekeninge van debiteure.
Om seker te maak dat debiteure nie hul kredietlimiet oorskry nie en om
debiteure se kredietimiete te hersien.
Dien as 'n herinnering om sms'e te stuur aan debiteure om hulle te herinner
om te betaal
Identifiseer debiteure wat nie toegelaat mag word om nog op krediet te koop,
alvorens hulle rekening nie op datum gebring is nie. 2
TOTALE PUNTE
50
Kopiereg voorbehou
Rekeningkunde/V2 6 NW/Junie 2025
Graad 12 – Nasienriglyne
VRAAG 2: PRODUKSIEKOSTESTAAT, BRUTO WINS EN EENHEIDSKOSTE.
2.1 Koste van besending ingevoerde grondstowwe
Kosprys:5 000 x 18,12 90 600
Vraggeld op aankope:800 x 18,12 14 496
Invoerregte:90 600 x 10% 9 060 3
2.2.1 Produksiekostestaat vir die jaar geëindig 30 Junie 2025
Direkte materiaal Sien 2.2.2 492 000
Direkte arbeid (396 000+ 39 600+ 7 200+ 78 000) 520 800
Primêre koste Bewerking 1 012 800
Fabrieksbokoste Sien Fabrieksbokoste nota 464 000
Totale vervaardigingskoste Bewerking 1 476 800
Werk-in-proses aan die begin van die jaar 240 000
Bewerking 1 716 800
Werk-in-proses aan die einde van die jaar (82 000)
Produksiekoste van klaarprodukte Bewerking 1 634 80012
2.2.2 Notas tot die Produksiekostestaat:
Direkte materiaal koste
Beginvoorraad 120 000
Aankope (420 000+ 90 600) Sien 2.1 510 600
Vraggeld op aankope (39 000+ 14 496) Sien 2.1 53 496
Invoerregte Sien 2.1 9 060
693 156
Eindvoorraad Balanserende syfer, moet in hakies wees (201 156)
Koste van grondstof 492 00010
Fabrieksbokoste
Verbruiksgoedere (15 000- 8 000+ 70 000) (Moet – 8000 of + 70 000) 77 000
Elektrisiteit (18 000 + 6 000) (18 000 is een deel correk) 24 000
Onderhoud 48 000
4 800 (120 000 is een deel korrek)
Huuruitgawe (120 000 + [6(10 000 x 8%)] 124 800
Waardevermindering 70 200
Fabrieksbestuurder salaris 120 000
Een deel korrek 464 00011
Koste van voltooide/klaar goedere verkoop
Aanvangsaldo van voltooide/klaar goedere 616 080
Koste van klaar goedere vervaardig Sien 2.2.1 1 634 800
2 250 880
Eindsaldo van voltooide/klaar goedere (120 600)
Koste van voltooide/klaar goedere verkoop Bewerking 2 130 280 4
Kopiereg voorbehou
Rekeningkunde/V2 7 NW/Junie 2025
Graad 12 – Nasienriglyne
2.3 Bereken die bruto wins vir die jaar geëindig 30 Junie 2025.
Verkope 3 600 600
Koste van verkope Sien koste van voltooide goedere (2 130 280)
Bruto wins Bewerking en een deel korrek 1 470 320 3
2.4 BEWERKINGS:
Eenheidskoste om elke omskakelaar te vervaardig. (Rond af tot die
2.4.1
naaste Rand).
1 634 800Sien 2.2.1
780
= 2 095,90
= R2 096Een deel korrek 3
2.4.2 Verkoopprys van een omskakelaar:
3 600 600
850
= R4 236 3
2.4.3 Bereken die gelykbreekpunt en lewer kommentaar daarop:
Sien 2.2.2 Fabrieksbokoste
464 000+ 82 170 (546 170)
4 236– 1 125 (3 111)
Sien 2.4.2 Verkoopsprys
=175,56 of 176 eenhede Een deel korrek
Opmerking:
Die besigheid het 780 eenhede geproduseer; dit is 604 bo GBP 176 eenhede.
Die onderneming het 850 eenhede verkoop; dit is 674 bo die GBP 176
eenhede.
Die onderneming sal wins maak op 674 eenhede. 7
Kopiereg voorbehou
Rekeningkunde/V2 8 NW/Junie 2025
Graad 12 – Nasienriglyne
2.5 Gee TWEE redes waarom die besigheid plaaslike verskaffers moet ondersteun.
Redes:(Enige TWEE relevante redes.)
Geen invoerkoste sal betaal word nie.
Pryse meer stabiel aangesien prys nie deur fluktuasies in wisselkoerse beïnvloed
word nie.
Skep meer werksgeleenthede vir mense van die land.
BBP verhoog en dit help klein ontwikkelende besighede
Dit verbeter lewenstandaard.
Geen vervoervertragings in geval van noodbestellings nie.
Aanbeveling van King Code.
Verbeter die tripel P – effek (persone, planeet en profyt).
Geld bly in die land en verbeter wisselkoers.
Minder misdaad as indiensneming toeneem.
Welwillendheid van die gemeenskap (Ubuntu) / Goeie beeld van die besigheid. 2
2.6 Die eienaar van Current Bpk is nie tevrede met die wins wat hy maak nie. Die
eienaar het 'n alternatiewe verskaffer van grondstowwe gevind. Bespreek sy
besluit en wat die implikasies hiervan kan wees.
(Enige TWEE relevante redes)
Dit is noodsaaklik dat die goedere van dieselfde kwaliteit moet wees.
Die maatskappy kan sy lisensie verloor aangesien die nuwe verskaffer nie deur die
Elektrisiteitsraad goedgekeur word nie.
Verwag terugsendings as die kwaliteit nie goed is nie.
Sal die naverkope diens doeltreffend wees?
Die nuwe verskaffer moet betroubaar wees en betyds afdlewer. 2
TOTALE PUNTE
60
Kopiereg voorbehou
Rekeningkunde/V2 9 NW/Junie 2025
Graad 12 – Nasienriglyne
VRAAG 3
3.1 KONSEP: Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings.
3.1.1 Periodieke voorraadstelsel
3.1.2 Spesifieke identifikasie metode
3.1.3 Eerste in eerste uit (EIEU) 3
3.2 MY VELLIES
3.2.1 Bereken die waarde van die eindvoorraad deur die geweegde gemiddelde
metode te gebruik.
( 1 690 500)
320 770+ 1 392 380– 22 650
(520+ 1 960) – 30
1 690 500 3 punte
2 450 3 punte
= 690 x 325 = R224 250 een deel korrek en vermenigvuldig met 325 eindvoorraad 7
3.2.2 Die vermiste eenhede van voorraad.
Begin + Koop - Terugsendings
520 + 1 960 – 30
Verkoop - Slot
= 2 450– 2 115– 325= 10 Een deel korrek
4
3.2.3 Die gemiddelde voorraadhouding tydperk (in dae).
272;5 845
½(320 770+ 224 250)x 365 of ½(520 Een punt + 325 Een punt)X 365
1 690 500 - 224 250 Sien 3.2.1
2 115 (Twee punte) 1
1 466 250 of 2 metode punte
67,8 dae / 68 dae 72,9 dae Metode punt
5
3.2.4 Die waarde van die eindvoorraad deur die EIEU-metode te gebruik.
(300 – 30) (725 + 30) Vrag op aankope ingesluit
270x R755 = R203 850
325 – 270 (710 + 30) Vrag op aankope ingesluit
55x R740 = R40 700
Totaal: R244 550 As vrag op aankope nie ingesluit is nie, verloor finale metode punt 5
3.2.5 Deurlopende-/Periodieke voorraadstelsel.
Met die deurlopende voorraadstelsel word die koste van verkope met elke
verkoopstransaksie aangeteken en die balans van handelsvoorraad word
op 'n deurlopende basis gedurende die jaar aangepas.
Met die periodieke voorraadstelsel word die koste van verkope eers aan die
einde van die jaar volgens die fisiese voorraadopname bereken.
4
Kopiereg voorbehou
Rekeningkunde/V2 10 NW/Junie 2025
Graad 12 – Nasienriglyne
3.3 QUICK FRY: Oplossing moet problem pas. Versigtig, verduideliking kan by problem gestel word.
KLERKSDORP - Miyaz Moola
Probleem + syfer twee punte VerduidelikingEen punt Oplossing vir problem Een punt
Onvoldoende verkope Eenhede verkoop is Verkoopspersoneel benodig
6 500 x 175 = 1 137 500 baie minder in verkoopstaktiek opleiding.
Of vergelyking met Verander Miyas se kontrak
Slegs 175 eenhede verkoop Potch en Vryburg. sodat sy salaris direk gekoppel
is aan die hoeveelhede
verkoop.
300 eenhede in voorraad en Bykans die helfte van Koop minder voorraad aan.
slegs 175 verkoop. die voorraad is
onverkoop.
Te veel geld is
opgesluit in voorraad
wat meer effektief
gebruik kan word. Dit
beinvloed the likiditeit
negatief.
Advertensies kostes Advertensie uitgawe is Advertensieveldtog moet
R80 000. te hoog, bleik verbeter; verander die manier
ondoeltreffend te wees van adverteer om verkope te
as totale verkope so verhoog.
laag is.
Huur is te hoog R520 000. Te hoog in vergelyking Verhuis na meer bekostigbare
met ander take. perseel.
Surplus voorraad 225 Sluitingsvoorraad toon Beter interne kontrole en
eenhede ‘n surplus voorraad; bestuur.
boekhouding verkeerd.
POTCHEFSTROOM -Daleen Coetzee
Probleem Verduideliking Oplossing vir probleem
25 enhede word vermis. Handelsvoorraad 500 Interne beheer oor voorraad
- Verkope 400 moet verbeter word met
- Eind voorraad gereelde voorraadopnames en
moet 100 wees. beter sekuriteit soos kameras,
bliepers en sekuriteitswagte.
Daleen moet verantwoordelik
gehou word vir
voorraadverliese.
VRYBURG - Themba Ndaba
Onvoldoende voorraad 350 Verloor kliënte weens Hou hoër voorraadvlakke aan
eenhede beskikbaar 350 gebrek aan voorraad. om nie klante teleur te stel
eenhede verkoop. Onvoldoende nie
voorraad - kliënte na
mededingers gaan.
TOTALE PUNTE
40
Totaal: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)

Addendum
Accounting Grade 12 P1 NSC June 2025 Addendum (Afrikaans)

Question paper
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Addendum
Accounting Grade 12 Paper 2 KZN June 2025 Addendum

Question paper
Accounting Grade 12 P1 November 2024 NSC QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 12 Paper 2 KZN Prelim 2023 Question Paper

Addendum
Accounting Grade 12 Paper 2 MP Prelim 2023 Addendum

Memorandum