PROVINSIALE ASSESSERING
GRAAD 12
REKENINGKUNDE V1
JUNIE 2025
ANTWOORDEBOEK
Naam: ……………………………………………………………….
VRAAG MAKSIMUM NASIENER INTERNE EKSTERNE
PUNT MODERATOR MODERATOR
1 55
2 51
3 24
4 20
TOTAAL 150
Hierdie antwoordeboek bestaan uit 10 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2025 papers 
%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)




View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)





Accounting Grade 12 P1 NW June 2025 Addendum (Afrikaans)
Grade 12 Accounting Paper 1 addendum from the NW June Exam 2025 (Afrikaans), 10 pages. Read online or get the free PDF download.
Accounting · Grade 12 · NW June Exam · 2025 · Afrikaans. Addendum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Addendum
- Year
- 2025
- Exam period
- NW June Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 834.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Rekeningkunde/V1 2 NW/Junie 2025
Graad 12 – Antwoordeboek
VRAAG 1: KONSEPTE, INKOMSTESTAAT EN BALANSSTAAT
1.1 1.1.1
1.1.2
1.1.3
1.1.4
1.1.5
5
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 3 NW/Junie 2025
Graad 12 – Antwoordeboek
1.2 WANKARABA BEPERK
1.2.1 Staat van Omvattende Inkomste vir die jaar geëindig
30 April 2025
Verkope
Koste van verkope
Bruto wins
Ander Bedryfsinkomste
Huurinkomste
Bruto Bedryfsinkomste
Bedryfsuitgawes
Lone en Salarisse
Bedryfswins
Rente inkomste 565 000
Wins voor rente uitgawe
Rente uitgawe
Netto wins voor belasting
Inkomstebelasting
Netto wins na belasting 1 251 378
33
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 4 NW/Junie 2025
Graad 12 – Antwoordeboek
1.2.2 Staat van finansiële posisie soos op 30 April 2025
EKWITEIT EN LASTE
GEWONE AANDEELHOUERSBELANG
Gewone aandelekapitaal 3 500 000
NIE-BEDRYFSLASTE
BEDRYFSLASTE
Handels en ander betaalbares
TOTALE EKWITEIT EN LASTE 12 361 189
17
VRAAG 1
55
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 5 NW/Junie 2025
Graad 12 – Antwoordeboek
VRAAG 2: GEWONE AANDELEKAPITAAL- EN BEHOUE INKOMSTE
NOTAS, KONTANTVLOEISTAAT EN FINANSIËLE AANWYSERS
2.1 2.1.1
2.1.2
2.1.3
2.1.4
2.1.5
5
2.2 2.2.1 GEWONE AANDELEKAPITAAL
GEMAGTIG
Gewone aandele
UITGEREIK:
Gewone aandele in uitreik aan die begin
van die jaar
320 000
Gewone aandele in uitreik aan die einde 1 744 600
van die jaar 8
2.2.2 BEHOUE INKOMSTE
Behoue inkomste aan die begin van die jaar 2 474 800
Behoue inkomste aan die einde van die jaar
10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 6 NW/Junie 2025
Graad 12 – Antwoordeboek
2.3 Bereken die bedrag wat in die Kontantvloeistaat sal verskyn vir:
2.3.1 Belasting betaal
4
2.3.2 Dividende betaal
3
2.3.3 Aandele teruggekoop
3
2.4 Stel die volgende afdelings van die kontantvloeistaat op:
2.4.1 Verandering in bedryfskapitaal
10
2.4.2 Kontantvloei uit finansieringsaktiwiteite
4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 7 NW/Junie 2025
Graad 12 – Antwoordeboek
2.4.3 Netto verandering in kontantekwivalente
4
VRAAG 2
51
VRAAG 3: ONTLEDING EN VERTOLKING VAN FINANSIËLE STATE
3.1 Bereken die volgende finansiële aanwysers:
Netto batewaarde van Limpopo Bpk.
Skuld-Ekwiteitsverhouding van Boland Bpk.
6
3.2 Jou kollega is van mening dat die likiditeitsituasie van Limpopo Bpk. beter
is as dié van Boland Bpk. Haal TWEE finansiële aanwysers met toepaslike
syfers aan om sy mening te staaf.
Haal twee finansiële syfers aan.
Verduidelik:
6
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 8 NW/Junie 2025
Graad 12 – Antwoordeboek
3.3 Boland Bpk. het gedurende die finansiële jaar besluit om ‘n groot bedrag
op die lening af te betaal. Haal TWEE finansiële aanwysers met toepaslike
syfers aan om aan te toon hoekom dit nie ‘n goeie besluit deur die
direkteure was nie. (Hefboomeffek)
Relevante syfers:
Kommentaar:
6
3.4 Lewer kommentaar oor die waarde van die twee maatskappye se aandele
op die JEB. Verduidelik hoe hierdie syfers jou keuse gaan beïnvloed ten
opsigte van die maatskappye.
Finansiële aanwyser en Keuse van
verduideliking daarvan Maatskappy
met syfers.
Boland Bpk.
Limpopo Bpk.
6
VRAAG 3
24
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 9 NW/Junie 2025
Graad 12 – Antwoordeboek
VRAAG 4: KORPORATIEWE BESTUUR EN OUDITVERSLAG
4.1 KORPORATIEWE BESTUUR
4.1.1 Winston kan in hierdie situasie as ‘n (fluitjieblaser/ werknemer)
beskryf word.
1
4.1.2 Dit is uiters noodsaaklik om die identiteit van persone wat
wangedrag rapporteer te beskerm. Gee EEN rede wat gebruik kan
word om die direkteure te oortuig dat hulle nie openlik vir Winston
kan bedank nie.
2
4.1.3 Verskaf een term om die “geskenk” wat die Aankopebestuurder
ontvang het, te beskryf.
1
4.1.4 Dui EEN interne maatreël aan wat die maatskappy kan instel om ‘n
herhaling van so voorval in die toekoms te voorkom.
2
4.1.5 ‘n Besorgde aandeelhouer het van die voorval te hore gekom.
Verskaf twee moontlike vrae wat hy by die volgende AJV kan vra
in verband met die maatskappy se tenderbeleid.
4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 10 NW/Junie 2025
Graad 12 – Antwoordeboek
4.2 OUDITVERSLAE
4.2.1 Dui aan watter tipe ouditverslag Pilanesberg Beperk ontvang het.
Verskaf een rede vir jou keuse.
4
4.2.2 Gee EEN rede waarom die Maatskappywet vereis dat publieke
maatskappye deur 'n onafhanklike ouditeur geoudit moet word.
2
4.2.3 Koerantberigte het aangedui dat Motepo Vennote aan wanbestuur
skuldig bevind is ten opsigte van ouditwerk wat by verskeie groot firmas
gedoen is. Verduidelik hoe dit aandeelhouers van Pilanesberg Bpk. kan
beïnvloed. Noem TWEE punte.
4
VRAAG 4
20
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)
%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)
Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Accounting Grade 12 Paper 1 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Accounting Grade 12 Paper 2 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 Memo (Afr)
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo (English)

Memorandum
Accounting Grade 12 Paper 1 KZN June 2025 Memo

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 NSC November 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Memo (Afr)

Question paper