Skip to content

Accounting Grade 12 Paper 1 NW June 2025 Memo (Afrikaans)

MemorandumAccountingGrade 12202511 pages

Grade 12 Accounting Paper 1 memorandum from the NW June Exam 2025 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 12 REKENINGKUNDE V1 JUNIE 2025 NASIENRIGLYNE PUNTE: 150 NASIENBEGINSELS: 1. Tensy anders getoon in die nasienriglyne, sal strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item- strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering mag toegepas word nie. 2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het. 3. Tensy anders getoon, ken volpunte toe vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat getoon is. 4. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die deelpunt toe vir die syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). LW: Syfers wat in die nasienriglyne vir komponente van bewerkings aangedui is, moet saam gemerk word; hierdie syfers dra nie die metodepunt vir dele daarvan nie. 5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is. 6. Waar dit aangedui word, kan deelpunte toegeken word om die vreskil in die kwaliteit van kandidate se antwoorde aan te dui. 7. Indien kandidate meer as die verlangde aantal antwoorde verskaf, ondersoek alle antwoorde tot voordeel van die kandidaat. Strafpunte kan toegeken word vir vreemde items indien kandidate volpunte vir ‘n vraag gekry het (maks. -2 per vraag). 8. Hierdie nasienriglyne is nie vir verspreiding in die publiek nie, omdat sekere items dalk verkeerd hantering kan impliseer. Aanpassings word gemaak op grond van die nuanses/konteks van sekere vrae. 9. Waar strafpunte toegeken word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe totaal getoon word nie. 10. Waar metodepunt(e) vir bewerking toegeken word, moet die nasiener eers die redelikheid van die antwoord ondersoek voordat die punt toegeken word. 11. ‘Bewerking’ beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek. LW: Kontroleer bewerking moet 'n +, -, x, ÷, wees volgens kandidaat se (geldige) antwoord, of soos in nasienriglyne aangedui. 12. By bewerkings moet geen punte vir bewerkings toegeken word waar die teller en noemer omgeruil is nie. Dit is ook van toepassing op verhoudings. 13. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat in geheel of gedeeltelik foutief is nie. Dui aan met ‘n . 14. Wees bedag daarop dat sommige kandidate geldige alternatiewe buite hierdie nasienriglyne kan gee. Let ook daarop dat een kommentaar meer as een korrekte aspek kan bevat. 15. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding. Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 2 NW/Junie 2025 Graad 12 – Nasienriglyne VRAAG 1: KONSEPTE, INKOMSTESTAAT EN BALANSSTAAT 1.1 1.1.1 D ✔ 1.1.2 A ✔ 1.1.3 E ✔ 1.1.4 C ✔ 1.1.5 B ✔ 5 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 3 NW/Junie 2025 Graad 12 – Nasienriglyne 1.2 WANKARABA BEPERK 1.2.1 Staat van Omvattende Inkomste vir die jaar geëindig 30 April 2025 Verkope (7 523 000✔ – 40 600✔) 7 482 400✔ Koste van verkope (7 482 400✔- 260 000 + (260 000  x 100/80) 325 000 ✔✔ x 100/160✔) * (4 717 125) Bruto wins Bewerking 9  2 765 275 Ander bedryfsinkomste Bewerking 103 856 Huurinkomste (119 808 – 20 352✔✔) *  99 456 Voorsiening vir oninbare skuld aans (50 000✔ –  45 600 (912 000 x 5%)✔✔) * 4 400 Bruto bedryfsinkomste Bewerking 9  2 869 131 Bedryfsuitgawes Bewerking  (1 216 106) Lone en Salarisse 457 745✔ Versekering (42 000 – 4 500✔) Bewerking 37 500 Direkteursfooie (687 500 – 27 500✔) Bewerking 660 000 Handelsvoorraadtekort (843 136 + 25 375 – 835 000) 33 511✔✔ Waardevermindering (25 200✔ + 2 150✔) *  27 350 Bedryfswins Bewerking 11 1 653 025 Rente inkomste 565 000 Wins voor rente uitgawe Bewerking  2 218 025 Rente uitgawe (480 000) ✔ Netto wins voor belasting 1 738 025✔ Inkomstebelasting 4 (486 647) ✔ Netto wins na belasting 1 251 378 33 * Een deel korrek Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 4 NW/Junie 2025 Graad 12 – Nasienriglyne 1.2.2 Staat van Finansiële Posisie soos op 30 Junie 2025 EKWITEIT EN LASTE GEWONE AANDEELHOUERSBELANG ✔✔ (900 000 x 6,28) 5 652 000 Gewone aandelekapitaal 3 500 000 Behoue inkomste 3 2 152 000 NIE-BEDRYFSLASTE 4 185 000 Lening: Mahikeng Bank (5 100 000✔ + 480 000✔) x  75% ✔ 4 4 185 000 BEDRYFSLASTE 2 524 189 Handels en ander betaalbares (967 350✔+20 352)  Sien Huurinkomste 987 702 Korttermynlening (5 580 000 x 25%)  1 395 000 Aandeelhouers vir dividend (900 000 x 13c) 117 000✔✔ SAID (Inkomstebelasting) (462 160✔ - 486 647)  10 24 487 TOTALE EKWITEIT EN LASTE 12 251 567 17 VRAAG 1 55 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 5 NW/Junie 2025 Graad 12 – Nasienriglyne VRAAG 2: GEWONE AANDELEKAPITAAL- EN BEHOUE INKOMSTE NOTAS, KONTANTVLOEISTAAT EN FINANSIËLE AANWYSERS 2.1 2.1.1 bedryfsbate ✔ 2.1.2 beperkte ✔ 2.1.3 netto batewaarde ✔ 2.1.4 wesenlikheidsbeginsel ✔ 2.1.5 likiditeit ✔ 5 2.2 2.2.1 GEWONE AANDELEKAPITAAL GEMAGTIG 3 680 000 Gewone aandele UITGEREIK: 920 000✔✔ Gewone aandele in uitreik aan die begin 1 012 000 van die jaar 320 000 Gewone aandele uitgereik op 1 Maart 761 200✔ 2024 (20 000) ✔ Aandele teruggekoop op 28 Februarie (28 600)  2025 @ R1,43✔ 1 220 000 Gewone aandele in uitreik aan die einde 1 744 600 van die jaar 8 2.2.2 BEHOUE INKOMSTE Behoue inkomste aan die begin van die jaar 2 474 800 Netto inkomste na belasting 1 195 200 ✔✔ Terugkoop van 20 000 aandele @ R0,50✔ (10 000) ✔ Gewone aandele dividende  (458 800) Betaal (1 240 000✔ x 0,15✔) 186 000 Verklaar 272 800✔ Behoue inkomste aan die einde van die jaar  3 201 200 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 6 NW/Junie 2025 Graad 12 – Nasienriglyne 2.3 Bereken die bedrag wat in die Kontantvloeistaat sal verskyn vir: 2.3.1 Belasting betaal Aanvaar alternatiewe berekeninge, rekens omgedraai of grootboekrekening 23 800✔ + 464 800✔ + 16 400✔ = 505 000 4 2.3.2 Dividende betaal Aanvaar alternatiewe berekeninge, rekens omgedraai of grootboekrekening 154 000✔ + 186 000 = 340 000 3 Sien 2.2.2 2.3.3 Aandele teruggekoop 28 600 + 10 000 = 38 600 Of 20 000✔ x 1,93✔ = 38 600✔ 3 2.4 Stel die volgende afdelings van die kontantvloeistaat op: 2.4.1 Verandering in bedryfskapitaal 222 000 Afname✔ in voorraad 328 000 – 224 000 104 000✔✔ Afname✔ in debiteure 76 400 Bewerking 239 600 – 316 000✔ Toename✔ in krediteure 41 600 Bewerking 129 600✔ – 88 000 10 2.4.2 Kontantvloei uit finansieringsaktiwiteite 562 600 Opbrengs met aandele uitgereik 761 200✔ Terugkoop van aandele 28 600 + 10 000 (38 600)  Sien 2.3.3 Terugbetaling van lening 960 000 – 800 000 (160 000) ✔ 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 7 NW/Junie 2025 Graad 12 – Nasienriglyne 2.4.3 Netto verandering in kontantekwivalente 321 400 Kontant en kontantekwivalente – begin (111 000) ✔✔ (15 000 – 126 000) Kontant en kontantekwivalente - einde 210 400✔ 4 VRAAG 2 51 VRAAG 3: ONTLEDING EN VERTOLKING VAN FINANSIËLE STATE 3.1 Bereken die volgende finansiële aanwysers: Netto batewaarde van Limpopo Bpk. 4 233 600✔ = 1 120 sent 378 000✔ Skuld-ekwiteitsverhouding van Boland Bpk. 606 690✔ : 3 033 450✔ = 0,2 : 1 6 3.2 Jou kollega is van mening dat die likiditeitsituasie van Limpopo Bpk. beter is as die van Boland Bpk. Haal TWEE finansiële aanwysers met toepaslike syfers aan om sy mening te staaf. Haal twee finansiële syfers aan. Enige twee aanwysers ✔✔ en syfers ✔✔  Vuurproefverhouding van Boland Bpk is 3,31:1 en Limpopo Bpk is 1,3:1  Omsetsnelheid van voorraad van Boland Bpk is 5 keer en Limpopo Bpk is 9 keer Verduidelik ✔  Limpopo Bpk het ‘n beter vuurproefverhouding as Boland Bpk. Boland Bpk het te veel voorraad voorhande.  Limpopo Bpk verkoop voorraad vinniger, 9 keer, gedurende die jaar teenoor Boland Bpk se 5 keer. 6 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 8 NW/Junie 2025 Graad 12 – Nasienriglyne 3.3 Boland Bpk. het gedurende die finansiële jaar besluit om ‘n groot bedrag op die lening af te betaal. Haal TWEE finansiële aanwysers met toepaslike syfers aan om aan te toon hoekom dit nie ‘n goeie besluit deur die direkteure was nie. (Hefboomeffek) Finansiële aanwyser en syfers ✔✔ ✔✔ Geldige kommentaar ✔ Relevate syfers: Skuld : Ekwiteit is 0,2:1 (Kontroleer 3.1) OOKA is 18,9% Kommentaar: Enige twee redes  Die maatskappy is laag gerat (lae risiko) en daarom is dit nie nodig om die lening vining terug te betaal nie.  Die maatskappy is positief gerat. Die OOKA van 18,8% is hoër as die rentekoers van 11% op lenings. 6 3.4 Lewer kommentaar oor die waarde van die twee maatskappye se aandele op die JEB. Verduidelik hoe hierdie syfers jou keuse gaan beïnvloed ten opsigte van die maatskappye. Finansiële aanwyser en Keuse van Maatskappy verduideliking daarvan met syfers Ek sal in Boland Bpk belê want die aanvraag Boland Bpk Markprys is 715 sent wat meer is as na hul aandele is goed. die NBW van 540 sent. OF Ek sal nie in Boland Bpk belê nie want die aandele is oorprys. Ek sal in Limpopo Bpk belê want die aandele is JEB prys is 910 sent wat laer is as die onderwaardeer. Limpopo NBW van 1 120 sent. OF Bpk Ek sal nie in Limpopo Bpk belê nie want die aandele is nie in aanvraag nie. 6 VRAAG 3 24 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 9 NW/Junie 2025 Graad 12 – Nasienriglyne VRAAG 4: KORPORATIEWE BESTUUR EN OUDITVERSLAG 4.1 KORPORATIEWE BESTUUR 4.1.1 Winston kan in hierdie situasie as ‘n (fluitjieblaser/ werknemer) beskryf word. Fluitjieblaser ✔ 1 4.1.2 Dit is uiters noodsaaklik dat die identiteit van persone wat wangedrag rapporteer te beskerm. Geen EEN wat gebruik kan word om die direkteure te oortuig dat hulle nie openlik vir Winston kan bedank nie. Enige EEN geldige punt ✔✔ Deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde.  Die identiteit van fluitjieblasers moet beskerm word sodat hulle nie geteiken word nie.  Werknemers kan bang wees om oortredings aan te meld en verkies om eerder stil te bly as hulle nie seker is dat hulle identiteit beskerm gaan word nie.  Werkers kan aangemoedig word om voorvalle anoniem aan te meld want dit kan aanmeldings vermeerder. 2 4.1.3 Verskaf een term om die “geskenk” wat die Aankopebestuurder ontvang het, te beskryf. Omkoopgeskenk/ Gunsloon/ Bribe/ Kick-back ✔ 1 4.1.4 Dui EEN interne maatreël aan wt die maatskappy kan instel om ‘n herhaling van so voorval in die toekoms te voorkom. Enige EEN geldige punt ✔✔ Deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde.  Die besigheid moet ‘n beleid hê vir die ontvangs van geskenke/toekenning van tenders.  Werkenemers moet deursigtig wees in hul onderhandelinge en alle “geskenke” wat hulle by kliënte/verskaffers ontvang moet verklaar word.  Skeiding van pligte: Die Aankopebestuurder moenie die persoon wees wat tenders toeken en goedere ontvang nie. 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 10 NW/Junie 2025 Graad 12 – Nasienriglyne 4.1.5 ‘n Besorgde aandeelhouer het van die voorval te hore gekom. Verskaf twee moontlike vrae wat hy by die volgende AJV kan vra in verband met die maatskappy se tenderbeleid. TWEE punte per relevante vraag.✔✔ ✔✔ Deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde.  Het die maatskappy ‘n tenderbeleid?  Is die korrekte prosedure gevolg met die toekenning van die tender?  Hoekom was Winston se toesighouer huiwerig om die voorval te ondersoek?  Is Winston se toesighouer dalk kop in een mus met die Aankopebestuurder?  Watter gevolge staar die Aankopebestuurder in die gesig?  Gaan die maatskappy die Aankopebestuurder toelaat om die skootrekenaar te hou?  Gaan die maatskappy stappe teen die Aankopebestuurder neem? 4 4.2 OUDITVERSLAE 4.2.1 Dui aan watter tipe ouditverslag Planesberg Beperk ontvang het. Verskaf een rede vir jou keuse. Tipe verslag: Ongekwalifiseerd ✔✔ Enige 1 rede ✔✔ Dit is 'n goeie verslag Die woorde: 'redelike weergawe' dui aan dat die ouditeure op geen probleme afgekom het. 4 4.2.2 Gee EEN rede waarom die Maatskappywet vereis dat publieke maatskappye deur 'n onafhanklike ouditeur geoudit moet word. Enige EEN geldige rede ✔✔  Onafhanklike mening sal voorgehou word.   Skeiding tussen bestuur en eienaarskap.  Belange van die aandeelhouers word beskerm  Onderneming werk met aandeelhouers se geld  Om die moontlikheid van bedrog op te spoor/ te verminder. 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 11 NW/Junie 2025 Graad 12 – Nasienriglyne 4.2.3 Koerantberigte het aangedui dat Motepo Vennote aan wanbestuur skuldig bevind is ten opsigte van ouditwerk wat by verskeie groot firmas gedoen is. Verduidelik hoe dit aandeelhouers van Pilanesberg Bpk. kan beïnvloed. Noem TWEE punte. Enige TWEE relevante punte ✔✔ ✔✔Toekomstige aandeelhouers nie relevant tot hierdie antwoord nie Die vraag vra die invloed op aandeelhouers en nie die gevolge op aandelepryse ens nie  Die aandeelhouers sal nie op die ouditverslag kan staat maak nie.  Die aandeelhouers sal nie ouditeure weer her-kies op die volgende AJV nie (sal ontslaan word).  Die aandeelhouers mag dalk op 'n heroudit aandring deur 'n ander betroubare ouditfirma.  Die aandeelhouers mag aandring op regstappe as die oudit bedrieglik gedoen is.  Bestaande aandeelhouers mag dalk van hulle aandele ontslae raak/ verkoop. 4 VRAAG 4 20 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all