Vertroulik
=i basic education
N72
at) Department:
COR Basic Education
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE
MEWJUNIE 2024
PUNTE: 200
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 4 antwoordblaaie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentQuestion paper %20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)
%20Afr--eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c/v1-3553acfa446acbaa2a45/card.webp)
%20MG%20Eng--898ff365-3aa8-49fc-aa7a-8c58c79bf409/v1-0ee308106aa8bb2a75dc/card.webp)
%20MG%20Afr--1af3bcd6-f360-4582-929e-be82586adfa1/v1-f9bfd9fe3f83289b1669/card.webp)






View all%20(Afrikaans)%20June%202025%20Possible%20Answers--c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133/v1-5f42c573694769cf80ce/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--e6743728-8140-42ae-838d-282654a975a5/v1-dce3e047e0d7ad60a32b/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--b820ac91-947c-4aed-821f-256aa13aabe1/v1-3be01795eace6f81b174/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--f6f7ac38-fb55-4d61-bc66-5441e4cbcee0/v1-b3313a875de5f3475dc0/card.webp)
%20%20MG%20Afr_hlayiso.com_--42b5315c-825c-40e3-b394-85e0253fc0fb/v1-6058b260e68654519cc3/card.webp)
%20MG%20Afr_hlayiso.com_--8b448e9d-ad65-4911-ae38-b9af2b632f65/v1-008a0116953928fc25f8/card.webp)
Civil Technology Grade 12 NSC June 2024 Question Paper (Afr)
Grade 12 Civil Technology question paper from the NSC June Exam 2024 (Afrikaans), 22 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Civil Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 22 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2024
- Exam period
- NSC June Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 22
- File size
- 924.5 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 22
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 2 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS Vertroulik
BENODIGDHEDE:
1. Tekeninstrumente
2. 'n Nieprogrammeerbare sakrekenaar
3. ANTWOORDEBOEK
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae.
2. Beantwoord AL die vrae.
3. Lees AL die vrae noukeurig deur.
4. Beantwoord elke vraag as 'n geheel. MOENIE onderafdelings van vrae
skei NIE.
5. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
6. Begin die antwoord op ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.
7. MOENIE in die kantlyne van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE.
8. Jy mag sketse gebruik om jou antwoorde te illustreer.
9. Skryf ALLE berekeninge en antwoorde in die ANTWOORDEBOEK of op die
aangehegte ANTWOORDBLAAIE.
10. Gebruik die puntetoekenning as 'n riglyn vir die lengte van jou antwoorde.
11. Maak tekeninge en sketse met potlood, volledig gemaatskryf en netjies met
beskrywende opskrifte en aantekeninge afgerond, in ooreenstemming met die
SANS/SABS se Gebruikskode vir Boutekenepraktyk.
12. Vir die doel van hierdie vraestel moet die grootte van 'n steen as
220 mm x 110 mm x 75 mm geneem word.
13. Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of inligting ontbreek.
14. Beantwoord VRAAG 2, 3.9, 4.5 en 5.6 op die aangehegte ANTWOORD-
BLAAIE en gebruik tekeninstrumente, waar nodig.
15. Skryf jou SENTRUMNOMMER en EKSAMENNOMMER op elke
ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in, al het
jy dit nie gebruik nie.
16. Tekeninge in die vraestel is NIE volgens skaal NIE as gevolg van elektroniese
kopiéring.
17. Google Images is as die bron van alle foto's en prentjies gebruik.
18. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 3 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS Vertroulik
VRAAG 1: WBGV, MATERIALE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING
(GENERIES)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A-D) langs die vraagnommers
(1.1.1 tot 1.1.12) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.13 D.
1.1.1 Watergebaseerde verf ...
A_ kan op nat hout aangewend word.
B _flaat toe dat vog opperviakke deurdring.
C neem dae om te droog.
D_ gee 'n elastiese en buigbare afwerking.
1.1.2 Sink kan op metale aangewend word om ...
die dikte van die metaal te vermeerder.
sterkte tot die oorspronklike metaal toe te voeg.
roes te voorkom.
Al die bogenoemde
leone 2
1.1.3 ... verbeter die ingenieurs- en meganiese eienskappe van metaal.
A Nabehandeling
B_ Elektroplatering
C_ Galvanisering
D_ Verf
1.1.4 Skopplate word aan 'n steierplatfiorm geheg om ...
A die steierplatform daaraan vas te sit.
B_ die steier te stabiliseer.
C_ te verhoed dat gereedskap afval.
D_ te verhoed dat werkers afval.
1.1.5 Die maksimum hoogte van 'n boksteier:
A 6m
B 3m
Cc 8m
D 10m
1.1.6 Hangsteiers kan van ... gemaak word.
A veselgias
Bs staal
Cc grafiet
D_ veselsement
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 4 DBE/Mei/Junie 2024
1.1.10
1.1.11
1.1.12
Kopiereg voorbehou
s
GCaWPY
SS/NSS Vertroulik
... kan gebruik word om van afvalmateriaal ontslae te raak.
Voerband en glybaan
Leer
Steier
Geeneen van die bogenoemde nie
Eienskappe wat 'n bouershyser beskryf:
A
B
c
D
Dit is 'n hystoestel
Die tipe krag
Die grootte van die kabels
Slegs AenB
Werkers moet nie ... trappe gebruik wat 'n tydelike deel van die
struktuur is om materiale te dra nie.
A
B
c
D
reguit
hout-
spiraal-
halwe bordes
Trappe moet nie meer as ... grade vanaf die horisontaal
geinstalleer word nie.
A
B
c
D
50
30
40
75
Wanneer ‘n leer teen 'n muur geplaas word, moet die hoek in die
verhouding ... wees.
xs ounawPr
GVOWU>
=o aa
Oub wo
... leer moet nooit naby elektriese kabels gebruik word nie.
Aluminium-
Hout-
Sintetiese
Veselglas-
Blaai om asseblief
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)-
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 5 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS Vertroulik
1.2 Jy het die opdrag ontvang om 'n badkamerkas teen 'n muur te installeer.
1.2.1 Noem die hegstuk wat jy sal gebruik om die kabinet vas te heg. (1)
1.2.2 Motiveer waarom jy hierdie hegstuk sal gebruik. (2)
1.2.3 Verduidelik hoe jy die kabinet sal installeer met gate wat voor die
tyd geboor is deur die hegstuk in VRAAG 1.2.1 te gebruik. Die
posisies van die gate is reeds op die muur afgemerk. (3)
1.3 ‘n Kontrakteur het jou gevra om 'n stort in 'n badkamer te installeer.
1.3.1 Noem die gereedskap wat gebruik word om bestaande waterpype
in 'n muur op te spoor. (1)
1.3.2 Noem die gereedskap wat sal verseker dat die bokant van die stort
waterpas sal wees. (1)
[20]
VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
FIGUUR A en FIGUUR B op die volgende bladsy toon tekeninge wat op 'n bouplan
verskyn. Analiseer die tekeninge en voltooi die tabel op ANTWOORDBLAD 2.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 6 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS Vertroulik
1800
NOTAS:
Oooo (4) Kontrakteur moet alle afmetings en
vlakke op die terrein verifieer voor-
SONPANELE dat daar met werk begin word.
Argitekte moet dadelik van enige
©
2 600
afwykings in kennis gestel word.
Afwerking van mure: Klipbekleding
@)
(00
ke
= ll (2) Skuifdeure word met gelamineerde
| veiligheidsglas geinstalleer.
170
Afmetings van skuifdeure:
7 . @) 2.100 mm x 1 800 mm
Betontrappe volgens ingenieurs-
SSS SSS SS SSS SS SSS ssss spesifikasies
Balusters: Gemaak van 40 mm x
40 mm buisstaaf met 'n hoogte
van 1200 mm
2.600 26
170 [
TT
ar = Argitek se handtekening .............
a i , eS —
12 000 Kliént se handtekening ...............
FIGUUR A
| TEKEN
HERSIENING | DATUM: | Van Satu.
5 500 5 840 1 20/02/2024 | sTRADES
220 GEDRUK DEUR: DATUMLVAN
FOX DRUKKERS :
2104/2024
220
220 | 220)
V1
GRONDVLOER EN
WESAANSIG
oO
a TEKENINGTITEL:
PROJEK:
VOORGESTELDE WOONHUIS VAN
MNR. P XHOSA OP ERF 46,
PROTEASTRAAT, PHOENIX
2 000
v1
<<
N
Im BADKAMER STOORKAMER [] >
H
=] PROJEKNR.: TEKENINGNR.:
ry GR 320-224 446P5
MOTORHUIS
NAGEGAAN:
KOMBUIS a 1x40W DATUM: GETEKEN:
Z het 16/04/2024 JN KRIEL EBUYS
AANSIG EN .
VITGERBUAR SKAAL 1: 100
5 340
v4
by VERWYSINGSKODE
r t QP 6 — 2024
=
VENSTERSKEDULE
220
2.000
an KOs of
fan nwa 7
Qf}
ot
a
1800
“ S 600
x —2000__y v2
FIGUUR B
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 7 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS Vertroulik
VRAAG 3: KONSTRUKSIE WAT MET SIVIELE DIENSTE VERBAND HOU, WBGV
EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
3.1 Verander die onderstreepte woord(e) in die volgende om die stellings korrek
te maak. Skryf die toepaslike woord(e) langs die vraagnommers
(3.1.1 tot 3.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer.
3.1.1 Die helling waarteen 'n 225 mm diameter pyp gelé moet word, is
1:60. (1)
3.1.2 Die voorgestelde dikte van die laag vir terugvulling is 400 mm. (1)
3.1.3 Die WHO spesifiseer dat alle uitgrawings onder toesig uitgevoer
moet word. (1)
3.1.4 By uitgrawings moet groen waarskuwingstekens ten alle tye
sigbaar wees. (1)
3.1.5 Waar grond redelik_ferm is, moet die vertikale dele van die
stutplanke baie naby mekaar geplaas word. (1)
3.2 Verduidelik die kompakteringsproses van grond. (2)
3.3 Beskryf TWEE voorsorgmaatreéls wat 'n werker sal toelaat om in 'n
uitgrawingsloot te werk. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 8 DBE/Mei/Junie 2024
3.4
3.5
3.6
3.7
3.8
3.9
Kopiereg voorbehou
SS/NSS Vertroulik
FIGUUR 3.4 hieronder toon deel van 'n uitleg van 'n watertoevoer wat in 'n
badkamer gebruik word.
2
s—-| ¥ |
H
4 5
FIGUUR 3.4
Gebruik die inligting hierbo en bepaal die hoeveelhede materiaal benodig soos
in die tabel hieronder aangedui. Skryf slegs die antwoord langs die
vraagnommers (3.4.1 tot 3.4.8) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 3.4.9
Wasbak.
ITEM NAAM VAN DEEL MATERIAAL DIAMETER
1 3.4.1 3.4.2 -
2 Pyp wat gemengde 3.4.3 3.4.4
(temperatuur) water vervoer
3 3.4.5 koper -
4 3.4.6 3.4.7 -
5 3.4.8 koper -
FIGUUR 3.5 toon 'n rioolpyp. Bereken die val van die rioolpyp tussen punt A
en B as die helling 1 : 60 is.
A B
| 5 000 |
|
FIGUUR 3.5
Noem TWEE gereedskapstukke wat gebruik word om die val van 'n sloot oor 'n
kort afstand te bepaal.
Noem EEN onderdeel wat deel is van ‘n tydelike struktuur wat gebruik kan
word om te voorkom dat uitgrawings ineenstort.
Noem EEN plek waar 'n mangat geinstalleer moet word.
ANTWOORDBLAD 3.9 toon die eerste laag van die vooraansig van 'n
eensteenmuur wat in strykverband gebou is. Projekteer en teken vanaf die
vooraansig die boaansig van die opeenvolgende steenlaag.
Blaai om asseblief
(8)
(4)
(2)
(1)
(1)
(5)
[30]
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 9 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS Vertroulik
VRAAG 4: KOUE- EN WARMWATERTOEVOER, GEREEDSKAP, TOERUSTING
EN MATERIAAL (SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
4.1 FIGUUR 4.1 hieronder toon 'n kraan.
FIGUUR 4.1
4.1.1 Identifiseer die kraan. (1)
4.1.2 Verduidelik die doel van hierdie tipe kraan. (1)
4.1.3 Noem EEN plek waar jy hierdie kraan sal vind. (1)
4.1.4 Teken 'n ortografiese syaansig'van 'n aanvraagstaankraan. (4)
4.2 FIGUUR 4.2 hieronder toon die rioolinstallasie vir 'n badkamer met 'n wasbak.
B
c
A
FEL
f rT
E F
FIGUUR 4.2
4.2.1 Identifiseer A, Ben C. (3)
4.2.2 Noem die diameter vir D. (1)
4.2.3 Beskryf die funksie van E. (1)
4.2.4 Beskryf die funksie van passtuk F. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 10 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS Vertroulik
4.3 Pyptoebehore word in riolering gebruik.
4.3.1 Teken in die ANTWOORDEBOEK 'n netjiese tweedimensionele
skets van 'n gewone T-vuilwaterkoppelstuk. (3)
4.3.2 Noem EEN diameter waarin die passtuk genoem in VRAAG 4.3.1
beskikbaar is. (1)
4.3.3 Noem EEN spesifieke plek waar jy die passtuk genoem in
VRAAG 4.3.1 in 'n rioolstelse! sal installeer. (1)
44 FIGUUR 4.4 hieronder toon 'n klep wat in kouewatertoevoerstelsels gebruik
word.
FIGUUR 4.4
4.4.1 Identifiseer die klep. (1)
4.4.2 Wat word die handvatsel genoem wat die watervioei oop- en
toemaak? (1)
4.4.3 Verduidelik TWEE gevolge wat met die tapse hek sal gebeur as die _
niestygende spil kloksgewys gedraai word. (2)
45 Gebruik ANTWOORDBLAD 4.5 en voltooi die tekening van 'n
songeiserstelsel deur die volgende te doen:
4.5.1 Toon, deur middel van pyle, die rigting van die vloei van water deur
die kollektorpanele. (4)
45.2 Teken die warmwateruitlaat na die huis. (1)
4.5.3 Benoem die inlaat en uitlaat op die sonpaneel. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 11 DBE/Mei/Junie 2024
4.6
47
48
4.9
4.10
4.11
SS/NSS Vertroulik
Benoem die goedgekeurde SANS-simbole hieronder getoon.
4.6.1 WH
46.2
464 — O |
Verduidelik hoe om die rioolwisserstokke skoon te maak nadat dit gebruik is
om 'n drein oop te maak.
Wanneer moet jy die laersteun van 'n sentrifugale pomp skoonmaak?
Waarom is sink 'n hoogs reaktiewe metaal?
Verduidelik TWEE gevolge wanneer sink selektief deur ontsinking uit 'n allooi
verwyder word.
Noem die kleur van roes op gegalvaniseerde dele wanneer ontsinking
plaasgevind het.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(1)
(1)
(1)
(1)
(2)
(1)
(1)
(2)
(1)
[40]
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 12 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS Vertroulik
VRAAG 5: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL, DAKWERK EN
STORMWATER (SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
5.1
5.2
5.3
5.4
5.5
5.6
Kopiereg voorbehou
Beskryf die proses om 'n PVC-geut met 'n geutuitlaat aan die fassieplank van
‘n dak te installeer.
Noem die afstand wat die spasiéring van geutsteunstukke nie mag oorskry
nie.
Noem die tipe soldeersel wat gebruik word om die soom van 'n galvaniseerde
sagtestaalgeut te soldeer.
Verduidelik EEN gevolg indien 'n stormwaterdreineerput minder as 5 meter
vanaf 'n gebou geinstalleer word.
'n Betongrondgeut word gebruik om stormwater na riviere en damme te
kanaliseer. Maak 'n netjiese prenttekening van 'n voorafvervaardigde
betongrondgeut in die ANTWOORDEBOEK.
ANTWOORDBLAD 5.6 toon 'n tekening van 'n afgeknotte keél vir 'n
lampskerm. Gebruik die tekening en inligting op ANTWOORDBLAD 5.6 en
teken die ontwikkeling van die keél. Toon ALLE konstruksielyne en begin die
ontwikkeling by punt A.
Blaai om asseblief
(5)
(1)
(1)
(1)
(4)
(18)
[30]
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 13 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS Vertroulik
VRAAG 6: RIOLERING, SANITERE TOEBEHORE EN HEGTING (SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
6.1
6.2
6.3
Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by die item in KOLOM A pas. Skryf
slegs die letter (A~l) langs die vraagnommers (6.1.1 tot 6.1.5) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 6.1.6 J.
KOLOM A KOLOM B
6.1.1 Chloor A _ eienskap van soldeersel
6.1.2 900mm B_ die aanbevole hoogte vir die
montering van 'n wasbak
6.1.3 Rekbaar en lae smeltpunt
C chemikalie wat bygevoeg word om
6.1.4 Salammoniak water by 'n suiweringsaanleg te
behandel
6.1.5 800mm
D__ eienskap van koper
E die aanbevole hoogte vir die
montering van 'n opwasbak
F middel wat gebruik word om 'n
soldeerbout skoon te maak nadat dit
verhit is
G_ chemikalie wat gebruik word om 'n
soldeerlas skoon te maak
H__ eienskap van vioeimiddel
l die aanbevole hoogte vir die
montering van stortkrane
(5 x 1)
Onderskei tussen PVC-pype en gietysterpype ten opsigte van gewig.
Daar word van jou vereis om die vuilwaterpyp vanaf die spoelkloset na die
rioolpyp aan die buitekant van die muur te heg met 'n 90°-buigstuk met
inspeksieoog.
6.3.1 Teken, in jou ANTWOORDEBOEK, 'n netjiese tweedimensionele
skets van die 90°-buigstuk met inspeksieoog.
6.3.2 ‘Noem die diameter van die pyppasstuk.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(6)
(2)
(4)
(1)
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 14
6.4 FIGUUR 6.4 hieronder toon die installasie van 'n wasbak.
6.4.1
6.4.2
6.4.3
6.4.4
6.4.5
Kopiereg voorbehou
SS/NSS Vertroulik
DBE/Mei/Junie 2024
y
Za
FIGUUR 6.4
Noem EEN materiaal wat gebruik word om A te vervaardig.
Identifiseer B.
Noem EEN toestel wat gebruik kan word om die water in die
wasbak te seél.
Beskryf die doel van C.
Verduidelik die doel van D.
Blaai om asseblief
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 15 DBE/Mei/Junie 2024
6.5
6.6
6.7
SS/NSS Vertroulik
FIGUUR 6.5 hieronder toon die isometriese aansig van 'n boks wat van
0,5 mm gegalvaniseerde plaatmetaal gemaak is.
VOUE
VEILIGE RAND
FIGUUR 6.5
6.5.1 Wat bepaal die speling vir plaatmetaalsome?
6.5.2 Hoevee! millimeter moet by die speling gevoeg word as 'n blikskér
gebruik word om die plaatmetaal te sny?
6.5.3 Aan watter kant van die kraspenlyn moet jy sny wanneer jy 'n
patroon op plaatmetaal uitsny?
6.5.4 Noem TWEE tipes hegtingsmetodes wat vir die hegting van die
nate geskik sal wees.
Beskryf die proses om 'n steunstuk teen 'n steenmuur met ‘n chemiese anker
in 'n voorafgeboorde gat te installeer.
Teken, in die ANTWOORDEBOEK, 'n_ netjiese skets van die
deursneeboaansig van 'n tapklep vir 'n vakuumtenk wat langs die randsteen
van die pad voorkom. Toon die uitlaatpyp en die konstruksie van die hulsel
van die klep in die tekening.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(1)
(1)
(1)
(2)
(3)
(8)
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 16 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS Vertroulik
6.8 FIGUUR 6.8 hieronder toon die onvoltooide rioleringsplan van 'n gebou.
fe)
a
CG)
FIGUUR 6.8
6.8.1 Noem die komponente wat by A en B weggelaat is.. (2)
6.8.2 Teken die korrekte simbool vir pyp C. (1)
6.8.3 Noem die TWEE kamers in D. (2)
6.8.4 Identifiseer komponent E. (1)
6.8.5 Noem die komponent wat by F geinstalleer moet word. (1)
[40]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste
SS/NSS Vertroulik
DBE/Mei/Junie 2024
| SENTRUMNOMMER: L [ [J
[ EKSAMENNOMMER: LTT] | | J |
ANTWOORDBLAD 2
NR. VRAE ANTWOORDE PUNTE
1 Noem die tipe gebou wat in 1
“| FIGUUR A geillustreer word.
2 Lei van die bouplan af die aansig waar 4
* | die opwasbak aangetref word.
3. | Identifiseer nommer 1. 1
4 Hoekom is balustrades by nommer 2 1
* | geinstalleer?
Watter tipe materiaal is vir nommer 3
5. 1
gespesifiseer?
6 Beveel EEN geskikte materiaal vir 1
“| nommer 4 aan.
Wie is die eienaar van die
7. : 1
voorgestelde woning?
8 Identifiseer die nommer wat die 1
“| afvoerpyp aantoon.
Noem EEN sanitére toebehore, buiten
9. | 'n wasbak, wat in die badkamer 4
geinstalleer kan word.
10. | Identifiseer nommer 7. 1
11. | Beskryf die doel van nommer 8. 1
Hoeveel fiuoresseerbuise word in die
12. 1
gebou aangetoon?
13. | Noem die straat waar die nuwe gebou 1
opgerig gaan word.
Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS Vertroulik
| SENTRUMNOMMER: L [ [ J
| EKSAMENNOMMER: L [ |] | |
Watter tipe afwerking is vir die mure
14. ;
gespesifiseer?
15 Lei van die bouplan af waarom dit
* | hersien is.
Wat moet geinstalleer word om
16. | toegang tot die eerste en tweede vioer
te kry?
Lei van die bouplan af wie die bouplan
17.
moet afteken.
Wat is die voorgeskrewe afmetings vir
18. |.
die balusters?
Hoeveel vensterskarnieropeninge
19. | word op venster 2 in die
vensterskedule aangedui?
20 Gee 'n rede vir die installering van
* | sonpanele op die dak.
24 Die binnedeurrame word met laaghout
* | bedek. Teken die simbool vir laaghout.
22 Teken die simbool vir 'n
* | muurgemonteerde urinaal.
Wat is die bo-entvorm van die
23.
balusters?
Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste
SS/NSS Vertroulik
[ SENTRUMNOMMER: [ [ [|
DBE/Mei/Junie 2024
[ EKSAMENNOMMER: LT T J
24.
Bereken die totale hoogte van die
gebou vanaf die voltooide vioerviak tot
by die hoogte van die dak. Gee jou
antwoord in m.
25.
Bereken die opperviak van die
eksterne muur van die tweede vioer
vanaf die bokant van die vioer tot by
dakhoogte in die wesaansig in
FIGUUR A. Toon ALLE berekeninge.
Gee jou antwoord in m?.
TOTAAL:
Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste
SS/NSS Vertroulik
| SENTRUMNOMMER:
DBE/Mei/Junie 2024
| EKSAMENNOMMER:
ANTWOORDBLAD 3.9
BOAANSIG
VOORAANSIG
ASSESSERINGSKRITERIA
NR. PUNT _| KANDIDAAT SE PUNT
1 2
2 3
TOTAAL: 5
Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS Vertroulik
[ SENTRUMNOMMER: LTT TT 7 TI J
| EKSAMENNOMMER: LT TT Tt tT tT | ft tT tT Tf
ANTWOORDBLAD 4.5
ASSESSERINGSKRITERIA
NR. PUNT | KANDIDAAT SE PUNT
1 4
2 1
3 2
TOTAAL:| 7
Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS Vertroulik
[SENTRUMNOMMER: | | | | | [| | |
| EKSAMENNOMMER: TT] [ |] [| |] | [| |] [| J JT 4)
ANTWOORDBLAD 5.6
ASSESSERINGSKRITERIA
NR. PUNT KP
1 2
2 2
3 1
4 3 --
5 7 A
6 1
7 2
TOTAAL:| 18
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.
%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 Gauteng June 2025 Question Paper (Afr)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC June 2025 Question Paper (Afr)
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2025 Question Paper
%20Afr--eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c/v1-3553acfa446acbaa2a45/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 November 2024 NSC Question Paper
%20MG%20Eng--898ff365-3aa8-49fc-aa7a-8c58c79bf409/v1-0ee308106aa8bb2a75dc/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 November 2024 NSC MG Question Paper
%20MG%20Afr--1af3bcd6-f360-4582-929e-be82586adfa1/v1-f9bfd9fe3f83289b1669/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 November 2024 NSC MG Question Paper
Related documents

Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2021 QP (Afr)
More from Grade 12 Civil Technology
%20(Afrikaans)%20June%202025%20Possible%20Answers--c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133/v1-5f42c573694769cf80ce/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)
%20Eng_hlayiso.com_--e6743728-8140-42ae-838d-282654a975a5/v1-dce3e047e0d7ad60a32b/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2023 Question Paper
%20Afr_hlayiso.com_--b820ac91-947c-4aed-821f-256aa13aabe1/v1-3be01795eace6f81b174/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2023 Question Paper
%20Afr_hlayiso.com_--f6f7ac38-fb55-4d61-bc66-5441e4cbcee0/v1-b3313a875de5f3475dc0/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2023 Question Paper
%20%20MG%20Afr_hlayiso.com_--42b5315c-825c-40e3-b394-85e0253fc0fb/v1-6058b260e68654519cc3/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2023 Question Paper
%20MG%20Afr_hlayiso.com_--8b448e9d-ad65-4911-ae38-b9af2b632f65/v1-008a0116953928fc25f8/card.webp)
Question paper