Vertroulik
basic education
Department:
Basic Education
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE
MEIWJUNIE 2024
PUNTE: 200
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 6 antwoordblaaie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2024 papers 





View all%20(Afrikaans)%20June%202025%20Possible%20Answers--c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133/v1-5f42c573694769cf80ce/card.webp)
%20MG%20Eng--0e265899-dc44-4809-aabf-8f374f1af392/v1-73a07814cfc9334618a1/card.webp)
%20%20MG%20Afr_hlayiso.com_--42b5315c-825c-40e3-b394-85e0253fc0fb/v1-6058b260e68654519cc3/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--e6743728-8140-42ae-838d-282654a975a5/v1-dce3e047e0d7ad60a32b/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--b820ac91-947c-4aed-821f-256aa13aabe1/v1-3be01795eace6f81b174/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--f6f7ac38-fb55-4d61-bc66-5441e4cbcee0/v1-b3313a875de5f3475dc0/card.webp)
Civil Technology Grade 12 NSC June 2024 Question Paper (Afr)
Grade 12 Civil Technology question paper from the NSC June Exam 2024 (Afrikaans), 23 pages. Read online or download the free PDF.
Civil Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 23 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2024
- Exam period
- NSC June Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 23
- File size
- 991.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 23
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Siviele Tegnologie: Konstruksie 2 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS Vertroulik
BENODIGDHEDE:
1. Tekeninstrumente
2. 'n Nieprogrammeerbare sakrekenaar
3. ANTWOORDEBOEK
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae.
2. Beantwoord AL die vrae.
3. Lees AL die vrae noukeurig deur.
4. Beantwoord elke vraag as 'n geheel. MOENIE onderafdelings van vrae
skei NIE.
5. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
6. Begin die antwoord op ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.
7. MOENIE in die kantlyne van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE.
8. Jy mag sketse gebruik om jou antwoorde te illustreer.
9. Skryf ALLE berekeninge en antwoorde in die ANTWOORDEBOEK of op die
aangehegte ANTWOORDBLAAIE.
10. Gebruik die puntetoekenning as 'n riglyn vir die lengte van jou antwoorde.
11. Maak tekeninge en sketse met potlood, volledig gemaatskryf en netjies met
beskrywende opskrifte en aantekeninge afgerond, in ooreenstemming met die
SANS/SABS se Gebruikskode vir Boutekenepraktyk.
12. Vir die doel van hierdie vraestel moet die grootte van 'n steen as
220 mm x 110 mm x 75 mm geneem word.
13. Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of inligting ontbreek.
14. Beantwoord VRAAG 2, 3.6, 4.9, 5.6, 6.5 EN 6.6 op die aangehegte
ANTWOORDBLAAIE en gebruik tekeninstrumente, waar nodig.
15. Skryf jou SENTRUMNOMMER en EKSAMENNOMMER op elke
ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in, al het
jy dit nie gebruik nie.
16. Tekeninge in die vraestel is NIE volgens skaal NIE as gevolg van elektroniese
kopiéring.
17.
48 Google Images is as die bron van alle foto's en prentjies gebruik.
Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Konstruksie 3 DBE/Mei/Junie 2024
VRAAG 1: WBGV, MATERIALE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING
SS/NSS Vertroulik
(GENERIES)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A-D) langs die vraagnommers
(1.1.1 tot 1.1.12) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.13 D.
1.1.1
Kopiereg voorbehou
Watergebaseerde verf ...
A kan op nat hout aangewend word.
B_laat toe dat vog opperviakke deurdring.
C neem dae om te droog.
D_ gee 'n elastiese en buigbare afwerking.
Sink kan op metale aangewend word om ...
die dikte van die metaal te vermeerder.
sterkte tot die oorspronklike metaal toe te voeg.
toes te voorkom.
Al die bogenoemde
C0oOuPYr
... verbeter die ingenieurs- en meganiese eienskappe van metaal.
A_ Nabehandeling
B Elektroplatering
C_ Galvanisering
D_ Verf
Skopplate word aan 'n steierplatform geheg om ...
A. die steierplatform daaraan vas te sit.
B_ die steier te stabiliseer.
Cte verhoed dat gereedskap afval.
D_ te verhoed dat werkers afval.
Die maksimum hoogte van 'n boksteier:
A 6m
B 3m
c 8m
D 10m
Hangsteiers kan van ... gemaak word.
A veselglas
Bs staal
Cs grafiet
D_ veselsement
Blaai om asseblief
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
Siviele Tegnologie: Konstruksie 4 DBE/Mei/Junie 2024
1.1.7
1.1.8
1.1.9
1.1.10
1.1.11
1.1.12
Kopiereg voorbehou
DOWNY
SS/NSS Vertroulik
... kan gebruik word om van afvalmateriaal ontslae te raak.
Voerband en glybaan
Leer
Steier
Geeneen van die bogenoemde nie
Eienskappe wat 'n bouershyser beskryf:
A
B
c
D
Dit is 'n hystoestel
Die tipe krag
Die grootte van die kabels
Slegs Aen B
Werkers moet nie ... trappe gebruik wat 'n tydelike deel van die
struktuur is om materiale te dra nie.
A
B
Cc
D
reguit
hout-
spiraal-
halwe bordes
Trappe moet nie meer as ... grade vanaf die horisontaal
geinstalleer word nie.
A
B
Cc
D
50
30
40
75
Wanneer 'n leer teen 'n muur geplaas word, moet die hoek in die
verhouding ... wees.
s o00oODmPY
voOUWDY
ae
Oak w
... leer moet nooit naby elektriese kabels gebruik word nie.
Aluminium-
Hout-
Sintetiese
Veselglas-
Blaai om asseblief
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
(1).
Siviele Tegnologie: Konstruksie 5 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS Vertroulik
1.2 Jy het die opdrag ontvang om 'n badkamerkas teen 'n muur te installeer.
1.2.1 Noem die hegstuk wat jy sal gebruik om die kabinet vas te heg. (1)
1.2.2 Motiveer waarom jy hierdie hegstuk sal gebruik. (2)
1.2.3 Verduidelik hoe jy die kabinet sal installeer met gate wat voor die
tyd geboor is deur die hegstuk in VRAAG 1.2.1 te gebruik. Die
posisies van die gate is reeds op die muur afgemerk. (3)
1.3 'n Kontrakteur het jou gevra om 'n stort in 'n badkamer te installeer.
1.3.1 Noem die gereedskap wat gebruik word om bestaande waterpype
in 'n muur op te spoor. (1)
1.3.2 Noem die gereedskap wat sal verseker dat die bokant van die stort
waterpas sal wees. (1)
[20]
VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
FIGUUR A en FIGUUR B op die volgende bladsy toon tekeninge wat op 'n bouplan
verskyn. Analiseer die tekeninge en voltooi die tabel op ANTWOORDBLAD 2.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Konstruksie
SS/NSS Vertroulik
DBE/Mei/Junie 2024
J
OF
3)
2 600
a
~‘
\
170 ii
2 600
O)
12 000
FIGUUR A
NOTAS:
Kontrakteur moet alle afmetings en
viakke op die terrein verifieer voor-
dat daar met werk begin word.
Argitekte moet dadelik van enige
afwykings in kennis gestel word.
Afwerking van mure: Klipbekleding
Skuifdeure word met gelamineerde
veiligheidsglas geinstalleer.
Afmetings van skuifdeure:
2 100 mm x 1 800 mm
Betontrappe volgens ingenieurs-
spesifikasies
Balusters: Gemaak van 40 mm x
40 mm buisstaaf met 'n hoogte
van 1200 mm
Argitek se handtekening .............
Kliént se handtekening ...............
5 500
5 840
220
fk
2.000 |
v1
SS
STOORKAMER
HERSIENING DATUM:
TEKEN
VAN BALU-
1 20/02/2024 | stranes
- DATUM VAN
GEDRUK DEUR: DRUK:
FOX DRUKKERS: 22/04/2024
TEKENINGTITEL:
GRONDVLOER EN
WESAANSIG
PROJEK:
VOORGESTELDE WOONHUIS VAN
MNR. P XHOSA OP ERF 46,
PROTEASTRAAT, PHOENIX
v4
Ly
xomBuls \—
MOTORHUIS
AN 1 x40W
5 340
220,
2.000
FIGUUR B
PROJEKNR.: TEKENINGNR.:
GR 320-224 446P5
DATUM: GETEKEN: | NAGEGAAN:
16/04/2024 JN KRIEL E BUYS
AANSIG EN
VLOERPLAN SKAAL 1 : 100
VERWYSINGSKODE
QP 6 - 2024
VENSTERSKEDULE
co rs rs se
Sie maw pea
N a fs}
3
a
1800
S.
/ N.
/ 8.
G J 600
2.000 V2
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Konstruksie 7 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS Vertroulik
VRAAG 3: DAKKE, TRAPPE EN VERBINDING/HEGTING (SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
3.1
3.2
3.3
3.4
3.5
3.6
Definieer die volgende terme met betrekking tot trappe:
3.1.1 Baluster
3.1.2 Strekking
Teken in die ANTWOORDEBOEK 'n netjiese tweedimensionele skets van 'n
J-bout vasgegote anker wat 'n betonseksie aan staal verbind.
Teken in die ANTWOORDEBOEK "n trap wat 'n optree en 'n loopstuk/aantree
toon. Benoem die TWEE dele.
Verduidelik die doel van 'n dakonderlegsel.
Deur middel van TWEE sketse, onderskei tussen die hout gebruik om 'n
betondakteél te heg en die hout gebruik om staaldakplate te heg. Drukskryf
die korrekte titel en afmetings onder ELKE tekening.
Gebruik ANTWOORDBLAD 3.6 en teken volgens skaa! 1 : 20 meer as die
helfte van 'n SA(Howe)-dakkap.
Gebruik die volgende spesifikasies:
Die helling van die dak is 30°.
Die spanwydte van die dak is 4 000 mm.
Die dakoorhang is 400 mm.
Die dakkappe is van 114 x 38 mm hout gemaak.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(1)
(1)
(4)
(4)
(2)
(6)
(12)
[30]
Siviele Tegnologie: Konstruksie 8
SS/NSS Vertroulik
DBE/Mei/Junie 2024
VRAAG 4: UITGRAWINGS, BEKISTING, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN
MATERIALE (SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
41 Verander die onderstreepte woorde in die volgende om die stellings korrek te
maak. Skryf slegs die toepaslike woord(e) langs die vraagnommers
(4.1.1 tot 4.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer.
4.1.1 Die doel van die saktoets is om die druk en konsistensie van die
lotte wat gemeng word, te bepaal.
4.1.2 Die kubusse van die kubustoets moet vir ten minste 12 uur in die
laboratorium rus voordat daar met toetsing begin kan word.
4.1.3 Die storting van klaarbeton mors tyd.
4.1.4 As vars gegote beton droog gehou word, sal dit langer hou.
4.15 Gegalvaniseerde plaatmetaal het 'n blink blouerige grys kleur.
4.2 FIGUUR 4.2 hieronder toon mense wat in uitgrawings werk.
~ FIGUUR 4.2
4.2.1 Beskryf TWEE faktore wat kan veroorsaak dat 'n uitgrawing
ineenstort.
4.2.2 Verduidelik TWEE faktore wat in ag geneem moet word tydens
uitgrawings om 'n terrein skoon te maak.
4.2.3 Wanneer moet slote geinspekteer word om die veiligheid van
werkers te verseker?
42.4 Hoekom sal jy trapvorming in 'n uitgrawing gebruik?
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
(2)
(2)
(1)
(1)
Siviele Tegnologie: Konstruksie 9 DBE/Mei/Junie 2024 ©
4.3
44
45
4.6
47
4.8
SS/NSS Vertroulik
FIGUUR 4.3 hieronder toon die fondasiemure van 'n gebou wat voltooi is en
werkers is besig met terugvulling.
FIGUUR 4.3
4.3.1 Beveel TWEE masjiene aan wat gebruik kan word om die los
grond te kompakteer.
4.3.2 * Noem TWEE faktore waaraan die werker blootgestel word
wanneer met hierdie masjien gewerk word.
4.3.3 Veiligheidsmaatreéls moet in gedagte gehou word terwyl
terugvulling gedoen word om te voorkom dat ander werkers op die
terrein beseer word. Noem TWEE veiligheidsmaatreéls.
Verduidelik hoekom 'n draagbare betonvibreerder met 'n petrolenjin NIE op sy
kant neergelé moet word NIE.
Noem waarom dit belangrik is om 'n konstruksiemasjien na gebruik skoon te
maak.
Noem TWEE voordele van die aanbring van metaaiplaatbekleding.
Beskryf patenthegstukke (‘proprietary fixing’) wanneer bekleding teen 'n muur
vasgeheg word.
Noem die tipe metaal wat jy sal gebruik om stampe en houe te weerstaan.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(2)
(2)
(2)
(1)
(2)
(2)
(2)
(1)
Siviele Tegnologie: Konstruksie 10 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS Vertroulik
4.9 FIGUUR 4.9 hieronder toon die onvoltooide tekening van 'n vertikale snit deur
'n betonbalk met vioerblaaie wat deur 'n deurloop-kopdraer met verstelbare
stutte ondersteun word.
Gebruik ANTWOORDBLAD 4.9 en teken die ontbrekende bekisting vir die
balk en vloerblaaie aan beide kante. Drukskryf enige TWEE byskrifte.
3 <i &'p
FIGUUR 4.9 (15)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Konstruksie 17
SS/NSS Vertroulik
DBE/Mei/Junie 2024
VRAAG 5: PLEISTER EN VLAKLAAG, STEENWERK EN GRAFIKA AS
KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
5.1 FIGUUR 5.1 hieronder toon 'n werker wat op 'n konstruksieterrein besig is.
FIGUUR 5.1
5.1.1 Beskryf wat die werker doen.
5.1.2 Noem die TWEE gereedskapstukke wat die werker gebruik.
5.1.3 Noem die voorgestelde mengverhoudings vir die pleister van
damme of swembaddens.
5.2 Hoeveel sakke kalk kan vir gebruik met EEN sak sement aanbeveel word om
die werkbaarheid van pleister te verhoog?
5.3 Beskryf die funksie van 'n viaklaag.
5.4 Noem TWEE faktore wat oorweeg moet word wanneer grond voorberei word
om 'n klein opperviakte te plavei.
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
(1)
(2)
(2)
(1)
(1)
(2)
Siviele Tegnologie: Konstruksie 12 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS Vertroulik
5.5 FIGUUR 5.5 hieronder toon 'n boog in 'n muur.
c
B
D
A
FIGUUR 5.5
5.5.1 Identifiseer die boog. (1)
5.5.2 Identifiseer A tot D. (4)
5.5.3 Noem die steenverband wat om die boog gebruik word. (1)
5.5.4 Beskryf TWEE nadele van die boog. (2)
5.6 Gebruik ANTWOORDBLAD 5.6 en teken 'n spoumuur met 'n betonvioer
volgens skaal 1 : 10. Drukskryf enige TWEE byskrifte op jou tekening.
Gebruik die volgende spesifikasies:
e Die vioer is 75 mm dik.
e Daar is DRIE steenlae onder die vioer.
e Daar is DRIE steenlae bo die vioer.
e VOEG AL die ontbrekende detail van die spoumuur by.
LET WEL: Die grootte van 'n steen is 75 mm x 100 mm x 220 mm. (13)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Konstruksie 13 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS Vertroulik
VRAAG 6: WAPENING IN BETON, FONDASIES, BETONVLOERE EN
HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
6.1 Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by die item in KOLOM A pas. Skryf
slegs die letter (A-H) langs die vraagnommers (6.1.1 tot 6.1.5) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 6.1.6 J.
KOLOM A KOLOM B
6.1.1 Geribde staaf A _ gedoen deur 'n ingenieur
6.1.2 Wapeningsontwerp B__ in kompressie-area geplaas
6.1.3 Hoofstaaf C werk teen skuifkragte
6.1.4 Oorkruis D _metode om stawe te plaas
6.1.5 Ankerstaaf E werk teen trekkragte
F _ indie middel van 'n balk geplaas
G__ metode om wapeningstawe te
verbind
H__ patrone verseker beter verbinding
met beton
(5 x 1)
6.2 FIGUUR 6.2 hieronder toon komponente wat in wapening gebruik word.
FIGUUR 6.2
6.2.1 Identifiseer A en B.
6.2.2 Wat is die doel van die drade by B?
6.2.3 Wat is die hoofdoel van die komponente?
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(5)
(2)
(1)
(1)
Siviele Tegnologie: Konstruksie 14 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS Vertroulik
6.3 FIGUUR 6.3 hieronder toon 'n onvoltooide hangvloer.
6.3.1
6.3.2
6.3.3
6.3.4
FIGUUR 6.3
Identifiseer hierdie tipe vioer.
Noem EEN materiaal wat jy sal gebruik om die vloer tot op finale
vioerhoogte te voltooi.
Hoe fank behoort die beton vir hierdie vloer nabehandel te word?
Teken 'n prentaansig van die ondersteunende deel waarop die hol
kernblokke geplaas kan word.
6.4 FIGUUR 6.4 hieronder toon 'n heipaal wat in die grond ingedryf word.
6.4.1
6.4.2
6.4.3
6.4.4
Kopiereg voorbehou
FIGUUR 6.4
Identifiseer die tipe heipaalfondasie-installasie.
Noem die toestel wat die kraan gebruik om die heipaal in die grond
in te dryf.
Noem EEN ander metode wat gebruik kan word om
heipaalfondasies te installeer.
Noem TWEE grondtoestande waar hierdie tipe fondasie eerder as
normale strookfondasies aanbeveel sal word.
Blaai om asseblief
(1)
(1)
(1)
(4)
(1)
(1)
(1)
(2)
Siviele Tegnologie: Konstruksie 15 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS Vertroulik
6.5 ANTWOORDBLAD 6.5 toon die vooraansig van die wapening in 'n ronde
betonkolom. Projekteer en teken die boaansig van die betonkolom met
wapening. Toon die minimum betonbedekking en drukskryf enige EEN
byskrif. (7)
6.6 FIGUUR 6.6 hieronder toon die vloerplan van 'n nuwe gebou.
fon)
ire)
wy
v
8 560
FIGUUR 6.6
Gebruik die volgende spesifikasies:
e Die viaklaag is 30 mm dik.
e Die wydte van die buitemuur is 220 mm.
Gebruik ‘die afmetingspapier op ANTWOORDBLAD 6.6 en bereken die
volgende. Rond jou antwoord tot TWEE desimale plekke af.
6.6.1 Die wapening vir die vloer tussen die buitemure (7)
6.6.2 Die volume van die viakiaag benodig tussen die buitemure (4)
NOTA: 'n Punt sal vir die korrekte gebruik van die afmetingspapier
toegeken word. (1)
[40]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Konstruksie
SS/NSS Vertroulik
DBE/Mei/Junie 2024
| SENTRUMNOMMER: | |
[ EKSAMENNOMMER: | |
ANTWOORDBLAD 2
NR. VRAE ANTWOORDE PUNTE
1 Noem die tipe gebou wat in 4
* | FIGUUR A geillustreer word.
2 Lei van die bouplan af die aansig waar 4
‘| die opwasbak aangetref word.
3. | Identifiseer nommer 1. 1
4, | Hoekom is balustrades by nommer 2 4
* | geinstalleer?
5 Watter tipe materiaal is vir nommer 3 1
* | gespesifiseer?
6 Beveel EEN geskikte materiaal vir 1
* | nommer 4 aan.
Wie is die eienaar van die
7. ; 1
voorgesteide woning?
8 Identifiseer die nommer wat die 1
| afvoerpyp aantoon.
Noem EEN sanitére toebehore, buiten
9. | 'n wasbak, wat in die badkamer 1
geinstalleer kan word.
10. | Identifiseer nommer 7. 1
11. | Beskryf die doel van nommer 8. 1
Hoeveel fluoresseerbuise word in die
12. 1
gebou aangetoon?
13. | Noem die straat waar die nuwe gebou 1
opgerig gaan word.
Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS
| SENTRUMNOMMER: LTT [ [I] I 4
[EKSAMENNOMMER: LT TTT TTT tt i tt
Watter tipe afwerking is vir die mure
14. ; 4
gespesifiseer?
15 Lei van die bouplan af waarom dit 4
* | hersien is.
Wat moet geinstalleer word om
16. | toegang tot die eerste en tweede vioer 4
te kry?
Lei van die bouplan af wie die bouplan
17. 2
moet afteken.
18 Wat is die voorgeskrewe afmetings vir 1
die balusters?
Hoeveel vensterskarnieropeninge
19. | word op venster 2 in die 1
vensterskedule aangedui?
20 Gee 'n rede vir die installering van 1
* | sonpanele op die dak.
24 Die binnedeurrame word met laaghout 2
* | bedek. Teken die simbool vir laaghout.
22 Teken die simbool vir 'n 2
"| muurgemonteerde urinaal.
23 Wat is die bo-entvorm van die
baluster? 1
Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Konstruksie
SS/NSS Vertroulik
[ SENTRUMNOMMER: TT [J
[ EKSAMENNOMMER: [TT]
DBE/Mei/Junie 2024
24.
Bereken die totale hoogte van die
gebou vanaf die voltooide vioerviak tot
by die hoogte van die dak. Gee jou
antwoord in m.
25.
Bereken die opperviak van die
eksterne muur van die tweede vioer
vanaf die bokant van die vioer tot by
dakhoogte in die wesaansig in
FIGUUR A. Toon ALLE berekeninge.
Gee jou antwoord in m?.
TOTAAL:
40
Kopiereg voorbehou
(43 “WVLOL
4 6
L 8
L Z
L 9
L S
i4 v
L €
L 4
4 L
LNNd
ds 1VVGIGNVy iNNd "UN
VIdALIYMSONINSASSASSV
vz0e BUNTeW/Agd
noyaquoon Basaidoy
YyNNn —
\A\y
9'¢ GVIESQYOOMLNY
| TMSINWONNSINVSYa |
AINUWEA SSN/SS
| TYSINWONWNYLNSS |
asynujsuoy :ajBojouBbal ajaialg
Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS Vertroulik
[ SENTRUMNOMMER: LT] a |
| EKSAMENNOMMER: | TT] TT [ | [ | [ J
ANTWOORDBLAD 4.9
“h
£>
ad
Kopiereg voorbehou
» peumcbe oponaee
= VERSTELBARE STUT
T
ASSESSERINGSKRITERIA
PUNT
KANDIDAAT SE PUNT
o|NJor}en| x feo|no) 3] 3
TOTAAL:
Fred DOOD
Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS Vertroulik
[ SENTRUMNOMMER: [TTT TT TT
| EKSAMENNOMMER: a eee
ANTWOORDBLAD 5.6
ASSESSERINGSKRITERIA
PUNT _| KANDIDAAT SE PUNT
€9|00|~1] oo] en] » | co}no| 3] 3
=
SININ| =] y]4]ry]s/4/=
TOTAAL:
Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Konstruksie
SS/NSS Vertroulik
[ SENTRUMNOMMER:
DBE/Mei/Junie 2024
[| EKSAMENNOMMER: |
ANTWOORDBLAD 6.5
Kopiereg voorbehou
WAPENING VIR 'N RONDE KOLOM
ASSESSERINGSKRITERIA
NR.
PUNT
KANDIDAAT SE PUNT
M)an|B)c}p} a
TOTAAL:
nfjo}_a|oa}ro|a}oa
Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS Vertroulik
[ SENTRUMNOMMER: LTT TIT JT TJ )
[ EKSAMENNOMMER: LITJTtTft]T I [| t dt lcd
ANTWOORDBLAD 6.6
AFMETINGSPAPIER
6.6
6.6.1
6.6.2
Korrekte gebruik van afmetingspapier
Kopiereg voorbehou
(7)
(4)
(1)
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2021 QP (Afr)
More from Grade 12 Civil Technology
%20(Afrikaans)%20June%202025%20Possible%20Answers--c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133/v1-5f42c573694769cf80ce/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)
%20MG%20Eng--0e265899-dc44-4809-aabf-8f374f1af392/v1-73a07814cfc9334618a1/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC November 2025 Memo (English)
%20%20MG%20Afr_hlayiso.com_--42b5315c-825c-40e3-b394-85e0253fc0fb/v1-6058b260e68654519cc3/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC November 2023 Memo (Afrikaans)
%20Eng_hlayiso.com_--e6743728-8140-42ae-838d-282654a975a5/v1-dce3e047e0d7ad60a32b/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2023 QP (Eng)
%20Afr_hlayiso.com_--b820ac91-947c-4aed-821f-256aa13aabe1/v1-3be01795eace6f81b174/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2023 QP (Afr)
%20Afr_hlayiso.com_--f6f7ac38-fb55-4d61-bc66-5441e4cbcee0/v1-b3313a875de5f3475dc0/card.webp)
Question paper