SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN/
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN
SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING
MEI/JUNIE 2024
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 21 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2024 papers 
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--2a9b9e1b-37dc-48dc-9aa7-67dd5fa19a10/v1-8a03885eb99c8043e8b1/card.webp)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--8c1355fc-f6e2-40c6-85ff-1d03eb2991ea/v1-808c163218d7215c1652/card.webp)


View all%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)
%20Afr--eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c/v1-3553acfa446acbaa2a45/card.webp)
%20Afr--307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0/v1-e53e38093df191bfe243/card.webp)


Civil Technology Grade 12 NSC June 2024 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Civil Technology memorandum from the NSC June Exam 2024 (Afrikaans), 21 pages. Read online or download the free PDF.
Civil Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 21 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2024
- Exam period
- NSC June Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 21
- File size
- 455.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 21
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 2 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
INSTRUKSIES VIR NASIENERS
1. Nasieners behoort:
• Hulself te vergewis van die vraag en die antwoord voordat hulle die antwoorde van
die kandidaat evalueer.
• Altyd die antwoorde van die kandidate binne die konteks van die vraag te
interpreteer.
• Enige relevante en aanvaarbare antwoorde gedurende die vooraf-nasiensessie te
oorweeg, maar moet streng voldoen aan die antwoorde na die finalisering van die
nasienriglyne.
• Hulle te vergewis dat daar TWEE benaderinge is om vrae te beantwoord: (1) om
te beskryf en (2) om te verduidelik.
1. Indien daar van 'n kandidaat vereis word om 'n proses in 'n spesifieke
hoeveelheid stappe te verduidelik, moet slegs die eerste verwagte stappe
oorweeg word.
2. Indien daar egter van 'n kandidaat vereis word om te verduidelik of te beskryf,
kan die kandidaat 'n lang beskrywing gee wat nie noodwendig goed
georganiseer is nie. In hierdie geval moet die nasiener die volledige antwoord
evalueer om te oordeel of die kandidaat die vereiste uitkoms voldoende
verduidelik het en dan punte op meriete toeken.
• Te merk wat die kandidaat geskryf het en moet nie antwoorde interpreteer of
voorspel nie.
• Die regmerkie of kruis aan te dui reg op die plek waar die punt toegeken moet word
of waar die kandidaat die fout gemaak het.
• Die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord sowel as die uitgeskryfde
antwoord by die meervoudige keuse-vrae te aanvaar.
• Die verkeerde spelling in antwoorde te aanvaar tensy die spelling die betekenis van
die woord verander.
• As 'n leerder twee of meer antwoorde geskei het deur 'n skuinsstreep (/), slegs die
eerste antwoord te merk, tensy die bykomende antwoord/e verskillende name vir
dieselfde item is, bv. Yale-slot/Naggrendel. In hierdie geval moet die punt vir die
antwoord toegeken word en die skuinsstreep (/) moet NIE as 'n bykomende
antwoord beskou word nie.
2. Vir berekeninge:
• 'n Punt word slegs toegeken as die korrekte eenheid langs die antwoord geskryf is.
Indien die vraag aandui dat die antwoord in 'n spesifieke eenheid moet wees, sal 'n
punt SLEGS toegeken word indien die antwoord die korrekte eenheid het soos in
die vraag aangedui word.
• Punte sal slegs vir die korrekte waardes in 'n berekening toegeken word indien die
kandidate optel in plaas van vermenigvuldig sal GEEN punte vir die berekeninge en
die antwoord toegeken word nie.
• Waar 'n verkeerde antwoord korrek na die volgende stap oorgedra is, moet die
merker die waardes herbereken deur die verkeerde antwoord van die eerste
berekening te gebruik. Indien dit korrek gebruik word, behoort die kandidaat die
volpunte vir latere berekeninge te ontvang.
• Alternatiewe metodes van berekeninge moet oorweeg word, mits die korrekte
antwoord verkry word.
• Vir die berekening van hoeveelhede sal punte toegeken word vir die korrekte
gebruik van die dimensiepapier.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 3 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
• Waar 'n verkeerde antwoord korrek na die volgende stap oorgedra kan word,
moet die merker die waardes herbereken deur die verkeerde antwoord van die
eerste berekening te gebruik. Indien dit korrek gebruik word, behoort die
kandidaat die volpunte vir latere berekeninge te ontvang.
• Alternatiewe metodes van berekeninge moet oorweeg word, mits die korrekte
antwoord verkry word.
• Vir die berekening van hoeveelhede sal punte toegeken word vir die korrekte
gebruik van die dimensiepapier.
3. Wanneer tekeninge nagesien word:
• Die onderdeel waarvoor die punt toegeken moet word, moet korrek in die
regte posisie geteken word om 'n punt te ontvang.
• 'n Onderdeel wat verkeerd geteken is, maar verkeerdelik in 'n ander posisie
herhaal word, sal die punt vir die herhaalde verkeerde onderdeel ontvang,
mits die nasienriglyn voorsiening maak vir TWEE of meer punte vir daardie
onderdeel (positiewe nasien).
• Punte kan slegs vir 'n byskrif toegeken word indien die byskrif die korrekte
onderdeel wat geteken is, korrek aandui. Moenie byskrifte oorweeg vir
onderdele wat van byskrifte op die antwoordblad voorsien is nie.
• Skaaltekeninge moet altyd met 'n toepaslike masker nagesien word.
• Indien die verkeerde tekening geteken is, kan die kandidaat beloon word vir
slegs dit waarvoor op die nasienriglyn voorsiening gemaak is.
• Indien 'n lyndiagram of ʼn ortografiese aansig in plaas van ʼn prentaansig
(isometries/skuins/perspektief) geteken is, sal die eerste
assesseringskriteria vir elke onderdeel verkeerd gemerk word, maar punte
sal toegeken word vir die opeenvolgende onderdele indien TWEE of meer
punte toegeken word vir dieselfde onderdeel.
• Indien kandidate meer inligting teken/gee as wat vereis word merk streng
volgens die assesseringskriteria.
4. Verkeerde nommering van vrae:
• As 'n kandidaat 'n antwoord verkeerd genommer het, maar die antwoord is
in die regte posisie volgens die volgorde van die vrae in die vraestel,
omkring die verkeerde nommering en merk die antwoord.
• Indien vrae willekeurig beantwoord word en dit nie dieselfde volgorde volg
as in die vraestel en deur die leerder verkeerd genommer is, moet die
antwoord NIE nagesien word nie.
5. Duplisering van antwoorde en vrae wat in die verkeerde plek beantwoord
is:
• As 'n vraag twee keer beantwoord word, merk die eerste antwoord.
• As 'n vraag op 'n antwoordblad beantwoord moet word en die kandidaat
het dit op beide die antwoordblad en in die antwoordboek beantwoord,
merk die antwoord op die antwoordblad en kanselleer die antwoord in die
antwoordboek.
• As die vraag in die antwoordboek in plaas van op die antwoordblad
beantwoord is, merk die antwoord in die antwoordboek volgens die
assesseringskriteria op die nasienriglyn.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 4 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 1: WBGV, MATERIALE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING
(GENERIES)
1.1 1.1.1 D✓ (1)
1.1.2 D✓ (1)
1.1.3 B✓ (1)
1.1.4 C✓ (1)
1.1.5 B✓ (1)
1.1.6 B✓ (1)
1.1.7 A✓ (1)
1.1.8 D✓ (1)
1.1.9 C✓ (1)
1.1.10 A✓ (1)
1.1.11 B✓ (1)
1.1.12 A✓ (1)
1.2 1.2.1 Rawlproppe/Plastiese proppe met skroewe/ Spoorskroef/
Vierkantkopskroef/Moerkophoutskroef ✓ (1)
1.2.2 Rawlproppe/Plastiese proppe met skroewe/Spoorskroef/
Vierkantkopskroef/Moerkophoutskroef:
• Is sterk hegtingsmiddels ✓
• Weerstaan uittrek faling ✓
• Het uitstekende dra-kapasiteit
• Maklik om te installeer
• Is koste effektief
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
1.2.3 • Boor gate/Boor gate en verwyder die afval ✓
• Posisioneer die kabinet en plaas die rawlproppe/plastiese
proppe in die gate deur die kabinet ✓ OF (3)
Plaas plastiese proppe in die gate, posisioneer die kabinet en
plaas die hegmiddels in die gate deur die kabinet
• Draai skroewe vas/Plaas skroewe in die gate en draai dit vas ✓
1.3. 1.3.1 Multi-detektor ✓ (1)
1.3.2 Laser waterpas/Waterpas ✓ (1)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 5 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2: GRAFIKA AS MIDDEL TOT KOMMUNIKASIE (GENERIES)
NR. VRAE ANTWOORDE PUNTE
Noem die tipe gebou wat in Multi-verdieping gebou/
1. 1
FIGUUR A geïllustreer word. Drie-verdieping gebou ✓
Lei van die bouplan af die aansig waar Noordaansig/Noord ✓ 1
2.
die opwasbak aangetref word.
Nokplaat/Nok/Dak/Dakbedekking/
3. Identifiseer nommer 1. 1
Wolfent ✓
Hoekom is balustrades by nommer 2
4. Om te verhoed dat persone afval ✓ 1
geïnstalleer?
Watter tipe materiaal was Gelamineerde veiligheidsglas/
5. 1
gespesifiseer vir nommer 3? Veiligheidsglas ✓
Beveel EEN geskikte materiaal vir
6.
nommer 4 aan. Hout/Veselsement ✓ 1
Wie is die eienaar van die
7. Mnr. P Xhosa ✓ 1
voorgestelde woning?
Identifiseer die nommer wat die
8. 5✓ 1
afvoerpyp aantoon.
Noem EEN sanitêre toebehore, buiten
9. Stort/Bad/Bidet/Urinaal ✓ 1
ʼn wasbak, wat in die badkamer
geïnstalleer kan word.
10. Identifiseer nommer 7. Distribusiebord/DB ✓ 1
Om toegang tot die motorhuis te
11. Beskryf die doel van nommer 8. 1
verkry met 'n voertuig ✓
Hoeveel fluoresseerbuise word in die
12. 1✓ 1
gebou aangetoon?
13. Noem die straat waar die nuwe gebou
Proteastraat ✓ 1
opgerig gaan word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 6 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
Watter tipe afwerking is vir die mure
14. Klipbekleding ✓ 1
gespesifiseer?
Lei van die bouplan af waarom dit Teken van balustrades/Balustrades
15. 1
hersien is. was nie geteken nie ✓
Wat moet geïnstalleer word om
16. toegang tot die eerste en tweede vloer Trappe ✓ 1
te kry?
Lei van die bouplan af wie die bouplan
17. Argitek ✓ en Kliënt ✓ 2
moet afteken.
Wat is die voorgeskrewe afmetings vir
18. 40 mm x 40 mm x 1 200 mm ✓ 1
die balusters?
Hoeveel vensterskarnieropeninge
19. word op venster 2 in die 1✓ 1
vensterskedule aangedui?
• Om elektrisiteit te hê gedurende
krag onderbrekings ✓
• Om op elektrisiteit koste te
Gee 'n rede vir die installering van spaar
20. 1
sonpanele op die dak. • Om onafhanklik van elektrisiteit
voorsieners te wees
• Om blootstelling aan sonlig te
verseker
Die binnedeurrame word met laaghout ✓✓
21. 2
bedek. Teken die simbool vir laaghout.
Teken die simbool vir 'n ✓✓
22. 2
muurgemonteerde urinaal.
Wat is die bo-entvorm van die
23. Vierkantig ✓ 1
balusters?
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 7 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
2,6 ✓ + 0,17 ✓ + 2,6 ✓ + 0,17 ✓ +
2,6 ✓ + 1,8 ✓m
Bereken die totale hoogte van die = 9,94 m ✓
gebou vanaf die voltooide vloervlak tot OF
24. 7
by die hoogte van die dak. Gee jou 2 600 + 170 + 2 600 +
antwoord in m. 170 + 2 600 + 1 800 mm
= 9 940 mm
= 9,94 m
Bereken die oppervlak van die = (2,6 ✓ x 12 ✓) – (2,1 ✓ x
eksterne muur van die tweede vloer 1,8 ✓)
vanaf die bokant van die vloer tot by = 31,2 ✓ – 3,78 m² ✓
dakhoogte in die wesaansig in = 27,42 ✓m²
FIGUUR A. Toon ALLE berekeninge.
25. Gee jou antwoord in m². OF 7
= (2 600 x 12 000) – (2 100 x
1 800)
= 31 200 000 – 3 780 000 mm²
= 27 420 000 m2
= 27,42 m²
TOTAAL: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 8 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: KASTE, SWAAIRAME, MUURPANELE EN HOEVEELHED
(SPESIFIEK)
3.1 3.1.1 A – Vensterruit/Glas ✓
C – Boreling van swaairaam/Boreling ✓ (2)
3.1.2 Om die vensterglas in posisie te hou. ✓ (1)
A B C D
3.2.1 Aantal hangstyle:
7/ ✓ 2 ✓ 14 ✓ =7x2
= 14 hangstyle (3)
3.2.2 Aantal bindbalke:
7/ 1✓ 7✓ =7x1
= 7 bindbalke (2)
3.2.3 Totale lengte hout benodig vir die
bindbalke:
Lengte van ʼn bindbalk is 5 320 mm
7/ ✓ 5,32 ✓ 37,24 m ✓ 37,24 m hout benodig (3)
Korrekte gebruik van afmetingspapier ✓ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 9 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
3.3
V-GROEF
1
TONG-EN-GROEF-
PLANKE
1
2
HORISONTALE
RUHEGSTUKKE
2
LET WEL: MOET NIE DIE
KANDIDATE PENALISEER
INDIEN DIE V-GROEF NIE
GETEKEN IS NIE
NR. ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
1 Tong-en-groef-planke 2
2 Horisontale ruhegstukke 2
TOTAAL: 4 (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 10 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
3.4
A
1 BLAD
RUGSTUK/
AGTERKANT
2
3 SYKANT VAN
KAS
4
4 RAKKE
LAAIRUG
LAAISY
4
LAAIBODEM
LAAIVOORKANT
5 7 BODEM/BOOM
6
8
VAN ONDERSTE
9 EENHEID
10 SKOPPLAAT
12 11
A
KANT VAN BASIS
AGTERRELING
VAN BASIS
NR. ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
1 Blad 1
2 Rugstuk/Agterkant (Dunner as melamien borde) 1
3 Sykant van kas (1 x punt indien die voorkant toe is) 1
4 Rakke 3
5 Laaisy 1
6 Laairug 1
7 Laaivoorkant 1
8 Laaibodem (Dunner as melamien borde) 1
9 Bodem/Boom van onderste eenheid 1
10 Kant van basis 1
11 Skopplaat 1
12 Agterreling van basis 1
TOTAAL: 14 (14)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 11 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4: DAKKE, PLAFONNE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN
MATERIAAL (SPESIFIEK)
4.1 4.1.1 G✓ (1)
4.1.2 C✓ (1)
4.1.3 H✓ (1)
4.1.4 F✓ (1)
4.1.5 A✓ (1)
4.2 4.2.1 Nommer/Kode ✓ (1)
4.2.2 terpentyn ✓ (1)
4.2.3 Lynolie ✓ (1)
4.2.4 kewers/insekte ✓ (1)
4.2.5 groef ✓ (1)
4.3 Konstruksie van ʼn konvensionele valdeur:
• Saag twee stukke plafonlatte volgens lengte en heg hulle oor/onder/aan
die bindbalke ✓
• Saag twee stukke plafonlatte en heg hulle tussen die twee plafonlatte wat
oor die bindbalke geïnstalleer is, oor/onder/aan die bindbalke om ʼn
vierkant te vorm ✓
• Saag die gat in die plafonbord en heg die plafonborde in posisie ✓
• Installeer die dekstroke om die raam af te werk ✓
• Saag die plafonbord vir die valdeur volgens grootte en pas dit in die
opening sodat dit rus op die dekstroke ✓ (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 12 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
4.4 VOORDELE NADELE
• • Uiters kwesbaar vir vuur en
Koud in die somer en warm in
die winter ✓ moet voor gebruik met
• Ideaal vir dakke met brandbestande chemikalieë
onreëlmatige profiele en behandel word ✓
samestellings wat meer • Duurder om te installeer as
‘organies’ voorkom ✓ gewone dakwerk omdat
• Verg minder hout vir die rietdekking/grasdakke ʼn
dakstruktuur arbeidsintensiewe aktiwiteit is ✓
• Benodig nie plafonne nie • Verg meer instandhouding
• Kwesbaar vir verrotting omdat
riet/gras ʼn organiese materiaal
is
• Nokdekking moet elke vier tot
ses jaar oorgedek word
• Kan allergieë veroorsaak
ENIGE TWEE VAN ELK VAN DIE BOGENOEMDE (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 13 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
4.5 Installering van rietdakke/grasdakke:
• Spyker die daksparpale aan die dakkappe vas ✓
• Plaas ʼn laag spesiale aluminiumfoelie of ander brandbestande materiaal
bo-op die daksparpale ✓
• Gebruik bondels skoon, droë, hoëgehalte-riet/gras en heg dit vas aan die
daksparpale met baaldraad of binddraad ✓
• Voltooi/installeer die nokdekking ✓ (4)
4.6 4.6.1 A – “Hurricane clip” ✓
B – Stormklem ✓ (2)
4.6.2 A - “Hurricane clip”:
• Om kaplatte aan die dakkappe te heg ✓
• Om dakkappe aan die muurplate te heg ✓
• Om teenoorgestelde oppervlaktes van onderdele te heg
• Waar onderdele van ʼn dakkap mekaar oorkruis
• Ideaal vir gebruik by dak oorhange
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
B – Stormklem:
• Om dakteëls aan daklatte te heg ✓
• Om nokteëls aan mekaar vas te heg ✓
• Om plafonteëls vas te heg
• Om te voorkom dat klei en beton teëls oplig as gevolg
van sterk winde
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
4.7 Om lekkasie by spykers en skroewe te voorkom:
• Neopreenwaster ✓
• Rubberwaster
• Dakdoppies
• Dop dakseël
• Seëlband
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
4.8 • 45° ✓
• 90° ✓ (2)
4.9 Onderdele van toe dakrand:
• Vertikale hangers/Soffiet hangers ✓
• Horisontale soffiet hangers/Soffiet hangers ✓
• Soffiet borde/Veselsementborde ✓
• Kwartrondlys ✓ (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 14 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
4.10 4.10.1 Bepaal snyspoed van uitsnysaag/wipsaag:
• Die soort hout/materiaal wat gesaag moet word ✓
• Die dikte van die hout/materiaal
• Die soort lem wat gebruik gaan word
• Die snyspoed kan beheer word deur na die klank van die
motor te luister
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
4.10.2 Hoekom vooraf-snitte nodig is:
• Om te voorkom dat die lem buig ✓
• Om te voorkom dat die lem vashaak
• Om te voorkom dat die lem breek
• Om te voorkom dat die materiaal beskadig word
• Om die akkuraatheid van die snit te verseker
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
4.10.3 • Boor ʼn gat deur die hout aan die binnekant van die sirkel ✓
• Plaas die lem van die uitsnysaag deur die gat in die hout en
begin om al langs die gemerkte lyn te saag. ✓ (2)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 15 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5: FORMELE, BEKISTING, SKORING EN GRAFIKA AS
KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)
5.1 Hout ✓ (1)
5.2 Stutte/Staanskoor ✓ (1)
5.3 Staanskoor:
Staalkloue verseker die verbinding tussen die stut en die steekbalk. ✓
Dubbellugskoor:
Staalkloue word gebruik om die spanstukke en vertikale stutte aan die
horisontale skore vas te heg. ✓ (2)
5.4 Wigpare ✓ (1)
5.5
1
2
JUK/KRAAG 4
5
3
5
2
1 NOTA:
DIE SPIEËLBEELD
SKETS VAN HIERDIE
ANTWOORD SAL OOK
KORREK WEES
NR. ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
Skroefstaaf (2 x skroefstaaf = 2 punte) en
1 2
moere (2 x moere = 2 punte)
2 Vertikale klampe (1 x bo + 1 x onder) 2
3 Horisontale klamp 1
4 Juk/Kraag 1
Formeellatwerk (1 x geslote latwerk + 1 x
5 2
voltooide latwerk)
TOTAAL: 8 (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 16 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
5.6
3
3
1
OOP FORMEELLATWERK
4
4
GESLOTE FORMEELLATWERK 2
NR. ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
1 Beide ribbe oorgeteken (beide moet geteken word vir ʼn punt) 1
Geskryfde titels (ken slegs die 1 punt toe indien die
2 1
formeellatwerk in geteken en benoem is)
Oop formeellatwerk: (1 punt vir 2 openinge)
3 2
(1 punt vir 3 formeellatte)
Digte formeellatwerk: (1 punt vir 2 geslote spasiërings)
4 2
(1 punt vir 3 formeellatte)
TOTAAL: 6 (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 17 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
5.7
6
5
2
4 4
1
4
3
6
7
STYL
RELING
8
4
8 8
4 4
NR. ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
1 Projeksielyne (enige een) 1
2 Hoogte van tapgat 1
3 Opening van tapgat 1
4 Diepte van tapgat 1
5 Agterkant van tapgat 1
Wydte van tapgat (1 x bokant
6 2
en 1 x onderkant)
7 Binnekant van tapgat 1
8 Verborge detail van styl 3
TOTAAL: 11 (11)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 18 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6: HANGVLOERE, TRAPPE, YSTERWARE, DEURE EN VERBINDINGS
(SPESIFIEK)
6.1 Ingelate kasslotte is geskik om ... te sluit:
• Kasdeure ✓
• Klerekasdeure ✓
• Lessenaardeure
• Kabinetdeure
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
6.2 Een moet melding maak:
• Of dit vir ʼn regterhandse of linkerhandse deur is ✓
• Die grootte van die slot
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
6.3 Voorbereiding van die tapgat vir die voeg:
A – Meet die wydte van die slotreling ✓
B – Merk die lengte van die tapgate uit ✓
C – Merk die dikte/wydte van die tapgate (deur hout in drie gelyke dele te
verdeel) ✓
D – Merk die afvalmateriaal ✓ (4)
6.4 1
2
3
DEURRAAM
NR. ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
1 Deurraam 1
2 Sponning 1
3 Arsering 1
TOTAAL: 3
1
3
2
WANG
NO. ASSESSMENT CRITERIA MARK
1 Opgelegde sluiter 1
2 Wang (Vertikale binnedeurkosyn) 1
3 Arsering 1
TOTAAL: 3 (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 19 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
6.5
NR. ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
1 Paneel 1
1 2 Sponning 1
2 TOTAAL: 2
KUSSINGPANEEL
NR. ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
1 Paneel 1
1
2 Sponning (teen ʼn helling) 1
TOTAAL: 2
2
VERHEWE KUSSINGPANEEL
(4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 20 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
6.6 A
4 4
3 1 5 1 3
2 2
NR. ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
1 Stel trappe (voor bordes + na bordes) 2
2 Halwe-bordes 2
Toon van die styging van trappe (pyl voor bordes + pyl na
3 2
bordes)
4 Spil/Spilpaal (enige twee in korrekte posisie) 2
5 Oop kuil 1
TOTAAL: 9 (9)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 21 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
6.7
2
1 1
5 4
4 5
3
7 8
6
6 8
2
NOTA: ‘N 90˚ ROTASIE VAN HIERDIE ANTWOORD SAL OOK KORREK
WEES
NR. ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
Vloerbalke (2 punte as al 8 geteken is)
1 2
(1 punt vir minder as 8 geteken)
Vloerbalke in muur ingebou (1 punt vir bokant van muur +
2 2
1 punt vir onderkant van muur)
3 Balke eweredig gespasieer 1
Verspringende stutte (2 punte as al 7 geteken is)
4 2
(1 punt as minder as 7 geteken is)
5 Wigpare (1 x links + 1 x regs) 2
6 Tong-en-groef vloerborde 2
7 Vloer in korrekte rigting geplaas 1
8 Spasie tussen vloerplanke en muur (1 x links + 1 x regs) 2
TOTAAL: 14 (14)
[40]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Afr)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC June 2025 Question Paper (Afr)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--2a9b9e1b-37dc-48dc-9aa7-67dd5fa19a10/v1-8a03885eb99c8043e8b1/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC June 2019 Memo (Afrikaans)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--8c1355fc-f6e2-40c6-85ff-1d03eb2991ea/v1-808c163218d7215c1652/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC June 2019 Memo (English)

Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC June 2018 Memo (English)

Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC June 2018 Memo (Afrikaans)
More from Grade 12 Civil Technology
%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 Gauteng June 2025 QP (Afr)
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2025 QP (Afr)
%20Afr--eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c/v1-3553acfa446acbaa2a45/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)
%20Afr--307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0/v1-e53e38093df191bfe243/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper