Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2015
RELIGIESTUDIES V1
MEMORANDUM
PUNTE: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.
Skip to contentAll 2015 papers 





View all





Religion Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2015 Memo
Grade 12 Religion Studies Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2015 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.
Religion Studies · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2015. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Religion Studies
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2015
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 156.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2015
Questions in this paper
- Question 1.1The Variety of Religions10 marks
- Question 1.2The Variety of Religions10 marks
- Question 1.3The Variety of Religions10 marks
- Question 1.4The Variety of Religions12 marks
- Question 1.5Common Features of Religion2 marks
- Question 1.6Common Features of Religion4 marks
Show all 20 questions
- Question 1.7Common Features of Religion2 marks
- Question 2.1The Variety of Religions10 marks
- Question 2.2Common Features of Religion10 marks
- Question 2.3The Variety of Religions20 marks
- Question 2.4Research Into and Across Religions6 marks
- Question 2.5The Variety of Religions4 marks
- Question 3.1Common Features of Religion10 marks
- Question 3.2Common Features of Religion10 marks
- Question 3.3Common Features of Religion10 marks
- Question 3.4Topical Issues in Society20 marks
- Question 4.1Research Into and Across Religions20 marks
- Question 4.2Research Into and Across Religions10 marks
- Question 4.3The Variety of Religions10 marks
- Question 4.4The Variety of Religions10 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 RELIGIESTUDIES V1 (EC/SEPTEMBER 2014)
AFDELING A
VRAAG 1 (VERPLIGTEND)
1.1 Vul die ontbrekende woorde in.
1.1.1 In Judaïsme staan die primêre geskrifte gesamentlik as die Tanak
bekend. (2)
1.1.2 Die Pali Kanon is ʼn heilige geskrif van Boeddhisme. (2)
1.1.3 Die Afrika Tradisionele Godsdiens het nie ʼn spesiale dag van
aanbidding nie. (2)
1.1.4 Die Koran is in die Arabiese taal geskryf. (2)
1.1.5 Die Upanishads is heilige tekste van Hindoeïsme. (2)
1.2 Kies ʼn tem in KOLOM B wat pas by ʼn woord in KOLOM A.
1.2.1 C (2)
1.2.2 E (2)
1.2.3 A (2)
1.2.4 B (2)
1.2.5 D (2)
1.3 Kortliks verduidelik die volgende konsepte.
1.3.1 Eendersheid − Om soortgelyk te wees. Om baie ingemeen te hê. (2)
1.3.2 Verskil − Beteken ʼn punt waar dinge nie dieselfde is nie. (2)
1.3.3 Dogma − ʼn beginsel of leerstelling, of ʼn stelsel daarvan, veral soos
neergelê deur ʼn kollektiewe godsdiensowerheid. OF ʼn beginsel
van onderrig wat op godsdienstige outoriteit gebaseer is. (2)
1.3.4 Ideologie − Dit verwys na ʼn vervanging van die term godsdiens.
OF Dit is ʼn stelsel van oortuiginge wat nie op outoriteit gebaseer is
nie. (2)
1.3.5 Allegorie − Dit is soortgelyk aan ʼn gelykenis. Dus ʼn storie wat
vertel word om ʼn leerstelling te illustreer. Dit word nie beperk om ʼn
enkele stelling te maak nie. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2014) RELIGIESTUDIES V1 3
1.4 Van elke groep kies die een wat nie pas nie.
1.4.1 Sion-Christenkerk, Naseret-baptiskerke, Ibandla lamaNazaretha),
Internasionale Pinkster Christenkerke, METHODISTE KERK (2)
1.4.2 Kitab-i-Aqdas, Baha’u’llah, Bahai, ROME. (2)
1.4.3 Jesus Christus, Profeet Mohammed, Siddharta Gautama, DALAI
LAMA (2)
1.4.4 Martin Luther, Isaiah Shembe, Abraham, WILLIAM
SHAKESPEARE. (2)
1.4.5 Mekka, Moria, NEW YORK, Jerusalem. (2)
1.4.6 Nuwe Testament, Ou testament, Vedas, DIE
VRYHEIDSMANIFES. (2)
1.5 Hulle almal glo in die bestaan van slegs EEN GOD. (2)
1.6 Hierdie woord verwys na die skep van standaarde, geneig om
standaarde te skep of te laat verlaag/val/daal.
Dit bevestig ook hoe dinge moet wees. (4)
1.7 Kitab-i-Aqdas (2)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 RELIGIESTUDIES V1 (EC/SEPTEMBER 2014)
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 Kortliks bespreek die rol van die voorvaders:
Die voorvaders is die boodskappers van die skepper, toesighouers
van die fisiese wêreld.
Die voorvaders sorg vir die welstand van die lewendes, hoofsaaklik
deur die ouer garde.
Hulle leer die jeug verbaal en deur rituele.
Help met die oordra van tradisie (godsdiens) van een geslag na die
volgende.
Hulle onthul hulself aan die lewendes deur drome en visioene. (10)
2.2 Algemene eienskappe tussen Hindoeïsme en Boeddhisme.
*Leerders kan na enige vyf van die volgende verwys:
Reïnkarnasie: Jou siel word gereïnkarneer in die liggaam van ʼn
ander wese wat van jou huidige lewensstyl afhang. Beide glo in
reïnkarnasie.
Verlossing: ʼn Mens moet self vir verlossing streef. (vir Boeddhisme –
die agtvoudige pad en vir Hindoeïsme – volg jou dharma)
Verligting: Daar is baie paaie na verligting – een manier is om
gevoelens en begeertes te oorkom.
Lydings: Dit word veroorsaak deur geheg te wees aan mense en
dinge in die fisieke wêreld. Dus moet ons onsself van hierdie
begeertes vrymaak.
Gebruike: Daar is ʼn benadrukking van die gebruik van meditasie en
ander vorme van joga, as ʼn manier om waarheid en vryheid te bereik.
Verdraagsaamheid: Beide Boeddhisme en Hindoeïsme blyk
verdraagsame religieë te wees, wat argumenteer dat alle religieë
paaie na ʼn groter waarheid is.
Beide het heilige geskrifte.
Beide voer rituele uit.
Beide vier spesiale heilige dae.
Beide het in Indië ontstaan. (10)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2014) RELIGIESTUDIES V1 5
2.3 2.3.1 Uniekheid: enige VYF van die volgende antwoorde:
Dit versterk die gelowiges se geloof.
Dit identifiseer die godsdiens tussen ander godsdienste.
Dit help die gelowiges op sy lewenspad.
Dit help die gelowiges om in die geestelike lewe te verenig as
ʼn eenheid met ander gelowiges.
Dit help lede om te identifiseer wie aan die geloof behoort en
wie nie.
Dit help gelowiges verduidelik hoekom hulle die geloof gekies
het. (10)
2.3.2 (Christelike godsdiens word as voorbeeld gebruik.)
Daar word daarna as ʼn monoteïstiese godsdiens, geloof in een
God, verwys.
Hulle glo in die lewe na die dood in die konteks van ʼn
oordeelsdag.
Hulle glo in die bestaan van engele.
Hulle glo in profete.
Hulle glo in die bestaan van hemel en ʼn hel.
Hulle glo in die opstanding uit die dood. (10)
2.4 Verstaan ooreenkomste en verskille.
Ontdek gemeenskaplike kenmerke.
Verstaan hoe godsdienste verskil sonder om hulle te kritiseer. (6)
2.5 Behalwe dat hulle verskil, het godsdienste ook ooreenkomste.
Intergodsdienstige bewegings fokus op ooreenkomste eerder as
verskille.
Intergodsdienstige bewegings bevorder verdraagsaamheid.
Intergodsdienstige bewegings kan tot ʼn vreedsame bestaan bydra. (4)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 RELIGIESTUDIES V1 (EC/SEPTEMBER 2014)
VRAAG 3
3.1 Menseregte
(Boeddhisme en Christelike geloof as voorbeelde.)
Boeddhisme
Almal is bang vir straf.
Lewe is kosbaar vir almal.
Om jouself met ander te vergelyk.
Mense moet nie moord pleeg of moord veroorsaak nie.
Christelike godsdiens:
Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.
Jy het my gestuur om die goeie nuus aan die armes oor
te dra.
Om vryheid aan die gevangenes te verkondig en om verdruktes vry te
laat.
Die mense van God moet geestelik en in ander aspekte van die lewe
vry te wees.
Doen aan ander wat jy wil hê hulle aan jou moet doen. (10)
3.2 Godsdiensvryheid
In Islam word daar gesê dat daar nie ʼn verpligting in godsdiens moet
wees nie.
In Hindoeïsme word daar gesê dat, net soos alle riviere na die see
vloei, lei alle paaie na God.
Volgens die Grondwet van Suid-Afrika het elkeen die reg tot vryheid
van gewete, godsdiens, geloof, denke en opinie.
Godsdienstige aktiwiteite mag by ʼn staats- of staatsondersteunende
instelling beoefen word, maar sulke aktiwiteite moet die reëls van
die betrokke openbare gesag volg.
Dit moet op ʼn gelyke basis beoefen word en bywoning moet vry en
vrywillig wees.
Die reg dek nie die goedpraat van haat wat gebaseer is op ras,
etnisiteit, geslag of godsdiens en wat opsweping tot geweld insluit. (10)
3.3 Regte en verantwoordelikhede
Regte is in die Verenigde Nasie se Universele Verklaring van
Menseregte vasgelê.
Die Suid-Afrikaanse Grondwet beskerm ook hierdie regte.
Dit is egter belangrik om te weet dat alle regte ook beperkinge het.
Geen godsdiens moedig geweld tydens die uitdrukking van
frustrasie en ontevredenheid uit nie.
Regte sluit nie aanstigting/aansporing tot geweld in nie.
Godsdienste moet vrede en harmonie onder mense aanmoedig. (10)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2014) RELIGIESTUDIES V1 7
3.4 3.4.1 Media
Die media gee mense inligting oor dinge wat rondom hulle
plaasvind.
Mense kyk na die inligting en vorm menings/opinies.
Hierdie opinies inspireer reaksie en optrede/gedrag.
Selfs wanneer die media probeer om objektief te wees, bied
hulle tog ʼn standpunt aan.
Onverantwoordelike verslagdoening kan potensieel
onverdraagsame neigings tussen sommige godsdienste
aanvuur.
Bevooroordeelde verslagdoening kan belangrike kenmerke van
godsdienste ondermyn.
Oningeligte verslagsdoening kan die reputasie van party
godsdienste skade aandoen.
Onverantwoordelike verslagdoening kan onderliggende
spanning in ʼn gemeenskap aanvuur. (10)
3.4.2 Doodstraf (Afrika Tradisionele Religie – AGT as voorbeeld
gekies)
Verskeie ATG-gemeenskappe verskil in die wyse waarop hulle
onregverdighede in hul gemeenskappe hanteer.
Tradisioneel het alle groepe daarop aangedring dat kriminele
op ʼn toepaslike wyse hanteer word.
Tradisioneel is moordenaars permanent uitgedryf.
Dit het as ʼn sterk afskrikmiddel vir antisosiale gedrag gedien.
In ATG is mense nie toegelaat om die wet in eie hande te
neem nie.
In plaas daarvan moes die gemeenskap waarin hulle gewoon
het die wet toepas/geregtigheid laat geskied. (10)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 RELIGIESTUDIES V1 (EC/SEPTEMBER 2014)
VRAAG 4
4.1 Godsdiens en Konflik
Probleem (nee)
Die aanneem van wette deur ʼn regering wat op die oortuigings van ʼn
spesifieke godsdiens gebaseer is.
Mense met ʼn ander godsdienstige agtergrond kan dalk nie daardie
wette aanvaar nie want dit is onversoenbaar met hulle oortuigings.
Mag oor ander etniese, nasionale of rassegroepe.
In sommige gevalle probeer politieke partye godsdiens vir hul eie
gewin manipuleer.
Politieke partye regverdig ook oorlog op godsdienstige gronde. (10)
4.1.2 Godsdiens as deel van oplossing:
Die mense betrokke by die konflik is lede van die verskillende
godsdiensgroepe in die gemeenskap en hulle moet na hulle
godsdienstige leiers/luister/gehoorsaam.
Die godsdiensleiers kan tydens byeenkomste met gelowiges
praat en geweld ontmoedig.
Godsdiensleiers moet saamspan met ander
gemeenskapsleiers om in te gryp en saam werk om vrede te
herstel en te behou.
Deur hulle leiers kan godsdiensgroepe deel wees van
besluitneming oor beleide om te verseker dat beleide so
ontwerp word dat geen groep in die gemeenskap ondermyn
word nie.
Godsdiens het ʼn waardigheid om te behou.
Dit is ʼn manier, gebaseer op godsdienstige leringe, wat gebruik
kan word om die nuus dat vrede noodsaaklik is vir
naasbestaan, te versprei. (10)
4.2 Leerders kan van die volgende gebeure noem, asook ander wat hulle
bestudeer het:
1996 − die nuwe Suid-Afrikaanse Grondwet en Handves van Regte
word afgekondig, wat gelykheid religieë en geloofsvryheid beskerm.
1997 − President Nelson Mandela doen ʼn beroep op religieuse
gemeenskappe om saam te werk om ʼn vrye en regverdige Suid-Afrika
te bou en dit het tot die stigting van die Nasionale Religieuse
Leiersforum (NRLF) gelei.
1999 − ʼn Sedespitsberaad word gehou.
1999 – Die Wêreldparlement van Religieë word in Kaapstad gehou.
2010 – Suid Afrika aanvaar die Handves van Barmhartigheid, wat alle
mense, ongeag hulle religie, daartoe verbind om te werk vir
barmhartigheid en om vrede in die wêreld op plaaslike, nasionale en
globale vlakke te bewerkstellig. (10)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2014) RELIGIESTUDIES V1 9
4.3 In 1997 is die Nasionale Godsdienstige Leiersforum gestig.
Dit het uit die leiers van die verskillende godsdienste wat in Suid-Afrika
voorkom bestaan.
Hulle doelwit was om te help om ʼn gemeenskap te skep wat moreel en
deernisvol is.
Die grondwet van die land waarborg dat alle godsdienste dieselfde
behandel word.
Skoolvakke soos Lewensoriëntering en Religiestudies handel oor
godsdienste om begrip, respek en verdraagsaamheid te kweek. (10)
4.4 Leerders kan die volgende punte in hul antwoorde insluit:
1893: Die Wêreldparlement van Religieë is gestig.
Die Unitêre en Universele kerke is die hoofstigters.
Alle religieë − Westerse en Oosterse – word verteenwoordig (Die
insluiting van Oosterse gelowe wan ʼn deurbraak a.g.v, die inleiding van
Hindoeïsme aan die Weste deur Swami Vivekenanda.
Inheemse religieë is aanvanklik nie verteenwoordig nie.
1993: Die tweede parlement word in Chicago gehou.
Besluit word geneem om die parlement elke vyf tot ses jaar in
verskillende stede te hou.
Dokument getiteld, “Towards a Global Ethic” was die uitkoms.
1999: Parlement word in Kaapstad gehou, met verteenwoordiging van
die meeste van die wêreld se religieë.
2004: Parlement was in Barcelona gehou, met die fokus op religieë en
globale uitdagings, bv. oorlog, religieuse konflik, dwelmhandel,
armoede, aardverwarming, ens.
2014: Die volgende parlement was in Brussel gehou. (10)
[50]
TOTAAL AFDELING B: 100
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Religion Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2015 QP (Afr)

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P1 NSC June 2015 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P1 NSC November 2015 Memo (Afr)

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2018 Memo

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2017 Memo

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2017 Memo
More from Grade 12 Religion Studies

Annual teaching plan
Gr 12 Rel Stu ATP 2023 24

Question paper
Religion Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Religion Studies Grade 12 P1 November 2024 NSC QP (Eng)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P1 November 2024 NSC QP (Afr)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P2 November 2024 NSC QP (Afr)

Question paper