Skip to content

Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 NSC November 2014 Memo

MemorandumAfrikaans HLGrade 1220149 pages

Grade 12 Afrikaans HL Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2014, 9 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

NSC November Exam 2014

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V1 NOVEMBER 2014 MEMORANDUM PUNTE: 70 Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Huistaal/V1 2 DBE/November 2014 NSS – Memorandum AFDELING A: LEESBEGRIP • Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is. • Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar.. • Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE. Die rede/motivering moet oorweeg word. • Vir WAAR/ONWAAR- of FEIT/MENING/LUG JOU MENING- vrae word geen punte toegeken nie. Net die rede/motivering/aanhaling word bepunt. • Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat ʼn volsin gee, is dit korrek mits die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word. • Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat gee ʼn hele reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien. • Vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien die aanhalingstekens ontbreek nie. • Aanvaar dialektiese variasies. • Aanvaar beide die letter en/of die korrekte antwoord by ’n meerkeusevraag VRAAG 1 Vraag Antwoord Punt 1.1.1 Die taal vernuwe nie./Die taal gaan agteruit/word saai/vervelig/verouder./Al hoe minder idiome/idiomatiese uitdrukkings/gesegdes/spreekwoorde word in die taal gebruik./Die taal stagneer. √ 1 (Die taal vrot/verrot/gaan dood is verkeerd) 1.1.2 Wond/minder √ 1 1.1.3 Idiome/idiomatiese uitdrukkings/spreekwoorde/gesegdes/Idiome wat die taal opkikker/geur/interessant maak. √ 1 1.2 Jy weet min/niks van ’n saak nie./Hy ken nie die betekenis van die idioom nie. √ 1 Idiome word buite konteks gebruik. √ Idiome word verkeerd aangehaal. √ 2 1.3.1 Dit is deur kenners/professore/professors/geleerde persone/akademici gemaak. √ 1 (Iemand wat van ’n universiteit kom/by ’n universiteit betrokke is, is nie korrek nie.) 1.3.2 Engelse idiome word meer vertaal as wat Afrikaanse idiome gebruik word./ Engelse idiome word verafrikaans./ Afrikaanse idiome verdwyn./ Kinders lees nie meer nie./ Nie-metaforiese taal word gebruik. √ 1 1.3.3 Daar moet meer gelees word./ Taalgebruik in sms’e en e-posse moet verbeter word./Minder sms’e en e-posse moet gestuur word./ Kommunikasie moet meer metafore/kreatiewe taal bevat. √√ 2 Enige TWEE antwoorde is korrek.Die antwoord moet as oplossings aangebied word. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Huistaal/V1 3 DBE/November 2014 NSS – Memorandum 1.4 In die plattelandse taalgemeenskap: • word hulle minder aan eksterne invloede blootgestel. • bly die ryk, oorgeërfde woordeskat langer in gebruik. • sal nuutskeppings ontwikkel. √√ Enige TWEE antwoorde is korrek. EN In die stedelike taalgemeenskap: • verander die taalervaring na ’n meertalige konteks. • speel Engels ’n al hoe groter rol. • word hulle meer aan eksterne invloede blootgestel. • sal taalgebruikers uit hul passiewe Engelse idiomatiese uitdrukkings put en dit in Afrikaans weergee. √√ 4 Enige TWEE antwoorde is korrek. 1.5 Nee Hy praat nêrens negatief/lelik van jong taalgebruikers nie./ Hy sê juis hulle is nié minder kreatief as ouer taalgebruikers nie./ Hy is bewus van die invloed wat hulle taalgebruiksomgewing op hulle taal kan hê./ Hy gee positiewe voorbeelde van hoe kreatief jonger taalgebruikers kan wees./ Sy siening is objektief/verantwoordelik/getuig van kennis. √ 1 Die kandidaat gee sy/haar eie gepaste motivering binne konteks van paragraaf 8. Ja-antwoorde kan nie korrek wees nie. Nee kan ook deur die motivering geïmpliseer word. 1.6 Die idioomskat van die taal moet kreatief in die skool aangepas/uitgebou word./ Skole moet handboeke kies (daarna kyk) wat die kurrikulum/nuutskeppings aanspreek./ Skole/onderwysers moet taalsensitief wees. √√ 2 Twee antwoorde vir twee punte. 1.7 Die (elektroniese) versameling van taalmateriaal/Geheel van versamelde materiaal by wetenskaplike ondersoek. ’n Versameling van Afrikaanse woorde/dinge van dieselfde soort ’n Versameling idiome. √ 1 1.8 Lindie Oppermann is van mening dat idiome nie kwyn nie √ terwyl die skryfster/Maretha Botes van mening is dat die taal muf/idiome nie meer gebruik word nie. √ 2 Die eerste antwoord wat aangebied word, behoort dié van Lindie Oppermann te wees en die tweede antwoord behoort die antwoord van die skryfster te wees, indien name nie gebruik word nie. 1.9 Nee, want dit is ’n bordspeletjie en bordspeletjies word nie meer deur mense gespeel nie. √ OF Ja, want dit klink na pret om te speel./’n mens sal graag die nuwe idiome wat jy aanleer, wil gebruik. √ Die kandidaat gee sy eie mening binne konteks. 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Huistaal/V1 4 DBE/November 2014 NSS – Memorandum 1.10 Ja. ’n Kenner, soos prof. Kotzé, noem dat die idiomeskat besig is om te verskraal. √ Prof. Gouws, wat ’n kenner van Afrikaans is, se mening is dat die idioomgebruik agteruitgaan as gevolg van moderne kommunikasie. √ Aangesien die meeste mense Engels praat, word die Afrikaanse idiome nie meer gebruik nie, dus muf die taal. √ Kandidate hoef nie name te noem nie; enige antwoord binne konteks van idioomgebruik is aanvaarbaar. OF Nee. Die jongmense ken dalk nie die ou/muwwe Afrikaanse gesegdes nie, maar is voortdurend besig om nuwe gesegdes te gebruik, al word dit uit Engels vertaal. Idiome word in advertensies gebruik, dus kan die gebruik van idiomatiese taal nie muf nie. ’n Bordspeletjie word net vervaardig indien dit ekonomies vatbaar is, dit is dus ’n aanduiding dat die taal nie muf nie. Lindie Oppermann/Professore is van mening dat die gebruik van idiome nie agteruitgaan nie. √√√ 3 (Enige drie antwoorde is korrek) Die kandidaat bied sy motivering binne konteks van die teks aan. 1.11.1 By Innibos/die Laeveld Nasionale Kunstefees/by die Standard Bank verhoog. √ 1 1.11.2 Daar is ’n woordspeling (uit ’n bos uit) wat by Innibos aansluit./Hy gebruik bos twee keer/Die fees se naam is Innibos./ Die idioom dui op die heerlike/gesellige samesyn wat by Innibos heers. √ 1 1.11.3 Die woorde is opvallend/groot/kreatief/in die middel van die advertensie geplaas./Dit trek dadelik die leser se aandag./ Die woorde pas by die prentjies (waarlangs dit geplaas is) om die feestelike atmosfeer te ondersteun/beklemtoon. √ 1 Die antwoord, die plasing van die woorde is funksioneel, is nie korrek nie. 1.12 Die advertensiewese speel ’n rol om idiome uit te brei./nuwes te skep aangesien idiome gebruik word. √ 1 1.13 Afrikaanse mense/Mense wat daarvan hou om kunstefeeste by te woon./Lesers van die tydskrif/mense wat daarvan hou om te kuier./Musiekliefhebbers/Plesiersoekers √ Die advertensie speel met die Afrikaanse taal./gee inligting vir lesers m.b.t. die feestye, program ens./is in Afrikaans./gee vir mense inligting oor ’n geleentheid om te kuier. √ 2 [30] TOTAAL AFDELING A: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Huistaal/V1 5 DBE/November 2014 NSS – Memorandum AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 2 Nasien van die opsomming • Opskrif/titel: Daar word nie van kandidate verwag om die leesstuk van ’n opskrif/titel te voorsien nie. • Kandidate moet die opsomming in hul eie sinne, in enige volgorde skryf. • Slegs wenke wat in volsinne aangebied word, verdien punte. • Rofwerk/beplanning moet duidelik aangedui word. Indien dit nie die geval is nie, word die eerste opsomming nagesien. • Kandidate moet die korrekte getal woorde aandui. • Indien die kandidaat die opsomming puntsgewys aanbied, word dit nagesien. • Punte word soos volg toegeken: o 7 punte vir 7 feite (1 punt vir elke feit) o 3 punte vir taal o Puntetotaal: 10 • Verspreiding van taalpunte wanneer die kandidaat nie woordeliks aangehaal het nie: o 1–3 feite korrek: ken 1 punt toe o 4–5 feite korrek: ken 2 punte toe o 6–7 feite korrek: ken 3 punte toe • Verspreiding van taalpunte wanneer kandidaat woordeliks aangehaal het. o 6–7 direkte aanhalings: ken geen taalpunte toe nie o 1–5 direkte aanhalings: ken 1 punt vir taal toe LET WEL: • Tel van woorde: o Nasieners moet die aantal woorde wat gebruik is, tel. o Geen punte word afgetrek as die kandidaat nie die getal woorde aangedui het nie of as die getal woorde wat gebruik is, verkeerd aangedui is. o Indien die kandidaat die vereiste getal woorde oorskry, lees tot by 90 woorde en verder tot by die einde van daardie sin. o Korter opsommings wat die vereiste wenke bevat, mag nie gepenaliseer word nie. ʼn Opsomming wat in paragraafvorm aangebied word, kan die volgende moontlike bewoording gebruik: Mense in ’n verhouding moet die beste in mekaar uitbring. Kommunikeer soveel as moontlik met die ander persoon om hom/haar beter te leer ken. Verder is dit belangrik om die ander persoon se ouers te leer ken. Wees boonop vriende met die ander persoon se vriende. Voer die meeste van julle gesprekke in mekaar se teenwoordigheid, nie via die selfoon nie. Moenie so in mekaar opgaan dat jy ander belangrike prioriteite afskeep nie. En, laaste, maar nie die minste nie: moenie die verhouding versuur met ’n onverantwoordelike vryery nie! Getal woorde: 89 OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Huistaal/V1 6 DBE/November 2014 NSS – Memorandum AANHALING UIT TEKS MOONTLIKE BEWOORDING 1 Kyk eerder na iemand wat die allerbeste A Assosieer met iemand wat die beste in eienskappe in jou uitbring en dit jou uitbring./Bring die beste in mekaar waardeer. uit. 2 Kommunikasie is die sleutel tot sukses. B Kommunikeer soveel as moontlik met die ander persoon(om hom/haar beter te leer ken). 3 Om mekaar se ouers te ontmoet, met C Leer ken die ander persoon se ouers. hulle gemaklike, spontane gesprekke te voer en saam te kuier ... is noodsaaklik, en op die koop toe, ’n intelligente strategie! 4 Dit sal ook slim wees om met jou D Wees vriende met die ander persoon se meisie/ou se vriende bevriend te wees. vriende. 5 Sorg dat 70% van julle gesprekke E Voer die meeste van julle gesprekke in plaasvind waar julle mekaar in die oë kan mekaar se teenwoordigheid./Vermy kyk. gesprekke deur middel van sms’e. 6 Moenie prioriteite (skoolwerk, sport- en/of F Gee aan belangrike skoolsake die regte kultuuraktiwiteite) afskeep om meer tyd aandag./Moenie so in mekaar opgaan saam met hom/haar deur te bring nie. dat jy ander prioriteite afskeep nie. 7 Moet dus nooit die pap met ’n warm G Werk aan ’n gesonde vriendskapsver- vryery te dik aanmaak nie! Daar is, houding./Moenie die verhouding met ’n immers, ’n rede waarom geleerdes onverantwoordelike vryery versuur nie! vriendskap as die basis van blywende, geslaagde verhoudings en huwelike aandui! Getal woorde: 74 TOTAAL AFDELING B: 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Huistaal/V1 7 DBE/November 2014 NSS – Memorandum AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES Nasien van hierdie afdeling: • Spelling: o Eenwoord-antwoorde word verkeerd gemerk as die spelling verkeerd is. o In volsin-antwoorde word verkeerde spelling net gepenaliseer indien die fout in die taalstruktuur getoets word. o Waar ’n afkorting getoets word, behoort die punte op die regte plek te wees. • Sinskonstruksies moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word soos in die instruksie aangedui. • By meervoudige keusevrae word BEIDE die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord EN die antwoord wat uitgeskryf word, aanvaar. VRAAG 3: ADVERTENSIE Vraag Antwoord Punt 3.1 Probeer my: √ ek’s heerlik ... √/ Probeer my ... √ ek’s heerlik: √/ Probeer my: √ ek’s ... √ heerlik 2 3.2.1 goed/lekker/oukei/gesond/reg √ 1 3.2.2 Die woord is opvallend en trek aandag./ Die woord is oorredend/uitnodigend./ Almal wil graag iets probeer, veral as dit heerlik is./ Emotiewe woorde manipuleer die leser./ Die manipulering laat die leser voel hy gaan iets mis indien hy nie van die produk eet nie./ Die woord heerlik klink net aanlokliker as goed. √ 1 3.3 Assimilasie/Klankgelykmaking √ 1 3.4 Turksvystroop/aarbeistroop/esdoringstroop/suikerstroop/gemmerstroop/gouestroop √ 1 Die kandidaat kan ander woorde aanbied mits dit ’n samestelling is en korrek gebruik is. 3.5 Bpk. (met ’n hoofletter en ’n punt) √ 1 3.6 om te gebruik/te gebruik/gebruik √ 1 3.7 Dit word altyd geëet./Dit word by alle maaltye geëet./Dit werk vir enige maaltyd./ Kinders wil dit selfs as nagereg eet. √ 1 3.8 Soos u kan sien √ 1 [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Huistaal/V1 8 DBE/November 2014 NSS – Memorandum VRAAG 4: VISUELE TEKS Vraag Antwoord Punt 4.1 Ons moet nou vinnig ingaan en ’n boek vir jou boeklys aanskaf./Ons moet vinnig ingaan en nou ’n boek vir jou boeklys aanskaf. √ 1 Enige ander korrekte woordorde mits al die woorde gebruik word. 4.2 kategorie √ 1 4.3 Moet ons ingaan voordat ons ’n boek kies en (dit) koop?/ Moet ons ingaan en ’n boek kies voordat ons dit koop?/ Moet ons, voordat ons ingaan, ’n boek kies en dit koop?/ 1 Die kandidaat moet ’n vraagsin gee met al die woorde van die gegewe sin en dit moet taalkundig korrek wees; die volgorde “ingaan, kies en koop” moet behou word. √ 4.4 Mense koop nie meer boeke nie./lees nie meer boeke nie. √ 1 4.5 Hy is ’n verveelde, stedelike nefie wat ’n plattelandse oom moet vermaak. √ 1 Net ’n mens/dier kan verveeld wees: vind niks interessant/vermaaklik/belangwekkend nie; die sin moet die betekenis “sonder enige belangstelling” aanbied. (HAT, 2011: bl. 1 304) EN Die lewe op die plaas is bra vervelig. √ 1 Iemand/iets bied nie iets interessants/vermaakliks/belangwekkends aan nie; die sin moet die betekenis “langdradig/vermoeiend” aanbied. (HAT, 2011: bl. 1 304) 4.6 Hy wil nie gesteur word nie./ Hy is baie geïnteresseerd in wat hy lees./Hy lees iets waarvan hy hou. √ 1 Enige soortgelyke antwoord is aanvaarbaar. 4.7 Werkwoord/hoofwerkwoord/selfstandige werkwoord √ 1 4.8 Sy ma sê sy is so bly hy het ’n boek gevind wat hy wil lees./dat sy so bly is (dat) hy ’n boek gevind het wat hy wil lees.√ 1 (Woordorde moet korrek wees.) 4.9 Hy hou nie van lees nie./Hy wil nie graag boeke sonder prentjies lees nie./Hy het ’n voorkeur vir maklik leesbare boeke./Hy hou van groen boeke./Die boekkleur trek hom aan. √ 1 [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Huistaal/V1 9 DBE/November 2014 NSS – Memorandum VRAAG 5: ARTIKEL Vraag Antwoord Punt 5.1 verryk √ 1 5.2 Albei is leenwoorde./ontleen aan Maleis(-Portugees)./was oorspronklik nie Afrikaans nie. √ 1 5.3 resepteskat √ 1 5.4 Ons √ 1 5.5 dekades (mv.) √ 1 5.6 bo √ 1 5.7 Kontaminasie (Taalbesmetting)/Analogie/Leenwoorde √ 1 5.8 Wêreldbekende/wêreld bekende √ 1 5.9 soek √ 1 5.10 Die knoop word (vir ons) (deur nederige sjokolade, tennisbeskuitjies, room en kondensmelk) deurgeha(a)k./Vir ons word die knoop deurgeha(a)k. √ 1 “Vir ons” kan aan die einde van die sin staan. Die werkwoord hoef nie aan die einde van die sin te staan nie. [10] TOTAAL AFDELING C: 30 GROOTTOTAAL: 70 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Afrikaans HL

View all