You're offline
Skip to content
Question paper

Afrikaans HL P3 Nov 2014 hlayiso.com

Subject: Afrikaans HlGrade 1220147 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NOVEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/November 2014 NSS INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings: AFDELING A: Opstel 50 punte AFDELING B: Langer Transaksionele Tekste (2 x 25) 50 punte 2. Beantwoord EEN vraag uit AFDELING A en TWEE vrae uit AFDELING B. 3. Skryf in die taal waarin jy geassesseer word. 4. Begin ELKE afdeling op ’n NUWE bladsy. 5. Jy moet jou werk beplan (bv. ’n breinkaart/diagram/vloeidiagram/kernwoorde, ens.), proeflees en redigeer. Die beplanning moet VOOR die finale produk gedoen word. 6. Alle beplanning moet duidelik aangedui word en daarna netjies deurgehaal word. 7. Jy moet jou tyd soos volg bestee: AFDELING A: ongeveer 80 minute AFDELING B: ongeveer (35 x 2) 70 minute 8. Nommer elke skryfstuk korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 9. Die titel/opskrif word nie in aanmerking geneem as die woorde getel word nie. 10. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Huistaal/V3 3 DBE/November 2014 NSS AFDELING A: OPSTEL VRAAG 1 Kies EEN van die volgende opdragte en skryf ’n OPSTEL van 400–450 woorde. 1.1 My tassie vol onthou ... [50] 1.2 Dis die beste geskenk wat ek nog ooit gekry het! [50] 1.3 Die stad of platteland – my oase [50] 1.4 Dromer, soeker, sot! Wie dra vandag my gesig? [50] 1.5 ’n Lewe waarin daar baie foute gemaak is, is beter as een waarin niks bereik is nie. [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Huistaal/V3 4 DBE/November 2014 NSS 1.6.1 [Uit: www.bituemen-for-roads-that-perform.com] [50] 1.6.2 [Uit: www.gladlylistening.wordpress.com] [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Huistaal/V3 5 DBE/November 2014 NSS 1.6.3 [Uit: http//www.St. Takla.org.Man-Mountain] [50] TOTAAL AFDELING A: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Huistaal/V3 6 DBE/November 2014 NSS AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKSTE VRAAG 2 Kies TWEE van die volgende opdragte en skryf skryfstukke van 180–200 woorde elk. 2.1 KLAGTEBRIEF Die nuwe SEBO–stofsuier! Goedgekeur deur die Verseker die beste Britse Allergiestigting stofsuier op die mark! 100% SUKSES Ons SEBO gewaar- borg! > Duursame en betroubare stofsuier > Absoluut noodsaaklik vir allergielyers > Uitstaande resultate op matte, harde vloere en die verwydering Vir ’n gratis demonstrasie van alle troeteldierhare skakel: 086 111 4250 www.sebo.co.za [Aangepas uit: tuis, Junie 2011] Jy het besluit om die produk, soos hierbo geadverteer, aan te skaf. Maar, helaas, van al hierdie mooi beloftes het niks waar geword nie! Skryf ’n brief aan SEBO se bestuurder waarin jy jou ontevredenheid oor dié produk uitspreek. [25] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Huistaal/V3 7 DBE/November 2014 NSS 2.2 FORMELE BRIEF: AANSOEK SOEK JY ’N NAWEEKWERK? • Het jy ’n passie vir diere?  Is jy ’n verantwoordelike persoon?  Besit jy ’n redelike kennis van diereversorging? Dán is jy ’n geskikte kandidaat! Rig jou aansoek aan die DBV, Posbus 497, Tzaneen, 2035 Jy voldoen aan al die vereistes. Skryf jou AANSOEKBRIEF. [25] 2.3 KOERANTBERIG Jy werk as junior verslaggewer by ’n koerant. Skryf die KOERANTBERIG wat by die volgende opskrif pas: Sanger vereer vir heldedaad! [25] 2.4 RESENSIE Daar het gedurende die afgelope jaar ’n rits interessante flieks verskyn. Skryf ’n RESENSIE vir julle dorp/stad se koerant oor enige fliek wat jy vanjaar baie geniet het. [25] 2.5 TOESPRAAK Jy is ’n motiveringspreker wat gereeld gevra word om graad 12-leerders toe te spreek. Skryf jou TOESPRAAK oor: NUWE LESSE UIT OU FOUTE [25] 2.6 HULDEBLYK Jou ouma/oupa is na ’n lang siekbed oorlede. Jy, as oudste kleinkind, moet namens al die kleinkinders ’n huldeblyk tydens die begrafnisdiens lewer. Skryf jou HULDEBLYK. [25] TOTAAL AFDELING B: 50 GROOTTOTAAL: 100 Kopiereg voorbehou

Verified matching documents

The question paper, memo or addendum that belongs with this document.

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Afrikaans Hl

Explore more published documents in this catalogue.

View all