Skip to content

Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 NSC November 2023 Memo

MemorandumAfrikaans HLGrade 12202313 pages

Grade 12 Afrikaans HL Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2023, 13 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

NSC November Exam 2023

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
basic education Department: Basic Education REPUBLIC OF SOUTH AFRICA NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT SSS SSS CSRS SST SS SAS RS SSSSSSRRSSSS SSS ASSES EASES HS, “ AFRIKAANS HUISTAAL V1 7 " " NOVEMBER 2023 " NASIENRIGLYNE PUNTE: 70 | exvare DAS KOSS, PRETORIA CUNT | i i | . APOROVED MARKING GUIFELINS | ee Hierdie nasienriglyne bestaan uit 13 bladsye. Goedgekeur deur: Prof. A. Coetzer 11/10/2023 Mev. E. Gotze Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Huistaal/V1 2 DBE/November 2023 NSS — Nasienriglyne AFDELING A: LEESBEGRIP Nasien van die leesbegrip: Die fokus is op die begrip van die leesteks. Spel- en taalfoute word nie nagesien nie tensy dit die begrip/verstaan van die teks beinvioed. (Taal- en spelfoute moet wel aangetoon word.) Indien die kandidaat woorde uit 'n ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word die vreemde woorde geignoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar. Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE. Die rede/motivering moet oorweeg word. Geen punte word vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING toegeken nie. Die rede/bewys/motivering word oorweeg by die puntetoekenning. Vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien die aanhalingstekens ontbreek nie. Waar eenwoordantwoorde gevra word en die kandidaat 'n volsin gee, is dit korrek mits die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word. Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat gee 'n hele reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien. Aanvaar dialektiese variasies. Aanvaar by meervoudigekeusevrae BEIDE die ooreenstemmende letter met die korrekte antwoord EN/OF die volledige, uitgeskryfde antwoord. VRAAG 1 (Sien binne konteks na; sien betekenis na, nie woorde/taalgebruik nie. Vraag | Antwoord Punt 4.1 Die gebruik van 'n (retoriese) vraag/ Die gebruik van die voornaamwoord ("jy") 4 Die kandidaat bied ‘n antwoord vir EEN punt aan. 1.2.1 | Ja Indien "dalk" weggelaat is, sal dit beteken dat sommige mense weet dat die mens mikroplastiek inneem./die feit algemeen bekend is./dit 'n gegewe feit is./ Die weglating van "dalk" verander die sin van 'n mening na 'n feit. 1 Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. Die kandidaat kan nie 'n NEE-antwoord aanbied nie. EN Die beklemtoonde "maar" versterk die gedagte/teenstelling/feitkern dat mikroplastiek nie deur die liggaam uitgeskei word nie/dat dit 'n minder bekende feit is dat mikroplastiek nie deur die liggaam uitgeskei word nie. ¥ 1 Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 5
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Huistaal/V1 3 DBE/November 2023 NSS — Nasienriglyne 4.2.2 | Dit skep vir die leser agtergrond dat die teks oor plastiekinname handel./ Paragraaf 1 begin met die onmiddellike verklaring van die titel, naamlik dat die mens (onwetend) plastiek inneem./sluit by die titel aan, aangesien beide 'n retoriese vraag bevat./ Onder die dekmantel dat dit bekende inligting is, word die leser geskok/ vasgevang (dat hy/sy/ons weekliks plastiek inneem/dat die klein stukkies | plastiek nie deur die liggaam uitgeskei word nie). ¥ 1 | Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 1.3 ‘n Mens sou verwag dat dit gesond is om water in te neem, maar in werklikheid neem jy gifstowwe/mikroplastiek saam met die water in wat nie gesond is nie./ ‘n Mens sou verwag dat gebottelde water gesonder as kraanwater sou wees, maar in werklikheid is die plastiekbesmetting deur gebottelde water meer as (dubbeld) die besmetting deur kraanwater./90 000 plastiekdeeltjies per jaar teenoor die 40 000 plastiekdeeltjies in kraanwater. v 1 Die kandidaat bied beide kante van die ironie vir EEN punt aan. 1.4 (Dit is kommerwekkend/verontrustend dat) plastiekdeeltjies in die longe van (lewende) pasiénte gekry is. ” Nanopartikels is in die bloed van (17 uit 22) mense gevind/Mense se bloed is ook met mikroplastiek besmet. Die plastiekdeeltjies aan die buitewand van rooibloedselle belemmer die selle | se vermoé om suurstof te vervoer./Daar is plastiekdeeltjies aan die buitewand van rooibloedselle gevind. Die kandidaat bied DRIE antwoorde in DRIE afsonderlike sinne vir EEN punt elk aan. Die kandidaat word nie vir die aanloop na die antwoord gepenaliseer nie. (1.5.1 | Die navorsing is deur kundiges/kenners (verbonde aan 'n universiteit en 'n mediese skool) onderneem./ Die bevindings is deur navorsers bewys./gepubliseer. ¥ 1 1.5.2 | Die syfers is met die eerste oogopsiag nie kommerwekkend nie, omdat daar 'n klein persentasie mense getoets is./die steekproef baie klein is. ¥ = Die syfers is ontstellend, omdat 'n baie groot persentasie (80 tot 85%) van die steekproef positief vir mikroplastiek getoets is. ¥ 4 Die kandidaat bied TWEE soortgelyke antwoorde vir EEN punt elk aan. 1.6 Hy bedoel dat hulle wil uitvind wat werklik in die liggaam gebeur./ Hy wil uitvind hoe ingrypend die invloed van giftige chemikalieé op die liggaam/ekosisteem is./ Hulle wil uitvind of die deeltjies na sekere organe vervoer word./ Hulle wil uitvind waar die (plastiek-)deeltjies in die liggaam agterbly./ Hulle wil vasstel of die vlakke (van mikroplastiekbesmetting) hoog genoeg is om siektes soos kanker te veroorsaak. VV Die kandidaat bied TWEE antwoorde vir EEN punt elk aan. Kopiereg voorbehou ! ‘| Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Huistaal/V1 4 DBE/November 2023 NSS - Nasienriglyne 1.7 Die probleem van mikroplastiek is wéreldwyd./ Dit is nog onbekend hoe ernstig die gevolge gaan wees./ Dit hou 'n groter gevaar/probleem vir ons gesondheid in as waarvan ons tot dusver bewus was./ Daar is mikroplastiek in menslike bloed gevind./ Daar is mikroplastiek in longe gevind. vv vv 4 Die kandidaat bied VIER antwoorde vir EEN punt elk aan. 1.8.1 | Daar word geimpliseer dat die impak van omgewingsbewuste mense nie | groot genoeg is nie./mense nie genoeg op die omgewing ingestel is nie./ Omgewingsbewustes is nie deel van die plastiekbesoedeling nie./probeer juis plastiekbesoedeling teenwerk. ¥ 1 | Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 1.8.2 | (As mense nie meer ekovriendelik is nie,) sal die aarde (onder die plastiek) versmoor./ (As mense nie ander alternatiewe vir plastiek kry nie,) gaan dit die mens/ | natuur nadelig beinvioed./ (Mense moet''n beter ingesteldheid teenoor die omgewing hé,) anders gaan dit die aarde verwoes. “ 4 Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 1.9 Munisipaliteite kan verseker dat daar beter afvalbestuur is./mense nie self van huishoudelike afval ontslae moet raak nie./hulle verantwoordelikheid vir afvalverwydering moet neem. 1 Munisipaliteite moet verseker dat daar toegang tot lopende water (vir huis- houdings) is. ~ 1 Die kandidaat bied TWEE soortgelyke antwoorde vir EEN punt elk aan. "Beter dienslewering” kan as oorkoepelende term net EEN punt ontvang. EN | Ja Munisipaliteite is verantwoordelik vir die infrastruktuur./verbeterde lewensom- standighede./wetstoepassing ten opsigte van__rivierbesoedeling./swak bestuur./afwesigheid van dienslewering. OF Nee Mense moet self verantwoordelikheid neem om nie riviere te besoedel nie./ om minder plastiekbesoedeling te veroorsaak./om ekovriendelike oplossings vir die probleem te vind. “ 4 Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 1.10 | (in paragraaf 10) word genoem dat die gebrek aan lopende water veroorsaak dat vesels in riviere beland./dat klere in riviere gewas word. “ 1 (In paragraaf 11) word genoem dat meer as 70 miljoen ton/baie mikroplastiek (sedert 1950) in die oseaan gestort is. Vv 1 Die kandidaat bied TWEE antwoorde vir EEN punt elk aan. Kopiereg voorbehou eee Blaai om asseblief 1 es \ PRIVATE DAG M006, MISGTORIA ao04 a4 ' 7 a i « ww TG POOROMED MAREING GUIDELI ma
Afrikaans Huistaal/V1 Downloaded from hlayiso.com NSS — Nasienriglyne 1.11 Die opskrif gee inligting dat die skets oor baie mikroplastiek handel./oor mikroplastiek wat kleiner as 5 mm is, handel. ¥ Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 1.12 (Die proses van) (omgewings-/mikroplastiek-)besoedeling. v rel yir- FEN punteaan Punt a Dice kandidaat- bied_n-seertgelyke-anty at Geryn (Die mens se dade) veroorsaak die verspreiding van die mikroplastiek/dat plastiekbesoedeling plaasvind. v (Die mens word die slagoffer,) want sy/haar liggaam word negatief deur die besoedeling beinvioed. ~ . Die kandidaat bied TWEE soortgelyke antwoorde vir EEN punt elk aan. Die skets toon hoe die mens mikroplastiek inneem./dat plastiekdeeltjies in die kos, wat ons eet, is/die water, wat ons drink, is./in die oseaan is (soos wat daarna in TEKS A verwys word)./ Die skets toon aan dat die oseaan met mikroplastiek besmet is (soos daar wat in TEKS A genoem word)./ Die skets toon die moontlike bronne van mikroplastiek aan/hoe die plastiek afgebreek word/dat plastiekdeeltjies in die mens se liggaam beland (soos wat daarna in TEKS A verwys word). ¥“ Die kandidaat bied TWEE antwoorde vir EEN punt elk aan. Kopiereg voorbehou TOTAAL AFDELING A: I Ss wn 8 bce { |_PPOROVER MARKING GUIDELINE | 5 DBE/November 2023 30 Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Huistaal/V1 6 DBE/November 2023 NSS — Nasienriglyne AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 2 Nasien van die opsomming Die nasien van die opsomming word baseer op die insluiting van die relevante feite in die teks wat met die vraag ooreenstem. Opskrifftitel: Daar word nie van kandidate verwag om die leesstuk van 'n opskrif/titel te voorsien nie. Kandidate moet die opsomming in hul eie sinne, in enige volgorde skryf. Slegs wenke wat in volsinne aangebied word, verdien punte. Rofwerk/beplanning moet duidelik aangedui word. Indien dit nie die geval is nie, word die eerste opsomming nagesien. Kandidate moet die korrekte getal woorde aandui. Punte word soos volg toegeken: o 7 punte vir 7 feite (1 punt vir elke feit) o 3 punte vir taal o Totale punte: 10 Verspreiding van punte vir taal wanneer die kandidaat nie woordeliks aangehaal het nie: o 1-3 feite korrek: ken 1 punt toe o 4-5 feite korrek: ken 2 punte toe © 6-7 feite korrek: ken 3 punte toe Verspreiding van punte vir taal wanneer kandidaat woordeliks aangehaal het: o 6-7 direkte aanhalings: ken geen punte vir taal toe nie © 4-5 direkte aanhalings: ken 'n maksimum van 1 taalpunt toe. © 2-3 direkte aanhalings: ken 'n maksimum van 2 taalpunte toe. INTERPRETASIE VAN HIERDIE NASIENRIGLYN: Indien 'n kandidaat woordelikse aanhalings as feite aanbied, word hy/sy soos volg vir taal bepunt: Met 6 of 7 korrekte feite kan die kandidaat geen punte vir taal verdien indien hy/sy 6/7 aanhalings as feite aanbied nie; slegs 1 taalpunt verdien vir 4/5 aanhalings; 2 taalpunte verdien vir 2/3 aanhalings; 3 taalpunte verdien in die geval van slegs 1 aanhaling. Met 4 of 5 korrekte feite kan die kandidaat geen punte vir taal verdien indien hy/sy 4/5 aanhalings as feite aanbied nie; slegs 1 taalpunt verdien vir 2/3 aanhalings; 2 taalpunte verdien in die geval van slegs 1 aanhaling. Met 2 of 3 korrekte feite kan die kandidaat geen punte vir taal verdien indien hy/sy 2/3 aanhaiings as feite aanbied nie; slegs 1 taalpunt verdien in die geval van slegs 1 aanhaling. Met 1 korrekte feit kan die kandidaat geen taalpunt verdien indien die enkele feit 'n aanhaling is nie. LET WEL: Tel van woorde: o Nasieners moet die aantal woorde wat gebruik is, tel. o Geen punte word afgetrek as die kandidaat nie die getal woorde aangedui het nie of as die getal woorde wat gebruik is, verkeerd aangedui is. co As die getal woorde oorskry is, lees tot by die laaste sin waarin die getal woorde oorskry word en ignoreer die res van die opsomming. oc Korter opsommings wat die vereiste aspekte bevat, mag nie gepenaliseer word nie. Kopiereg voorbehou } Blaai om asseblief °}
Afrikaans Huistaal/V1 7 Downloaded from hlayiso.com DBE/November 2023 NSS — Nasienriglyne NASIENSIMBOLE a Onvolledige sin F Feitefout A Aanhaling Ss Stelling MOONTLIKE PARAGRAAF Jy moet 'n student van die lewe bly. Volg jou drome vir die toekoms passievol. Jy moet jou omring met 'n gesonde ondersteuningsnetwerk/vriende wat jou altyd sal bystaan. Tree altyd met integriteit op sodat jy jou skoene in die grootmenswéreld kan vol staan. Kommunikeer ook met mense wat dieselfde beroep as jy (wil) beoefen om sekerheid oor jou loopbaan te kry. Dit is wys om skaduwerk in jou beroepsveld te doen. Wees voorts bereid om eers te kruip, voordat jy wil hardloop. Benut laastens jou nuutverworwe vryheid met verantwoordelikheid. [Getal woorde: 89] OF AANHALING UIT TEKS MOONTLIKE BEWOORDING 1 | ... dat jy altyd bereid moet wees om n student van die lewe te bly. A | Wees bereid om 'n student van die lewe te bly./lesse te leer. 2 | Wat is jou droom vir die toekoms? ... volg | jou droom passievol. B | Volg jou drome vir die toekoms (passievol). 3 | Wanneer jy mislukkings beleef ... omring jou (daarom) met 'n gesonde ondersteuningsnetwerk. C | Omring jou te alle tye met 'n (gesonde) ondersteuningsnetwerk./vriende wat altyd by jou sal staan./wat 'n hand sal uitsteek wanneer jy struikel. 4 | ... alle tye met integriteit op te tree, sodat jy as 'n geloofwaardige grootmens jou skoene in die samelewing kan vol staan. D | Tree altyd met integriteit op. 5 | As jy met mense wat dieselfde beroep as jy beoefen of wil beoefen kommunikeer, sal dit jou help om onsekerhede ... uit die weg te ruim. E | Kommunikeer met mense wat dieselfde beroep as jy (wil) beoefen (om seker te maak van jou beroepskeuse). 6 | Om kennis op te doen ... (oor) wat jou beroep gaan verg, sal skaduwerk in dieselfde beroepsveld waarin jy belangstel, leersaam wees. F | Gaan doen skaduwerk in dieselfde beroepsveld waarin jy belangstel. 7 |... jyaltyd bereid moet wees om eers te kruip voor jy wil hardloop, want jy moet jouself eers bewys ... G | Wees bereid om eers te kruip voordat jy wil hardloop./Bewys jouself met eenvoudige opdragte. 8 | Benutten slotte jou nuutverworwe vryheid met verantwoordelikheid. H | Benut jou nuutverworwe vryheid met verantwoordelikheid. Getal woorde: 68 & Kopiereg voorbehou an TOTAAL AFDELING B: ~ 19 TOUT MATTING CLITA IS | “fh Blaai om asseblief 10
Downloaded from hlayiso.com joliqesse wo reel noyaqiooa Basaidoy Gt : i CET MIN wate baa jd I | t OF +95 1 yd] z T+ O+ + 99193 7 yd T € I+ O+ O+ + any ¢ ajd Z P w+ T+ I+ O+ Vere aqd Z Ss c+ T+ T+ O+ O+ +991 S aid ¢ 9 e+ T+ T+ T+ T+ O+ + ay193 9 ajyd L €+ T+ t+ T+ I+ O+ o+ e+ aay 1 avvio1 | ONIVHNVV | SONIVHNVV | SONIIVHNVV | SONIIVHNVV | SONITVHNVV | SONITVHNVY | SONTIVHNVV aa 19 Jou L é £ Ld Ed 9 2 Bumwosdo SAL FIG LIN SONIIVHNVV SLMSNIC TW LNVV auomen GYOM YINUESAD SONIIVHNVY SLYMSUIC NSIGNI SONININOSdO NVA N3ISVN aes auf|BiuelseN — SSN 5) ) €70¢ Jequieon/agd 8 LAeelsiny sueeyiiy
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Huistaal/V1 9 DBE/November 2023 NSS — Nasienriglyne AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES Nasien van hierdie afdeling: « Spelling: co. Eenwoordantwoorde word nie gepenaliseer nie, al is die spelling nie korrek nie tensy die spelling die betekenis van die woord beinvloed en/of spelling die aspek is wat geassesseer word. o Waar 'n afkorting getoets word, behoort die punte op die regte plek te wees. Sinskonstruksies moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word soos in die instruksie aangedui. * Vir meervoudigekeusevrae word die letter van die korrekte antwoord en/of die antwoord wat uitgeskryf is, as korrek aanvaar. VRAAG 3: ADVERTENSIE Vraag | Antwoord Punt 3.1 Kort kragtige woordgebruik/ Die gebruik van emotiewe woorde/ Herhaling van klanke/woorddele/alternatiewe spelling van "voertsssssek"/ Klanknabootsing/onomatopee/ Nuutskepping/neologisme/woordspeling: “voertsssssek” en "tsek" “¥ Die kandidaat bied TWEE antwoorde/omskrywings vir EEN punt elk aan. 3.2 'n Groter lettertipe/ Wit gekleurde teks op 'n donker agtergrond/verskillende agtergronde/ Die woord is in hoofletters gedruk./ Die woord is vetgedruk./ Herhaling van die produk se naam/ D-alliterasie (by C) ¥ Die kandidaat bied 'n antwoord vir EEN punt aan. 3.3.1 Irritasie/frustrasie/woede/kwaad/ontsteltenis/ongeduid/ergernis/aggressie ¥ Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. Die kandidaat kan die emosie omskryf. 3.3.2 | Dit versterk die gedagte (van "GEEN VOERTSSSSSEK", omdat dit noem) dat die gifstof/DOOM dadelik/dodelik/effektief is./Dit versterk die gedagte/oorreed die leser dat 'n enkele spuitaksie/"NET TSEK" dadelik/dodelik/effektief is. ¥ Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 3.4. | Knoopwerk/materiaal: ° Die net word gebruik om visse mee te vang./ ¢ My ma gooi'n net oor die tafel./ Presies/juis: e Ons was net betyds vir die vergadering./Ek was nou net hier./ e Die kos is net genoeg./ | Regtig: ® Syis net ‘n mooi nooi./Hy is net in sy skik./ Netjies: « Hyis net op sy persoon./ Netwerk: e In Onderwéreld is daar 'n net van pype onder die skool. “ Die kandidaat bied 'n soortgelyke sin (waarin "net" nie "slegs" beteken nie) vir EEN punt aan. Die kandidaat kan nie 'n samestelling met “net” in 'n sin aanbied nie. Kopiereg voorbehou : ie : | Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Huistaal/V1 10 DBE/November 2023 NSS — Nasienriglyne 3.5 Ja Die min woorde plaas die fokus op die produk (se doeltreffendheid/dodelikheid)./ oorreed die leser reeds om die produk te koop./ Dit laat die visuele aspek sterker uitstaan. OF Nee | Die advertensie gee te min inligting oor die produk./uitwerking van die produk./kon | aandui waar die produk verkry kan word. Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 3.6. Mense wat weet dat gifstowwe nadelig vir die planeet/ekosisteem/omgewing is./ ekovriendelik is./groen leef./entomoloé/ Mense wat 'n afkeer van woordgebruik soos "Voertsssssek" het. v Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 3.7 Baie/verskeie/veelsydig(e)/meer (as een)/verskillende/verskeidenheid Die baie/verskeie/verskillende insekte op die spuitblik sluit by die "multi-" aan./ Die uitbeelding van die verskillende insekte op die spuitblik toon aan dat die produk veelsydig is. ¥ : Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Huistaal/V1 Downloaded from hlayiso.com NSS —Nasienriglyne VRAAG 4: STROKIESPRENT 11 DBE/November 2023 Vraag Antwoord Punt 41 Hy hardloop vir haar weg./gee pad./ Hy trek sy gesig. Vv Die bewegingstrepies by sy voete wys dat hy vinnig probeer wegkom./Sy voete is in die lug./Sy bolyf neig agtertoe asof sy voete vinniger hardloop./ Sy arm langs sy sy is vorentoe gedraai wat kan aandui dat hy hardloop./ Sy mond is na onder geteken./Sy 06 is donker/groter geteken. ~ Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 4.2 verkleinering/minagting/belediging/baasspelerigheid/neerhalend/meerderwaardig- heid/geirriteerd Die kandidaat mag 'n omskrywing vir EEN punt aanbied. EN "skoert'/"SKOERT" ¥ 4.3 BiJy kan my nie net uitsmyt, omdat ek jou pla nie. ¥ 44 Die seuntjie se woorde in (RAAMPIE 9 en 10) dui op sy (toename in) woede teenoor sy sussie, daarom klap hy die deur toe/slaan hy teen die deur (in RAAMPIE 11). v Die kandidaat moet na die woorde én optrede vir EEN punt verwys. EN Ja Raampie 11 skep die indruk dat hy haar te lyf sal gaan,/op haar plek sal sit, terwyl die woorde in raampie 14 aandui dat hy in sy magteloosheid aan geen ander dreigement kan dink nie./dat hy haar op haar viak probeer terugkry. OF Nee In plaas daarvan om sy sussie op haar plek te sit (raampie 11), verwens hy haar net/toon hy sy magteloosheid deur haar te verwens./lei dit tot 'n antiklimaks (raampie 14.v Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 4.5 Dit skep afwagting by die leser oor wat hy vir haar gaan sé./aan haar gaan doen./ Dit toon aan dat hy magteloos/gefrustreerd is./sy sussie met sy kyk probeer intimideer./ Dit dra by tot die humor, omdat hy nie weet hoe om op te tree nie./ Dit skep die idee dat die bravade in die vorige raampies net bluf was. v Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. Kopiereg voorbehou “S 4 - | Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Huistaal/V1 12 DBE/November 2023 NSS — Nasienriglyne 46 Ja Sy lyk ongelukkig./geskok./verstom./verbaas oor sy woorde./ Haar 08 is groot./mond is ondertoe gedraai/Sy glimlag nie. OF Nee Dit lyk nie asof dit haar raak nie./Sy is passief./kyk net voor haar uit./reageer nie/ Haar groot 06 dui aan dat sy verbaas is, omdat dit al dreigement is waaraan hy kan dink./sy dreigement nutteloos is./hy in elk geval nie vir haar 'n Kersgeskenk sou koop F nie. ¥ Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 4.7 Mag jy Kersfees 'n sak spinnekoppe of klippe kry./Mag jy 'n sak spinnekoppe of klippe (vir) Kersfees kry./ Ek hoop/wens jy kry 'n sak spinnekoppe of Klippe vir Kersfees./ Ek wens jy kan Kersfees 'n sak vol spinnekoppe of klippe kry./ Hopelik kry jy Kersfees 'n sak vol spinnekoppe of klippe./ As jy maar vir Kersfees 'n sak spinnekoppe of klippe kry. ” 1 Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. [10] Kopiereg voorbehou SERIOUS BLY Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Huistaal/V1 13 DBE/November 2023 NSS — Nasienriglyne VRAAG 5: ARTIKEL Vraag | Antwoord Punt 5.1 Herwonne ¥ 1 Die kandidaat moet die woord korrek spel. 5.2.1 Die kommas dui aan dat die gedeelte tussen die kommas 'n parentese/bystelling is wat ekstra inligting gee (oor wie/wat lan Callum is). v 1 | 5.2.2 | bietjie ¥ 4 | | 5.3 Die fokus word (deur voorplasing) op "wortelsap" geplaas./ Die lydende vorm sny die menslike betrokkenheid uit naamlik dat dit nie saak maak wie die aksie uitvoer nie./ | Die toon van die leesstuk/teks is nie persoonlik nie./objektief./meer formeel. 1 Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. EN Hulle/Ons/Die mense/'n Mens kan wortelsap invoeg om sake op te vrolik./ Om sake op te vrolik kan jy wortelsap as kleurmiddel invoeg. “ 1 5.4 Pleonasme/woordoortolligheid/ Analogie ¥ 1 5.5 i-de-a-le ¥ 1 idealisties ¥ 4 Die kandidaat moet die woord korrek spel. 5.6 dus/daarom/derhalwée/vandaar/vervolgens/sodoende Ek is siek; dus/daarom/derhalwe/vandaar/vervolgens/sodoende bly ek tuis. ¥ 1 Die kandidaat bied 'n soortgelyke sin vir EEN punt aan. 5.7 A/Byvoeglike naamwoord ¥ 1 [10] TOTAAL AFDELING C: 30 GROOTTOTAAL: 70 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Afrikaans HL

View all