Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2018
AFRIKAANS HUISTAAL V1
NASIENRIGLYN
PUNTE: 70
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.
Skip to contentAll 2018 papers 





View all

_watermark--eec489ed-a1ac-4f53-9aa0-65544d9ee23e/v1-6626f2dffb06bf128248/card.webp)



Afrikaans HL Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo
Grade 12 Afrikaans HL memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2018, 9 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Afrikaans Hl · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans HL
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 306.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2018
- Paper 1Question paperQuestion paper (2)
- Paper 2Question paperQuestion paper (2)Memo
- Paper 3Question paperQuestion paper (2)
- Other filesMemoMemo (2)
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2018)
AFDELING A: LEESBEGRIP
VRAAG 1
Nasien van die leesbegrip:
Die fokus is op die begrip van die leesteks. Spel- en taalfoute word nie
nagesien nie tensy dit die begrip/verstaan van die teks beϊnvloed. (Taal-
en spelfoute moet wel aangetoon word.)
Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK
STEM NIE SAAM NIE. Die rede/motivering moet oorweeg word.
Vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien
die aanhalingstekens ontbreek nie. Vir vrae wat aanhalings uit die
leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien die aanhalingstekens
ontbreek nie.
Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die kandidaat ʼn volsin gee, is dit
korrek mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse
uitgelig word.
Wanneer twee, drie of vier feite/punte vereis word en die kandidaat gee ʼn
hele reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.
Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die
vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die
antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie
gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word,
word dit aanvaar.
Aanvaar dialektiese variasies.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) AFRIKAANS HUISTAAL V1 3
Vraag Antwoord Punt
1.1 ʼn Boelie by die werkplek is slim/slu/skelm/listig om eie voordeel te
behaal – “uitgeslape” √
“vyand”– kollegas is daar om na mekaar se belange om te sien √ (2)
1.2 Dit kom eintlik voor by kinders en tieners se gedrag. √ (1)
1.3 Konsultante beskik oor legio (baie) stories oor kliënte √
EN wat ook op verskillende wyses by die werk geboelie word. √ (2)
1.4 Die hoofoorsaak is die perverse behoefte aan en die verkryging van
mag. √ (1)
1.5 Die boelie se aksies is meestal subtiel en onderduims. √
Boelies veins verbasing en onskuld wanneer hy/sy gekonfronteer
word. √
Boelies se treitering is moeilik om te bewys/vaag. √
Die gevolg vir die slagoffer is ʼn magtelose, verlammende gevoel omdat
hulle nie geglo word nie. √ (4)
1.6 Die slagoffer word as onbekwaam beskryf. √
Die slagoffer word verneder voor kollegas of kliënte. √
Die slagoffer voel skaam selfs al het hy/sy niks verkeerd gedoen nie. √
Senior bestuurders ignoreer die klagtes van viktimisering. √
Medewerkers kan hul aan die kant van die boelie skaar en kan selfs die
slagoffer verder straf. √ (3)
Enige DRIE van bogenoemde of soortgelyke antwoorde.
1.7 Die slagoffer weerhou inisiatief en kreatiwiteit. √
EN vermy selfs spanningsvolle situasies deur siek te wees. √ (2)
1.8 Dis ʼn feit aangesien:
Navorsing het bewys dat slagoffers 26% meer siekteverlof neem as
werknemers wat nie aan treitering blootgestel word nie. √ (1)
1.9 Magsugtige leierskap/Gebrekkige of afwesige leierskap √ (1)
1.10 Buitefaktore speel ook ʼn rol in boeliepraktyke (in toksiese organisasies)
aangesien Suid-Afrika oor ʼn toenemende ekonomiese magteloosheid
binne ʼn groter ekonomies-politieke stelsel ervaar wat selfbelang,
selfverryking en uitbuiting aanmoedig. √ (1)
1.11 Die oplossing begin by die magstruktuur van die organisasie en
rolspelers met meer mag as die boelie.
Die redes vir die swak sukses van slagoffers is omdat individuele
gesprek met die boelie, √
mediasie (onderhandeling) ook nie sukses waarborg nie. √
Die slagoffer kan dikwels getraumatiseer word, √
En daar is ook min sukses wanneer daar by seniors gekla word / seniors
is dikwels onbetrokke en tree nie daadwerklik op nie. √ (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2018)
1.12 Die slagoffer moet deeglik voorberei voordat daar gesprekke met die
boelie se bestuurder kan plaasvind. √
Die slagoffer moet bewyse en getuienis versamel en opskryf deur √
Aanmerkings √
Soorte opdragte en take moet ook aangeteken word. √ (3)
1.13 Die leerder staan met ʼn valhelm, √
Skouerbeskerming √
ʼn “kussing” voor sy lyf vasgebind √
asook stewels en lyk eerder asof hy/sy ʼn soldaat is gereed vir geveg. √
Die plakkaat/inskrywing links agter dui ook die geweld by skole aan. √
Enige TWEE van bogenoemde of ʼn soortgelyke antwoord. (2)
1.14 Ja, dis ironies, want ʼn mens verwag dat leerders/kinders by skole ook
ingelig word van boelies en boeliegedrag en duidelik blyk dit in die
spotprent dat hierdie leerder eerder na ʼn gevegsone op pad is en nie na
ʼn vreedsame skool sodat onderrig kan plaasvind nie. √ (1)
1.15 Die leerder in die spotprent is aangetrek vir oorlog voer en dit sluit aan
by paragraaf 1 se verduideliking van wat boeliegedrag is (bewustelike,
opsetlike, vyandige, herhaalde gedrag wat plaasvind. √
Daar is ook nie ʼn kans dat die leerder sukses gehad het met
gesprekvoering nie.√ (2)
1.16 Navorsing toon dat boeliegedrag reeds gewelddadig is en nie net
verbaal nie. √ (1)
TOTAAL AFDELING A: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) AFRIKAANS HUISTAAL V1 5
AFDELING B: OPSOMMING
VRAAG 2
Nasien van die opsomming:
Opskrif/titel: Daar word nie van kandidate verwag om die leesstuk van ʼn
opskrif/titel te voorsien nie.
Kandidate moet die opsomming in hul eie sinne, in enige volgorde skryf.
Slegs feite wat in volsinne aangebied word, verdien punte.
Rofwerk/beplanning moet duidelik aangedui word. Indien dit nie die geval is
nie, word die eerste opsomming nagesien.
Kandidate moet die korrekte getal woorde aandui.
Punte word soos volg toegeken vir HT:
o 7 punte vir 7 feite (1 punt vir elke feit)
o 3 punte vir taal
o Puntetotaal:10
Verspreiding van punte vir taal wanneer die kandidaat nie woordeliks
aangehaal het nie:
o 1–3 feite korrek: ken 1 punt toe.
o 4–5 feite korrek: ken 2 punte toe.
o 6–7 feite korrek: ken 3 punte toe.
Verspreiding van punte vir taal wanneer die kandidaat woordeliks aangehaal
het:
o 6–7 direkte aanhalings: ken geen punte vir taal toe nie
o 1–5 direkte aanhalings: ken 1 punt vir taal toe
LET WEL:
Nasieners moet die aantal woorde wat gebruik is, tel.
Geen punte word afgetrek as die kandidaat nie die getal woorde aangedui het
nie of as die getal woorde wat gebruik is, verkeerd aangedui is.
Indien die opsomming te lank is, word daar slegs 5 ekstra woorde toegelaat.
Die res van die opsomming word geïgnoreer.
Indien die opsomming te kort is, maar dit bevat al die vereiste inligting, word
die kandidaat nie gepenaliseer nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2018)
MOONTLIKE PARAGRAAF:
Tieners en ouers dink anders oor dinge omdat beide ʼn nuwe fase betree. Ouers
en tieners hanteer konflik anders. Die verhouding tussen die ouer en die tiener
verander soos wat hul groter word. Tieners en ouers gaan deur oorgangsfases dus
verander individue ook. Tieners vorm ʼn unieke identiteit en die ouers sukkel om
die verandering te hanteer. Ouers wil hul kinders beskerm. Tieners se fisiese
veranderinge maak dit vir hulle moeilik om daarby aan te pas.
Getal woorde: 79
Antwoord: Die volgende feite MOET in PARAGRAAFVORM aangebied word.
AANHALINGS UIT TEKS: MOONTLIKE BEWOORDING
Ouers en tieners begin anders dink Tieners en ouers dink anders oor
oor dinge. dinge omdat beide ʼn nuwe fase
betree.
Nie ouers of tieners hanteer konflik op Ouers en tieners hanteer konflik
ʼn manier wat die ander party tevrede anders.
sal stel nie.
Verhoudings tussen ouers en tieners Die verhouding tussen die ouer en
verander soos wat die kind groter die tiener verander soos wat hul
word. groter word.
Individue verander ook. Tieners en ouers gaan deur
oorgangsfases dus verander
individue ook.
Die ouers sukkel om die verandering Tieners vorm ʼn unieke identiteit en
in die tiener se lewe te hanteer. die ouers sukkel om die verandering
te hanteer.
Tot aan die einde van hulle lewe het Ouers wil hul kinders te alle tye
ouers steeds die behoefte om te beskerm.
beskerm en seker te maak dat dit goed
gaan met hul kind.
Tieners se fisiese veranderinge maak Tieners se fisiese veranderinge
dat dit dikwels moeilik is vir hulle om maak dit vir hulle moeilik om daarby
by die veranderinge by te bly en aan te aan te pas.
pas.
(79 woorde)
TOTAAL AFDELING B: 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) AFRIKAANS HUISTAAL V1 7
AFDELING C: TAAL
VRAAG 3
Nasien van hierdie afdeling:
Spelling:
o Eenwoord-antwoorde word nie gepenaliseer nie, al is die spelling nie
korrek nie tensy die spelling die betekenis van die woord beϊnvloed
en/of die spelling die aspek is wat geassesseer word.
o In volsin-antwoorde word verkeerde spelling net gepenaliseer indien
die fout in die taalstruktuur getoets word.
o Waar ʼn afkorting getoets word, behoort die punte op die regte plek te
wees.
Sinskonstruksies moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied
word soos in die instruksie aangedui.
VRAAG 3
Vraag Antwoord Punt
3.1 Wye/groot verskeidenheid leesstof (vir vroue en mans) (1)
3.2 Dit is die skakel met die onderskeie tydskrifinhoud/
Om die allesomvattende verskeidenheid aan te dui (1)
3.3 Alles is op een plek/
Alles blyk op een plek (te wees)/
Alles skyn op een plek (te wees) (1)
3.4 Moet jy nou jou gunsteling Afrikaanse tydskrifte en koerante aanlyn
op netwerk24.com vir net R99 per maand kry? (1)
3.5 Om manipulasie aan te dui/
om leser te manipuleer (1)
3.6 Maandeliks (1)
3.7 Kuiergaste (1)
3.8 Finansiële
(Spelling moet korrek wees.) (1)
3.9 gastehuis/losieshuis/weeshuis/kinderhuis (1)
3.10 Koekie met die hart dui op liefde/lief vir die lees van Afrikaanse
tydskrifte
Dit dui partydigheid aan/
Dat die Afrikaanse leser lief sal wees vir die lees van die tydskrifte. (1)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 AFRIKAANS HUISTAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2018)
VRAAG 4: STROKIES
Vraag Antwoord Punt
4.1 Hondjie (1)
4.2 Genl./genl. (1)
4.3 Nee, niemand het dit vir my teruggebring nie. (1)
4.4 Omdat hy jou nommer in my beursie gekry het, sal ek maatreëls moet
tref! (1)
4.5 Die hoofbedekkings op hul koppe/die kamele (1)
4.6 Daar is meer as een gesegde dus is dit nie ʼn enkelvoudige sin nie.
Daar is ʼn hoofsin sowel as ʼn bysin. (1)
4.7 Die vliegtuig is oud. (1)
4.8 Oral (1)
4.9 Dames/Meisies (1)
4.10 Ek is jammer. (1)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) AFRIKAANS HUISTAAL V1 9
VRAAG 5: ARTIKEL
Vraag Antwoord Punt
5.1 Suid-Afrika streef daarna om vinnige aanvallende rugby te speel. (1)
5.2 Knie (1)
5.3 Onder (1)
5.4 Onfiks (1)
5.5 Die fiksheids-en kondisioneringsghoeroe wat verlede jaar nog in
Brittanje gebly het, sê ons spelers is net so groot en sterk soos enige
ander rugbyland s’n. (1)
5.6 hindernis/uitdaging/kwessie (1)
5.7 Jy het baie moed as jy in die leeus se hok wil klim, of is jy net
domastrant?/Jy moet die moed van jou oortuiging hê. (1)
5.8 Waarskynlikheid/moontlikheid (1)
5.9 Die kultuur onder baie van ons spelers sal egter “vrot” wees.
(Die aanhalingstekens is opsioneel.) (1)
5.10 Ekstra inligting ten opsigte van die beroep word gegee./
Die begrip “wat jou beroep behels” word uitgebrei./
ʼn Voorbeeld van opoffering wat gemaak moet word, word gegee. (1)
[10]
TOTAAL AFDELING C: 30
GROOTTOTAAL: 70
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P3 Eastern Cape Mock 2018 QP

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 NSC June 2018 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 2 NSC June 2018 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 NSC November 2018 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 3 NSC November 2018 Memo
More from Grade 12 Afrikaans HL

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 QP

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2025 QP
_watermark--eec489ed-a1ac-4f53-9aa0-65544d9ee23e/v1-6626f2dffb06bf128248/card.webp)
Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P3 Eastern Cape Mock 2025 QP

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P1 NSC November 2025 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper