You're offline
Skip to content
Question paper

Afrikaans SAL P2 May-June 2022 MG Limpopo_hlayiso.com_.pdf

Subject: Afrikaans SalGrade 1220229 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 2022 LIMPOPO NASIENRIGLYNE PUNTE: 40 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 9 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne (Limpopo) NASIEN VAN DIE LETTERKUNDE 1. Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is. (Foute moet steeds aangedui word.) Waar die foute die betekenis van die woord(e) verander, word dit wel gepenaliseer. 2. Indien die kandidaat woorde uit 'n ander taal gebruik as die taal wat geassesseer word, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar. 3. Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/ EK STEM NIE SAAM NIE. Die rede/motivering/bewys moet oorweeg word. 4. Vir WAAR/ONWAAR- of FEIT/MENING/LUG JOU MENING-vrae word geen punte toegeken nie. Net die rede/motivering/aanhaling word bepunt. 5. Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat 'n volsin gee, is dit korrek, mits die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word. 6. Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat gee 'n hele reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien. 7. Aanvaar dialektiese variasies. 8. Aanvaar die letter en/of die korrekte antwoord wat uitgeskryf is by 'n meervoudigekeuse-vraag. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 3 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne (Limpopo) AFDELING A: KORTVERHALE VRAAG 1: BLADSAK – Lucas Malan VERHAAL A: "KONING LEEU SE GESKENKE" – Pieter W Grobbelaar VRAAG ANTWOORD PUNT 1.1.1 Koning Leeu 1 1.1.2  Die leser leer hom die beste ken. 1  Die titel verwys ook na Koning Leeu.  Die storie gaan oor Koning Leeu se partytjie. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) (Antwoord op Vraag 1.1.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.1.2 te verdien) 1.2 Die bokvrouens 1 1.3 heuning 1 1.4  Koning Leeu het al die diere na die partytjie toe genooi. 1  Die diere het gedans en gesing. 1  Koning Leeu het vir al die diere geskenke uitgedeel. 1  Padda het gaan swem en was later in die knyp. 1 1.5.1 Koning Leeu en Slang 1 (Albei karakters moet genoem word om die punt te verdien) 1.5.2  Slang het Koning Leeu se veldmedisyne gedrink. 2  Slang was so malkop dat hy gespoeg het/alles wou byt/gevaarlik opgetree het.  Koning Leeu het gesê hulle moet slang se bene afkap. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) (Antwoord op Vraag 1.5.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.5.2 te verdien) 1.6.1 outydse 1 1.6.2  "kalbas veldmedisyne" 1  "by 'n Boesman gesteel"  "vrou Leeu se laventelpotjie" (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) (Penaliseer nie indien dit nie tussen aanhalingstekens is nie) (Kandidaat kan ook verduidelik/omskryf) (Antwoord op Vraag 1.6.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.6.2 te verdien) 1.7.1 anders te wees 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 4 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne (Limpopo) 1.7.2  Koei het gesê sy moet elke dag ordentlik aantrek. 2  Koei wou nie net een pak klere hê nie/sy wou elke dag anders aantrek.  Koei was bang dat boer vir haar sou lag.  Koei was bly dat sy horings gekry het om by elke pak klere te pas. (Enige TWEE of soortgelyk aan bogenoemde) (Antwoord op Vraag 1.7.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.7.2 te verdien) 1.8.1 onregverdig 1 1.8.2  Koning Leeu moes nie vir 'n vrou 'n baard gegee het nie. 1  Koning Leeu het veroorsaak dat die ander diere vir haar gelag het.  Koning Leeu het haar laat skaam kry. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) (Antwoord op Vraag 1.8.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.8.2 te verdien) 1.9.1  Padda was kaal. 1  Iemand het padda se klere gesteel. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1.9.2  Ek sou nie geswem het nie. 1  Ek sou nie my klere langs die water gelos het nie.  Ek sou iemand vra om vir my klere te bring.  Ek sou 'n boodskap vir Koning Leeu stuur om my te help. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1.10 D/'n Mens moet waardeer wat jy het. 1 VERHAAL B: "DIE STEM VAN 'N KIND" – Pieter Pieterse VRAAG ANTWOORD PUNT 1.11.1 Derdepersoonsverteller 1 1.11.2  Die verteller weet wat almal dink en doen. 1  Die verteller gebruik voornaamwoorde soos hy/sy.  Daar word oor die hoofkarakter gepraat; hy praat nie self nie.  Iemand anders vertel die storie. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) (Antwoord op Vraag 1.11.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.11.2 te verdien) 1.12 (aan sy) boot 1 1.13 Hulle het nie geglo die boot gaan op die water kom/ooit klaarkom 1 nie/dryf nie. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1.14.1 D/het 'n boodskap gekry. 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 5 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne (Limpopo) 1.14.2 C/het duidelike boodskappe gestuur. 1 1.14.3 E/was die enigste een wat kon lees. 1 1.14.4 B/het tot laat in die nag gehuil. 1 1.15 Letterlik: 2  Molaeledi se stem wat helder en duidelik is.  Molaeledi was nog 'n kind.  'n Kind wat sy stem gebruik het om boodskappe te roep. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) Figuurlik:  Die kind is besig om volwasse/groot te word.  As die kind se stem verander, sal hy nie meer boodskappe kan roep nie.  Hy gaan nie meer soos 'n kind dink nie. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1.16.1 Kubu 1 1.16.2 Hartseer/weemoedig 1 (Of soortgelyk aan bogenoemde) 1.17.1 Molaeledi 1 1.17.2 Aan die begin ... 1  het Molaeledi saam met die ander kinders gespeel.  het Molaeledi ook nie geglo Morobula se boot gaan werk nie.  was Molaeledi bang om groot te word/dat sy stem gaan verander. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) Aan die einde ... 1  het Molaeledi nie meer saam met die ander kinders gespeel nie/hulle geslaan omdat hulle Morobula terg.  het Molaeledi gevra om saam met Morobula op sy boot te gaan.  het hy vrede gemaak dat hy grootword/dat sy hart na iets anders roep/dat ander goed vir hom belangrik geword het. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) (Antwoord op Vraag 1.17.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.17.2 te verdien) 1.18.1  Hy het vrede met sy situasie gemaak. 1  Die slegte gevoelens het uit hom weggegaan.  Hy het op 'n ander manier van Mokgadi bewus geraak/met ander oë na Mokgadi gekyk. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 6 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne (Limpopo) 1.18.2 Ek sou dat ... 1  Molaeledi saam met Morobula op sy boot op die groot water wegvaar.  Molaeledi 'n jonger seun leer om die boodskappe te roep.  Molaeledi en Mokgadi meer as vriende word (sy meisie). (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1.19.1  Molaeledi het die kinders geslaan. 1  Molaeledi was kwaad vir die kinders. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1.19.2  Ek sou mooi met die kinders gaan praat het. 1  Ek sou vir hulle verduidelik het hoekom ek kwaad was vir hulle/hulle geslaan het. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) (Antwoord op Vraag 1.19.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.19.2 te verdien) 1.20 D/'n Mens moet aanvaar dat grootword verandering bring. 1 TOTAAL: 40 AFDELING B: DRAMA VRAAG 2: PERDEKRAG – Cecilia du Toit VRAAG ANTWOORD PUNT 2.1.1 toneelaanwysings 1 2.1.2  Dit sê wat die akteurs moet doen. 1  Dit sê vir die leser wat op die verhoog gebeur/hoe die verhoog moet lyk. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) (Antwoord op Vraag 2.1.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 2.1.2 te verdien) 2.2  Hy moes die stalle uithark/ou strooi/gras uit die stalle haal/die 1 stalle skoonmaak.  Hy moes vars strooi in die stalle sit. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 2.3 (Aan die) saals 1 (Of soortgelyk aan bogenoemde) 2.4  Lucky het iemand se katjies doodgemaak. 1  Die magistraat het gesê Lucky moes gemeenskapsdiens doen. 1  Lucky kom by Wilma se perdeplaas aan. 1  Lucky ontmoet vir Binki. 1 2.5.1  Silwerkloof(stalle) 1  Wilma se perdeplaas (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 7 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne (Limpopo) 2.5.2 "skoorvoetend" 1 (Penaliseer nie indien die woord nie tussen aanhalingstekens is nie.) 2.6.1 modern 1 2.6.2  " 'n paar SMS'e stuur "/Lucky stuur SMS'e. 1  " selfoon "/Hulle gebruik selfone. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) (Penaliseer nie indien dit nie tussen aanhalingstekens is nie) (Antwoord op Vraag 2.6.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 2.6.2 te verdien) 2.7.1 omgee vir ander mense 1 2.7.2  Sy het ingestem dat Lucky sy gemeenskapsdiens op die 2 perdeplaas kan doen.  Sy het haar oor Binki ontferm/vir Binki blyplek gegee/vir Binki gehelp.  Sy het gestremde kinders gehelp. (Enige TWEE of soortgelyk aan bogenoemde) (Antwoord op Vraag 2.7.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 2.7.2 te verdien) 2.8.1 reg 1 2.8.2  Lucky het diere mishandel./Hy het (ses) katjies verdrink. 1  Lucky moes leer om diere te respekteer.  Lucky moes leer om verantwoordelikheid vir sy dade te aanvaar.  Lucky moes uit sy foute leer/leer wat is reg en verkeerd. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) (Antwoord op Vraag 2.8.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 2.8.2 te verdien) 2.9.1  Hy moet na Wilma luister/doen wat Wilma vra/gehoorsaam 1 wees.  Hy moet ordentlik met Wilma praat/Wilma respekteer/met respek met Wilma praat.  Hy moet sy houding verander. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 2.9.2  Daar sou vrede tussen hom en Wilma wees. 1  Wilma sou nie gedreig het om hom weg te stuur nie.  Dit sou Lucky se lewe makliker maak/hom help om uit die moeilikheid uit te bly. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) (Antwoord op Vraag 2.9.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 2.9.2 te verdien) 2.10 D/genesing. 1 2.11.1 Lucky 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 8 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne (Limpopo) 2.11.2  Die leser leer hom die beste ken./Hy is die meeste van die tyd 1 teenwoordig.  Dit is die karakter wat die meeste verandering ondergaan.  Die drama gaan oor Lucky. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) (Antwoord op vraag 2.11.1 moet korrek wees om die punt by vraag 2.11.2 te verdien) 2.12 water 1 2.13  Lady Jane 1  Tinkerbelle (Enige EEN) 2.14.1 D/het nie van ryk mense gehou nie. 1 2.14.2 A/het nie maklik met ander mense gepraat nie. 1 2.14.3 E/het baie keer oorsee gereis. 1 2.14.4 B/het geweet hoe om met perde te werk. 1 2.15 Letterlik: 1 Die drama gaan oor die fisieke krag van perde. (Of soortgelyk aan bogenoemde) Figuurlik: Die drama gaan oor die genesende krag van perde. 1 (Of soortgelyk aan bogenoemde) 2.16.1  Lucky wou vir Kaizer slaan./Lucky het die karwats by Kaizer 1 gelig.  Lucky het lelik met Kaizer gepraat. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) (Aanvaar ook aanhalings uit die teks) 2.16.2 Kaizer het ... 1  Lucky gestamp.  Lucky teen die staldeur vasgedruk.  bo-oor Lucky getrippel.  kwaai gerunnik. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) (Aanvaar ook aanhalings uit die teks) 2.17.1 Binki 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 9 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne (Limpopo) 2.17.2 Aan die begin ... 1  was Binki skaam vir haar letsels.  was Binki bang vir die perde.  was Binki teruggetrokke.  was Binki nie gemaklik om oor haar lewe te praat nie.  het Binki haar ma op haar naam/Sabrina genoem. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1 Aan die einde het Binki ...  kaalarms rondgehardloop.  saam met die perde gehardloop.  maats geword met Lucky.  vir Lucky alles vertel wat met haar gebeur het.  Sabrina ''Ma'' genoem (en nie meer op haar naam nie) (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) (Antwoord op Vraag 2.17.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 2.17.2 te verdien) 2.18.1  Lucky het verstaan dat ander mense ook swaarkry. 1  Hy het vrede gemaak met sy omstandighede.  Hy het vriende gemaak met Binki.  Hy het respek aangeleer vir diere/mense.  Hy het 'n beter verhouding met die perde gehad.  Hy het besef dat nie alle ryk mense varke/rotte is nie. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 2.18.2 Ek sou ... 1  dat Lucky se ma 'n werk kry waar sy meer geld sou kry.  dat Lucky se ma op die perdeplaas kom werk het/dat die mense van Shangri La Villas weer vir Lucky se ma werk gee.  dat Lucky naweke teen betaling by die stalle werk.  dat Lucky vakansies op die plaas werk.  Lucky toelaat om ook perd te ry. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 2.19.1 Ek sou ... 1  nie my letsels weggesteek het nie.  daaroor gepraat het indien iemand gevra het.  nie skaam gewees het nie.  die letsels aanvaar, want ek kon niks daaraan verander nie.  'n dokter vir raad gevra het. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 2.19.2  Mense sou my so aanvaar het. 1  Ek sou vriende gehad het/nie so alleen gewees het nie.  Ek sou dalk weer na 'n gewone skool toe gegaan het.  Ek sou nie bang/skaam vir ander mense gewees het nie. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) (Antwoord op Vraag 2.19.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 2.19.2 te verdien) 2.20 C/die beste van jou omstandighede moet maak. 1 TOTAAL: 40 GROOTTOTAAL: 40 Kopiereg voorbehou

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Afrikaans Sal

Explore more published documents in this catalogue.

View all
Grade 12 · Afrikaans Sal · 2022 · NSC June Exam · Question paper · Paper 2 · Afrikaans | Hlayiso | Hlayiso