Downloaded from hlayiso.com
.
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2
2022
MPUMALANGA
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 40
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 9 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2022 papers 





View all





Afrikaans SAL Grade 12 Paper 2 NSC June 2022 Memo
Grade 12 Afrikaans SAL Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2022, 9 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Afrikaans Sal · Grade 12 · NSC June Exam · 2022 · Afrikaans. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans SAL
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2022
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 254.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne (Mpumalanga)
NASIEN VAN DIE LETTERKUNDE
1. Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op
begrip is. (Foute moet steeds aangedui word.) Waar die foute die betekenis
van die woord(e) verander, word dit wel gepenaliseer.
2. Indien die kandidaat woorde uit 'n ander taal gebruik as die taal wat
geassesseer word, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die
antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie
gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word,
word dit aanvaar.
3. Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/
EK STEM NIE SAAM NIE. Die rede/motivering/bewys moet oorweeg word.
4. Vir WAAR/ONWAAR- of FEIT/MENING/LUG JOU MENING-vrae word geen
punte toegeken nie. Net die rede/motivering/aanhaling word bepunt.
5. Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat 'n volsin gee, is dit
korrek, mits die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig
word.
6. Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat gee 'n hele
reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.
7. Aanvaar dialektiese variasies.
8. Aanvaar die letter en/of die korrekte antwoord wat uitgeskryf is by 'n
meervoudigekeuse-vraag.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 3 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne (Mpumalanga)
AFDELING A: KORTVERHALE
VRAAG 1: BLADSAK – Lucas Malan
VERHAAL A: "DIE HEN EN DIE NAALD" – Minnie Postma
VRAAG ANTWOORD PUNT
1.1.1 Derdepersoonsverteller 1
1.1.2 Die verteller weet wat almal dink en doen. 1
Die verteller gebruik voornaamwoorde soos hy/sy.
Daar word oor die hoofkarakter gepraat; hy praat nie self nie.
Daar is nie 'n karakter wat die storie vertel nie.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
(Antwoord op Vraag 1.1.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.1.2 te
verdien)
1.2 Valk 1
1.3 Sy wou ... 1
velletjies aanmekaar werk
'n karos/velkombers/lehlosi maak.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.4 Hen het vir haar kuikens gesê om die vloer te vee. 1
Die kuikens het die naald op die ashoop weggegooi. 1
Hen het na die naald gaan soek. 1
Valk het probeer om 'n kuiken te vang. 1
1.5.1 Valk en Hen 1
(Albei karakters moet genoem word om die punt te verdien)
1.5.2 Hen het Valk se naald verloor. 1
Valk wou Hen se kuikens vang.
Hen moes haar kuikens teen Valk beskerm.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
(Antwoord op Vraag 1.5.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.5.2 te
verdien)
1.6.1 outydse 1
1.6.2 "Die ou mense vertel hierdie verhaal." 1
"Hulle het dit by die ouers van hulle ouers gehoor."
"... in die dae toe al die voëls nog kon gepraat het."
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
(Penaliseer nie indien dit nie tussen aanhalingstekens is nie)
(Kandidate kan ook verduidelik/omskryf)
(Antwoord op Vraag 1.6.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.6.2 te
verdien)
1.7.1 Hen 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 4 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne (Mpumalanga)
1.7.2 Aan die begin ... 2
was Hen spoggerig/hoogmoedig.
wou Hen net mooi lyk.
was Hen nie bekommerd oor haar kinders nie.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
Aan die einde ...
het Hen van haar karos vergeet/besef die karos maak 'n mens
nie gelukkig nie.
het Hen nie omgegee hoe sy lyk nie/die karos verloor.
wou Hen net haar kinders (teen Valk) beskerm.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
(Antwoord op Vraag 1.7.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.7.2 te
verdien)
1.8.1 verkeerd 1
1.8.2 'n Kind/kuiken is kosbaarder/het meer waarde as 'n naald. 1
Die kuikens was onskuldig (aan hulle ma se agterlosigheid).
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
(Antwoord op Vraag 1.8.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.8.2 te
verdien)
1.9.1 Sy moet haar kinders naby haar hou. 1
Sy moet Valk om verskoning vra/met Valk praat.
Sy moet aanhou soek na die naald.
Sy moenie haar kinders se lewens in gevaar stel met goed wat
sy doen nie.
Sy moes aanbied om Valk op 'n ander manier te vergoed.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.9.2 Valk sou ophou om haar kuikens te probeer vang. 1
As Hen met Valk praat, sal hy dalk haar verskoning
aanvaar/haar vergewe/nie meer kwaad wees nie.
As Valk sy naald terugkry, sal hy ophou om die kuikens te vang.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
(Antwoord op Vraag 1.9.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.9.2 te
verdien)
1.10 C/'n Mens kan in die moeilikheid beland as jy hoogmoedig is. 1
VERHAAL B: "POTYSTER SWEIS NIE" – PG du Plessis
VRAAG ANTWOORD PUNT
1.11.1 skoolseun 1
1.11.2 Die leser leer hom die beste ken. 1
Dit is die karakter wat die meeste verandering ondergaan.
Dis die seun se leuens wat uiteindelik uitkom.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
(Antwoord op Vraag 1.11.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.11.2 te
verdien)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 5 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne (Mpumalanga)
1.12 stofie/weggooistofie/radio 1
1.13 Hy het 'n kleurbaadjie/skoolbaadjie/skoolklere aangehad. 1
1.14.1 B/het baie leuens vertel. 1
1.14.2 E/was op pad plaas toe. 1
1.14.3 D/was moeg vir die siekspelery. 1
1.14.4 A/het baie keer nie gaan werk nie. 1
1.15 Letterlik: 2
Jy kan nie potyster sweis nie.
(Of soortgelyk aan bogenoemde)
Figuurlik:
Sommige probleme kan nie reggemaak word nie/daar is nie
altyd oplossings vir gesinne se probleme nie.
Die seun se lewe is so stukkend, dat dit nie reggemaak kan
word nie.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.16.1 In die bakkie (waarmee die verteller ry). 1
In die Wes-Transvaal.
By/buite die Portugees se winkel.
By/buite die groentewinkel/winkel/kafee/garage.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.16.2 Hartseer 1
(Of soortgelyk aan bogenoemde)
1.17.1 omgegee het 1
1.17.2 Die verteller het ... 2
die seun opgelaai wat duimgegooi het.
sy toebroodjies met die seun gedeel.
na die seun se stories geluister.
vir die seun 'n koeldrank gekoop.
vir die seun geld aangebied vir sy geselskap.
(Enige TWEE of soortgelyk aan bogenoemde)
(Antwoord op Vraag 1.17.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.17.2 te
verdien)
1.18.1 Die skoolseun se leuens het uitgekom. 1
Die Portugees het hom verneder voor die verteller.
Hy het skaam gekry.
Die verteller het die situasie erger gemaak/hom verleë laat voel
deur vir hom geld aan te bied.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 6 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne (Mpumalanga)
1.18.2 Ek sou ... 1
nie dat die Portugees die seun se huislike omstandighede voor
'n vreemdeling bespreek nie.
dat die verteller die seun op 'n ander manier probeer help het,
(as om vir hom geld te gee).
dat die seun om verskoning vra.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.19.1 Die seun het leuens vertel. 1
(Of soortgelyk aan bogenoemde)
1.19.2 Ek sou nie leuens vertel het nie. 1
Ek sou oor onpersoonlike goed gepraat het/stilgebly het.
Ek sou nie my persoonlike lewe met 'n vreemdeling bespreek
nie.
Ek sou nie 'n vreemdeling probeer beïndruk het nie.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
(Antwoord op Vraag 1.19.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.19.2 te
verdien)
1.20 A/eerlikheid. 1
TOTAAL: 40
AFDELING B: DRAMA
VRAAG 2: PERDEKRAG – Cecilia du Toit
VRAAG ANTWOORD PUNT
2.1.1 toneelaanwysings 1
2.1.2 Dit sê wat die akteurs moet doen. 1
Dit sê vir die leser wat op die verhoog gebeur/hoe die verhoog
moet lyk.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
(Antwoord op Vraag 2.1.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 2.1.2 te
verdien)
2.2 Hy moes die stalle uithark/ou strooi/gras uit die stalle haal/die 1
stalle skoonmaak.
Hy moes vars strooi in die stalle sit.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
2.3 (Aan die) saals 1
(Of soortgelyk aan bogenoemde)
2.4 Lucky het iemand se katjies doodgemaak. 1
Die magistraat het gesê Lucky moes gemeenskapsdiens doen. 1
Lucky kom by Wilma se perdeplaas aan. 1
Lucky ontmoet vir Binki. 1
2.5.1 Silwerkloof(stalle) 1
Wilma se perdeplaas
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 7 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne (Mpumalanga)
2.5.2 "skoorvoetend" 1
(Penaliseer nie indien die woord nie tussen aanhalingstekens is nie.)
2.6.1 modern 1
2.6.2 " 'n paar SMS'e stuur "/Lucky stuur SMS'e. 1
" selfoon "/Hulle gebruik selfone.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
(Penaliseer nie indien dit nie tussen aanhalingstekens is nie)
(Antwoord op Vraag 2.6.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 2.6.2 te
verdien)
2.7.1 omgee vir ander mense 1
2.7.2 Sy het ingestem dat Lucky sy gemeenskapsdiens op die 2
perdeplaas kan doen.
Sy het haar oor Binki ontferm/vir Binki blyplek gegee/vir Binki
gehelp.
Sy het gestremde kinders gehelp.
(Enige TWEE of soortgelyk aan bogenoemde)
(Antwoord op Vraag 2.7.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 2.7.2 te
verdien)
2.8.1 reg 1
2.8.2 Lucky het diere mishandel./Hy het (ses) katjies verdrink. 1
Lucky moes leer om diere te respekteer.
Lucky moes leer om verantwoordelikheid vir sy dade te aanvaar.
Lucky moes uit sy foute leer/leer wat is reg en verkeerd.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
(Antwoord op Vraag 2.8.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 2.8.2 te
verdien)
2.9.1 Hy moet na Wilma luister/doen wat Wilma vra/gehoorsaam 1
wees.
Hy moet ordentlik met Wilma praat/Wilma respekteer/met
respek met Wilma praat.
Hy moet sy houding verander.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
2.9.2 Daar sou vrede tussen hom en Wilma wees. 1
Wilma sou nie gedreig het om hom weg te stuur nie.
Dit sou Lucky se lewe makliker maak/hom help om uit die
moeilikheid uit te bly.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
(Antwoord op Vraag 2.9.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 2.9.2 te
verdien)
2.10 D/genesing. 1
2.11.1 Lucky 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 8 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne (Mpumalanga)
2.11.2 Die leser leer hom die beste ken./Hy is die meeste van die tyd 1
teenwoordig.
Dit is die karakter wat die meeste verandering ondergaan.
Die drama gaan oor Lucky.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
(Antwoord op vraag 2.11.1 moet korrek wees om die punt by vraag 2.11.2 te
verdien)
2.12 water 1
2.13 Lady Jane 1
Tinkerbelle
(Enige EEN)
2.14.1 D/het nie van ryk mense gehou nie. 1
2.14.2 A/het nie maklik met ander mense gepraat nie. 1
2.14.3 E/het baie keer oorsee gereis. 1
2.14.4 B/het geweet hoe om met perde te werk. 1
2.15 Letterlik: 1
Die drama gaan oor die fisieke krag van perde.
(Of soortgelyk aan bogenoemde)
Figuurlik:
Die drama gaan oor die genesende krag van perde. 1
(Of soortgelyk aan bogenoemde)
2.16.1 Lucky wou vir Kaizer slaan./Lucky het die karwats by Kaizer 1
gelig.
Lucky het lelik met Kaizer gepraat.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
(Aanvaar ook aanhalings uit die teks)
2.16.2 Kaizer het ... 1
Lucky gestamp.
Lucky teen die staldeur vasgedruk.
bo-oor Lucky getrippel.
kwaai gerunnik.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
(Aanvaar ook aanhalings uit die teks)
2.17.1 Binki 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 9 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne (Mpumalanga)
2.17.2 Aan die begin ... 1
was Binki skaam vir haar letsels.
was Binki bang vir die perde.
was Binki teruggetrokke.
was Binki nie gemaklik om oor haar lewe te praat nie.
het Binki haar ma op haar naam/Sabrina genoem.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1
Aan die einde het Binki ...
kaalarms rondgehardloop.
saam met die perde gehardloop.
maats geword met Lucky.
vir Lucky alles vertel wat met haar gebeur het.
Sabrina ''Ma'' genoem (en nie meer op haar naam nie)
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
(Antwoord op Vraag 2.17.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 2.17.2
te verdien)
2.18.1 Lucky het verstaan dat ander mense ook swaarkry. 1
Hy het vrede gemaak met sy omstandighede.
Hy het vriende gemaak met Binki.
Hy het respek aangeleer vir diere/mense.
Hy het 'n beter verhouding met die perde gehad.
Hy het besef dat nie alle ryk mense varke/rotte is nie.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
2.18.2 Ek sou ... 1
dat Lucky se ma 'n werk kry waar sy meer geld sou kry.
dat Lucky se ma op die perdeplaas kom werk het/dat die
mense van Shangri La Villas weer vir Lucky se ma werk gee.
dat Lucky naweke teen betaling by die stalle werk.
dat Lucky vakansies op die plaas werk.
Lucky toelaat om ook perd te ry.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
2.19.1 Ek sou ... 1
nie my letsels weggesteek het nie.
daaroor gepraat het indien iemand gevra het.
nie skaam gewees het nie.
die letsels aanvaar, want ek kon niks daaraan verander nie.
'n dokter vir raad gevra het.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
2.19.2 Mense sou my so aanvaar het. 1
Ek sou vriende gehad het/nie so alleen gewees het nie.
Ek sou dalk weer na 'n gewone skool toe gegaan het.
Ek sou nie bang/skaam vir ander mense gewees het nie.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
(Antwoord op Vraag 2.19.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 2.19.2
te verdien)
2.20 C/die beste van jou omstandighede moet maak. 1
TOTAAL: 40
GROOTTOTAAL: 40
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Afrikaans SAL Grade 12 Paper 2 NSC June 2022 Memo

Memorandum
Afrikaans SAL Grade 12 Paper 2 NSC June 2022 Memo

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 Paper 2 NSC June 2022 Question Paper

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 Paper 2 NSC June 2022 Question Paper

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 Paper 2 NSC June 2022 Question Paper

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 Paper 2 NSC June 2022 Question Paper
More from Grade 12 Afrikaans SAL

Annual teaching plan
Gr 12 Afrikaans SAL ATP 2023 24

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P1 November 2024 NSC Question Paper

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P2 November 2024 NSC Question Paper

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P2 November 2024 NSC Question Paper

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P2 November 2024 NSC Question Paper

Question paper