Downloaded from hlayiso.com
.
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2
2022
NOORDWES
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 40
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2022 papers 





View all





Afrikaans SAL Grade 12 Paper 2 NSC June 2022 Memo
Grade 12 Afrikaans SAL Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2022, 10 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Afrikaans Sal · Grade 12 · NSC June Exam · 2022 · Afrikaans. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans SAL
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2022
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 258.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne (Noordwes)
NASIEN VAN DIE LETTERKUNDE
1. Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op
begrip is. (Foute moet steeds aangedui word.) Waar die foute die betekenis
van die woord(e) verander, word dit wel gepenaliseer.
2. Indien die kandidaat woorde uit 'n ander taal gebruik as die taal wat
geassesseer word, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die
antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie
gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word,
word dit aanvaar.
3. Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/
EK STEM NIE SAAM NIE. Die rede/motivering/bewys moet oorweeg word.
4. Vir WAAR/ONWAAR- of FEIT/MENING/LUG JOU MENING-vrae word geen
punte toegeken nie. Net die rede/motivering/aanhaling word bepunt.
5. Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat 'n volsin gee, is dit
korrek, mits die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig
word.
6. Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat gee 'n hele
reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.
7. Aanvaar dialektiese variasies.
8. Aanvaar die letter en/of die korrekte antwoord wat uitgeskryf is by 'n
meervoudigekeuse-vraag.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 3 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne (Noordwes)
AFDELING A: KORTVERHALE
VRAAG 1: KINDERS VAN DIE AARDE – Charles Fryer
VERHAAL A: "ROOIKOOS WILLEMSE IS SOEK" – Abraham H de Vries
VRAAG ANTWOORD PUNT
1.1.1 Rooikoos Willemse 1
1.1.2 Die leser leer hom die beste ken. 1
Dit is die karakter wat die meeste verandering ondergaan.
Die verhaal gaan oor Rooikoos/wat Rooikoos doen.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
(Antwoord op Vraag 1.1.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.1.2 te
verdien)
1.2 Barrydale 1
1.3 Sy gesig was skoon./Sy baard was afgeskeer./Hy het nie meer 1
'n baard gehad nie.
Sy kop was swart/sy kop was nie meer rooi nie.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.4 Die kelner het Rooikoos se koffie gebring. 1
Rooikoos het besef hy is nie in sy eie hotelkamer nie. 1
Rooikoos het sy klere aangetrek. 1
Rooikoos het met Jan gepraat. 1
1.5.1 Rooikoos en die Barrydalers 1
(albei karakters moet genoem word om die punt te verdien)
1.5.2 Rugby(spanne) 1
Rooikoos wat gevloek het/met die Barrydalers baklei
het/veroorsaak het dat Barrydale nie gewen het nie.
(Of soortgelyk aan bogenoemde)
(Antwoord op Vraag 1.5.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.5.2 te
verdien)
1.6.1 outydse 1
1.6.2 "staan 'n telefoonhokkie"/daar word 1
"draai die slingertjie"
"die sentrale sê vir hom"
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
(Penaliseer nie indien dit nie tussen aanhalingstekens is nie)
(Kandidate kan ook omskryf/verduidelik)
(Antwoord op Vraag 1.6.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.6.2 te
verdien)
1.7.1 aggressief geraak 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 4 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne (Noordwes)
1.7.2 Hy en die Barrydalers het in die kroeg rusie gemaak. 2
Hy het die Barrydalers geskel/gevloek.
Hy en die Barrydalers het amper vuisgeslaan.
Tydens die rugbywedstryd het hy op die losskakel geskreeu.
Hy het vir ander mense "julle ditse-datse"/"ditsemsedatsemse"
gesê.
Daar was konflik tussen Rooikoos en die Barrydalers.
Wanneer hy nugter was, was Rooikoos 'n goeie man.
(Enige TWEE of soortgelyk aan bogenoemde)
(Antwoord op Vraag 1.7.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.7.2 te
verdien)
1.8.1 verkeerd 1
1.8.2 Hulle het geweet Rooikoos het 'n drankprobleem. 1
Jy gee nie drank vir iemand wat 'n drankprobleem het nie.
Jy moet eerder iemand met 'n drankprobleem help om nie te
drink nie.
Hulle het geweet hy raak aggressief as hy te veel drink.
Hulle moes nie sy probleem vererger het nie.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
(Antwoord op Vraag 1.8.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.8.2 te
verdien)
1.9.1 Hy moet iemand vra om hom in Barrydale te kom haal. 1
Hy moet die Barrydalers om verskoning gaan vra/askies sê.
Hy moet ophou drink. (Aanvaar verbuiging van drink, bv.
drank/dronk.)
Hy moet sy lewe regruk.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.9.2 Hy sou kon terug gaan na sy blyplek. 1
Hy sou vrede maak met die Barrydalers./Die Barrydalers sou
hom vergewe het.
Hy sou 'n beter lewe kon hê as hy nie so baie gedrink het nie.
Hy sou nie weer in sulke situasies beland het nie.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
(Antwoord op Vraag 1.9.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.9.2 te
verdien)
1.10 B/goeie keuses 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 5 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne (Noordwes)
VERHAAL B: "DIE DAG VAN DIE ROOS" – Jan Rabie
VRAAG ANTWOORD PUNT
1.11.1 derdepersoonsverteller 1
1.11.2 Die verteller weet wat almal dink en doen. 1
Die verteller gebruik voornaamwoorde soos hy/sy.
Daar word oor die hoofkarakter gepraat; hy praat nie self nie.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
(Antwoord op Vraag 1.11.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.11.2 te
verdien)
1.12 (In die) somer/somervakansie 1
1.13 'n Koraaltakkie 1
1.14.1 C/kon nie oor dieper gevoelens praat nie . 1
1.14.2 A/het vrolik op die sand gespeel. 1
1.14.3 D/het teruggegaan om die roos te gaan haal. 1
1.14.4 B/het eerste langs die roos gebuk. 1
1.15 Letterlik: 2
Die seun het vir Alta 'n roos gegee.
Dis die dag waarop alles in die verhaal gebeur het.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
Figuurlik:
Dis die dag toe die seun nie meer skaam was nie.
Dis die dag toe Alta die roos aanvaar het/die romantiese dag.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.16.1 Op 'n strand/by die see 1
1.16.2 Romanties: Die seun is verlief op Alta/die seun wil vir Alta 'n 1
roos gee/Alta sit haar hand op haar hart toe sy die seun
bedank/die hele storie gaan oor die verliefde seun en sy
gevoelens vir 'n meisie.
(Kandidate kan ook na enige gepaste voorval verwys)
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.17.1 Die verliefde seun 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 6 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne (Noordwes)
1.17.2 Aan die begin was die verliefde seun ... 1
te skaam om met Alta te praat.
kwaad vir homself omdat hy so skaam was.
kwaad/bitter omdat die ander seuns aandag aan Alta gegee het.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
Aan die einde het die verliefde seun ... 1
met Alta gepraat.
gelukkig gevoel omdat Alta die roos gaan haal het/haar hand op
haar bors gesit het.
gelukkig gevoel omdat Alta positief op sy gebaar gereageer het.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
(Antwoord op Vraag 1.17.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.17.2 te
verdien)
1.18.1 Hy het sy skaamheid oorkom/vir Alta gewys hoe hy voel. 1
Alta het sy roos aanvaar.
Die seun was gelukkig.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.18.2 Ek sou dat ... 1
Alta en die verliefde seun meer met mekaar gepraat het.
Alta duidelik vir hom gesê het dat sy dieselfde oor hom voel.
die seun saam met Alta gegaan het.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.19.1 Alta het ... 1
nie met die seun gepraat nie.
nie die roos geneem (wat die seun vir haar op die strand gelos
het) nie.
aangeloop saam met haar vriendin.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.19.2 Ek sou ... 1
die roos opgetel het.
vir die seun dankie gesê het.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
(Antwoord op Vraag 1.19.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.19.2 te
verdien)
1.20 B/Jy moet vir ander sê hoe jy voel. 1
TOTAAL: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 7 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne (Noordwes)
AFDELING B: DRAMA
VRAAG 2: PERDEKRAG – Cecilia du Toit
VRAAG ANTWOORD PUNT
2.1.1 toneelaanwysings 1
2.1.2 Dit sê wat die akteurs moet doen. 1
Dit sê vir die leser wat op die verhoog gebeur/hoe die verhoog
moet lyk.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
(Antwoord op Vraag 2.1.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 2.1.2 te
verdien)
2.2 Hy moes die stalle uithark/ou strooi/gras uit die stalle haal/die 1
stalle skoonmaak.
Hy moes vars strooi in die stalle sit.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
2.3 (Aan die) saals 1
(Of soortgelyk aan bogenoemde)
2.4 Lucky het iemand se katjies doodgemaak. 1
Die magistraat het gesê Lucky moes gemeenskapsdiens doen. 1
Lucky kom by Wilma se perdeplaas aan. 1
Lucky ontmoet vir Binki. 1
2.5.1 Silwerkloof(stalle) 1
Wilma se perdeplaas
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
2.5.2 "skoorvoetend" 1
(Penaliseer nie indien die woord nie tussen aanhalingstekens is nie.)
2.6.1 modern 1
2.6.2 " 'n paar SMS'e stuur "/Lucky stuur SMS'e. 1
" selfoon "/Hulle gebruik selfone.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
(Penaliseer nie indien dit nie tussen aanhalingstekens is nie)
(Antwoord op Vraag 2.6.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 2.6.2 te
verdien)
2.7.1 omgee vir ander mense 1
2.7.2 Sy het ingestem dat Lucky sy gemeenskapsdiens op die 2
perdeplaas kan doen.
Sy het haar oor Binki ontferm/vir Binki blyplek gegee/vir Binki
gehelp.
Sy het gestremde kinders gehelp.
(Enige TWEE of soortgelyk aan bogenoemde)
(Antwoord op Vraag 2.7.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 2.7.2 te
verdien)
2.8.1 reg 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 8 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne (Noordwes)
2.8.2 Lucky het diere mishandel./Hy het (ses) katjies verdrink. 1
Lucky moes leer om diere te respekteer.
Lucky moes leer om verantwoordelikheid vir sy dade te aanvaar.
Lucky moes uit sy foute leer/leer wat is reg en verkeerd.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
(Antwoord op Vraag 2.8.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 2.8.2 te
verdien)
2.9.1 Hy moet na Wilma luister/doen wat Wilma vra/gehoorsaam 1
wees.
Hy moet ordentlik met Wilma praat/Wilma respekteer/met
respek met Wilma praat.
Hy moet sy houding verander.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
2.9.2 Daar sou vrede tussen hom en Wilma wees. 1
Wilma sou nie gedreig het om hom weg te stuur nie.
Dit sou Lucky se lewe makliker maak/hom help om uit die
moeilikheid uit te bly.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
(Antwoord op Vraag 2.9.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 2.9.2 te
verdien)
2.10 D/genesing. 1
2.11.1 Lucky 1
2.11.2 Die leser leer hom die beste ken./Hy is die meeste van die tyd 1
teenwoordig.
Dit is die karakter wat die meeste verandering ondergaan.
Die drama gaan oor Lucky.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
(Antwoord op vraag 2.11.1 moet korrek wees om die punt by vraag 2.11.2 te
verdien)
2.12 water 1
2.13 Lady Jane 1
Tinkerbelle
(Enige EEN)
2.14.1 D/het nie van ryk mense gehou nie. 1
2.14.2 A/het nie maklik met ander mense gepraat nie. 1
2.14.3 E/het baie keer oorsee gereis. 1
2.14.4 B/het geweet hoe om met perde te werk. 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 9 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne (Noordwes)
2.15 Letterlik: 1
Die drama gaan oor die fisieke krag van perde.
(Of soortgelyk aan bogenoemde)
Figuurlik:
Die drama gaan oor die genesende krag van perde. 1
(Of soortgelyk aan bogenoemde)
2.16.1 Lucky wou vir Kaizer slaan./Lucky het die karwats by Kaizer 1
gelig.
Lucky het lelik met Kaizer gepraat.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
(Aanvaar ook aanhalings uit die teks)
2.16.2 Kaizer het ... 1
Lucky gestamp.
Lucky teen die staldeur vasgedruk.
bo-oor Lucky getrippel.
kwaai gerunnik.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
(Aanvaar ook aanhalings uit die teks)
2.17.1 Binki 1
2.17.2 Aan die begin ... 1
was Binki skaam vir haar letsels.
was Binki bang vir die perde.
was Binki teruggetrokke.
was Binki nie gemaklik om oor haar lewe te praat nie.
het Binki haar ma op haar naam/Sabrina genoem.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
Aan die einde het Binki ... 1
kaalarms rondgehardloop.
saam met die perde gehardloop.
maats geword met Lucky.
vir Lucky alles vertel wat met haar gebeur het.
Sabrina ''Ma'' genoem (en nie meer op haar naam nie)
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
(Antwoord op Vraag 2.17.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 2.17.2
te verdien)
2.18.1 Lucky het verstaan dat ander mense ook swaarkry. 1
Hy het vrede gemaak met sy omstandighede.
Hy het vriende gemaak met Binki.
Hy het respek aangeleer vir diere/mense.
Hy het 'n beter verhouding met die perde gehad.
Hy het besef dat nie alle ryk mense varke/rotte is nie.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 10 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne (Noordwes)
2.18.2 Ek sou ... 1
dat Lucky se ma 'n werk kry waar sy meer geld sou kry.
dat Lucky se ma op die perdeplaas kom werk het/dat die
mense van Shangri La Villas weer vir Lucky se ma werk gee.
dat Lucky naweke teen betaling by die stalle werk.
dat Lucky vakansies op die plaas werk.
Lucky toelaat om ook perd te ry.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
2.19.1 Ek sou ... 1
nie my letsels weggesteek het nie.
daaroor gepraat het indien iemand gevra het.
nie skaam gewees het nie.
die letsels aanvaar, want ek kon niks daaraan verander nie.
'n dokter vir raad gevra het.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
2.19.2 Mense sou my so aanvaar het. 1
Ek sou vriende gehad het/nie so alleen gewees het nie.
Ek sou dalk weer na 'n gewone skool toe gegaan het.
Ek sou nie bang/skaam vir ander mense gewees het nie.
(Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
(Antwoord op Vraag 2.19.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 2.19.2
te verdien)
2.20 C/die beste van jou omstandighede moet maak. 1
TOTAAL: 40
GROOTTOTAAL: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Afrikaans SAL Grade 12 Paper 2 NSC June 2022 Memo

Memorandum
Afrikaans SAL Grade 12 Paper 2 NSC June 2022 Memo

Memorandum
Afrikaans SAL Grade 12 Paper 2 NSC June 2022 Memo

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 Paper 2 NSC June 2022 Question Paper

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 Paper 2 NSC June 2022 Question Paper

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 Paper 2 NSC June 2022 Question Paper
More from Grade 12 Afrikaans SAL

Annual teaching plan
Gr 12 Afrikaans SAL ATP 2023 24

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P1 November 2024 NSC Question Paper

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P2 November 2024 NSC Question Paper

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P2 November 2024 NSC Question Paper

Question paper
Afrikaans SAL Grade 12 P2 November 2024 NSC Question Paper

Question paper