Skip to content

Afrikaans SAL Grade 12 Paper 2 NSC June 2022 Memo

MemorandumAfrikaans SALGrade 1220229 pages

Grade 12 Afrikaans SAL Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2022, 9 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 1 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne (Wes-Kaap) . SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 2022 WES-KAAP NASIENRIGLYNE PUNTE: 40 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 9 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne (Wes-Kaap) NASIEN VAN DIE LETTERKUNDE 1. Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is. (Foute moet steeds aangedui word.) Waar die foute die betekenis van die woord(e) verander, word dit wel gepenaliseer. 2. Indien die kandidaat woorde uit 'n ander taal gebruik as die taal wat geassesseer word, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar. 3. Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/ EK STEM NIE SAAM NIE. Die rede/motivering/bewys moet oorweeg word. 4. Vir WAAR/ONWAAR- of FEIT/MENING/LUG JOU MENING-vrae word geen punte toegeken nie. Net die rede/motivering/aanhaling word bepunt. 5. Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat 'n volsin gee, is dit korrek, mits die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word. 6. Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat gee 'n hele reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien. 7. Aanvaar dialektiese variasies. 8. Aanvaar die letter en/of die korrekte antwoord wat uitgeskryf is by 'n meervoudigekeuse-vraag. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 3 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne (Wes-Kaap) AFDELING A: KORTVERHALE VRAAG 1: FEESMAAL – EA Swanepoel VERHAAL A: "POTYSTER SWEIS NIE" – PG du Plessis VRAAG ANTWOORD PUNT 1.1.1 skoolseun 1 1.1.2  Die leser leer hom die beste ken. 1  Dit is die karakter wat die meeste verandering ondergaan.  Dis die seun se leuens wat uiteindelik uitkom. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) (Antwoord op Vraag 1.1.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.1.2 te verdien) 1.2 stofie/weggooistofie/radio 1 1.3 Hy het 'n kleurbaadjie/skoolbaadjie/skoolklere aangehad. 1 1.4.1 B/het baie leuens vertel. 1 1.4.2 E/was op pad plaas toe. 1 1.4.3 D/was moeg vir die siekspelery. 1 1.4.4 A/het baie keer nie gaan werk nie. 1 1.5 Letterlik: 2 Jy kan nie potyster sweis nie. (Of soortgelyk aan bogenoemde) Figuurlik:  Sommige probleme kan nie reggemaak word nie/daar is nie altyd oplossings vir gesinne se probleme nie.  Die seun se lewe is so stukkend, dat dit nie reggemaak kan word nie. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1.6.1  In die bakkie (waarmee die verteller ry). 1  In die Wes-Transvaal.  By/buite die Portugees se winkel.  By/buite die groentewinkel/winkel/kafee/garage. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1.6.2 Hartseer 1 (Of soortgelyk aan bogenoemde) 1.7.1 omgegee het 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 4 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne (Wes-Kaap) 1.7.2 Die verteller het ... 2  die seun opgelaai wat duimgegooi het.  sy toebroodjies met die seun gedeel.  na die seun se stories geluister.  vir die seun 'n koeldrank gekoop.  vir die seun geld aangebied vir sy geselskap. (Enige TWEE of soortgelyk aan bogenoemde) (Antwoord op Vraag 1.7.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.7.2 te verdien) 1.8.1  Die skoolseun se leuens het uitgekom. 1  Die Portugees het hom verneder voor die verteller.  Hy het skaam gekry.  Die verteller het die situasie erger gemaak/hom verleë laat voel deur vir hom geld aan te bied. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1.8.2 Ek sou ... 1  nie dat die Portugees die seun se huislike omstandighede voor 'n vreemdeling bespreek nie.  dat die verteller die seun op 'n ander manier probeer help het, (as om vir hom geld te gee).  dat die seun om verskoning vra. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1.9.1 Die seun het leuens vertel. 1 (Of soortgelyk aan bogenoemde) 1.9.2  Ek sou nie leuens vertel het nie. 1  Ek sou oor onpersoonlike goed gepraat het/stilgebly het.  Ek sou nie my persoonlike lewe met 'n vreemdeling bespreek nie.  Ek sou nie 'n vreemdeling probeer beïndruk het nie. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) (Antwoord op Vraag 1.9.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.9.2 te verdien) 1.10 A/eerlikheid. 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 5 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne (Wes-Kaap) VERHAAL B: "OM LAASTE TE KAN LAG" – Chris Barnard VRAAG ANTWOORD PUNT 1.11.1 Oom Apie 1 1.11.2  Die leser leer hom die beste ken. 1  Dit is die karakter wat die meeste verandering ondergaan.  Dis die karakter oor wie die verhaal handel. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) (Antwoord op Vraag 1.11.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.11.2 te verdien) 1.12  Hy het 'n liefdesteleurstelling gehad. 1  Hy wou nie verantwoordelikhede hê nie.  Daar was iemand wat hom versorg het. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1.13 'n Stoel 1 1.14  Oom Apie se jeugliefde se man het doodgegaan. 1  Oom Apie se jeugliefde wou met hom trou. 1  Oom Apie wou nie trou nie en het advies gaan vra. 1  Oom Apie het gesterf en so is sy probleem opgelos. 1 1.15 Letterlik: 2  Oom Apie het altyd die laaste gelag, want hy het hom uit elke situasie gekry.  Toe oom Apie dood is, het dit gelyk asof hy lag. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) Figuurlik:  Die titel beteken eintlik dat oom Apie se dood hom "gehelp" het om sy probleem op te los.  Deur sy dood het oom Apie sy sin gekry/nie vir sy jeugliefde haar sin gegee nie. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1.16.1 landelike 1 1.16.2 Humoristies/grappig/snaaks 1 (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1.17.1 vriendelike 1 1.17.2  Oom Apie het baie vriende gehad. 2  Oom Apie het mense laat lag.  Oom Apie het ander mense met sy stories vermaak.  Oom Apie het graag dinge vir ander mense gedoen. (Enige TWEE of soortgelyk aan bogenoemde) (Antwoord op Vraag 1.17.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.17.2 te verdien) 1.18.1 reg 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 6 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne (Wes-Kaap) 1.18.2 Party van oom Apie se grappe was nie vir kinders bedoel nie. 1 (Of soortgelyk aan bogenoemde) (Antwoord op Vraag 1.18.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.18.2 te verdien) 1.19.1  Ek sou vir hom sê hy moet trou. 1  Ek sou vir hom gesê het om vir 'n ruk lank weg te gaan uit die kontrei uit.  Ek sou vir hom gesê het dat hy met die jeugliefde moes praat. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1.19.2  Dan sou die jeugliefde nie sy geheime verklap het nie. 1  Hy moes tyd gee vir die stof om te gaan lê/om homself te onttrek en na te dink.  Die jeugliefde sou dalk dan verstaan het en hom nie meer gedreig het nie. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) (Antwoord op Vraag 1.19.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.19.2 te verdien) 1.20 D/verantwoordelikheid. 1 TOTAAL: 40 AFDELING B: DRAMA VRAAG 2: PERDEKRAG – Cecilia du Toit VRAAG ANTWOORD PUNT 2.1.1 toneelaanwysings 1 2.1.2  Dit sê wat die akteurs moet doen. 1  Dit sê vir die leser wat op die verhoog gebeur/hoe die verhoog moet lyk. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) (Antwoord op Vraag 2.1.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 2.1.2 te verdien) 2.2  Hy moes die stalle uithark/ou strooi/gras uit die stalle haal/die 1 stalle skoonmaak.  Hy moes vars strooi in die stalle sit. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 2.3 (Aan die) saals 1 (Of soortgelyk aan bogenoemde) 2.4  Lucky het iemand se katjies doodgemaak. 1  Die magistraat het gesê Lucky moes gemeenskapsdiens doen. 1  Lucky kom by Wilma se perdeplaas aan. 1  Lucky ontmoet vir Binki. 1 2.5.1  Silwerkloof(stalle) 1  Wilma se perdeplaas (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 7 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne (Wes-Kaap) 2.5.2 "skoorvoetend" 1 (Penaliseer nie indien die woord nie tussen aanhalingstekens is nie.) 2.6.1 modern 1 2.6.2  " 'n paar SMS'e stuur "/Lucky stuur SMS'e. 1  " selfoon "/Hulle gebruik selfone. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) (Penaliseer nie indien dit nie tussen aanhalingstekens is nie) (Antwoord op Vraag 2.6.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 2.6.2 te verdien) 2.7.1 omgee vir ander mense 1 2.7.2  Sy het ingestem dat Lucky sy gemeenskapsdiens op die 2 perdeplaas kan doen.  Sy het haar oor Binki ontferm/vir Binki blyplek gegee/vir Binki gehelp.  Sy het gestremde kinders gehelp. (Enige TWEE of soortgelyk aan bogenoemde) (Antwoord op Vraag 2.7.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 2.7.2 te verdien) 2.8.1 reg 1 2.8.2  Lucky het diere mishandel./Hy het (ses) katjies verdrink. 1  Lucky moes leer om diere te respekteer.  Lucky moes leer om verantwoordelikheid vir sy dade te aanvaar.  Lucky moes uit sy foute leer/leer wat is reg en verkeerd. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) (Antwoord op Vraag 2.8.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 2.8.2 te verdien) 2.9.1  Hy moet na Wilma luister/doen wat Wilma vra/gehoorsaam 1 wees.  Hy moet ordentlik met Wilma praat/Wilma respekteer/met respek met Wilma praat.  Hy moet sy houding verander. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 2.9.2  Daar sou vrede tussen hom en Wilma wees. 1  Wilma sou nie gedreig het om hom weg te stuur nie.  Dit sou Lucky se lewe makliker maak/hom help om uit die moeilikheid uit te bly. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) (Antwoord op Vraag 2.9.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 2.9.2 te verdien) 2.10 D/genesing. 1 2.11.1 Lucky 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 8 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne (Wes-Kaap) 2.11.2  Die leser leer hom die beste ken./Hy is die meeste van die tyd 1 teenwoordig.  Dit is die karakter wat die meeste verandering ondergaan.  Die drama gaan oor Lucky. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) (Antwoord op vraag 2.11.1 moet korrek wees om die punt by vraag 2.11.2 te verdien) 2.12 water 1 2.13  Lady Jane 1  Tinkerbelle (Enige EEN) 2.14.1 D/het nie van ryk mense gehou nie. 1 2.14.2 A/het nie maklik met ander mense gepraat nie. 1 2.14.3 E/het baie keer oorsee gereis. 1 2.14.4 B/het geweet hoe om met perde te werk. 1 2.15 Letterlik: 1 Die drama gaan oor die fisieke krag van perde. (Of soortgelyk aan bogenoemde) Figuurlik: Die drama gaan oor die genesende krag van perde. 1 (Of soortgelyk aan bogenoemde) 2.16.1  Lucky wou vir Kaizer slaan./Lucky het die karwats by Kaizer 1 gelig.  Lucky het lelik met Kaizer gepraat. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) (Aanvaar ook aanhalings uit die teks) 2.16.2 Kaizer het ... 1  Lucky gestamp.  Lucky teen die staldeur vasgedruk.  bo-oor Lucky getrippel.  kwaai gerunnik. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) (Aanvaar ook aanhalings uit die teks) 2.17.1 Binki 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 9 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne (Wes-Kaap) 2.17.2 Aan die begin ... 1  was Binki skaam vir haar letsels.  was Binki bang vir die perde.  was Binki teruggetrokke.  was Binki nie gemaklik om oor haar lewe te praat nie.  het Binki haar ma op haar naam/Sabrina genoem. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) Aan die einde het Binki ... 1  kaalarms rondgehardloop.  saam met die perde gehardloop.  maats geword met Lucky.  vir Lucky alles vertel wat met haar gebeur het.  Sabrina ''Ma'' genoem (en nie meer op haar naam nie) (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) (Antwoord op Vraag 2.17.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 2.17.2 te verdien) 2.18.1  Lucky het verstaan dat ander mense ook swaarkry. 1  Hy het vrede gemaak met sy omstandighede.  Hy het vriende gemaak met Binki.  Hy het respek aangeleer vir diere/mense.  Hy het 'n beter verhouding met die perde gehad.  Hy het besef dat nie alle ryk mense varke/rotte is nie. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 2.18.2 Ek sou ... 1  dat Lucky se ma 'n werk kry waar sy meer geld sou kry.  dat Lucky se ma op die perdeplaas kom werk het/dat die mense van Shangri La Villas weer vir Lucky se ma werk gee.  dat Lucky naweke teen betaling by die stalle werk.  dat Lucky vakansies op die plaas werk.  Lucky toelaat om ook perd te ry. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 2.19.1 Ek sou ... 1  nie my letsels weggesteek het nie.  daaroor gepraat het indien iemand gevra het.  nie skaam gewees het nie.  die letsels aanvaar, want ek kon niks daaraan verander nie.  'n dokter vir raad gevra het. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 2.19.2  Mense sou my so aanvaar het. 1  Ek sou vriende gehad het/nie so alleen gewees het nie.  Ek sou dalk weer na 'n gewone skool toe gegaan het.  Ek sou nie bang/skaam vir ander mense gewees het nie. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) (Antwoord op Vraag 2.19.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 2.19.2 te verdien) 2.20 C/die beste van jou omstandighede moet maak. 1 TOTAAL: 40 GROOTTOTAAL: 40 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Afrikaans SAL

View all