Skip to content

Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2019 Memo (Afr)

MemorandumCivil TechnologyGrade 12201912 pages

Grade 12 Civil Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2019 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2019 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE NASIENRIGLYN PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE (EC/SEPTEMBER 2019) VRAAG 1: VEILIGHEID, WBGV EN MATERIAAL (GENERIES) 1.1 3 m (1) 1.2 (1) Dit moet deur ʼn glygeut of (2) vervoerband laat sak word (2) 1.3 Soortgelyke antwoord: (1) Verhoed onregmatige toegang en (2) publiek te beskerm (2) 1.4 1.4.1 30° 50° (2) 1.4.2 760 x 560 mm 3,7 m (2) 1.5 1 : 4 = 2 m = 0,5 m (een meter horisontaal tot vier meter vertikaal) 4 (2) 1.6 (1) Nie verder as 2/3 van die (2) verlenglengte verleng nie (2) 1.7 (1) Die metaal word deur elektrolise met ʼn dun laag (2) van ʼn ander metaal bedek (2) 1.8 Enige DRIE voordele van elektroplatering van metale:  Beskerm teen korrosie  Verbeter die manipulasie- en meganiese eienskappe van die metaal  Dikte van die metaal vergroot  Bestand teen slytasie en verwering (3 x 1) (3) 1.9 Enige TWEE voordele van galvanisering van metale:  Versterk die metaal  Dikte van die metaal vergroot  Verhoed vlekke  Beskerm teen korrosie (2 x 1) (2) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2019) SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE 3 VRAAG 2: GRAFIKA, VERBINDINGS EN TOERUSTING (GENERIES) 2.1 2.1.1 Onwaar (1) 2.1.2 Waar (1) 2.1.3 Waar (1) 2.1.4 Waar (1) 2.1.5 Onwaar (1) 2.2 FIGUUR 2.2 op ANTWOORDBLAD A: 2.2.1 Buitedeur by 2.2.A (2) 2.2.2 Venster by 2.2.B (2) 2.2.3 Waterkloset by 2.2.C (2) 2.2.4 Handewasbak by 2.2.D (2) 2.2.5 Opwasbak by 2.2.E (2) 2.2.6 Eenwegskakelaar-enkelpool by 2.2.F (2) 2.2.7 Fluoresseerlig by 2.2.G (2) 2.2.8 Kontaksok by 2.2.H (2) 2.2.9 Vetput by 2.2.I (2) 2.2.10 Muurlig by 2.2.J (2) 2.3 2.3.1 Afgekante seskant 2.3.2 Seskantflens 2.3.3 Vierkantige skouerskroef (3) 2.4 2.4.1 Bukswaterpas (1) 2.4.2 Enige EEN gebruik van die instrument.  Bepaal verskil tussen vlakke  Bepaal vlakke en hellings  Uitlê van geboue  Oordra van vlakke en hoogtes (1 x 1) (1) 2.4.3 A – Fokusknop B – Oogstuk C – Voetstuk D – Objektief (4 x 1) (4) 2.4.4 (1) Om sodoende ʼn waterpas / horisontale (2) siglyn / lesing te kry (2) 2.5 (1) Indien die vog binne die waterpas vries en dan weer normale bedryfstemperatuur bereik, kan die vog in die gereedskap kondenseer (2) en die stroombaanpaneel beskadig (2) 2.6 M08 = Draaddeursnee 25 = Dikte (2) [40] TOTAAL AFDELING A: 60 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE (EC/SEPTEMBER 2019) VRAAG 3: DAKKE, TRAPPE EN VERBINDING / HEGTING (SPESIFIEK) 3.1 3.1.1 Platdak (1) 3.1.2 Vlerkdak (1) 3.1.3 1 400 mm / 1,4 m (1) 3.1.4 38 x 38 mm (1) 3.2 Enige DRIE vereistes waaraan dakkappe moet voldoen:  Stewig genoeg om die dakbedekking veilig te dra  Weerstaan wind en ander kragte wat daarop inwerk  Verskaf voldoende hoogte in enige vertrek direk onder die dak en plafon  Moenie toelaat dat reënwater op die dakoppervlak versamel nie  Netjies en stewig om die voorkoms van die gebou te verbeter (3) 3.3 Enige DRIE voordele by die gebruik van dakonderlegsels:  Dien as ʼn bykomstige dak  Bied beskerming teen die weer tydens konstruksie  Waterdig en bestand teen die weer  Voorkom kondensasie-afloop  Stofdig  Beskerm die gebou / struktuur  Beskerm termiese isoleermateriaal  Beskerm plafonborde  Uitstekende windopheffingsterkte voorkom die oplig van teëls  Vogwerend  Hoë trekspanningweerstand  Kostedoeltreffendheid  Hoë hitteweerstand (3) 3.4 3.4.1 Suid-Afrikaanse dak / Howe-dak (1) 3.4.2 A – Dakspar / Kapbeen (1) B – Hangstyl (1) C – Hoofstyl / Hoofstaander / Middelstyl (1) D – Stut (1) 3.4.3 Spanwydte van meer as 5 m (1) 3.4.4 114 (1) x 38 mm (1) (2) 3.5 Enige TWEE tipes materiale waarvan trappe gemaak kan word:  Hout  Beton  Stene  Metaal (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2019) SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE 5 3.6 loopstuk aantree (4) 3.7 2 100 mm / 2,1 m (1) 3.8 100 mm (1) 3.9 3.9.1 Vas te anker / Gegalvaniseerde staalband / Hoepels / Drade (1) 3.9.2 Vasgebout / Vasgespyker / Gegalv. band- / Hoepel- / Draad ingebou (1) 3.9.3 Vasgebout / Vasgesweis / Vasgeplak (1) 3.9.4 Vasgegiete ankers / Vasgebout (1) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE (EC/SEPTEMBER 2019) VRAAG 4: MATERIAAL, UITGRAWINGS, TOERUSTING EN GEREEDSKAP (SPESIFIEK) 4.1 4.1.1 F (getoets op die terrein) (1) 4.1.2 G (groter volumes beton) (1) 4.1.3 E (ysterhoudende metal) (1) 4.1.4 C (getoets in laboratorium) (1) 4.1.5 A (kleiner volumes beton) (1) 4.1.6 B (nie-ysterhoudende metaal) (1) 4.2 Enige VIER tipes apparaat wat gebruik word by die saktoets:  Saktoets keël / vorm  Voetplaat  Stampstok  Liniaal / Maatband  Waterpas / Staaf (4) 4.3 Enige TWEE – Bespreek die doelwitte van die kubustoets:  Om maksimum druksterkte van nabehandelde beton met ʼn las te bepaal  Verseker dat beton aan die vereistes van die projekspesifikasies voldoen  Om die druksterkte in MPa, die vermoë om laste te weerstaan, aan te dui (2) 4.4 Teken ʼn netjiese skets van ʼn normale faling van die kubustoets: Vierkantige verhouding (3) 4.5 Enige TWEE – Bespreek die doelwitte van bekleding aan die buiteoppervlakte van geboue:  Estetiese doeleindes  Funksionele doeleindes  Help om weerelemente (reën / wind) te beheer  Verhoed dat afloop (water) die gebou binnedring (3) 4.6 Enige TWEE metodes om bekleding vas te heg:  Kleefmiddel  Voorvlakhegstukke (“face fixing”)  Gepatenteerde hegstukke (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2019) SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE 7 4.7 Enige DRIE veiligheidsfaktore en-regulasies wat ʼn terreinbestuurder in plek moet hê, voordat enige uitgrawings begin:  Maak seker dat ʼn bevoegde persoon die stabiliteit van die grond evalueer  Veiligheidsplan opstel en toereikende stappe doen om veilge werksomstandighede te verseker  Verseker dat uitgrawings gesteun word deur beskermingstelsel (bekisting / skoring), wat op die veiligheidsplan aangedui word  Soveel risiko’s en gevare as moontlik uitskakel  Omheining (minste een meter hoog) om die buitegrense van uitgrawings  Alle uitgrawings moet onder toesig van ʼn aangestelde bevoegde person gedoen word  Inspeksies uitvoer om te bepaal of daar enige dienste is (kabels, pype ens.) (3) 4.8 4.8.1 Omheining / Waarskuwingstekens / Waarskuwingsligte / Bedekking (1) 4.8.2 Alle werkers moet beskermende klere dra (1) 4.8.3 Met ʼn leer / steier (1) 4.8.4 Inspeksies moet daagliks gedoen word (1) 4.9 4.9.1 Waar (1) 4.9.2 Waar (1) 4.9.3 Onwaar (1) 4.9.4 Onwaar (1) 4.10 4.10.1 Ferm grond / Harde grond (1) 4.10.2 A – Stutplank (1) B – Stut (1) C – Bekledingsbord (1) D – Wigpaar (1) 4.11 4.11.1 Plaat-kompakteerder (1) 4.11.2 Enige DRIE maniere om die plaat-kompakteerder te versorg:  Hou in stand – olie en verstel volgens vervaardiger se instruksies  Maak skoon na gebruik en bêre op ʼn veilige droë plek  Herstel / vervang beskadigde elektriese koorde  Versien gereeld  Verwyder los grond en stof na gebruik  Maak seker dat alle onderdele stewig aangeheg is (3) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE (EC/SEPTEMBER 2019) VRAAG 5: STEENWERK, GRAFIKA, PLEISTER EN VLAKLAAG (SPESIFIEK) 5.1 5.1.1 Spoumuur / Holmuur (1) 5.1.2 270 mm (1) 5.1.3 Enige DRIE doelwitte van die gaping in die spoumuur:  Verseker dat geen water deur die binnemuur sal dring nie  Verskaf isolasie teen hitte  Verskaf isolasie teen koue  Verskaf isolasie teen klank (3) 5.2 5.2.1 Vlaklaagsand (1) 5.2.2 Syfergat (1) 5.2.3 Randstene (1) 5.2.4 Lugstene (1) 5.2.5 Ondergraad (1) 5.3 5.3.1 Skoenlapperpatroon (1) 5.4 Enige VIER voordele vir plaveisel wat droog gelê word:  Baie ekonomies / Goedkoop  Lae aanvanklike installasiekoste  Ontwerp om die oplig van individuele plaveistene moontlik te maak  Kan maklik herstel word  Gebruikersvriendelike installasiemateriale  Maklik om ondergrondse nutsdienste te herstel  Kan as ʼn deurlaatbare sypaadjie ontwerp word  Geen installasieprodukte wat skadelike omgewingsgasse afgee, word gebruik nie (4) 5.5 Enige TWEE redes vir konstruksiefaling by plaveisel:  Betonskouer is te dun vir ondersteuning en kraak / verkrummel onder druk  Te min massa om die struktuur teë te hou en plaveisel in plek te hou  Verband tussen skouers en kanteenhede is swak en verkrummel maklik  Subbasis word nie ingehou nie en sal deur grondwater uitgespoel word (2) 5.6 Maak ʼn netjiese gedeeltelike skets van die visgraat-plaveiselpatroon: (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2019) SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE 9 5.7 Enige DRIE voordele van balkvulling:  Verhoed dat wind die gebou binnedring  Verskaf goeie isolasie  Verhoed dat voëls onder die dak ingaan en nesmaak (oop dakrand)  Verhoed dat insekte in die dak ingaan en die hout van dakkappe infesteer  Verhoed dat stof die gebou binnedring  Verhoed dat klein diere in die dak en plafon ingaan (3) 5.8 5.8.1 Waar (1) 5.8.2 Onwaar (1) 5.8.3 Waar (1) 5.9 5.9.1 Halfsirkelvormige pasboog (1) 5.9.2 A – Binnewelwing (1) B – Buitewelwing (1) C – Spanwydte (1) 5.10 Sand (1) en sement (1) (2) 5.11 Enige EEN doelwit van bouerskalk in ʼn pleistermengsel:  Verbeter die bewerkbaarheid van die mengsel  Verbeter die plastisiteit van die mengsel  Verminder krake / windbarsies in die pleister (1) 5.12 Enige TWEE doelwitte van binnehuise pleisterwerk:  Bedek ongelyk, ruwe mure  Verbeter klankisolasie  Verbeter brandbestandheid  Voorkom skade aan die muur  Bied ʼn netjiese, higiëniese afwerking aan ʼn huis (2) 5.13 Enige EEN doelwit van ʼn vlaklaag:  Om ʼn fyn, gladde oppervlakte te verkry (verf)  Om ʼn plat, gelyk oppervlakte te verkry (teëls) (1) 5.14 5.14.1 W (2) 5.14.2 (2) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE (EC/SEPTEMBER 2019) VRAAG 6: BEKISTING, WAPENING, FONDASIES, BETONVLOER EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK) 6.1 Enige EEN materiaal wat gebruik kan word om bekisting mee uit te voer, om ʼn gladder afwerking van die beton te verseker:  Plastiek  Metaalplaat  Hardebord  Veselglas (1) 6.2 6.2.1 A – Kopdraer / moerbalk (1) B – Verspanning / stut (1) C – Stutpaal (1) D – Voetplaat (1) 6.3 6.3.1 Sagtestaal / weekstaal (1) 6.3.2 200 mm (1) 6.3.3 10 mm (1) 6.4 6.4.1 Drukkragte (Ankerstawe) (1) 6.4.2 Skuifkragte (Beuels) (1) 6.5 Enige EEN metode om staalstawe met draad te verbind:  Oorkruismetode  Haarknoopmetode  Kroonmetode (1) 6.6 Enige TWEE doelwitte van die dekkingsdiepte vir wapening in betonwerk:  Om staal teen korrosie te beskerm  Om goeie binding tussen die staal en beton te verseker  Om voldoende beskerming van staal te verseker in geval van ʼn brand (2) 6.7 Enige TWEE tipes heipaalfondasies:  Voorafgegiete betonheipale / voorafvervaardigde heipale  Staalpyp-caissonpale  In situ-fondasieheipale  Kortboorheipaal / awegaarheipaal (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2019) SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE 11 6.8 Enige DRIE redes vir die gebruik van heipaalfondasies:  Grondtoestande nie stabiel / vas genoeg nie  Versprei las na meer stabiele grond (ondergrondse / waterstut gebruik)  Gee stabiliteit indien ʼn vlot- / drywende fondasie gebruik word  Wanneer aan horisontale kragte onderwerp word, weerstaan heipale  Buigspanning, terwyl dit vertikale steun bied  Grond wat geneig is tot uitsetting en inkrimping (kleigrond)  Bobou blootgestel aan opheffende kragte (platform in die see)  Waar gronderosie moontlik is (brûe) (3) 6.9 6.9.1 A Holkernblokke / Beton-vloerblok (1) B Rib / Gewapende spanrib / Voorafgegiete betonrib (1) 6.9.2 Enige EEN nadeel van die rib-en-blokvloerkonstruksie:  Meganiese hantering van ribbe word op die perseel benodig  Handearbeid word benodig om blokke tussen ribbe te plaas (1) 6.10 Fondamentstroke vir ʼn buitekamer is 5 500 x 3 250 (buitemates). Die fondament is 700 mm breed en 200 mm dik. 6.10.1 Bereken die hartlyn van die fondament: 2 / 5 500 = 11 000 2 / 3 250 = 6 500 17 500 Min hoeke: 4 / 700 = 2 800 14 700 (5) 6.10.2 Bereken die volume beton wat benodig word. Volume = lengte x breedte x dikte = 14,7 m x 0,7 m x 0,2 m = 2,058 m³ (4) [30] TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE (EC/SEPTEMBER 2019) SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM: ANTWOORDBLAD A GENERIES 2.2 Gebruik die inligting op ANTWOORDBLAD A en voltooi die vloerplan op skaal 1 : 100. 2.2.I 2.2.J KOMBUIS 2.2.C 2.2.D 2.2.E BADKAMER LEEFAREA KAMER 2.2.G 2.2.F 2.2.H 2.2.A 2.2.B Buitedeur by 2.2.A 2 Venster by 2.2.B 2 Waterkloset by 2.2.C 2 Handewasbak by 2.2.D 2 Opwasbak by 2.2.E 2 Eenwegskakelaar-enkelpool by 2.2.F 2 Fluoresseerlig by 2.2.G 2 Kontaksok by 2.2.H 2 Vetput by 2.2.I 2 Muurlig by 2.2.J 2 TOTAAL: 20 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Civil Technology

View all