Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2019
SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING
NASIENRIGLYN
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.
Skip to contentAll 2019 papers 





View all%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)

%20Afr--eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c/v1-3553acfa446acbaa2a45/card.webp)
%20Afr--307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0/v1-e53e38093df191bfe243/card.webp)
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2019 Memo (Afr)
Grade 12 Civil Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2019 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Civil Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 354.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/SEPTEMBER 2019)
VRAAG 1: VEILIGHEID, WBGV EN MATERIAAL (GENERIES)
1.1 3m (1)
1.2 (1) Dit moet deur ʼn glygeut of (2) vervoerband laat sak word (2)
1.3 Soortgelyke antwoord:
(1) Verhoed onregmatige toegang en (2) publiek te beskerm (2)
1.4 1.4.1 30°
50° (2)
1.4.2 760 x 560 mm
3,7 m (2)
1.5 1 : 4 = 2 m = 0,5 m (een meter horisontaal tot vier meter vertikaal)
4 (2)
1.6 (1) Nie verder as 2/3 van die (2) verlenglengte verleng nie (2)
1.7 (1) Die metaal word deur elektrolise met ʼn dun laag (2) van ʼn ander metaal
bedek (2)
1.8 Enige DRIE voordele van elektroplatering van metale:
Beskerm teen korrosie
Verbeter die manipulasie- en meganiese eienskappe van die metaal
Dikte van die metaal vergroot
Bestand teen slytasie en verwering (3 x 1) (3)
1.9 Enige TWEE voordele van galvanisering van metale:
Versterk die metaal
Dikte van die metaal vergroot
Verhoed vlekke
Beskerm teen korrosie (2 x 1) (2)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 3
VRAAG 2: GRAFIKA, VERBINDINGS EN TOERUSTING (GENERIES)
2.1 2.1.1 Onwaar (1)
2.1.2 Waar (1)
2.1.3 Waar (1)
2.1.4 Waar (1)
2.1.5 Onwaar (1)
2.2 FIGUUR 2.2 op ANTWOORDBLAD A:
2.2.1 Buitedeur by 2.2.A (2)
2.2.2 Venster by 2.2.B (2)
2.2.3 Waterkloset by 2.2.C (2)
2.2.4 Handewasbak by 2.2.D (2)
2.2.5 Opwasbak by 2.2.E (2)
2.2.6 Eenwegskakelaar-enkelpool by 2.2.F (2)
2.2.7 Fluoresseerlig by 2.2.G (2)
2.2.8 Kontaksok by 2.2.H (2)
2.2.9 Vetput by 2.2.I (2)
2.2.10 Muurlig by 2.2.J (2)
2.3 2.3.1 Afgekante seskant
2.3.2 Seskantflens
2.3.3 Vierkantige skouerskroef (3)
2.4 2.4.1 Bukswaterpas (1)
2.4.2 Enige EEN gebruik van die instrument.
Bepaal verskil tussen vlakke
Bepaal vlakke en hellings.
Uitleg van geboue
Oordrag van vlakke en hoogtes. (1 x 1) (1)
2.4.3 A – Fokusknop
B – Objektief
C – Voetstuk
D – Oogstuk (4 x 1) (4)
2.4.4 (1) Om sodoende ʼn waterpas / horisontale (2) siglyn / lesing te kry (2)
2.5 (1) Indien die vog binne die waterpas vries en dan weer normale
bedryfstemperatuur bereik, kan die vog in die gereedskap kondenseer (2) en die
stroombaanpaneel beskadig (2)
2.6 M08 = Draaddeursnee
25 = Dikte (2)
[40]
TOTAAL AFDELING A: 60
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/SEPTEMBER 2019)
VRAAG 3: VENSTERS, KASTE, MUURPANELE EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)
3.1 3.1.1 Dagwang (1)
3.1.2 Wiplat (1)
3.1.3 Sponning (1)
3.2 3.2.1 A – plafon
B – kroonlys
C – dekstrook
D – horisontale ruhegstukke
E – tong-en-groef-plank (5)
3.2.2 Dit bied stabiliteit aan die panele en die horisontale ruhegstukke kan aan
die muur vasgeheg word (2)
3.2.3 Gee ʼn goeie estetiese voorkoms
Maklik om aan te bring
Duursaam en redelik goedkoop (2)
3.3 3.3.1 2
3.3.2 968 mm
3.3.3 570 mm
3.3.4 1 068 mm
3.3.5 1 710 mm
3.3.6 90 mm
3.3.7 3,2 mm (7)
3.4 3.4.1 Kosyn/swaairaam/bolig (3)
3.4.2 Horisontale deel wat die swaairaam en bolig skei (glas- of soliede
dwarsbalk bo die swaairaam) (3)
3.4.3 Verbeter die voorkoms van swaairame en kan afsonderlik oopgemaak
word vir ventilasie (3)
3.4.4 Dit is ʼn venstermontering wat ten minste een swaairaam of vertikaal
geskanierde vensterraam het (2)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 5
VRAAG 4: DAKKE, PLAFONNE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN
MATERIAAL (SPESIFIEK)
4.1 4.1.1 Dubbelstomptap-en-gatvoeg (1)
4.1.2 A – styl
B – groef
C – dubbelstomptap
D – groef (4)
4.2 4.2.1 A – uitsnysaag
B – bandsaag (2)
4.2.2 Olie en verstel volgens die vervaardiger se instruksies
Maak die bandsaag na gebruik skoon
Herstel of vervang beskadigde elektriese koorde.
Moenie stomp lemme gebruik nie
Masjien moet gereeld gediens word (Enige DRIE) (3)
4.2.3 Bêre die uitsnysaag waar stof of vuiligheid dit nie kan beskadig nie
Bêre dit in ʼn houtkis weg van enige vog (2)
4.3 Betondakteëls is duursaam en esteties aantreklik
Die teëls is in verskeie kleure en profiele beskikbaar (2)
4.4 Plat of Howe-dak (1)
4.5 ANTWOORDBLAD B gedetailleerde deursnee-aansig van ʼn dakrand (22)
4.6 “Hurricane clip”: metaalplate wat gepons word om ʼn klem te vorm
Spykerplaat: gegalvaniseerde staalplaat gepons om ʼn spykerpatroon te vorm (1)
4.7 4.7.1 Skildak: staandakke wat aan alle kante afwaarts hel (1)
4.7.2 Skildak met kiel: die hoek wat gevorm word wanneer twee skuins
dakoppervlakke by ʼn binnehoek ontmoet (1)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/SEPTEMBER 2019)
VRAAG 5: FORMELE, BEKISTING, SKORING EN GRAFIKA AS
KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)
5.1 5.1.1 Nagslot (1)
5.1.2 Die nagslot (1)
5.1.3 Buitedeure (1)
5.1.4 Sluitraampie (1)
5.1.5 Sleutelgat: Dit is die gat waar die sleutel gesit word om die grendel of
slot te laat werk
Slot: ʼn Toestel wat meestal, maar nie altyd nie, met ʼn sleutel
gebruik word. Dit het een of meer boute en/of ander dele
om ʼn deur, deksel, laai of ander items vas te maak of te
sluit (2)
5.2 5.2.1 Dubbellugskoor: Verskaf tydelike ondersteuning aan twee parallelle
mure wat tussen 9 m en 15 m uitmekaar gelee is
waar een of albei muretekens van faling toon. (1)
5.2.2 Staanskoor: Ondersteun strukture (1)
5.3 5.3.1 Voetbalk: Van hout gemaak om die gewig van stutte oor ʼn groter
oppervlakte te versprei (1)
5.3.2 Stutte: Vertikaal bo-op mekaar op die verskillende vloere geplaas
om die vloere en die plafonne te versterk (1)
5.4 5.4.1 A – ribbe
B – draer
C – wigpaar
D – stut (4)
5.4.2 Die bokant van rib is gevorm om met die soffiet van die boog ooreen te
stem (1)
5.4.3 Aan die kante geplaas, onder die draers en bo-op die stutte om die
formeel te ondersteun wat dit onmoontlik maak om die formeel tot
vereiste hoogte te lig of te sak
Maak verwydering van die formeel na voltooiing van die boog moontlik (2)
5.4.4 Word onder die wigpaar en die formeel geplaas om die formeel te
ondersteun. (1)
5.5 Blokbord, lamelbord, bekistingbord en laaghout (Enige DRIE) (3)
5.6 A – sye – tong-en-groef plafonborde
B – sye /entsye – tong-en-groef plafonborde
C – jukke
D – klemme/klampe (6)
5.7 Wîe word tussen die boute en klemme ingeslaan om die bekisting aanmekaar
te hou (2)
5.8 Om dele bymekaar te hou (1)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 7
VRAAG 6: HANGVLOERE, TRAPPE, YSTERWARE, DEURE EN VERBINDINGS
(SPESIFIEK)
6.1 6.1.1 A – muur
B – spilpaal
C – spilpaal
D – bordes
E – spilpaal
F – spilpaal
G – bordes
H – handreling (8)
6.1.2 Vertikale deel of paal wat een kant van ʼn handreling aan die bokant of
onderkant van ʼn stel trappe ondersteun, die trapbome en die
handrelings is daaraan vasgeheg (2)
6.1.3 Trappe met bordes: Regulasies bepaal dat as daar meer as
sestien loopstukke in ʼn reguit traparm is,
moet daar bordes geïnstalleer word.
Trappe met halwe bordes: Staan ook bekend as U-vormige trappe.
Dit het twee parallelle traparms wat met
bordes verbind word wat ʼn 180°-draai
maak wanneer ʼn mens op of afklim.
Dien as ʼn rusplek. (4)
6.2 6.2.1 Om strukture te ondersteun, die dooie gewig van die struktuur bo hulle
te dra, of die gewig van die struktuur na ferm grond tydens strukturele
opknapping van geboue oor te dra. (2)
6.2.2 A – staanskoor
B – wigpaar
C – voetbalk/moerbalk (3)
6.2.3 Om die verbinding tussen die stut en die steekbalk te verstewig (1)
6.3 6.3.1 A – tussenstyl
B – verhewe paneel
C – tussenruimte (3)
6.3.2 Vertikale dele wat tussen die style ingevoeg word om ekstra panele te
installeer, en stomptappe word gebruik om dit in die relings te installeer (1)
6.3.3 Tussenruimte vir krimping en uitsetting van hout (2)
6.4 Daklat: Word teen regte hoeke teenaan die dakspar, waarop die sementteëls,
kleiteëls of leistene vasgemaak is, geplaas en vasgeheg (4)
Kaplat: Word reghoekig teenaan die dakspar geplaas en vasgeheg om die
dakplate te ondersteun
6.5 Teken op ANTWOORDBLAD C die verskillende metodes om bovlak-
houthangvloere teen mure vas te heg (10)
[40]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/SEPTEMBER 2019)
SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM:
ANTWOORDBLAD A GENERIES
2.2 Gebruik die inligting op ANTWOORDBLAD A en voltooi die vloerplan op
skaal 1 : 100.
2.2.I 2.2.J
KOMBUIS
2.2.C 2.2.D 2.2.E
BADKAMER
LEEFAREA
KAMER 2.2.G
2.2.F 2.2.H
2.2.A 2.2.B
Buitedeur by 2.2.A 2
Venster by 2.2.B 2
Waterkloset by 2.2.C 2
Handewasbak by 2.2.D 2
Opwasbak by 2.2.E 2
Eenwegskakelaar-enkelpool by 2.2.F 2
Fluoresseerlig by 2.2.G 2
Kontaksok by 2.2.H 2
Vetput by 2.2.I 2
Muurlig by 2.2.J 2
TOTAAL: 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 9
SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM:
ANTWOORDBLAD B HOUTBEWERKING
4.5 Teken op ANTWOORDBLAD B op ʼn skaal van 1 : 10 die deursnee-aansig
van ʼn toe dakrand met dakoorhang van ʼn dakkap. (22)
TEKENING NIE OP SKAAL NIE
ASSESSERINGSKRITERIA PUNTE KANDIDAAT SE
PUNT
Sinkplate/IBR-plate 1
Dakspar 1
Bindbalk 1
Muurplaat 2
Muur 2
Pleister 2
Geutpyp 2
Kwartrondlys 1
Soffiethanger 2
Soffietbord 2
Geut 2
Fassieplank 2
Voetkaplat 1
Kaplat 1
TOTAAL: 22
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/SEPTEMBER 2019)
SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM:
ANTWOORDBLAD C HOUTBEWERKING
6.5 Teken op ANTWOORDBLAD C verskillende maniere wat gebruik kan word
om bovlak-houthangvloere aan mure vas te heg. (10)
TEKENINGE NIE OP SKAAL NIE
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KANDIDAAT SE
PUNT
Balk in muur gebou 2
Vloerbalk 2
Skaal 1
Balk aan muur met kap- 2
hanger vasgemaak
Kap of balkhanger 2
Skaal 1
TOTAAL: 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2021 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2017 QP (Afr)
More from Grade 12 Civil Technology
%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 Gauteng June 2025 QP (Afr)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC June 2025 Question Paper (Afr)
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2025 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Afr)
%20Afr--eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c/v1-3553acfa446acbaa2a45/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)
%20Afr--307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0/v1-e53e38093df191bfe243/card.webp)
Question paper