Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2019
SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE
NASIENRIGLYN
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.
Skip to contentAll 2019 papers 


%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--2a9b9e1b-37dc-48dc-9aa7-67dd5fa19a10/v1-8a03885eb99c8043e8b1/card.webp)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--8c1355fc-f6e2-40c6-85ff-1d03eb2991ea/v1-808c163218d7215c1652/card.webp)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--13c03cd5-cfa4-42cf-9a7c-5d7b0e1069f0/v1-b52b9528a267b4d4a925/card.webp)
View all%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)


%20Afr--eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c/v1-3553acfa446acbaa2a45/card.webp)
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2019 Memo (Afr)
Grade 12 Civil Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2019 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Civil Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2019. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 212.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/SEPTEMBER 2019)
VRAAG 1: VEILIGHEID, WBGV EN MATERIAAL (GENERIES)
1.1 3 m (1)
1.2 (1) Dit moet deur ʼn glygeut of (2) vervoerband laat sak word (2)
1.3 Soortgelyke antwoord:
(1) Verhoed onregmatige toegang en (2) publiek te beskerm (2)
1.4 1.4.1 30°
50° (2)
1.4.2 760 x 560 mm
3,7 m (2)
1.5 1 : 4 = 2 m = 0,5 m (een meter horisontaal tot vier meter vertikaal)
4 (2)
1.6 (1) Nie verder as 2/3 van die (2) verlenglengte verleng nie (2)
1.7 (1) Die metaal word deur elektrolise met ʼn dun laag (2) van ʼn ander metaal
bedek (2)
1.8 Enige DRIE voordele van elektroplatering van metale:
• Beskerm teen korrosie
• Verbeter die manipulasie- en meganiese eienskappe van die metaal
• Dikte van die metaal vergroot
• Bestand teen slytasie en verwering (3 x 1) (3)
1.9 Enige TWEE voordele van galvanisering van metale:
• Versterk die metaal
• Dikte van die metaal vergroot
• Verhoed vlekke
• Beskerm teen korrosie (2 x 1) (2)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 3
VRAAG 2: GRAFIKA, VERBINDINGS EN TOERUSTING (GENERIES)
2.1 2.1.1 Onwaar (1)
2.1.2 Waar (1)
2.1.3 Waar (1)
2.1.4 Waar (1)
2.1.5 Onwaar (1)
2.2 FIGUUR 2.2 op ANTWOORDBLAD A:
2.2.1 Buitedeur by 2.2.A (2)
2.2.2 Venster by 2.2.B (2)
2.2.3 Waterkloset by 2.2.C (2)
2.2.4 Handewasbak by 2.2.D (2)
2.2.5 Opwasbak by 2.2.E (2)
2.2.6 Eenwegskakelaar-enkelpool by 2.2.F (2)
2.2.7 Fluoresseerlig by 2.2.G (2)
2.2.8 Kontaksok by 2.2.H (2)
2.2.9 Vetput by 2.2.I (2)
2.2.10 Muurlig by 2.2.J (2)
2.3 2.3.1 Afgekante seskant
2.3.2 Seskantflens
2.3.3 Vierkantige skouerskroef (3)
2.4 2.4.1 Bukswaterpas (1)
2.4.2 Enige EEN gebruik van die instrument.
• Bepaal verskil tussen vlakke
• Bepaal vlakke en hellings
• Uitlê van geboue
• Oordra van vlakke en hoogtes (1 x 1) (1)
2.4.3 A – Fokusknop
B – Oogstuk
C – Voetstuk
D – Objektief (4 x 1) (4)
2.4.4 (1) Om sodoende ʼn waterpas / horisontale (2) siglyn / lesing te kry (2)
2.5 (1) Indien die vog binne die waterpas vries en dan weer normale
bedryfstemperatuur bereik, kan die vog in die gereedskap kondenseer (2) en die
stroombaanpaneel beskadig (2)
2.6 M08 = Draaddeursnee
25 = Dikte (2)
[40]
TOTAAL AFDELING A: 60
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/SEPTEMBER 2019)
VRAAG 3: VEILIGHEID, MATERIAAL EN KONSTRUKSIE (SPESIFIEK)
3.1 Gevaarlike dampe/gasse te verplaas (1)
3.2 Soortgelyke antwoord:
(1) Werker nie in (2) gat af val / in noodgeval werker kan uittrek (2)
3.3 3.3.1 Tougryper
3.3.2 Karabynhaak / Snap hook
3.3.3 D-knip (3)
3.4 Sink is ʼn (1) swak atoomverbinding in (2) vergelyking met ander metale wat
tydens (3) ontsinking (wanneer sink uit allooi/legering verwyder word) (4) ʼn
swak neerslag van poreuse/meer edele/koperryk metaal sal laat agterbly (4)
3.5 Water met ʼn suurinhoud (1)
3.6 3.6.1 Elektrode- (1)
3.6.2 Grens (1)
3.6.3 Elektroliet- (1)
3.6.4 Passiewe (1)
3.7 FIGUUR 3.7 op ANTWOORDBLAD B toon laag 1 van ʼn dubbele omloophoek
in ʼn eensteenmuur in strykverband. Teken die alternatiewe laag van die
eensteenmuur op skaal 1 : 10 op ANTWOORDBLAD B. (10)
3.8 Enige TWEE posisies waar mangate geïnstalleer moet word:
• Voor munisipale riool
• Elke 20–25 m op ʼn reguit rioollyn
• Rigtingverandering
• Verandering van gradiënt
• Verandering van vlakke
• Belangrike aansluitings (2 x 1) (2)
3.9 3.9.1 Onwaar (1)
3.9.2 Waar (1)
3.9.3 Waar (1)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 5
VRAAG 4: KOUEWATER-VOORSIENING, WARMWATER-VOORSIENING EN
GEREEDSKAP (SPESIFIEK)
4.1 (1) ʼn Waaier draai ʼn reeks ratte (2) wat die meterwyserplaat laat draai en die
hoeveelheid water wat gebruik word, registreer (2)
4.2 4.2.1 Afsluitkraan (1)
4.2.2 A – Spil
B – Drukstukmoer
C – Wipklep
D – Kompressiepasstuk
E – Waster (5)
4.2.3 G (1)
4.2.4 Enige TWEE posisies waar dié tipe kraan geïnstalleer kan word.
• Waterdienspunt
• Watertoevoerpype na spoelklosetwaterbak
• Regulerende krane in storte (2 x 1) (2)
4.3 Waterbesparende toestel (1)
4.4 Watertoevoer afsluit (1)
4.5 (1) Besoedelde water / sanddeeltjies (2) benadeel meganismes van kleppe en
krane (2)
4.6 (1) Wanneer water verhit word, (2) styg dit (2)
4.7 4.7.1 D (1)
4.7.2 E (1)
4.7.3 G (1)
4.7.4 B (1)
4.7.5 C (1)
4.8 4.8.1 (1) Ten minste 1 m weg (2) vanaf die geiser (2)
4.8.2 (1) Moet deur dakkappe ondersteun word en (2) moet ten minste twee
pote hê (2)
4.9 Direkte sonwarmwater-pompstelsel op ANTWOORDBLAD B
4.9.1 Teken die drukontlasklep-, terugslagklep- en
drukverlagingsklepsimbole in die korrekte openinge gemerk 4.9, in die
pypstelsel. (6)
4.9.2 Teken die warmwater-pypstelsel vanaf die sonpanele na die
opgaartenk. (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/SEPTEMBER 2019)
4.10 Enige DRIE versorgingsmaatreëls wat van toepassing is op die
pypskroefdraad-snymasjien
• Hou gereedskap goed in stand
• Hou snygereedskap skerp en skoon
• Gaan dit na vir wanrigting of stremming van bewegende dele
• Gebruik slegs onderdele wat deur die vervaardiger aanbeveel word (3 x 1) (3)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 7
VRAAG 5: RIOLERING, SANITÊRE TOEBEHORE EN HOEVEELHEDE
(SPESIFIEK)
5.1 5.1.1 Drekwater. (1) Bevat organiese stowwe /menslike uitskeidings (2) vanaf
spoelkloset / urinaal (2)
5.1.2 Vuilwater. (1) Waterwegvoering vanaf (2) opwasbak / wasbak / stort /
bad (2)
5.2 Enige soortgelyke antwoord:
(1) Sodat vastestowwe deur die water gedra kan word (2) om sodoende die
stelsel skoon te spoel / stelsel nie verstop nie (2)
5.3 5.3.1 Sok-en-taplas (1)
5.3.2 Ringseël (1)
5.2.3 Hou aggressiewe grondwater / sandgrond en boomwortels uit (1)
5.4 Beskryf volledig die oorsaak van ʼn hewelaksie in ʼn rioolstelsel.
(1) Wanneer vuilwater skielik van (2) ʼn sanitêre toebehoorsel op die
(3) boonste verdieping van ʼn gebou afgevoer word, (4) beweeg dit vinnig deur
die rioolpype. (5) Dit kan die lug van die sydelingse takpyp insuig en (6) dit
veroorsaak dat water uit die sperder vloei. (6)
5.5 5.1.1 Waar (1)
5.1.2 Waar (1)
5.1.3 Onwaar (1)
5.1.4 Waar (1)
5.6 (1) Verwyder alle sigbare verstoppings. (2) Vul die wasbak met 3–4 cm water.
(3) Plaas die plunjer oor die opening en druk hard af. (3)
5.7 Enige TWEE eienskappe:
• Duursaam / sterk
• Aangename, geglasuurde oppervlak
• Verskillende kleur (2 x 1) (2)
5.8 5.8.1 A – Inspeksie-oog
B – Vuilwaterpyp
C – Pypbuigstuk
D – Rioolput
E – Sperder (5)
5.8.2 Skoonmaak / Blokkasie verwyder (1)
5.8.3 40 / 50 mm (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/SEPTEMBER 2019)
5.9 5.9.1 2 (1)
5.9.2 1,3 m + 1,3 m = 2,6 m (2 600 mm) (2)
5.9.3 12 m (12 000 mm) (1)
5.9.4 2 (1)
5.10 5.10.1 Die volume van die tank in m³.
πr²h = 22 x 0,9 x 0,9 x 2,8 = 7,128 m³
7 (3)
5.10.2 Die volume water wat die tenk kan vat. (1)
7,13 m³ x 1 000 = 7 128 ℓ [40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 9
VRAAG 6: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL, DAKWERK,
STORMWATER EN VERBINDINGS (SPESIFIEK)
6.1 FIGUUR 6.1 op ANTWOORDBLAD C toon die bo- en vooraansig van ʼn
silindriese pyp met ʼn 45°-afsnyding.
Teken die ontvouing van die pyp op ANTWOORDBLAD C.
Toon alle konstruksielyne. (21)
6.2 1 m (1)
6.3 (1) Waterdigting van dakke (2) by verbindingspunte / waar mure bo die dak
uitsteek (2)
6.4 Water weg van die huis te voer (1)
6.5 6.5.1 Waar (1)
6.5.2 Onwaar (1)
6.5.3 Waar (1)
6.6 Enige TWEE:
• Word van dennebas vervaardig
• Lyk soos gom
• Nie-wateroplosbaar
• Los op in spiritus
• Lae smeltpunt
• Ontvlambaar wanneer dit tot kookpunt verhit word
• Soldering van geelkoper, koper, tin en lood (2 x 1) (2)
[30]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/SEPTEMBER 2019)
SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM:
ANTWOORDBLAD A GENERIES
2.2 Gebruik die inligting op ANTWOORDBLAD A en voltooi die vloerplan op
skaal 1 : 100.
2.2.I 2.2.J
KOMBUIS
2.2.C 2.2.D 2.2.E
BADKAMER
LEEFAREA
KAMER 2.2.G
2.2.F 2.2.H
2.2.A 2.2.B
Buitedeur by 2.2.A 2
Venster by 2.2.B 2
Waterkloset by 2.2.C 2
Handewasbak by 2.2.D 2
Opwasbak by 2.2.E 2
Eenwegskakelaar-enkelpool by 2.2.F 2
Fluoresseerlig by 2.2.G 2
Kontaksok by 2.2.H 2
Vetput by 2.2.I 2
Muurlig by 2.2.J 2
TOTAAL: 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 11
SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM:
ANTWOORDBLAD B SIVIELE DIENSTE
3.7 FIGUUR 3.7 op ANTWOORDBLAD B toon laag 1 van ʼn dubbele
omloophoek in ʼn eensteenmuur in strykverband. Teken die alternatiewe
laag van die eensteenmuur op skaal 1 : 10 op ANTWOORDBLAD B. (10)
Steenwerk 8
Toepassing van skaal 2
TOTAAL: 10
4.9 Voltooi die diagrammatiese voorstelling van ʼn direkte sonwarmwater-
pompstelsel op ANTWOORDBLAD B deur die volgende dele in te teken:
SONPANELE Drukontlasklep 2
Terugslagklep 2
Drukverlagingsklep 2
Warmwater-pypwerk 5
4.9 TOTAAL: 11
PV
HR
WARMWATERTOEVOER
WARMWATEROPGAARTENK
DIENSPYP
4.9 4.9
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/SEPTEMBER 2019)
SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM:
ANTWOORDBLAD C SIVIELE DIENSTE
6.1 FIGUUR 6.1 op ANTWOORDBLAD C toon die bo- en vooraansig van ʼn
silindriese pyp met ʼn 45°-afsneiding.
Teken die ontvouing van die pyp op ANTWOORDBLAD C.
Toon alle konstruksielyne. (21)
.
A7 C B6 D
A6
B5 B7
A5 B4 B8
A4 B3 B9
A3 B2 B10
A2 B1 B11
A1
A B
0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12
3 4
2
5
1
12
6
0
11 7
10 8
9
Basislyn A-B 1
Naatlyne A-C en B-D 1
Verdeellyne 0-12 op bo-aansig 6
Vertikale en horisontale konstruksielyne A1–A7 7
Snypunte en omvouinglyn B1–B11 6
TOTAAL: 21
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2019 QP (Eng)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2019 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2019 QP (Eng)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--2a9b9e1b-37dc-48dc-9aa7-67dd5fa19a10/v1-8a03885eb99c8043e8b1/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC June 2019 Memo (Afrikaans)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--8c1355fc-f6e2-40c6-85ff-1d03eb2991ea/v1-808c163218d7215c1652/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC June 2019 Memo (English)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--13c03cd5-cfa4-42cf-9a7c-5d7b0e1069f0/v1-b52b9528a267b4d4a925/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC November 2019 Memo (Afrikaans)
More from Grade 12 Civil Technology
%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 Gauteng June 2025 QP (Afr)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC June 2025 Question Paper (Afr)
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2025 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Eng)
%20Afr--eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c/v1-3553acfa446acbaa2a45/card.webp)
Question paper