Skip to content

Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2019 QP (Afr)

Question paperCivil TechnologyGrade 12201924 pages

Grade 12 Civil Technology question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2019 (Afrikaans), 24 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2019 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING PUNTE: 200 TYD: 3 uur *CvltA3* Hierdie vraestel bestaan uit 19 bladsye, insluitend 3 antwoordblaaie.
Downloaded from hlayiso.com 2 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/SEPTEMBER 2019) BENODIGDHEDE: 1. ANTWOORDEBOEK 2. Tekengereedskap 3. ʼn Nieprogrammeerbare sakrekenaar INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae: TWEE vrae is generies en VIER vrae is vakspesifiek. 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Beantwoord elke vraag as ʼn geheel. MOENIE onderafdelings van vrae skei NIE. 4. Begin die antwoord op ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy. 5. MOENIE in die kantlyne van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE. 6. Jy mag sketse gebruik om jou antwoorde te illustreer. 7. Skryf ALLE berekeninge en antwoorde in die ANTWOORDEBOEK of op die aangehegte ANTWOORDBLAAIE. 8. Gebruik die puntetoekenning as ʼn riglyn vir die lengte van jou antwoorde. 9. Maak tekeninge en sketse met potlood, volledig gemaatskryf en netjies met beskrywende opskrifte en aantekeninge afgerond, in ooreenstemming met die SANS/SABS se Gebruikskode vir Boutekenepraktyk. 10. Vir die doel van hierdie vraestel moet die grootte van ʼn steen as 220 mm x 110 mm x 75 mm geneem word. 11. Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of inligting ontbreek. 12. Beantwoord VRAAG 2.2, 4.5 en 6.5 op die aangehegte ANTWOORDBLAAIE en gebruik tekeninstrumente, waar nodig. 13. Skryf jou NAAM op elke ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in al het jy dit nie geantwoord nie. 14. As gevolg van elektroniese oordrag, is tekeninge in die vraestel NIE volgens skaal NIE. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2019) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 3 VRAAG 1: VEILIGHEID, WBGV EN MATERIAAL (GENERIES) Begin hierdie vraag op ʼn NUWE bladsy. 1.1 Wat is die maksimum hoogte van ʼn boksteier? (1) 1.2 Bourommel moet nooit vanaf hoogtes laat val word nie. Beskryf die korrekte metode om met bourommel vanaf hoë strukture weg te doen. (2) 1.3 Motiveer kortliks waarom ʼn bouterrein voldoende afgesper moet word. (2) 1.4 Kies die korrekte antwoord tussen hakies wat betrekking het op die konstruksieproses van trappe: 1.4.1 Trappe moet ten minste (30° / 25°) vanaf die horisontale vlak geïnstalleer word en teen nie meer as (45° / 50°) vanaf ʼn muur nie. (2) 1.4.2 Trappe wat nie ʼn permanente deel van die gebou gaan wees nie, moet bordesse van ten minste (760 x 560 mm / 750 x 600 mm) vir elke (3,7 m / 2,5 m) of minder vertikale styghoogte hê. (2) 1.5 FIGUUR 1.5 toon ʼn leer wat teen ʼn muur geplaas is. Wat is die ideale afmeting by 1.5.A om ʼn stabiele plasing vir die leer te kry? Toon aan hoe die verhouding bepaal word. 2m A FIGUUR 1.5 (2) 1.6 Beskryf die veiligheidsvereistes wat van toepassing is wanneer lere verleng word. (2) 1.7 Beskryf kortliks die elektroplateringproses van metale. (2) 1.8 Noem DRIE voordele van die elektroplatering van metale. (3 x 1) (3) 1.9 Noem TWEE voordele van die galvanisering van metale. (2 x 1) (2) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/SEPTEMBER 2019) VRAAG 2: GRAFIKA, VERBINDINGS EN TOERUSTING (GENERIES) Begin hierdie vraag op ʼn NUWE bladsy. 2.1 Dui aan of die volgende stellings ten opsigte van terreinplanne WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs ‘waar’ of ‘onwaar’ langs die vraagnommer in die ANTWOORDEBOEK. 2.1.1 Skaal 1 : 10 word gebruik (1) 2.1.2 Grondkontoere word aangetoon (1) 2.1.3 Uitleg van die riolering word aangetoon (1) 2.1.4 Voorgestelde werk word in rooi aangetoon (1) 2.1.5 Vloerafwerking van vertrekke word aangetoon (1) 2.2 FIGUUR 2.2 op ANTWOORDBLAD A toon die onvoltooide vloerplan van ʼn woonstel op skaal 1 : 100. Voltooi die vloerplan deur die volgende inligting te gebruik: 2.2.1 Buitedeur by 2.2.A (2) 2.2.2 Venster by 2.2.B (2) 2.2.3 Waterkloset by 2.2.C (2) 2.2.4 Handewasbak by 2.2.D (2) 2.2.5 Opwasbak by 2.2.E (2) 2.2.6 Eenwegskakelaar-enkelpool by 2.2.F (2) 2.2.7 Fluoresseerlig by 2.2.G (2) 2.2.8 Kontaksok by 2.2.H (2) 2.2.9 Vetput by 2.2.I (2) 2.2.10 Muurlig by 2.2.J (2) 2.3 Identifiseer die tipe boutkoppe in FIGURE 2.3.1, 2.3.2 en 2.3.3. FIGUUR 2.3.1 FIGUUR 2.3.2 FIGUUR 2.3.3 (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2019) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 5 2.4 Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die instrument in FIGUUR 2.4. A D B C FIGUUR 2.4 2.4.1 Identifiseer die instrument in FIGUUR 2.4. (1) 2.4.2 Noem EEN gebruik van die instrument. (1 x 1) (1) 2.4.3 Benoem die onderdele A–D. (4 x 1) (4) 2.4.4 Noem TWEE gebruike van ʼn laserwaterpas. (2) 2.5 Verduidelik waarom die laserwaterpas nie in uiters koue plekke gebêre moet word nie. Verwys na die vog binne-in die instrument. (2) 2.6 Verduidelik die betekenis van die volgende kode vir Rawlboute: M08/25. (2) [40] TOTAAL AFDELING A: 60 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/SEPTEMBER 2019) VRAAG 3: VENSTERS, KASTE, MUURPANELE EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK) Begin hierdie vraag op ʼn NUWE bladsy. 3.1 Gee EEN woord/term vir ELK van die volgende beskrywings deur ʼn woord/term uit die lys hieronder te kies. Skryf slegs die woord/term langs die vraagnommers (3.1.1–3.1.3) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 3.1.4 boligte. wiplat; soffiet; dagwang; paneel; sponning 3.1.1 Die stuk muur aan die kant van ʼn deur- en vensteropening wat reghoekig tot die gewone voorvlak van die muur is (1) 3.1.2 ʼn Lat wat aan die dakrand-ent van ʼn staandak vasgeheg word om die dakhelling by die dakrandlaag te handhaaf (1) 3.1.3 ʼn Groef of inlating in houtwerk om ʼn paneel of ruit te akkommodeer (1) 3.2 FIGUUR 3.2 hieronder toon die deursnee-aansig van ʼn tong-en-groef muurpaneel van die vloer tot die plafon, vasgemaak aan ʼn 110 mm dik muur. Bestudeer die tekening en beantwoord die vrae wat volg. FIGUUR 3.2 3.2.1 Identifiseer dele A–E. (5) 3.2.2 Wat is die funksie van F? (2) 3.2.3 Gee TWEE redes waarom jy van muurpaneel-werk gebruik sal maak. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2019) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 7 3.3 FIGUUR 3.3 hieronder toon die voor- en syaansig van ʼn slaapkamerkas sonder deure, wat van vloer tot plafon aangebring is. ʼn Onvolledige snylys wat sommige dele van die kas spesifiseer, is gegee. Bestudeer die tekening en voltooi die snylys deur antwoorde op 3.3.1–3.3.7 te verskaf. FIGUUR 3.3 Deel Hoeveelheid Eenheid Lengte Breedte Dikte Totale Materiaal lengte Kante 3.3.1 mm 2 490 570 16 4 980 Eikehout Reling 1 mm 3.3.2 120 16 968 Eikehout Bokant van 1 mm 968 3.3.3 16 968 Eikehout boonste eenheid Onderkant 1 mm 3.3.4 570 16 968 Eikehout van eenheid Rakke 3 mm 570 492 16 3.3.5 Eikehout Skop- 1 mm 968 3.3.6 16 968 Eikehout plaat Agterkant 1 mm 2 310 1100 3.3.7 2 310 Eikehout (7) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/SEPTEMBER 2019) 3.4 FIGUUR 3.4 hieronder toon ʼn gedeelte van ʼn dubbelswaairaam met boligte. Bestudeer die skets en beantwoord die vrae wat volg. FIGUUR 3.4 3.4.1 Benoem die DRIE hoofdele van die dubbelswaairaam met boligte. (3) 3.4.2 Bespreek die doel van ʼn kalfsreling in ʼn swaairaam met boligte. (3) 3.4.3 Bespreek die voordele van boligte in ʼn swaairaam. (3) 3.4.4 Definieer ʼn swaairaamvenster. (2) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2019) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 9 VRAAG 4: DAKKE, PLAFONNE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN MATERIAAL (SPESIFIEK) Begin hierdie vraag op ʼn NUWE bladsy. 4.1 FIGUUR 4.1 hieronder toon ʼn voegkonstruksie om verskillende dele van ʼn deur bymekaar te voeg. Bestudeer die skets en beantwoord die vrae wat volg. FIGUUR 4.1 4.1.1 Identifiseer die voegkonstruksie. (1) 4.1.2 Identifiseer dele A–D. (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/SEPTEMBER 2019) 4.2 FIGUUR 4.2 hieronder toon twee verskillende houtwerkmasjiene. Bestudeer die sketse en beantwoord die vrae wat volg. A B FIGUUR 4.2 4.2.1 Identifiseer masjiene A en B. (2) 4.2.2 Bespreek hoe jy masjien B sal versorg. (3) 4.2.3 Verduidelik hoe jy masjien A na gebruik sal bêre. (2) 4.3 Gee TWEE eienskappe van dakteëls. (2) 4.4 Benoem die mees algemene tradisionele tipe dakprofiel wat in Suid-Afrika gebruik word. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2019) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 11 4.5 Die migrasie van swaeltjies van die noorde na die suide in die somer veroorsaak groot probleme vir huiseienaars, omdat die voëls hulle nessies in die dakrande van huise se dakke bou. ʼn Geslote dakrand kan hierdie probleem oplos. Teken vervolgens op ANTWOORDBLAD B op ʼn skaal van 1 : 10 ʼn deursnee-aansig van so ʼn geslote dakrand van ʼn dak. Die volgende detail moet op jou tekening verskyn:  Muurplaat 114 mm x 38 mm  Gedeelte van die 114 mm x 38 mm bindbalk  Gedeelte van die 114 mm x 38 mm dakspar  Helling van dakkap 30˚  Balkvulling  Kwartrondlys 18 mm  Kaplat 76 mm x 50 mm  Galvaniseerde sinkplaat/IBR  Bedekking materiaal vir die toemaak van die dakrand (dekstroke, soffietbord/veselsementbord 6 mm)  225 mm x 30 mm fassieplank  100 mm x 100 mm vierkantige geut  Geutpyp 75 mm x 75 mm  500 mm dakrand oorhang (22) 4.6 Verduidelik in jou eie woorde wat die verskil tussen ʼn ‘hurricane clip’ en ʼn spykerplaat is. (1) 4.7 Bespreek die verskil tussen die volgende: 4.7.1 Skildak (1) 4.7.2 Skildak met kiel (1) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/SEPTEMBER 2019) VRAAG 5: FORMELE, BEKISTING, SKORING EN GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK) Begin hierdie vraag op ʼn NUWE bladsy. 5.1 FIGUUR 5.1 toon ʼn skets van ʼn slot. Bestudeer die skets en beantwoord die vrae wat volg. FIGUUR 5.1 5.1.1 Identifiseer die slot. (1) 5.1.2 Identifiseer die gedeelte van die deur waar die slot sal inpas. (1) 5.1.3 Noem ʼn deur waar hierdie tipe slot gebruik kan word. (1) 5.1.4 Benoem die gedeelte van die slot wat by die deurraam sal inpas. (1) 5.1.5 Verduidelik die verskil tussen ʼn sleutelgat en ʼn slot. (2) 5.2 Verduidelik EEN gebruik van die volgende skore: 5.2.1 Dubbellugskoor (1) 5.2.2 Staanskoor (1) 5.3 Beskryf die volgende funksies van die volgende komponente van staanskoring: 5.3.1 Voetbalk (1) 5.3.2 Stutte (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2019) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 13 5.4 FIGUUR 5.4 hieronder toon die prentaansig van die konstruksiebesonderhede onder ʼn formeel. Bestudeer die skets en beantwoord die vrae wat volg. FIGUUR 5.4 5.4.1 Identifiseer dele A–D. (4) 5.4.2 Verduidelik EEN gebruik van A soos in FIGUUR 5.4 aangedui. (1) 5.4.3 Verduidelik TWEE funksies van C. (2) 5.4.4 Beskryf die funksie/doel van D. (1) 5.5 Beveel DRIE houtbordprodukte aan wat vir bekisting gebruik kan word. (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 14 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/SEPTEMBER 2019) 5.6 FIGUUR 5.6 hieronder toon die horisontale deursnee van ʼn vierkantige kolom. Bestudeer FIGUUR 5.6 en identifiseer dele A–F. Skryf slegs die antwoord langs die letter (A–F) in die ANTWOORDEBOEK neer. FIGUUR 5.6 (6) 5.7 Verduidelik die funksie/doel van E. (2) 5.8 Verduidelik die doel van F. (1) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2019) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 15 VRAAG 6: HANGVLOERE, TRAPPE, YSTERWARE, DEURE EN VERBINDINGS (SPESIFIEK) Begin hierdie vraag op ʼn NUWE bladsy. 6.1 FIGUUR 6.1 hieronder toon die vloerplan van ʼn reguit traparm met ʼn bordes. Bestudeer die prent en beantwoord die vrae wat volg. FIGUUR 6.1 6.1.1 Identifiseer dele A–H. (8) 6.1.2 Verduidelik die doel van die spilpaal. (2) 6.1.3 Verduidelik die verskil tussen trappe met ʼn bordes en trappe met ʼn halwe bordes. (4) 6.2 FIGUUR 6.2 hieronder toon die basis van staanskoring. Bestudeer die prent en beantwoord die vrae wat volg. FIGUUR 6.2 6.2.1 Verduidelik in jou eie woorde die doel van staanskoring. (2) 6.2.2 Identifiseer die dele A, B en C. (3) 6.2.3 Verduidelik die doel/funksie van deel D. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 16 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/SEPTEMBER 2019) 6.3 FIGUUR 6.3 hieronder toon die horisontale deursnee-aansig van ʼn deur. Bestudeer die skets en beantwoord die vrae wat volg. FIGUUR 6.3 6.3.1 Identifiseer dele A, B, en C. (3) 6.3.2 Verduidelik wat met die tussenstyl van ʼn deur bedoel word. (1) 6.3.3 Verduidelik die doel van opening C in FIGUUR 6.3. (2) 6.4 Verduidelik die verskil tussen ʼn daklat en ʼn kaplat. (4) 6.5 Teken op ANTWOORDBLAD C die verskillende maniere wat gebruik kan word om bovlak-houthangvloere aan mure vas te heg. (10) [40] TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2019) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 17 SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM: ANTWOORDBLAD A GENERIES 2.2 Gebruik die inligting op ANTWOORDBLAD A en voltooi die vloerplan op skaal 1 : 100. 2.2.I 2.2.J KOMBUIS 2.2.C 2.2.D 2.2.E BADKAMER LEEFAREA KAMER 2.2.G 2.2.F 2.2.H 2.2.A 2.2.B Buitedeur by 2.2.A 2 Venster by 2.2.B 2 Waterkloset by 2.2.C 2 Handewasbak by 2.2.D 2 Opwasbak by 2.2.E 2 Eenwegskakelaar-enkelpool by 2.2.F 2 Fluoresseerlig by 2.2.G 2 Kontaksok by 2.2.H 2 Vetput by 2.2.I 2 Muurlig by 2.2.J 2 TOTAAL: 20 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 
Downloaded from hlayiso.com 18 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/SEPTEMBER 2019) SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM: ANTWOORDBLAD B HOUTBEWERKING 4.5 Teken op ANTWOORDBLAD B op ʼn skaal van 1 : 10 die deursnee-aansig van ʼn toe dakrand met dakoorhang van ʼn dakkap. (22) ASSESSERINGSKRITERIA PUNTE KANDIDAAT SE PUNT A Sinkplate/IBR-plate 1 B Dakspar 1 C Bindbalk 1 D Muurplaat 2 E Muur 2 F Pleister 2 G Geutpyp 2 H Kwartrondlys 1 I Soffiethanger 2 J Soffietbord 2 K Geut 2 L Fassieplank 2 M Voetkaplat 1 N Kaplat 1 TOTAAL: 22 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2019) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 19 SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM: ANTWOORDBLAD C HOUTBEWERKING 6.5 Teken op ANTWOORDBLAD die verskillende metodes om bovlak- houthangvloere teen mure vas te geheg. (10) ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KANDIDAAT SE PUNT Balk in muur gebou 2 Vloerbalk 2 Skaal 1 Balk aan muur met kap- 2 hanger vasgemaak Kap of balkhanger 2 Skaal 1 TOTAAL: 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com  
Downloaded from hlayiso.com   
Downloaded from hlayiso.com 

Study this subject

More from Grade 12 Civil Technology

View all