Skip to content

History Grade 12 Paper 2 Gauteng Mock 2015 Memo (Afrikaans)

MemorandumHistoryGrade 12201518 pages

Grade 12 History Paper 2 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2015 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2015 MEMORANDUM VAK: GESKIEDENIS V2 (10792)
Downloaded from hlayiso.com 10792/15 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN – 2015 GESKIEDENIS (Tweede Vraestel) MEMORANDUM 1 BRONGEBASEERDE VRAE 1.1 Die volgende kognitiewe vlakke is gebruik om die brongebasseerde vrae op te stel. KOGNITIEWE HISTORIESE VAARDIGHEDE GEWIG VAN VRAE VLAKKE  Onttrek bewyse uit bronne VLAK 1  Kies en organiseer relevante inligting 30% uit bronne (15)  Definieer historiese konsepte  Interpretasie van bewyse uit bronne VLAK 2  Verklaar inligting wat uit bronne onttrek 40% is (20)  Ontleed bewyse uit bronne  Interpreteer en evalueer bewyse uit bronne. VLAK 3  Gebruik bronne en bepaal hoe 30% bruikbaar, betroubaar, (15) onbevooroordeeld en beperk dit is.  Vergelyk en kontrasteer interpretasies en perspektiewe wat in bronne aangebied is en kom tot onafhanklike gevolgtrekking. 1.2 DIE INLIGTING HIERONDER DUI AAN HOE BRONGEBASSEERDE VRAE GEASSESSEER WORD:  In die nasien van brongebasseerde vrae moet krediet gegee word vir enige relevante standpunte, argumente, bewyse of voorbeelde.  In die toekenning van punte moet klem gelê word op hoe die vereistes van die vraag aangespreek is.  In die nasienriglyn word die vereistes van die vraag vaardighede wat gebruik moet word asook die vlak van die vraag in skuinsskrif aangedui. 1
Downloaded from hlayiso.com 10792/15 2. OPSTELVRAE 2.1 DIE OPSTELVRAE VERG DAT KANDIDATE:  in staat is om hulle argumente op ʼn logiese en samehangende wyse saam te stel. Hulle moet die relevante inligting uitsoek, organiseer en saamvat sodat hulle in staat is om ʼn redelike volgorde van feite of ʼn effektiewe argument kan saamstel oor die vraag wat gevra is. Dit is noodsaaklik dat die opstel ʼn inleiding, ʼn samehangende liggaam met bewyse en ʼn slot sal hê. 2.2 NASIEN VAN OPSTEL  Merkers moet bewus wees dat die inhoud van die antwoord gelei sal word deur die handboeke wat by die betrokke Sentrum gebruik word.  Kandidate kan enige ander toepaslike inleiding en/of gevolgtrekking hê as wat in die spesifieke opstel se nasienriglyne ingesluit is.  Wanneer ʼn oop-antwoord brongebasseerde vraag nagesien word, moet leerders erkenning kry vir enige ander toepaslike antwoord. 2.3 GLOBALE ASSESSERING VAN DIE OPSTEL Die opstel sal globaal (holisties) geassesseer word. Hierdie benadering vereis dat die onderwyser die produk as ʼn geheel sal bepunt, sonder om komponente apart te bepunt. Hierdie benadering moedig die leerder aan om ʼn individuele mening aan te bied deur die uitgesoekte feitelike bewyse aan te bied om die argument te ondersteun. Daar sal nie van die leerder verwag word om “feite” klakkeloos weer te gee om so ʼn hoër punt te kry nie. Hierdie benadering moedig leerders af om ‘model’-antwoorde voor te berei en weer te gee sonder om die spesifieke vereistes van die vrae in ag te neem nie. Holistiese nasien van die opstel gee krediet vir die leerders se opinies wat deur feite ondersteun word. Holistiese tekortkominge, soos die benadering is soos volg:  Konstruksie van die argument  Die gepaste uitkies van feitelike getuienis om die dokument te ondersteun  Die leerder se interpretasie van die vraag 2.4 ASSESSERINGSPROSEDURES VAN DIE OPSTEL 2.4.1 Neem die sinopsis in ag wanneer die opstel geassesseer word. 2.4.2 Tydens die eerste deurlees moet merkies gemaak word vir ʼn gepaste inleiding (aangedui deur ʼn kolpunt in die riglyn/memorandum) elk van die hoofpunte/aspekte wat behoorlik in die konteks pas (ook aangedui met ʼn kolpunt in die nasienriglyn/memorandum) bv. in ʼn antwoord waar daar 5 hoofpunte is, kan daar 7 regmerkies wees. 2
Downloaded from hlayiso.com 10792/15 2.4.3 Die volgende addisionele simbole kan ook gebruik word.  Inleiding, hoofaspekte en gevolgtrekking nie behoorlik binne konteks nie  Verkeerde stelling _________________  Irrelevante stelling [ [ [  Herhaling R  Ontleding A√  Interpretasie 1√ 2.5 DIE MATRIKS 2.5.1 Gebruik die matriks in die nasien van opstelle In die nasien van opstelle, moet die kriteria soos wat in die matriks verskaf word, gebruik word. Wanneer die opstel nagesien word, kyk na die inhoud en aanbieding. Op die punt waar inhoud en aanbieding oorkruis, gebaseer op die sewe vaardigheidsvlakke, word die punt toegeken. (a) Die eerste deurlees van ʼn langer skryfstuk moet bepaal of die hoofaspekte geraak is en om die inhoudsvlak op die matriks te bepaal C VLAK 4 (b) Die tweede deurlees van ʼn langer skryfstuk sal betrekking hê op die vlak (op die matriks) van aanbieding) C VLAK 4 P VLAK 3 (c) Ken die algehele punt met die hulp van die matriks toe. C VLAK 4 P VLAK 3 26 – 27 3
Downloaded from hlayiso.com 10792/15 NASIENMATRIKS VIR OPSTEL: 50 VLAK 7 VLAK 6 VLAK 5 VLAK 4 VLAK 3 VLAK 2 VLAK 1 AANBIEDING Goedbeplande en Goedbeplande en Goedbeplande Het ʼn argument Toon sommige Pogings is Min of geen gestruktureerde opstel. gestruktureerde en beplan en bewyse en het aangewend poging om ʼn Goeie sintese van opstel. Het ʼn gestruktureerde neergeskryf. ʼn argument om ʼn opstel te skryf inligting. Het ʼn argumentslyn opstel. Pogings Bewyse is in ʼn opgestel. antwoord te nie. oorspronklike, ontwikkel. is aangewend mate gebruik Pogings is struktureer. goedgebalanseerde en Bewyse is gebruik om ʼn duidelike om die gemaak om ʼn Baie INHOUD onafhanklike om die argument argument te argumentslyn argumentslyn beskrywend of argumentslyn na vore te steun. Pogings ontwikkel. te ondersteun. te onderhou. sommige gebring met die hulp is gemaak om Gevolgtrekking Gevolgtrekking Gevolgtrekking pogings om ʼn van die bewyse en het onafhanklike is gemaak uit die gebasseer op NIE uit bewyse argumentslyn die argument gevolgtrekking uit bewyse om die bewyse. ondersteun nie. te ontwikkel. volhoudend verdedig die bewyse te argumentslyn te Geen poging deur ʼn onafhanklike maak om die ondersteun. is gemaak om gevolgtrekking te maak argument te tot ʼn uit bewyse wat die steun. gevolgtrekking argumentslyn steun. te kom nie. VLAK 7 Vrae is volledig beantwoord. Inhoud gekies 47-50 43-46 heeltemal relevant tot die argumentslyn. VLAK 6 Vraag is beantwoord. Inhoud gekies 43-46 40-42 38-39 heeltemal relevant tot die argumentslyn. VLAK 5 Vraag in ʼn groot mate beantwoord. Inhoud 38-39 36-37 34-35 30-33 28-29 voldoende gedek en gepas. VLAK 4 Vraag erkenbaar in antwoord. 30-33 28-29 26-27 Sommige weglatings of irrelevante inhoudsseleksie. VRAAG 3 Inhoud gekies pas by die vraag maar beantwoord dit nie, of pas nie 26-27 24-25 20-23 altyd nie. Weglating is dekking. VLAK 2 Vraag onvoldoende 20-23 18-19 14-17 beantwoord. Inhoud skraal. VLAK 1 Vraag onvoldoende beantwoord of 14-17 0-13 glad nie. Onvoldoende of irrelevante inhoud. 4
Downloaded from hlayiso.com 10792/15 AFDELING A BRONGEBASEERDE VRAE VRAAG 1 WATTER IMPAK HET DIE FILOSOFIE VAN SWART BEWUSSYN OP DIE SKOLIERE VAN SOWETO IN DIE 1970’s GEHAD? 1.1 1.1.1 [Interpretasie van bewyse uit Bron 1A–L2]  Apartheid het swart mense onderdruk (slawe gemaak)  Dit het hulle die las van onderdrukking laat dra.  Dit het hulle ontoereikend (minderwaardig), skaam, hulpeloos en misrabel laat voel.  Apartheid het swart Suid-Afrikaners soos tweedeklasburgers behandel.  Verontmensliking onder die apartheidstelsel (met ander woorde geen stemreg, geen grond ens.)  Ander relevante antwoorde. (Enige 2 x 2) (4) 1.1.2 [Onttrekking van bewyse uit Bron 1A–L1]  Mense wat hulle identiteit verloor het. (1 x 2) (2) 1.1.3 [Onttrekking van bewyse uit Bron 1A–L1]  Die swartman moet homself vind.  Om lewe terug te pomp in homself  Om trots en waardigheid terug te pomp in homself  Om nie toe te laat dat hy misbruik word nie.  Om te voorkom dat onheil (boosheid) heers in Suid-Afrika.  Om homself te herinner aan sy medepligtigheid. (Enige 4 x 1) (4) 1.1.4 [Verduideliking van konsepte uit Bron 1A–L1] (a) Swart Bewussyn Swart Bewussyn was ʼn beweging wat die massa (swart mense) van hulle politieke, kulturele en ekonomiese regte bewus wou maak. Swart mense moet trots op hulleself wees en streef daarna om onafhanklik te wees. (b) Onderdrukking Om onregverdig behandel te word. Om wreed en onregverdig geregeer te word. Enige toepaslike antwoord. (2 x 2) (4) 5
Downloaded from hlayiso.com 10792/15 1.2 1.2.1 [Onttrekking van bewyse uit Bron 1B–L1]  Bantoe-onderwys  Die swak toestande in die townships  Die onderdrukking van Swart ontevredenheid  Ontkenning/miskenning van swart aspirasies. (Enige 2 x 1) (2) 1.2.2 [Verduideliking van bewyse uit Bron 2A–L2]  Die groeiende aantal swart studente/skoliere wat ʼn maatskaplike mag geword het.  Swart bewussyn gee swart studente/skoliere ʼn politieke doelwit. (Enige 2 x 2) (4) 1.2.3 [Onttrekking van bewyse uit Bron 2A–L2]  Dit het studente/skoliere laat verstaan hoe hulle onderdruk is.  Dit het ʼn gees van uitdaging van apartheid na vore gebring.  Dit het hulle polities saamgesnoer  Dit het hulle wit/blanke oorheersing laat uitdaag. (Enige 2 x 2) (4) 1.2.4 [Regverdiging van bewyse uit Bron 1B–L2]  Daar was baie/ʼn groot getal skoliere/studente  Hulle was meer instaat om die politieke situasie te beïnvloed  In die 1976-opstand was hulle instaat om hulle eie organisasies en programme te reël.  Enige ander relevante antwoord. (Enige 2 x 2) (4) 1.3 1.3.1 [Verduideliking van inligting uit Bron 1C–L2]  Die doelwitte en oogmerke van die SASM.  Die posisie en gebruik van Afrikaans in skole.  ʼn Massa-optog wat op 16 Junie gehou sou word, is bespreek.  Die SASM-komitee vir Soweto is verkies.  Die prefekte en monitors (klaskapteins) was lede van die aksiekommitee. (Enige 1 x 2) (2) 1.3.2 [Interpretasie van bewyse uit Bron 1C]  Die lede van die SASM het aan óf die ANC of die BCM behoort. (1 x 2) (2) 1.4 1.4.1 [Verduideliking en interpretasie van bewyse in Bron 1D–L2]  Studente/skoliere het opgemars teen die gebruik van Afrikaans – leerder word getoon wat betoog.  Leerders toon plakkate – plakkate wat hulle ontevredenheid in Afrikaans toon.  Enige ander relevante respons. (2 x 2) (4) 1.4.2 [Interpretasie van getuienis uit Bron 1D–L2]  Hulle hou nie van Afrikaans nie.  Negatiewe houding  Enige ander relevante antwoord. (Enige 1 x 2) (2) 6
Downloaded from hlayiso.com 10792/15 1.5 [Vergelyk bewyse uit Bronne 1B en 1C–L3]  Beide bronne verduidelik dat die optog deur skoliere georganiseer is.  Beide bronne verduidelik dat studente/skoliere hulle eie organisasie gestig het.  Beide bronne sê dat die rede vir die opmars ʼn stryd teen Afrikaans as onderrigmedium was.  Hulle sê albei dat die Swart Bewussynsbeweging ʼn invloed op die skoliere/studente gehad het.  Enige ander relevante antwoord. (Enige 2 x 2) (4) 1.6 [Interpreteer en evalueer inligting uit al die Bronne – L3]  Die BCM (Swartmagbeweging) het die 1976-studente/skoliere bewus gemaak dat die swartman onderdruk word en ʼn las dra (Bronne 1A en 1B)  Dat verandering teweeg gebring moet word deur die onderdrukte mense self (Bron 1A)  Die BCM het die leerders politieke mag gegee (Bron 1B)  Die BCM omsluit die gees van uitdaging in die studente (Bron 1B)  Die BCM het politieke eenheid gebring  SASM is in die BCM-groepering (Bron 1C)  Enige ander relevante punt. GEBRUIK DIE VOLGENDE RUBRIEK OM ’N PUNT TOE TE KEN  Gebruik bewyse op ʼn elementêre manier, bv. toon min of geen begrip van die impak van die BCM op die jeug VLAK 1 van Soweto in die 1970’s nie. Punt : 0–2  Gebruik bewyse bewyse gedeeltelik om oor ʼn onderwerp te skryf of kan nie oor die onderwerp skryf nie  Bewyse is meestal relevant en het in ʼn groot mate betrekking op die tema, bv. Toon in ʼn mate begrip van VLAK 2 die impak van die BCM op die jeug van Soweto in die Punt: 3–5 1970’s.  Gebruik bewyse op ʼn baie basiese manier.  Gebruik toepaslike bewyse, bv. toon ʼn deeglike begrip van die impak van die BCM op die jeug van Soweto in die 1970’s. VLAK 3 Punt: 6–8  Bewyse het goed betrekking tot die onderwerp.  Gebruik bewyse baie effektief in ʼn goed georganiseerde paragraaf wat ʼn begrip van die onderwerp toon. (8) [50] 7
Downloaded from hlayiso.com 10792/15 VRAAG 2 HOE HET DIE WAARHEIDS- EN VERSOENINGSKOMITEE (WVK) TEENOOR SUID- AFRIKA SE VERDEELDE VERLEDE OPGETREE? 2.1 2.1.1 [Onttrekking van bewyse uit Bron 2A–L1]  Openbaarmaking van Menseregte-oortredings en -misdade.  Slagoffers kon praat oor hulle lyding. (2 x 1) (2) 2.1.2 [Interpretasie van bewyse uit Bron 2A–L2]  Hulle sou herstel van hulle lyding onder apartheid  Om vertroosting te vind oor wat met hulle geliefdes gebeur het.  Enige ander relevante respons (2 x 2) (4) 2.1.3 [Verduideliking van historiese konsepte Bron 2A–L1] (a) Apartheid  ʼn Stelsel van rasse-skeiding in Suid-Afrika wat deur die Nasionale Party deur wetgewing afgedwing is.  Enige ander relevante respons (b) Rekonsiliasie  Daad om twee dinge met mekaar te versoen (2 x 2) (4) 2.2 2.2.1 [Interpretasie van bewyse uit Bron 2B–L2]  De Klerk was woedend en het by die Hooggeregshof aansoek gedoen teen 30 reëls wat na hom verwys het.  Die ANC het op ʼn vergadering met die WVK aangedring.  Enige ander relevante reaksie (2 x 1) (2) 2.2.2 [Interpretasie van bewyse uit Bron 2B–L2]  De Klerk is aangewys as medepligtig in menseregte vergrype.  Die ANC is vir oorlogsmisdade veroordeel.  Enige ander relevante reaksie (2 x 2) (4) 2.2.3 [Onttrekking van bewyse uit Bron 2B–L2]  Die WVK het die ANC uitgenooi om ʼn skriftelike voorlegging te maak, maar het ʼn vergadering geweier. (1 x 2) (2) 2.3 2.3.1 [Interpretasie van bewyse uit Bron 2C–L2]  Die taak van die WVK was swaar, maar hulle het daarin geslaag om die waarheid te vind (“ons het dit gemaak”)  Baie politieke partye het die WVK aangeval (pyle toon aanvalle)  Enige ander relevante antwoord. (2 x 2) (4) 2.3.2 [Interpretasie van bewyse uit Bron 2C–L2]  Ondanks aanvalle uit alle oorde was die WVK in staat om sy mandaat/opdrag suksesvol uit te voer.  Tutu, ʼn biskop/priester, was voorsitter van die WVK en is nie oorgesien van aanvalle/kritiek nie.  Enige ander relevante respons. (2 x 2) (4) 8
Downloaded from hlayiso.com 10792/15 2.4 [Vergelyking van bewyse uit Bronne 2B en 2C–L3]  In beide bronne was die ANC en De Klerk ontevrede met die WVK. Die pyle van die ANC en die NP is na Tutu se kop gemik, wat beteken dat hulle hom dood wou hê.  In beide bronne kritiseer hulle die WVK/Val die WVK aan.  Beide bronne fokus op die bevindings van die WVK (sak wat deur Tutu gedra word)  Enige ander relevante respons. (Enige 2 x 2) (4) 2.5 2.5.1 [Onttrekking van bewyse uit die Bron 2D–L1]  Dit was vertroulike WVK-verhore en moes versigtig gehanteer word.  Dit het “plofbare” besonderhede bevat.  Enige ander relevante respons. (Enige 1 x 2) (2) 2.5.2 [Ontleding van bewyse uit Bron 2D–L2]  Om te hoor wat die waarheid is.  Om kwytskelding/amnestie te gee.  Om slagoffers vertroosting te gee.  Gee geloofwaardigheid aan die prosesse van die WVK.  Enige ander relevante respons (Enige 2 x 1) (2) 2.5.3 [Interpretasie van bewyse uit Bron 2D–L2]  Die werk van die WVK was deursigtig en almal moet toegang hê.  Dit was bewys dat die WVK gewerk het om SA te heel/gesond te maak.  Hierdie lêers is bewys hoe die WVK gewerk het om SA te heel/gesond te maak.  Hierdie lêers is bewys hoe die WVK sy werk gedoen het.  Enige ander relevante respons. (Enige 2 x 2) (4) 2.5.4 [Bepaal deur na Bron 2D te kyk, die nut van die bron L3]  Dit is ʼn primêre bron. Dumisa Ntsebesa was by die WVK.  Die bron is deur ʼn voormalige ondersoekhoof van die WVK geskryf.  Helder verduideliking van hoe die WVK sy ondersoeke uitgevoer het.  Enige ander relevante respons. (Enige 2 x 2) (4) 9
Downloaded from hlayiso.com 10792/15 2.6 [Interpretasie, ontleding en sintese van bewyse uit alle bronne – L3] Kandidate kan die volgende punte gebruik om die vraag te beantwoord.  Die WVK het aan die mense ʼn platform gegee om hulle opgekropte skuldgevoelens, lyding en haat uit te druk.  Voorsien ʼn gestruktureerde platform en verligting in die vorm van amnestie en finansiële kompensasie.  Dit het verrykende en besondere openbare blootstelling gegee aan menseregtevergrype wat onder die apartheidsregering gepleeg is.  Dit het ʼn voorheen teësinnige bevolking gedwing (alhoewel daar steeds ontkenning was op ʼn vlak om in te sien dat apartheid moreel onverdedigbaar is en ʼn misdaad teen die mensdom is.  Dit het gewone mense gehelp om hulle lyding onder die bewind uit te druk.  Dit het ʼn algehele katartiese [terapeuties of helende] uitwerking vir baie slagoffers gehad.  Dit gee ʼn sin dat ʼn vorm van rekonsiliasie reeds plaasgevind het.  Begeerte om hulleself vry te maak van die laste van die verlede en uit te sien na ʼn beter helderder toekoms.  Om uit te sien na die toekoms eerder as om in die verlede vasgevang te wees.  Die WVK het die gemoedere van mense van verdeeldheid en haat verander na samehorigheid en liefde.  Enige ander relevante respons. GEBRUIK DIE VOLGENDE RUBRIEK OM ’N PUNT TOE TE KEN  Gebruik bewyse op ʼn elementêre manier, d.i. toon min of geen begrip van die rol wat deur die WVK gespeel het VLAK 1 in na-apartheid SA nie. Punt : 0–2  Gebruik bewyse gedeeltelik oor die tema te skryf of kan nie daaroor skryf nie.  Bewyse is meestal relevant en het in ʼn groot mate betrekking op die tema, bv. Toon in ʼn mate van begrip VLAK 2 van die rol wat die WVK in na-apartheid in Suid-Afrika Punt: 3–5 gespeel het.  Gebruik bewyse op ʼn basiese manier.  Gebruik toepaslike bewyse, wat ʼn deeglike begrip toon van die rol wat die WVK gespeel het in na-apartheid Suid-Afrika VLAK 3 Punt: 6–8  Pas goed by die tema.  Gebruik bewyse baie effektief in ʼn georganiseerde paragraaf wat ʼn begrip van die onderwerp toon. (8) [50] 10
Downloaded from hlayiso.com 10792/15 VRAAG 3 WAAROM HET SUID-AFRIKA BY DIE BRICSGROEP AANGESLUIT? 3.1 3.1.1 [Interpretasie van bewyse uit Bron 3A–L1]  Afrika is gereed om die kontinent te ontwikkel.  Die leierskap in Afrika het ontwikkel.  Enige ander relevante antwoord. (Enige 1 x 2) (2) 3.1.2 [Interpretasie van bewyse uit Bron 3A–L2]  Sodat Afrika kan ontwikkel en sy plek in die wêreldekonomie kan inneem, moet daar vrede op die kontinent wees.  Voordat ontwikkeling kan plaasvind, moet daar politieke stabiliteit wees.  Enige ander relevante antwoord. (Enige 1 x 2) (2) 3.1.3 Noem die DRIE nuwe sleutelelemente wat NEPAD voorsien het.  Dit is in Afrika ontwikkel, besit en bestuur  Dit bring die konsep van ʼn nuwe vennootskap na vore  Afrika onderneem sekere sake in sy eie belang (3 x 1) (3) 3.2 3.2.1 [Onttrekking van bewyse uit Bron 3B–L1]  Om groei te probeer aanwakker.  Om groter verbintenis aan te moedig.  Om die Afrika-kontinent in die organisasie te verteenwoordig. (Enige 1 x 2) (2) 3.2.2 [Interpretasie van bewyse uit Bron 3B–L2]  Hy het daarin geslaag om hulle te oortuig van die voordele daarvan om Suid-Afrika toe te laat deur na elke land toe te reis en ons saak te gaan stel.  Enige ander relevante antwoord. (Enige 1 x 2) (2) 3.2.3 [Interpretasie van bewyse uit Bron 3B–L2]  BRICS-belegging in SA sal SA in staat stel om sy belegging in ondernemings regoor die kontinent te versprei.  Buitelandse beleggers sal SA se stabiliteit ens. sien as aanmoedigend as hulle pan-Afrika-bedrywighede ondersoek.  Enige ander relevante antwoord. (Enige 2 x 2) (4) 3.2.4 [Interpretasie van bewyse en verduideliking van hulle bruikbaarheid – Bron 3B–L3]  Dit verduidelik hoeveel geld SA tot die BRICS-groep moes bydra om aan te sluit.  Dit verduidelik die voordele vir SA om aan te sluit.  Dit verduidelik die impak wat dit op die res van die kontinent gaan hê.  Enige ander relevante respons. (Enige 2 x 2) (4) 11
Downloaded from hlayiso.com 10792/15 3.3 3.3.1 [Verduideliking van ʼn historiese konsep uit Bron 3C–L2]  Die BRICS-bootjie is klein en word deur al vyf lande wat daarin sit, gestuur.  Elke land moet sy deel doen/almal roei.  Hulle werk saam as gelykes om hierdie situasie te laat werk.  Hulle is gelukkig om saam te werk/glimlagte op al die gesigte. (Enige 2 x 2) (4) 3.3.2 [Interpretasie van bewyse uit Bron 3C–L2]  G8 hou die BRICS-lande teen hulle sin gevange.  G8 het die beweging en ekonomiese groei van BRICS-lande teruggehou.  Hulle is nou bly om uit die tronk te ontsnap.  Hulle werk saam om hulle eie ekonomiese vryheid te bewerkstellig.  Hulle is nou vry en gaan nie langer deur die G8-lande teruggehou word nie.  Enige ander toepaslike antwoord. (Enige 2 x 2) (4) 3.3.3 [Onttrekking van bewyse uit Bron 3C–L1]  Brasilië  Indië  Rusland (Enige 2 x 1) (2) 3.4 3.4.1 [Onttrekking van bewyse uit Bron 3D–L1]  Hulle het aanvanklik $50 biljoen bygedra. (1 x 1) (1) 3.4.2 [Interpretasie van bewyse uit Bron 3D–L2] Ja  Die rolle van die bank is verdeel tussen: China – die hoofkwartier, Indië – die President, Rusland – voorsitter van die Raad van Goewerneurs van die Direksie. Dit sou oorheersing voorkom.  Daar word geïmpliseer dat dit slegs vir ses jaar sal geld en dan sal verander, om oorheersing te voorkom.  Elke land moes ewe veel geld in die Bank belê, sodat geen land meer beheer kan opeis omdat hulle meer geld belê het nie.  Enige ander relevante respons. Nee  China beheer die hoofkwartier, asook die Direksie. Dit gee meer beheer aan China.  Suid-Afrika en Brasilië beheer geen aspek nie. Hulle is dus in gevaar om gedomineer te word.  Enige ander relevante antwoord. (Enige 2 x 2) (4) 3.4.3 [Interpretasie van bewyse uit Bron 3D–L2]  Lande is ontevrede met ontwikkelende lande en hoe hulle mekaar oorheers.  Om die leierskap van die Bretton Wood-tweeling teen te staan.  Enige ander relevante antwoord. (Enige 1 x 2) (2) 12
Downloaded from hlayiso.com 10792/15 3.4.4 [Ontleding en interpretasie van bewyse uit Bron 3D–L2]  Daar is gelyke kapitaalbelegging deur al die BRICS-groep se lande – al die lande gaan ewe veel belê. In die Bretton Wood stelsel het ontwikkelde lande meer kapitaal bygedra.  Gelyke stemregbasis – alle lande het gelyke stemreg en gelyke waarde. In die Bretton Wood stelsel het die ontwikkelde lande meer seggenskap.  Enige ander relevante respons. (Enige 2 x 2) (4) 3.4.5 [Interpretasie van bewyse uit Bron 3D–L2]  Die kapitaalbasis sal vir die befondsing van volhoubare ontwikkelingsprojekte gebruik word in die lidlande.  Hulle sal beter ekonomiese ontwikkeling kan bereik.  Hulle sal meer seggenskap in wêreldpolitiek bereik.  Enige ander relevante antwoord. (1 x 2) (2) 3.5 [Interpretasie, ontleding van sintese van bewyse uit alle bronne – L3] Kandidate kan die volgende punte gebruik om die vraag te beantwoord.  Om groei aan te moedig.  Verhoog groter betrokkenheid deur te probeer om die Afrika-kontinent in te sluit.  Om hulle ekonomiese betrokkenheid deur vennootskappe te bevorder.  Om dit tot hulle eie voordeel te gebruik as ʼn fonds vir BRICS-beleggings.  Om buitelandse beleggers aan te moedig.  Suid-Afrika se aanvaarding as lidland is ʼn direkte gevolg van die impak wat globalisering op Afrika en die erkenning dat Suid-Afrika homself en ander kan help.  Enige ander relevante punte.. GEBRUIK DIE VOLGENDE RUBRIEK OM ’N PUNT TOE TE KEN  Gebruik bewyse op ʼn elementêre wyse, bv. toon min of geen begrip waarom Suid-Afrika by die BRICS-groep VLAK 1 aangesluit het nie. Punt : 0–2  Is nie in staat om bewyse op ʼn baie basiese wyse in ʼn paragraaf te organiseer nie.  Bewyse is meestal relevant en het in ʼn groot mate betrekking op die onderwerp, bv. toon in ʼn mate van begrip waarom Suid-Afrika by die BRICS-groep VLAK 2 Punt: 3–5 aangesluit het.  Is in staat om bewyse effektief te gebruik en in ʼn paragraaf te organiseer.  Gebruik relevante bewyse, bv. demonstreer ʼn deeglike begrip waarom Suid-Afrika by die BRICS-groep VLAK 3 aangesluit het. Punt: 6–8  Gebruik bewyse baie effektief in ʼn georganiseerde paragraaf en toon ʼn begrip oor die onderwerp. (8) [50] 13
Downloaded from hlayiso.com 10792/15 AFDELING B OPSTELVRAE VRAAG 4 BURGERLIKE WEERSTAND 1970s TOT 1980s: SUID-AFRIKA DIE APARTHEIDSKRISIS IN DIE 1980’s [BEPLAN EN VORM ’N OORSPRONKLIKE ARGUMENT GEBASEER OP GEPASTE BEWYSE EN GEBRUIK ANALITIESE EN INTERPRETASIE-VAARDIGHEDE.] SINOPSIS Kandidate moet ʼn posisie inneem en die mate aandui waarin binnelandse weerstandsbewegings in Suid-Afrika daarin geslaag het om P W Botha se apartheidsregering uit te daag in die 1980’s. Hulle moet die rol van die onderskeie gemeenskappe, studente- en werksorganisasies, soos die UDF en ECC uitlig terwyl hulle hul argument ontwikkel. HOOFASPEKTE Kandidate moet die volgende aspekte in hulle opstelle insluit: Inleiding: Kandidate moet aandui in watter mate binnelandse weerstandsbewegings die apartheidsregering in die 1980’s uitgedaag het. UITEENSETTING IN ’N GROOT MATE  Botha se beleid van Totale-Aanslag/Totale Strategie  Hervormingsmaatreëls (1983-grondwet, Driekamerparlement 1984, “Koornhof Wette”) Verpligte Diensplig veldtog 1983, Miljoen-handtekeninge in 1984)  Massa optogte in Swart Suid-Afrikaanse townships in 1984 en 1985 (bv. Wegblyveldtogte wat deur die Vaal Civic Association georganiseer is, verbruikersboikotte wat deur Pebco georganiseer is in die Oos-Kaap, rol van geloofsorganisasies ens.)  Protesoptogte (bv. Langa townships in die Oos-Kaap)  Skooloptogte wat hoofsaaklik onder leiding van COSAS was in 1983 en 1985 (Atteridgeville, Tembisa, Alexandra. Soweto, Wes-Kaap en Natal)  Gemeenskappe het in huurboikotte betrokke geraak in die Vaaldriehoek en Soweto in 1984.  Vorming en impak van COSATU en ander vakbonde in die werkers se stryd (struggle)  Wegblyveldtogte op Werkersdag (May Day) in 1986 en die NUW-staking in 1987  Verklaring van die noodtoestand in 1985 – 1986 deur P W Botha se regering. Opkoms van die Massa Demokratiese Beweging in 1989 en die uitdagingsveldtog teen apartheidswette in groot stede, bv. Kaapstad, Durban en Johannesburg.  Die rol van die Black Sash, bv. in Burgerlike proteste en hulp aan slagoffers van apartheid. 14
Downloaded from hlayiso.com 10792/15  Teen die einde van die 1980’s het duisende Suid-Afrikaners hulle lewens verloor in hulle stryd teen bevryding (bv. dood in aanhouding, “swart teen swart”-geweld en vigilantisme (eiereg)  Enige ander relevante antwoord.  Gevolgtrekking: Kandidate moet hulle argument saamvat in ʼn gepaste gevolgtrekking. [50] VRAAG 5 DIE AANBREEK VAN DEMOKRASIE IN SUID-AFRIKA EN DIE AANVAARDING VAN DIE VERLEDE [BEPLAN EN VORM ’N OORSPRONKLIKE ARGUMENT GEBASEER OP GEPASTE BEWYSE EN GEBRUIK ANALITIESE EN INTERPRETASIE VAARDIGHEDE] SINOPSIS Kandidate moet aandui in watter mate leierskap en kompromie deur verskeie politieke organisasies tydens die onderhandelingeproses gelei het tot die aanbreek van demokrasie in Suid-Afrika in 1994. INLEIDING: Kandidate moet hulle argumentslyn bespreek en in watter mate die rol wat deur leiers soos F W De Klerk en Nelson Mandela gelei het tot die aanbreek van ʼn demokratiese Suid-Afrika in 1994. UITEENSETTING IN ’N GROOT MATE  (Redes vir die onderhandelingsproses) F W De Klerk se toespraak in die parlement op 2 Februarie 1994 was ʼn keerpunt in die geskiedenis van Suid-Afrika (leierskap)  Hy het die ontbanning van politieke organisasies (leierskap) aangekondig.  Die vrylating van Nelson Mandela op 11 Februarie 1990 het die weg gebaan vir ʼn onderhandelde skikking (leierskap)  (Geweld in Sebokeng) lei tot die vertraging van die Grootte Schuur Minuut in Mei 1990 – die NP het politieke gevangenes vrygelaat (leierskap)  Pretoria-minuut in Augustus 1990 – die ANC het aangekondig dat hulle die gewapende weerstand (struggle) ophef en die regering het onderneem om die noodtoestand (leierskap) op te hef.  CODESA 1 in Desember 1991 – 19 politieke partye het dit bygewoon – die PAC en KP het nie deelgeneem aan die opstel van ʼn nuwe grondwet vir Suid-Afrika nie (leierskap en politieke partye).  Die ANC en die NP het die Verklaring van Voorneme in 1991 voorgestel, (leierskap en kompromie)  Die ‘Slegs Blankes – verkiesing in Maart 1992 het aan De Klerk die toestemming gegee om te onderhandel (leierskap). 15
Downloaded from hlayiso.com 10792/15  CODESA 2 in Mei 1992 – SABC het ʼn neutrale opinie daargestel, massa- aksiebeweging om die onderhandelingsproses te bespoedig/Boipatong/Bisho- slagting (leierskap en kompromis)  Ooreenkoms van Begrip in September 1992 – geheime onderhandelinge tussen die ANC en die NP-hulle het hulleself tot ʼn onderhandelingsproses verbind (politieke partye)  Veelparty onderhandelings by Kemptonpark/sluipmoord op Chris Hani/Rol van Mandela/stel ʼn GNU voor en sluitingsklousule (sunset clause) deur Joe Slovo (kompromie en leierskap)  Tussentydse verkiesing in November 1993 (kompromie)  Suid-Afrika se eerste demokratiese verkiesing van 1994 (politieke partye)  Krediet moet aan leerders gegee word wat genoem het watter rol geweld in die onderhandelingsproses gespeel het om hulle antwoord verder te ondersteun.  Enige ander relevante antwoord. [50] VRAAG 6 DIE EINDE VAN DIE KOUE OORLOG EN ’N NUWE WÊRELDOORDE: DIE GEBEURE VAN 1989 Kandidate moet ʼn standpunt inneem oor of die ontbinding van Kommunisme die grootste invloed op die wegneming van apartheid gehad het. Die argument sal meestal opweeg teen party van die invloede wat ʼn rol gespeel het en ʼn gevolgtrekking maak.  Ineenstorting van kommunistiese beheer in Oos-Europa het ʼn verandering van die regeringsbeleid in Suid-Afrika tot gevolg gehad.  Die Nasionale Party-regering in Suid-Afrika het dit as skans/grens teen die verspreiding van kommunisme beskou.  Het wetgewing daargestel om kommunisme te onderdruk en het mense en organisasies verban.  Totale Aanslag – Totale strategie.  Hierdie ekstreme anti-kommunisme is gebruik om binnelandse beleidsaktiwiteite te regverdig.  Globachev het hervormings aangekondig: Pereistroika en Glasnost.  Verhouding tussen die VSA en USSR het in die tydperk verbeter.  Hulle het druk op hulle vennote geplaas om streekskonflikte te staak.  Die fokus van die VSA en die USSR het verander en hulle ondersteun nou onderhandelde skikkings en nie meer gewapende konflik nie.  In 1989 het Namibië op ʼn vreedsame wyse onafhanklik geword in verkiesings onder VN-toesig.  Namibië se onafhanklikheid was ʼn voorbeeld vir Suid-Afrika 16
Downloaded from hlayiso.com 10792/15  1989: Die val van die Berlynse muur simboliseer ʼn nuwe tydperk in Europa – Sowjetbeheer van Oos-Europa was verby.  Het SA-regering in staat gestel om te aanvaar dat die kommunistiese bedreiging verby was  Die ‘Totale Aanslag’ was verby.  Die finansiële en militêre ondersteuning waarop die ANC staatgemaak het, het opgedroog.  Die moontlikheid van ʼn geslaagde revolusie het verdwyn en is vervang met die erkenning van ʼn behoefte aan onderhandeling.  Die behoefte aan ‘Totale Aanslag’ het nie langer bestaan nie sodat die verslapping van hierdie wette ʼn positiewe stap was wat sou lei tot onderhandeling.  Onderhandelinge tussen besigheidsleiers en die ANC het reeds begin.  Dit het nuwe druk op die NP-regering geplaas  Onderhandelinge vir ʼn nuwe, demokratiese Suid-Afrika het begin.  De Klerk het die ANC, Kommunistiese Party en ander ontban. Mandela is vrygelaat.  Die einde van die Koue Oorlog het bygedra dat Suid-Afrika ʼn demokrasie geword het. [50] TOTAAL: 150 17

Study this subject

More from Grade 12 History

View all