SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
RELIGIESTUDIES V1
MEI/JUNIE 2024
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2024 papers 



_hlayiso.com_--5873b603-61df-4dbb-8982-56b1d9fb7428/v1-ef32fba796bba6c1b5b7/card.webp)

View all





Religion Studies Grade 12 P1 NSC June 2024 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Religion Studies Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2024 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Religion Studies · Grade 12 · NSC June Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Religion Studies
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2024
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 284.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
NSC June Exam 2024
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Religiestudies/V1 2 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING A (VERPLIGTEND)
VRAAG 1
1.1 1.1.1 C√ (1)
1.1.2 B√ (1)
1.1.3 A√ (1)
1.1.4 B√ (1)
1.1.5 A√ (1)
1.1.6 D√ (1)
1.1.7 C√ (1)
1.1.8 A√ (1)
1.1.9 B√ (1)
1.1.10 C√ (1)
(10)
1.2 1.2.1 Mahayana Boeddhisme√ (1)
1.2.2 Konstantyn√ (1)
1.2.3 Eksklusivis√ (1)
1.2.4 Judaïsme√ (1)
1.2.5 Sjinto√ (1)
1.2.6 Ateïs√ (1)
(6)
1.3. 1.3.1 H√ (1)
1.3.2 F√ (1)
1.3.3 G√ (1)
1.3.4 B√ (1)
1.3.5 D√ (1)
1.3.6 C√ (1)
(6)
1.4 1.4.1 Koning√
Die ander drie kan die mistieke dimensie of toestand van
veranderde en vreedsame bewussyn of verstand bereik/Die ander
drie is godsdienstige figure. √ (2)
1.4.2 Halakhah√
Die ander drie is heilige tekste van Hindoeïsme. √ (2)
1.4.3 Brahmo Samaj√
Die ander drie is stigters van verskillende godsdienste. √ (2)
1.4.4 Metodistekerk√
Die ander drie is voorbeelde van die Onafhanklike Afrika-
kerke/Afrika-geïnisieerde Kerke. √ (2)
1.4.5 Bahá'i-geloof√
Die ander drie is Abrahamitiese godsdienste. √ (2)
(5 x 2) (10)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Religiestudies/V1 3 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
1.5 1.5.1 Onwaar√
Tripitaka is die heilige bron vir die Boeddhistiese godsdiens. √ OF
'n Mantra is 'n kort, heilige vers/frase wat herhaaldelik in gebed of
meditasie gebruik word.√ (2)
1.5.2 Onwaar√
'Sutta' in Boeddhisme verwys na die woorde van die Boeddha.√ OF
'Kosjer' is dit wat in die Joodse godsdiens toelaatbaar is.√ (2)
1.5.3 Onwaar√
Vir die Afrika Tradisionele Godsdiens-gelowige bestaan die
gemeenskap uit drie dimensies, naamlik die lewende mense, die
lewende dooies en diegene wat nog gebore moet word. √ (2)
1.5.4 Onwaar√
Tawhid is die basis van alle godsdienstige kennis, geskiedenis,
metafisika, estetika en etiek in Islam.√ (2)
1.5.5 Onwaar√
Hindoeïsme het 'n kastestelsel, terwyl Boeddhisme nie het nie. √ (2)
(10)
1.6 1.6.1 • Sy is die stigter van Icamagu Spiritual Development Centre. √
• Navorser oor Afrika Tradisionele Godsdiens. √
• Skrywer van baie boeke oor Afrika Tradisionele Godsdiens. √ (2)
LET WEL: Ander relevante antwoorde moet gekrediteer word.
1.6.2 • Die stigter van Taoïsme. √
• Hy is met grys hare gebore. √
• Hy het die Tao Te Ching geskryf. √ (2)
LET WEL: Ander relevante antwoorde moet gekrediteer word.
1.6.3 • 'n Storie wat 'n algemene waarheid vertel. √
• Dit is ‘n versameling van generasies van wysheid. √
• Versameling morele uitsprake en raad wat 'n boek van
kanonieke Joodse en Christelike Heilige Geskrifte vorm. √
• Dit is ‘n boek in the Bybel/ Ou Testament.
• Dit was deur Koning Salomo geskryf. (2)
LET WEL: Ander relevante antwoorde moet gekrediteer word.
1.6.4 • 'n Geestelike dissipline wat asembeheer insluit. √
• Eenvoudige meditasie en spesifieke liggaamshoudings. √
• Het uit Hindoeïsme ontstaan. √ (2)
LET WEL: Ander relevante antwoorde moet gekrediteer word.
(8)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Religiestudies/V1 4 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 • Die ritueel van daaglikse gebed wat vyf keer in die Islamitiese
godsdiens gedoen word
• Een van die vyf pilare van geloof in die Islamitiese godsdiens
• Vanaf puberteit moet elke Moslem man en vrou bid.
• Die Salaat word in Arabies gedoen en spesifieke bewegings
en liggaamshoudings moet gedoen word. (4)
2.1.2 • Eenheid verwys na daardie faktore wat lei na die deel van 'n
gemeenskaplike identiteit.
• Dit verwys na harmonie en eensgesindheid wat tussen
godsdienste bestaan.
• Dit kan ook verwys na die erkenning van gemeenskaplike
grond tussen verskillende geloofsgroepe. (4)
2.1.3 • Geloof dat daar van mense verwag word om sonder enige
twyfel te aanvaar.
• Dit beteken 'n beginsel, leerstelling of stelsel van oortuigings,
wat spesifiek deur 'n godsdiens se kollektiewe godsdienstige
gesag neergelê is. (4)
2.2 2.2.1 • Die gemeenskaplike leefwyse staan sentraal.
• Straf en beloning is hier en nou.
• Hulle glo in die konsep van Ubuntu. (4)
2.2.2 • Hulle glo dat hulle die uitverkore nasie vir God is.
• Hulle glo dat Jerusalem die hoofstad van die wêreld sal wees.
• Hulle glo dat Israel hulle land is wat deur God gegee is. (4)
2.3 2.3.1 • Regressie is om jou na 'n vorige en minder gevorderde
toestand te wend.
• Evolusie is 'n proses van ontwikkeling of groei/progressie na 'n
hoër stadium/fase. (4)
2.3.2 • Bodhisattva in Boeddhisme is iemand wat tot diens van
verligting van ander is, wat hulle help om vry te wees van die
siklus van geboorte en wedergeboorte.
• Boeddha beteken 'verligte een' in Boeddhisme. (4)
2.3.3 • 'n Beskrywende stelling is 'n stelling wat deur waarneming as
waar of onwaar bewys kan word.
• 'n Normatiewe stelling bevestig hoe dinge behoort te wees. (4)
2.4 2.4.1 • Dit help lede/lidmate om te identifiseer wie aan 'n bepaalde
godsdiens behoort en wie nie.
• Dit help lede/lidmate om te verduidelik hoekom hulle daardie
godsdiens gekies het.
• Dit verskaf redes aan gelowiges waarom hulle godsdiens die
beste is. (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Religiestudies/V1 5 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
2.4.2 • Daar sou geen eenheid onder lede wees nie.
• Daar is geen identiteit van 'n godsdiens nie.
• Mense kan baie makliker mislei word. (4)
2.5 • Gelykenisse word as 'n kragtige onderrigmiddel gebruik.
• Hulle voorsien ons van 'n ryk bron van wysheid.
• Dit bevat godsdienstige oortuigings, idees, sedes en waarskuwings.
LET WEL: Ander relevante antwoorde moet gekrediteer word. (6)
2.6 2.6.1 • Westerse siening: Godsdienstige verdraagsaamheid beteken
om mense toe te laat om van een godsdiens na 'n ander te
bekeer.
• Vryheid om 'n godsdiens van jou keuse te volg. (2)
2.6.2 • Oosterse siening: Godsdienstige verdraagsaamheid beteken
om mense toe te laat om die beste uit 'n verskeidenheid
verskillende bronne te neem en dit terselfdertyd toe te pas.
• Vryheid om meer as een godsdiens te beoefen. (2)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Religiestudies/V1 6 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3
3.1 3.1.1 • Volgens sommige godsdienste verwys 'oordeelsdag' na die laaste
dag van die heelal. (2)
• Dit verwys na die katastrofiese verwoesting van die samelewing.
• Dit verwys na die Oordeelsdag.
3.1.2 • Verhongering
• Verwurging
• Verstikking
• Beserings deur 'n stomp voorwerp (4)
3.1.3 • Godsdienstige mense glo in bonatuurlike krag. Daarom kan hulle
maklik slagoffers word.
• Dit is moeilik om tussen godsdiens en kultus te onderskei omdat
albei in bonatuurlike krag glo.
• Die meeste godsdienstige gemeenskappe maak staat op hulle
godsdienstige leiers vir hulle geestelike leiding, daarom word hulle
kwesbaar vir kultusse. (6)
LET WEL: Ander relevante antwoorde moet gekrediteer word.
3.1.4 •Kultusse het 'n paar ongewone praktyke wat teen moraliteit en
etiek is.
• Godsdiens bevorder goeie sedes en het gevestigde etiek. Dit
word algemeen aanvaar. (4)
• Manupilasie, intimidasie en isolasie vorm deel van ‘n kultus se
werking.
• ‘n Religie se leringe is oop vir bespreking en interpretasie.
• Daar is soms bisarre, heidense rituele in ‘n kultus.
• Godsdienstige rituele is gebaseer op goeie godsdienstige
leringe.
LET WEL: Ander relevante antwoorde moet gekrediteer word.
3.1.5 • Hulle wil rykdom hê.
• Hulle wil roem hê.
• Hulle is nie getroue dienaars van die lewende God nie.
• Hulle kompeteer met mekaar. (8)
LET WEL: Ander relevante antwoorde moet gekrediteer word.
3.1.6 • Mense wat hierdie artikel lees, sal nie in die bonatuurlike krag van
God glo nie.
• Mense sal ontmoedig word om kerk toe te gaan.
• Hulle sal versigtiger wees vir afwykende leiers.
• Pastore sal mag, respek en waardigheid in die gemeenskap
verloor.
• Die jong generasie sal hulle nie met godsdiens wil assosieer nie.
• Mense sal meer krities raak. (10)
LET WEL: Ander relevante antwoorde moet gekrediteer word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Religiestudies/V1 7 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
3.1.7 JA
• Hulle het hulle lewens opgeoffer om Jesus te sien.
• Hulle het ter wille van Jesus elke instruksie van hul pastoor
gevolg.
• Hulle het geglo dat hulle pastoor 'n ware dienaar van Christus
was.
• Hulle het baie lyding ter wille van hulle godsdiens verduur. (8)
3.2 • Dit weerhou mense daarvan om onafhanklike denkers te wees.
• Mense kan ateïste raak as gevolg van die invloed van beriggewing wat
bevooroordeeld is.
• Joernaliste se beriggewing weerspieël eenvoudig hulle eie vooroordele.
• Joernaliste beskik dikwels nie oor spesialiskennis van godsdienste nie, en
interpreteer inligting dus dikwels verkeerd.
• Die media floreer op sensasie. Hulle sal dus hoofsaaklik negatiewe berigte
oor godsdiens publiseer.
LET WEL: Ander relevante antwoorde moet gekrediteer word.
(8)
[50]
VRAAG 4
4.1 4.1.1 • Afrika (2)
4.1.2 • Sufi-groepe
• Al-Shabaab (4)
4.1.3 • Sing
• Dans
• Meditasie (6)
4.1.4 • Dit is 'n intra-godsdienstige konflik omdat Sufi's en Al-Sjabaab
beide Moslem is.
• Dit is 'n intergodsdienstige konflik omdat Al-Sjabaab kerke
vernietig het. (4)
4.1.5 • Die Al-Sjabaab het hulle heiligdomme vernietig.
• Sufi-terreine en antieke grafte is vernietig.
• Sufi-geleerdes het gevoel dat daar teen hulle gediskrimineer
word en hulle was oorweldig deur wat hulle as 'n godsdienstige
identiteitskonflik beskou het. (6)
4.1.6 • Daar moet ontwapening van alle vegtende faksies wees.
• Hulle moet 'n regering van nasionale eenheid vorm, wat alle
faksies van die samelewing insluit.
• Hulle moet 'n waarheids-en-versoeningskommissie stig sodat
gruweldade van die verlede aan die lig gebring kan word.
• Diegene wat hulle politieke/godsdienstige misdade bely, moet
amnestie kry.
• Die staat moet 'n sekulêre benadering volg en moet alle
godsdiensgroepe gelyk beskerm.
• 'n Onafhanklike regbank moet gestig word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Religiestudies/V1 8 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
• 'n Forum vir godsdiensleiers moet gestig word sodat alle
godsdienste met die regering kan kommunikeer.
LET WEL: Ander relevante antwoorde moet gekrediteer word. (10)
4.2 • Hulle moet onderhandelings tussen die faksies fasiliteer.
• Hulle moet met humanitêre organisasies werk.
• Hulle moet hulle aanbiddingplekke as skuilings vir vlugtelinge gebruik.
• Godsdiensleiers kan 'n intergodsdienstige beraad belê om die konflik te
bespreek. Die dialoog moet tot praktiese stappe lei wat aan beide kante
geneem kan word.
• Godsdiensleiers word steeds gerespekteer en kan as bemiddelaars
tussen botsende partye optree.
• Godsdiensorganisasies kan hulle godsdiensoortuiging oor vrede in die
wêreld en die heiligheid van die lewe gebruik om vreedsame gedrag te lei
en 'n voorbeeld te wees.
• Hulle kan mense mobiliseer om vir die mense wat geraak word, te bid en
hulle te ondersteun. (8)
LET WEL: Ander relevante antwoorde moet gekrediteer word.
4.3 VOORBEELD 1: BOEDDHISME
• Boeddhistiese leringe is teen enige vorm van konflik.
• Boeddhisme leer dat verontregte partye daarna moet streef om die
wortels van hulle lyding van binne af moet oorkom.
• Om by konflik betrokke te raak, is teen Boeddhistiese leerstellings van
aanvaarding, deernis, nie-aggressie, ens.
• Konflik is teen die lei van 'n eerlike, goeie en pligsgetroue lewe in
Boeddhisme.
• Die ses beginsels van Boeddhisme is om liefde en respek te skep, strewe
na samehorigheid, geen dispuut nie, eensgesindheid en eenheid.
• Boeddhisme se goue reël is: kies jou vriende wys, en behandel die
mense met wie jy in aanraking kom met deernis en sensitiwiteit vir hulle
situasie. Dit sal die kanse op konflik verminder.
VOORBEELD 2: BAHÁ'I
• Universele vrede word deur Bahá'u'lláh verseker as 'n fundamentele
volvoering van die godsdiens van God.
• Die Bahá'i glo in die eenheid van die Skepper en die eenheid van die
mensdom.
• Hulle glo ook dat die Aarde een land is vir die hele mensdom om in
harmonie te leef.
• Bahá'u'lláh sê: 'Moenie met enigiemand stry nie, en vermy elke vorm van
dispuut.'
• 'As daar enige verskille tussen julle opduik, sien my waar Ek voor julle
aangesig staan en die foute van mekaar oorsien ter wille van my Naam
en as 'n teken van julle liefde vir my Manifes.'
• Dit beteken dat soos God ons foute oorsien deur Sy liefde vir ons, ons
diegene moet vergewe wat teen ons oortree. (10)
LET WEL: Ander relevante antwoorde moet gekrediteer word.
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Religiestudies/V1 9 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5
5.1 5.1.1 • Human Rights Watch
• Human Rights Institute by die San Jose State University (4)
5.1.2 • Ghazni-provinsie (2)
5.1.3 • Afghanistan is nou 'n Islamitiese staat.
• Hulle wil ontslae raak van die Amerikaanse ideologie en filosofie
in Afghanistan. (4)
5.1.4 • Mans en vroue het aparte geriewe.
• Daar is geen vermenging van mans en vroue nie. (2)
LET WEL: Ander relevante antwoord moet gekrediteer word.
5.1.5 Voordele
• Aan mans en vroue wat dieselfde beroep binne firmas het, word
dieselfde spesifieke pos toegeken.
• Daar is minder waarskynlikheid van buite-egtelike verhoudings.
• Werksetiek sal verbeter omdat daar minder afleiding is.
Nadele
• Geslagsskeiding versterk seksuele stereotipes.
• Negatiewe stereotipes kan sodoende versterk word. (4)
LET WEL: Ander relevante antwoorde moet gekrediteer word.
5.1.6 • Hulle het geen toegang tot sekondêre en hoër onderwys nie.
• Hulle moet godsdienstige kurrikulums volg.
• Hulle kleredrag word streng afgedwing.
• Daar is streng reisregulasies vir vroue. (6)
LET WEL: ENIGE DRIE van bostaande moet gekrediteer word.
5.1.7 NEE
• Die verslag is op bevindinge van twee onafhanklike
organisasies gebaseer.
• Die verslag is op werklike feite gebaseer.
JA
• Dit is anti-Taliban, wat die Amerikaanse weermag verslaan het.
• Navorsers het Westerse ideologie gebruik om Islamitiese
waardes te beoordeel. (4)
LET WEL: Ander relevante antwoorde moet gekrediteer word.
5.2 • Tydens die opening van die Parlement deel verskillende gelowe dieselfde
platform wanneer hulle bid.
• Verskillende godsdienste bestaan saam en almal is vry om enige plek te
aanbid, ongeag ras, kleur of taal.
• Daar is vryheid van godsdiensbeoefening en gewete in openbare skole.
• Religiestudies as 'n vak dek verskillende godsdienstige tradisies, in plaas
van 'n enkele geloofsonderrig.
• Godsdiensdrag word op spesiale godsdienstige vakansiedae toegelaat.
LET WEL: Ander relevante antwoorde moet gekrediteer word. (10)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Religiestudies/V1 10 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS – Nasienriglyne
5.3 • Sedes is persoonlike waardes van reg of verkeerd wat in jou wese
bestaan.
• Etiek is standaarde van goed of sleg wat in 'n sekere gemeenskap of
beroep aanvaar word. (4)
5.4 VOORBEELD 1: HINDOEÏSME
• Die deug van nie-beskadiging (ahimsa) is die grootste deug in Hindoe-
etiek.
• Hindoes beskou ahimsa as nie-geweld, eerlike deernis en ware liefde.
• Ander belangrike etiese beginsels is nie-gehegtheid (vairagya) en
waarheidsliefde.
• Sotya, waarheid en nie-valsheid, is 'n belangrike lering by Hindoes.
• Asteya, nie-steel, word sterk aanbeveel.
VOORBEELD 2: JUDAÏSME
• Liefdevolle welwillendheid is die kern- etiese deug in Judaïsme.
• Morele wette en etiek is van die Tien Gebooie afgelei.
• Morele beginsels sluit geregtigheid, genesing van die wêreld,
liefdadigheid en welwillendheid teenoor ander in.
• Die versorging van weduwees en weeskinders is die sleutel in Joodse
gemeenskappe.
• In Judaïsme is gasvryheid die kernwaarde. (10)
LET WEL: Ander relevante antwoorde moet gekrediteer word.
Drie x 2 punte moet toegeken word vir die benoeming van enige DRIE
relevante lering.
Die oorblywende vier punte word toegeken vir die bespreking van enige
twee leringe.
[50]
TOTAAL AFDELING B: 100
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Religion Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2018 Memo

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2017 Memo

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P1 NSC June 2018 Memo (Afrikaans)
_hlayiso.com_--5873b603-61df-4dbb-8982-56b1d9fb7428/v1-ef32fba796bba6c1b5b7/card.webp)
Memorandum
Religion Studies Grade 12 P1 NSC June 2018 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P1 NSC June 2017 Memo (English)
More from Grade 12 Religion Studies

Annual teaching plan
Gr 12 Rel Stu ATP 2023 24

Question paper
Religion Studies Grade 12 P1 November 2024 NSC QP (Eng)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P1 November 2024 NSC QP (Afr)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P2 November 2024 NSC QP (Afr)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper