Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2018
GESKIEDENIS V1
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 21 bladsye.
Skip to contentAll 2018 papers 





View all





History Grade 11 P1 Eastern Cape November 2018 Memo (Afr)
Grade 11 History Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2018 (Afrikaans), 21 pages. Read online or download the free PDF.
History · Grade 11 · Eastern Cape November · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 21 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- History
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 21
- File size
- 1.1 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 21
This exam
Eastern Cape November 2018
- Paper 1Question paper · EngQuestion paper · AfrQuestion paperQuestion paper (2)Addendum · EngAddendum · AfrAddendum · Afr (2)AddendumAddendum (2)Memo · EngMemo · Afr
- Paper 2Question paper · EngQuestion paper · Eng (2)Question paper · Eng (3)Question paper · Eng (4)Question paper · AfrQuestion paper · Afr (2)Question paper · Afr (3)Question paper · Afr (4)
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 GESKIEDENIS V1 (EC/NOVEMBER 2018)
1. BRONGEBASEERDE VRAE
1.1 Kognitiewe vlakke en vermoëns gedek gedurende die assessering van
brongebaseerde vrae:
GEWIGSTOE-
KOGNITIEWE
HISTORIESE VAARDIGHEDE KENNING
VLAKKE
VAN VRAE
Onttrek inligting uit bronne
VLAK 1 Selektering en organisering van 30%
(V1) relevante inligting vanaf bronne (15 punte)
Definieer historiese konsepte/terme
Eenvoudige interpretasie van die
bronne
Wat word deur die skrywer of skepper
VLAK 2 40%
van die bron gesê? Wat is die menings
(V2) (20 punte)
of opinies oor ʼn kwessie wat in die bron
uitgedruk word?
Vergelyk inligting in die bronne
Interpreteer en evalueer inligting en
data uit bronne
Vra vrae oor vooroordeel,
betroubaarheid, bruikbaarheid en
VLAK 3 30%
beperkings van bronne
(V3) (15 punte)
Vergelyk en kontrasteer interpretasie
en perspektiewe in die bronne
aangebied en maak onafhanklike
gevolgtrekkings
1.2 Die inligting hieronder dui aan hoe brongebaseerde vrae geassesseer
word:
By die nasien van brongebaseerde vrae moet krediet gegee word vir
enige ander geldige en toepaslike standpunte, argument, bewyse of
voorbeelde.
Met die toekenning van punte moet aandag gegee word aan hoe daar
aan die vereistes van die vraag voldoen is.
In die nasienriglyn word die vereistes van die vraag (vaardighede
waaraan aandag gegee moet word) sowel as die vlak van die vraag in
kursiefgedrukte skrif aandui.
1.3 Assesseringsprosedure vir brongebaseerde vrae
Gebruik ʼn regmerk () vir elke korrekte antwoord
Gee aandag aan die puntetoekenning bv. (2 x 2) wat neerkom op twee
redes en word twee punte elk toegeken ( ); (1 x 2) wat neerkom
op een rede en √twee punte tooegeken word ()
Indien ʼn vraag 4 punte tel word 4 regmerke () aangedui
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) GESKIEDENIS V1 3
Paragraafvraag
Paragrawe moet globaal (holisties) geassesseer word. Beide die inhoud en
die struktuur van die paragraaf moet in berekening gebring word wanneer
punte toegeken word. Die volgende stappe moet gebruik word wanneer ʼn
antwoord op ʼn paragraafvraag geassesseer word:
Lees die paragraaf en plaas ʼn kolpunt (•) by elke punt binne-in die
teks waar die kandidaat relevante bewyse gebruik het om die vraag
te beantwoord.
Lees die paragraaf weer om die mate waartoe die kandidaat in staat
was om relevante bewyse te gebruik om die paragraaf te beantwoord,
te evalueer.
Maak regmerkies () wat aan die kandidaat vir die paragraaf
toegeken is, aan die einde van die paragraaf, sowel as die vlak (1, 2
of 3) soos in die holistiese rubriek aangedui en gee kommentaar, bv.
___________ . __________________________ . __________________
_________________ . ____________________________ . __________
Vlak 2
Gebruik meestal relevante bewyse om die paragraaf te skryf.
Tel al die regmerkies vir die brongebaseerde vrae op en skryf dan die
punt onder in die regterkantse kantlyn bv. 32
50
Maak seker dat die punte akkuraat na die buiteblad van die
antwoordboek oorgedra word.
2. OPSTELVRAE
2.1 Die opstelvrae vereis dat kandidate:
In staat sal wees om hul argument op ʼn logiese en samehangende wyse te
stel. Hulle moet die relevante inligting kan selekteer, organiseer en
bymekaarvoeg sodat dit vir hulle moontlik sal wees om ʼn redelike reeks feite
of ʼn effektiewe argument te kan weergee om sodoende die gestelde vraag
te beantwoord. Dit is noodsaaklik dat ʼn opstel ʼn inleiding, ʼn samehangende
en gebalanseerde liggaam van bewyse en ʼn slot het.
2.2 Nasien van opstelvrae
Nasieners moet daarop let dat die inhoud van die antwoord gelei sal
word deur die handboeke wat by ʼn spesifieke sentrum gebruik is.
Kandidate mag enige ander toepaslike inleiding en/of samevatting hê as
dit wat ingesluit is by ʼn riglyn vir nasien van ʼn spesifieke opstel.
By die assessering van die oop brongebaseerde vrae moet kandidate
krediet kry vir enige ander relevante antwoord.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 GESKIEDENIS V1 (EC/NOVEMBER 2018)
2.3 Globale assessering van ʼn opstel
Die opstel sal holisties (globaal) geassesseer word. Hierdie benadering
vereis dat die onderwyser die totale produk as ʼn geheel sal bepunt sonder
om die samestellende dele individueel te bepunt. Hierdie benadering
moedig die leerder aan om ʼn individuele mening aan te bied deur gebruik te
maak van geselekteerde feitelike bewyse om ʼn argument te ondersteun.
Daar sal nie van die leerder verwag word om slegs ‘feite’ neer te skryf om ʼn
beter punt te behaal nie. Hierdie benadering sal leerders ook ontmoedig om
‘model-antwoorde’ voor te berei en te reproduseer sonder om die spesifieke
vereistes van die vraag in ag te neem. Holistiese nasien van opstelle gee
krediet aan leerders se mening, ondersteun deur bewyse. Anders as by
inhoudsgebaseerde nasien, word leerders met holistiese assessering nie vir
ontoereikende taalgebruik gepenaliseer nie, aangesien die klem op die
volgende val:
Die konstruksie/daarstelling van ʼn argument
Die toepaslike seleksie van feitelike bewyse om sodanige argument te
ondersteun
Die leerder se interpretasie van die vraag
2.4 Assesseringprosedures van ʼn opstel
2.4.1 Hou die sinopsis in gedagte wanneer jy die opstel assesseer.
2.4.2 Gedurende die eerste lees van die opstel moet punte gegee word vir
ʼn relevante inleiding, elk van die hoof punte/aspekte wat korrek
gekontekstualiseer is en ʼn relevante slot, bv. in ʼn antwoord waar daar
5 hoofpunte is sal daar 7 punte wees.
2.4.3 Die volgende addisionele simbole kan ook gebruik word:
Inleiding, hoofaspekte en slot nie korrek
gekontekstualiseer
Verkeerde stelling
Irrelevante stelling
Herhaling H
Analise A√
Interpretasie I√
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) GESKIEDENIS V1 5
2.5 Die matriks
2.5.1 Gebruik die analitiese matriks om die opstel na te sien.
Die gebruik die matriks vir die assessering van opstelle (bladsy 6) in
die assessering van ʼn opstel, met verwysing na bladsy 6, moet die
gegewe kriteria in die rubriek gebruik word. In die assessering van
die opstel moet aandag gegee word aan beide die inhoud en die
aanbieding. By die punt van kruising tussen die inhoud en die
aanbieding moet ʼn punt gegee word.
(a) Die eerste lesing van die opstel sal wees om te bepaal tot watter
mate die hoofaspekte gedek is
en om die inhoudsvlak te I VLAK 4
bepaal (in die rubriek).
(b) Die tweede lesing van die opstel sal verband hou met die vlak van
aanbieding (in die rubriek). I VLAK 4
A VLAK 3
(c) Gee ʼn algehele punt deur die I VLAK 4
matriks te gebruik. 26–27
A VLAK 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 GESKIEDENIS V1 (EC/NOVEMBER 2018)
RUBRIEK VIR DIE ASSESSERING VAN OPSTEL: TOTALE PUNT: 50
VLAK 7 VLAK 6 VLAK 5 VLAK 4 VLAK 3 VLAK 2 VLAK 1
Baie goed en Goed beplan en Goed beplan en Argument Toon soms Poging Weinig of
gestruktureerd. gestruktureerde gestruktureerde bepaal en bewyse van ʼn aangewend geen poging
AANBIEDING Goeie sintese opstel. opstel. gestruktureer. gestruktureerd om ʼn antwoord Om die
van inligting. ʼn Duidelike Getuienis e en beplande te struktureer. opstel te
ʼn Goed ʼn Relevante argumentslyn gebruik om argument. Grootliks struktureer.
gebalanseerde argumentslyn ontwikkel. argument te Poog om ʼn beskrywend of
en onafhanklike gevolg. Gevolgtrekkings ondersteun. argumentslyn poog om
argumentslyn is vanaf bewyse Slotsom op vol te hou. argument te
ontwikkel met Bewyse gebruik verkry. grond van Gevolgtrekking ontwikkel.
INHOUD bewyse. om die argument Onafhanklike getuienis. nie duidelik
Argument te verdedig. gevolgtrekking. ondersteun
deurgaans Bewyse gebruik deur getuienis
volgehou en om nie.
verdedig.. gevolgtrekking te
ondersteun.
VLAK 7
Vraag is ten volle
beantwoord.
Inhoudseleksie 47–50 43–46
relevant tot
argument wat
gevolg is.
VLAK 6
Vraag is
beantwoord.
Inhoudseleksie 43–46 40–42 38–39
relevant tot die
argument wat
gevolg is.
VLAK 5
Vraag grotendeels
beantwoord.
Inhoud
38–39 36–37 34–35 30–33 28–29
genoegsaam en
relevant.
VLAK 4
Vraag herkenbaar
in antwoord.
Gebreke ten 30–33 28–29 26–27
opsigte van inhoud
of irrelevante
inhoudseleksie.
VLAK 3
Inhoudseleksie
hou verband met
die vraag, maar
beantwoord dit nie. 26–27 24–25 20–23
Hou soms nie
verband met die
vraag nie.
Weglatings.
VLAK 2
Vraag
ontoereikend 20–23 18–19 14–17
beantwoord.
Inhoud skraal.
VLAK 1
Vraag
ontoereikend
beantwoord.
14–17 0–13
Ontoereikende of
irrelevante inhoud.
*Riglyne vir die toekenning van ʼn punt in Vlak 1:
Vraag glad nie beantwoord nie/totaal irrelevante inhoud; geen poging om die opstel te struktureer nie = 0
Vraag sluit basiese en algemene irrelevante inligting in; geen poging om die opstel te struktureer nie= 1–6
Vraag ontoereikend en vaag beantwoord; klein poging om die opstel te struktureer = 7–13
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) GESKIEDENIS V1 7
VRAAG 1: KOMMUNISME IN RUSLAND, 1900–1940
SLEUTELVRAAG: HOE HET RUSLAND SE DEELNAME AAN DIE EERSTE
WÊRELDOORLOG TOT DIE ABDIKASIE VAN DIE TSAAR
GELEI?
1.1 1.1.1 [Onttrekking van bewyse uit Bron 1A – V1]
Hulle het nie wapens gehad nie
Tekort aan ammunisie
Tekort aan stewels
Tekort aan beddegoed (Enige 3 x 1) (3)
1.1.2 [Onttrekking van bewyse uit Bron 1A – V1]
‘... die Russiese leër vir elke 10 000 mans sowat een chirurg gehad
het, het baie gewonde soldate weens hulle wonde gesterf ...’ (1 x 2) (2)
1.1.3 [Interpretasie van bewyse uit Bron 1A – V2]
Rusland het swaar nederlae gely
Mense het die regering gekritiseer
Oorlog het gelei tot ernstige voedseltekorte in Rusland
Voedseltekorte het aanleiding gegee tot onluste in Rusland teen die
Tsaar
Tsaar was gedwing word om te abdikeer
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4)
1.1.4 [Interpretasie van bewyse uit Bron 1A – V2]
Gelei tot lae moraal van soldate
Soldate het begin dros
Soldate het Rusland se deelname aan die oorlog begin
bevraagteken
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4)
1.2 1.2.1 [Onttrekking van bewyse uit Bron 1B – V1]
Alexandra (1 x 1) (1)
1.2.2 [Onttrekking van bewyse uit Bron 1B – V1]
Rasputin (1 x 1) (1)
1.2.3 [Definisie van historiese konsepte uit Bron 1B – V1]
Russiese parlement
Enige ander relevante antwoord (Enige 1 x 2) (2)
1.2.4 [Interpretasie van bewyse uit Bron 1B – V2]
Sy was deur Rasputin beïnvloed
Goremykin wou hê dat Rusland die oorlog met Duitsland moes
beëindig
Tsarina wou hê dat Rusland die oorlog teen Duitsland moes voortsit
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 GESKIEDENIS V1 (EC/NOVEMBER 2018)
1.2.5 [Interpretasie van bewyse uit Bron 1B – V2]
Tsaar het bevel van die soldate op die oorlogsfront oorgeneem
Tsarina het beheer oor die regering oorgeneem
Tsarina was deur Rasputin beïnvloed
Onder Rasputin se invloed het Alexandra die advies van die Doema
geïgnoreer
Hulle het mans aangestel wat glad nie geskik was vir topstaatsposte
nie
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4)
1.3 1.3.1 [Onttrekking van bewyse uit Bron 1C – V1]
Voorlopige regering (1 x 1) (1)
1.3.2 [Onttrekking van bewyse uit Bron 1C – V1]
Werkerskomitees sal voortaan eers na werksure ontmoet.
Onder die troepe aan die voorkant is agitators van opposisie
politieke partye gearresteer
Radikale koerante is gesluit
Doodstraf is toegepas – op revolusionêre propagandiste
Pogings is aangewend om die Rooiwag te ontwapen
Kosakke is gestuur om orde in die provinsies te handhaaf
(Enige 2 x 1) (2)
1.3.3 [Onttrekking van bewyse uit Bron 1C – V1]
Week vna week het voedsel skaarser geword
Die daaglikse toelae van brood het van ʼn pond en ʼn half tot ʼn pond
geval, toe na drie-kwart-, half- en ʼn kwart-pond.
Teen die einde was daar ʼn week sonder enige brood
Elkeen was geregtig op twee pond suiker per maand – as mens dit
kon kry, wat selde was.
ʼn Blok sjokolade of ʼn pond smaaklose lekkergoed kos sowat sewe
tot tien roebels – ten minste ʼn dollar.
Vir melk en brood en suiker en tabak moes ʼn mens in ʼn ry staan
(Enige 2 x 1) (2)
1.3.4 [Interpretasie van bewyse uit Bron 1C – V2]
Die Voorlopige regering het nie die voedseltekorte opgelos nie
Hulle het geweier om grondhervormings in te stel
Hulle het versuim om die oorlog te stop
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4)
1.4 1.4.1 [Interpretasie van bewyse uit Bron 1D – V2]
Rasputin het groot invloed op die Tsaristiese regime gehad
Rasputin het besluite namens die Tsaristiese regime gemaak
Enige ander relevante antwoord (Enige 1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) GESKIEDENIS V1 9
1.4.2 [Interpretasie van bewyse uit Bron 1D – V2]
Rasputin was ʼn skakel tussen die Tsaar en sy mense – daarom het
hy gehelp om besluite te neem
Hy het die Tsarina gehelp om die land te regeer – goeie ministers is
ontslaan en met korruptes vervang
Russiese mense en die Douma het Rasputin gehaat – het gedink hy
was ʼn Duitse spioen
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4)
1.4.3 [Vergelyking en analise van die inligting uit Bron 1B en Bron 1D – V3]
Albei bronne toon dat Rasputin invloed op die Tsaar en Tsarina
gehad het
Beide bronne stel voor dat Rasputin ook invloed op staatsbeleid
gehad het
Beide bronne wys dat hy as ʼn geestelike leier die regering
gemanipuleer het
Rasputin se invloed kan gesien word in die Tsarina se verandering
van ministers – wat die Tsaar toegelaat het
Beide bronne toon dat Rasputin ʼn vertroueling van die Tsaar en
Tsarina geword het
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4)
1.5 [Paragraaf – interpretasie, analise en sintese van inligting uit relevante bronne
en gebruik van eie kennis – V3]
Russiese soldate was swak voorbereid vir oorlog (Bron 1A)
Hulle het alles ontbreek: wapens, ammunisie, stewels en beddegoed
(Bron 1A)
Baie het gesterf omdat die Russiese leër een chirurg gehad het vir omtrent
elke 10 000 mans (Bron 1A)
Nederlae en die gebrek aan ammunisie het tot lae moraal gelei
In die Tsaar se afwesigheid het die Tsarina beheer oor die regering
oorgeneem (Bron 1B).
Tsarina was deur Rasputin beïnvloed (Bron 1B)
Tsarina het amptenare aangestel wat nie in belang van die land opgetree het
nie (Bron 1B)
Die nederlaag van die Russiese leër by Tannenburg het gelei tot die
abdikasie van die Tsaar
Voorlopige regering het oorgeneem – ondoeltreffende hervormings en streng
onderdrukkende maatreëls is ingestel (Bron 1C)
Voorlopige regering het ʼn koalisie-regering met die grondbesittende klasse
gevorm (Bron 1C)
Voorlopige regering kon nie die voedseltekorte in Rusland oplos nie
(Bron 1C)
Ondergang van die Tsaar kan aan die invloed van Rasputin (Bron 1D)
toegeskryf word
Rasputin het die tsaar laat glo dat hy sy seun kan genees
Mense het vertroue in die Tsaar verloor
Mislukking van Voorlopige Regering het die platform vir Lenin se
Bolsjewistiese revolusie gelê
Enige ander relevante antwoord
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 GESKIEDENIS V1 (EC/NOVEMBER 2018)
Gebruik die volgende rubriek om ʼn punt toe te ken:
KRITERIA PUNTE
Gebruik bewyse op elementêre wyse.
Vraag nie beantwoord nie.
Toon geen of min begrip van hoe Rusland se
VLAK 1 deelname aan die Eerste Wêreldoorlog tot die 0–2
abdikasie van die Tsaar gelei het nie.
Gebruik bewyse gedeeltelik of kan nie ʼn paragraaf
skryf nie.
Bewyse is meestal relevant en hou grootliks verband
met die onderwerp.
Toon ʼn mate van begrip van hoe Rusland se
VLAK 2 deelname aan die Eerste Wêreldoorlog tot die 3–4
abdikasie van die Tsaar gelei het.
Gebruik bewyse op ʼn basiese manier om ʼn paragraaf
te skryf.
Gebruik relevante en toepaslike bewyse.
Toon ʼn deeglike begrip van hoe Rusland se
deelname aan die Eerste Wêreldoorlog tot die
VLAK 3 5–6
abdikasie van die Tsaar gelei het.
Gebruik bewyse baie effektief in ʼn georganiseerde
paragraaf wat ʼn begrip van die onderwerp toon. (6)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) GESKIEDENIS V1 11
VRAAG 2. KAPITALISME IN DIE VSA, 1900–1940
SLEUTELVRAAG: WAT WAS DIE OORSAKE VAN DIE GROOT DEPRESSIE?
2.1 2.1.1 [Onttrekking van bewyse uit Bron 2A – V1]
Om die na-oorlogse ekonomie te versterk
Om nuwe oorlogsbedrywe te beskerm
En plaasboere te help (3 x 1) (3)
2.1.2 [Onttrekking van bewyse vanuit Bron 2A – V1]
Breekgoed (‘Chinaware’)
Yster
Tekstiele
Suiker
Reling-kleurstowwe
Chemikalieë
Sy
Rayon-tekstiele
Hardeware (Enige 3 x 1) (3)
2.1.3 [Interpretasie van bewyse uit Bron 2A – V2]
Hulle kon nie die oorlogskuld terugbetaal nie
Hulle kon nie hul eie produkte in die VSA verkoop nie
Europese magte gedwing om belasting op Amerikaanse invoere
te verhoog
Enige ander relevante antwoord (Enige 1 x 2) (2)
2.1.4 [Interpretasie van bewyse uit Bron 2A – V2]
Die VSA het die Europese magte van geld, masjinerie en
landbouprodukte tydens die oorlog voorsien
Die VSA nie betrokke by die oorlog nie, maar het die Geallieerde
magte van voorrade voorsien
Plaasboere en fabrieke het in massa geproduseer om plaaslike
en internasionale markte te voorsien
Enige ander relevante antwoord (Enige 1 x 2) (2)
2.1.5 [Interpretasie van bewyse uit Bron 2A – V2]
Europese lande het ná die oorlog vir hulself geproduseer –
minder van die VSA gekoop
Europese lande het hoë tariewe op Amerikaanse invoere opgelê
en het dit vir die VSA moeilik gemaak om hul oorskot oorsee te
verkoop
Amerikaanse plaasboere en fabrieke het met surplusprodukte
gesit wat hulle nie kon verkoop nie
Enige ander relevante antwoord (Enige 1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 GESKIEDENIS V1 (EC/NOVEMBER 2018)
2.2 2.2.1 [Onttrekking van bewyse uit Bron 2B – V1)
In Amerika word die daaglikse lewe van die meerderheid op ʼn
skaal gestel wat vir die bevoorregte klasse op ander plekke
gereserveer is (1 x 2) (2)
2.2.2 [Onttrekking van bewyse uit Bron 2B – V1]
Radio’s
Telefone (2 x 1) (2)
2.2.3 [Onttrekking van eie kennis vanaf leidrade uit Bron 2B – V1]
Ford Model T (1 x 2) (2)
2.2.4 [Interpretasie van bewyse uit Bron 2B – V2]
Dit het die groei van ander nywerhede gestimuleer
Dit het ʼn vraag na glas, staal en rubber geskep
Dit het die petrol- en oliebedrywe versterk
Dit het die vervoerbedrywe versterk
Dit het meer werksgeleenthede geskep
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4)
2.2.5 [Interpretasie van bewyse uit Bron 2B – V2]
Amerikaanse plaasboere het nie in die voorspoed gedeel nie
Ongeskoolde en werklose mense het nie in hierdie rykdom
gedeel nie
Daar was duidelike swakpunte in die ekonomie wat oor die hoof
gesien is
Swart werkers het nie in die welvaart gedeel nie aangesien hulle
onderbetaal en laag besoldigde werk ontvang het
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4)
2.3 2.3.1 [Onttrekking van bewyse uit Bron 2C – V1]
Omdat die land se besigheid toegeneem het (1 x 1) (1)
2.3.2 [Onttrekking van bewyse uit Bron 2C – V1]
General Motors (1 x 1) (1)
2.3.3 [Interpretasie van bewyse uit Bron 2C – V2]
Gewone mense het aandele op die mark gekoop
Hulle het gewag vir die aandeelprys om te verhoog en het dan
die aandele verkoop.
Mense het aandele op krediet gekoop.
Dit was genoem ‘buying on the margin/koop op krediet’ en het
‘spekulante’ toegelaat om aandele teen ʼn wins te verkoop
voordat hulle daarvoor betaal het.
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) GESKIEDENIS V1 13
2.3.4 [Interpretasie van bewyse uit Bron 2C – V2]
In September 1929 het die aandeelpryse stadig begin daal
Aandeelhouers het paniekerig geraak – begin om aandele te verkoop
Pryse het dramaties gedaal aangesien verkopers hul aandele
probeer verkoop het.
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4)
2.4 2.4.1 [Interpretasie van bewyse uit Bron 2D – V2]
Dit het groot werkloosheid veroorsaak
Mense het alles verloor
Dit het hongersnood veroorsaak
Mense het in lyne gesit en wag vir brood of sop
Baie mense het hul geld gelyktydig uit die bank onttrek – vandaar die
verwysing na die bank toeloop
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4)
2.4.2 [Vergelyking van bronne om ooreenkomste te bepaal]
Bron 2B verklaar dat die meerderheid Amerikaners ʼn lewe geleef het
op ʼn skaal wat vir die bevoorregte klasse nêrens anders aangebied
word nie, terwyl Bron 2B toon dat mense arm was en niks gehad om
te eet nie.
Bron 2B verklaar dat die meeste Amerikaners toegang tot radio's,
telefone en motors gehad het, terwyl Bron 2D mense sonder
besittings uitbeeld – hulle was arm
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4)
2.5 [Interpretasie, analise en sintese van inligting uit al die bronne – V3]
Die Fordney-McCumber-Wet het die Amerikaanse ekonomie beskerm deur
hoë invoertariewe op invoere te hef
Europese lande het gereageer deur hoë tariewe op Amerikaanse invoere in te
stel
Amerikaanse maatskappye kon nie surplusprodukte verkoop nie
Hulle het werkers begin aflê en dit het werkloosheid veroorsaak
VSA het die hoogste lewenstandaard (Bron 2B)
Hulle het mense aangemoedig om ryk te word
Fabrieke het in massa geproduseer (oormatige produksie) – toe die vraag
gedaal het, was hulle met surplusprodukte opgesaal wat hulle nie kon
verkoop nie.
Fabrieke het kleiner winste gemaak en werknemers begin aflê
Gewone mense het aandele op die aandelemark gekoop
Aandele is op skuld gekoop – geleende geld van banke
Die koop en verkoop van aandele was ʼn manier om ryk te raak
Dit het tot oorspekulasie gelei
Paniekverkope het gevolg wat tot die Groot Depressie gelei het
Baie mense het hul geld van die banke onttrek – dus die verwysing na bank
toeloop
Miljoene mense het werkloos geword en in broodlyne vir hulp gestaan
Enige ander relevante antwoord.
Gebruik die volgende rubriek om ʼn punt toe te ken.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 GESKIEDENIS V1 (EC/NOVEMBER 2018)
KRITERIA PUNTE
Gebruik bewyse op elementêre wyse.
Toon geen of min begrip van die oorsake van die
VLAK 1 Groot Depressie. 0–2
Gebruik bewyse gedeeltelik of kan nie ʼn paragraaf
skryf nie.
Bewyse is meestal relevant en hou grootliks
verband met die onderwerp.
Toon ʼn mate van begrip van die oorsake van die
VLAK 2 3–4
Groot Depressie.
Gebruik bewyse op ʼn basiese manier om ʼn
paragraaf te skryf
Gebruik relevante en toepaslike bewyse.
Toon ʼn deeglike begrip van die oorsake van die
VLAK 3 Groot Depressie. 5–6
Gebruik bewyse baie effektief in ʼn georganiseerde
paragraaf wat ʼn begrip van die onderwerp toon (6)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) GESKIEDENIS V1 15
VRAAG 3: IDEES VAN RAS IN DIE LAAT 19DE EN 20STE EEU
SLEUTELVRAAG: WATTER MAATREËLS HET HITLER GEÏMPLIMENTEER
OM DIE JODE TE VERVOLG?
3.1 3.1.1 [Ontrekking van bewyse uit Bron 3A – V1]
Die suiwerheid van Duitse bloed (1 x 1) (1)
3.1.2 [Definisie van historiese konsepte uit Bron 3A – V1]
Haat teenoor Jode
Enige ander relevante antwoord (Enige 1 x 2) (2)
3.1.3 [Onttrekking van bewyse vanuit Bron 3A – V1]
Huwelike tussen Jode en onderdane van Duits of verwante bloed
is verbode
Buite-egtelike omgang tussen Jode en onderdane van Duits of
verwante bloed is verbode (2 x 1) (2)
3.1.4 [Interpretasie van bewyse vanuit Bron 3A – V2]
Baie winkels en restaurante het nie die Joodse bevolking bedien
nie
Jode is verban van openbare parke, swembaddens en openbare
vervoer.
Duitsers is ook aangemoedig om nie Joodse dokters en prokureurs
te gebruik nie.
Joodse staatsamptenare is ontslaan
Jode is van universiteite verban
Jode moes ʼn ster van Dawid dra wat hulle as Jode geïdentifiseer
het
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4)
3.1.5 [Interpretasie van bewyse uit Bron 3A – V2]
Baie Jode kon nie ʼn lewe in Duitsland verdien nie
Baie Jode het geëmigreer
Baie Jode het hul burgerskap verloor.
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4)
3.2 3.2.1 [Onttrekking van bewyse uit Bron 3B – V1]
Gevolge van die lafhartige Joodse moord van Derde Sekretaris von
Rath in die Duitse ambassade in Parys (1 x 2) (2)
3.2.2 [Onttrekking van bewyse uit Bron 3B – V1]
Joodse winkels
Joodse winkels en wonings
Sinagoges (3 x 1) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
16 GESKIEDENIS V1 (EC/NOVEMBER 2018)
3.2.3 [Interpretasie van inligting uit Bron 3B – V2]
Hy het die Jode vir die nederlaag van Duitsland in die Eerste
Wêreldoorlog geblameer
Hy het die Jode vir die ekonomiese krisis van Duitsland na die
Eerste Wereldoorlog geblameer.
Hy het die Jode as ʼn minderwaardige ras beskou
Hy het geglo dat die Jode in sameswering was om die wêreld te
beheer
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4)
3.2.4 [Interpretasie van inligting uit Bron 3B – V2]
Dit verwys na die duisende stukkies gebreekte glas wat in die
straat gelê het
Enige ander relevante antwoord (Enige 1 x 2) (2)
3.2.5 [Interpretasie van bewyse uit Bron 3B – V2]
Baie meer Jode het die land verlaat
Duisende is in hegtenis geneem
Baie Jode is na konsentrasiekampe gestuur
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4)
3.3 3.3.1 [Definisie van historiese konsepte uit Bron 3C – V1]
Massamoord van Jode
Enige ander relevante antwoord (Enige 1 x 2) (2)
3.3.2 Onttrekking van bewyse uit Bron 3C – V1 ]
Vroue het hul babas weggesteek
Hulle het haar oorreed om die kind saam met haar te neem
Hoe kan jy jouself bring om sulke pragtige, liewe kinders te
vermoor? (Enige 2 x 1) (2)
3.3.3 [Interpretasie van inligting uit Bron 3C – V2]
Daar was te veel Jode in die Duitse besette gebiede – onmoontlik
om te emigreer
Doodskampe is in Pole gebou
Jode is deur giftige gasse doodgemaak
Ses miljoen Jode het in hierdie doodskampe gesterf
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4)
3.3.4 [Interpretasie van inligting uit Bron 3C – V2]
Soldate het geen empatie gehad nie
Soldate het nie berou gehad nie
Soldate was onbedagsaam
Soldate het nie omgegee vir ander se gevoelens nie
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) GESKIEDENIS V1 17
3.3.5 [Evaluering van betroubaarheid van Bron 3C – V3]
Betroubaar omdat dit ʼn eerstehandse weergawe van die
gebeurtenis is
Primêre bron Rudolf Höss, was die bevelvoerder van Auschwitz –
welbekende doodskamp
Die bewyse kan bevestig word deur ander historiese bronne
Enige ander relevante antwoord (Enige 1 x 2) (2)
3.4 3.4.1 [Vergelyking van bronne om ooreenkomste te bepaal – V3]
Bron 3C noem dat beide vroue en kinders in die gaskamers
vermoor is, terwyl Bron 3D die Joodse vroue en kinders wat by die
doodskamp aangekom het, uitwys.
Enige ander relevante antwoord (Enige 1 x 2) (2)
3.5 [Interpretasie, analise en sintese van inligting uit relevante bronne en eie
kennis – V3]
Hitler het geglo dat die Duitsers ʼn meesterras was en dat die Jode
minderwaardig was
Hitler het die Jode vir al Duitsland se probleme geblameer
Hy het die Nuremburgse wette deurgevoer – huwelike tussen Jode en
nie-Jode is verban (Bron 3A)
Hy het seksuele verhoudings tussen Jode en nie-Jode verbied (Bron 3 A)
Kristallnacht – ʼn Jood vermoor ʼn Duitse diplomaat (Bron 3B)
Duisende Joodse winkels en sinagoges is vernietig (Bron 3B)
Duisende Jode was gearresteer en sommige is na konsentrasiekampe
gestuur (Bron 3B)
Vanaf 1940 is Jode na ghetto’s verskuif
Baie Jode het as gevolg van hongersnood en siektes in die ghetto’s
gesterf
Finale Oplossing – doodskampe en gaskamers gebou om Jode te
vernietig (Bron 3C)
Joodse mans, vroue en kinders is met giftige gasse vermoor (Bron 3D)
Doodskamp in Auschwitz waar Duitse soldate geen genade getoon het
nie (Bron 3C)
Enige ander relevante antwoord
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
18 GESKIEDENIS V1 (EC/NOVEMBER 2018)
Gebruik die volgende rubriek om ʼn punt toe te ken.
KRITERIA PUNTE
Gebruik bewyse op elementêre wyse.
Vraag nie beantwoord nie.
Toon geen of min begrip van die maatreëls wat
VLAK 1 0–2
Hitler geneem het om die Jode te vervolg.
Gebruik bewyse gedeeltelik of kan nie ʼn paragraaf
skryf nie
Bewyse is meestal relevant en hou grootliks verband
met die onderwerp.
Toon ʼn mate van begrip van die maatreëls wat
VLAK 2 3–4
Hitler geneem het om die Jode te vervolg.
Gebruik bewyse op ʼn basiese manier om ʼn paragraaf
te skryf
Gebruik relevante en toepaslike bewyse.
Demonstreer ʼn deeglike begrip van die maatreëls
VLAK 3 wat Hitler geneem het om die Jode te vervolg. 5–6
Gebruik bewyse baie effektief in ʼn georganiseerde
paragraaf wat ʼn begrip van die onderwerp toon. (6)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) GESKIEDENIS V1 19
AFDELING B: OPSTELVRAE
VRAAG 4: KOMMUNISME IN RUSLAND, 1900–1940
SINOPSIS
Hierdie vraag vereis dat die kandidaat moet saam of teen die stelling stem. Die fokus
moet wees op ekonomiese ontwikkeling en beplanning onder Stalin. Die kandidaat moet
dan toepaslike en geloofwaardige bewyse gebruik om ʼn behoorlike argument ter
ondersteuning van die standpunt te ontwikkel.
HOOFASPEKTE
Kandidate kan die volgende aspekte in hulle antwoord insluit:
Inleiding: Die kandidaat moet in die inleiding saam of teen die stelling stem en
verduidelik waarom. Die inleiding moet fokus op die impak van Stalin se
Vyfjaarplanne.
UITBREIDING
Ekonomie onder staatsbeheer geplaas
Ongeletterdheid uitgewis
Landbou was gemeganiseer en gekollektiviseer
Die vinnige industrialisering van Rusland
Staatsplase (arbeiders is ʼn staatsalaris betaal)
Kollektiewe plase – Boere het staatswerkers geword
Kulakke het hulle verset teen kollektivisering getoon deur hul vee dood te maak of te
weier om te saai
Stalin het hulle doodgemaak / gedeporteer na Siberië – ongeveer 4 miljoen
Meganisasie en wetenskaplike boerderymetodes is op groot skaal bekendgestel
Fabrieke vervaardig volgens staatskwotas
Klem op die ontwikkeling van swaar nywerhede – yster en staal
Propaganda is gebruik om werkers te inspireer en om die belangrikheid van
samewerking vir ʼn beter toekoms te beklemtoon
Steenkool is ontgin – om yster en staal te smelt
1 500 nuwe fabrieke gebou
Werkers het lang ure gewerk
Dnieper-dam hidro-elektriese kragstasie gebou
Groot dorpe en nywerheidsentrums is gebou
Verpligte onderwys het ʼn geskoolde werksmag geskep
Alle kinders tussen 3 en 16 het verpligte onderwys ontvang
Dit het die jeug met kommunistiese oortuigings geïndoktrineer
Woonstelle is gebou om die behuisingstekort op te los
Motors is in Moskou vervaardig
Olie is by Baku ontdek
Die bou van netwerke van teerpaaie en kanaalstelsels om riviere in te rig vir praktiese
navigasie het noodsaaklik geword
Stalin het aanmoediging, dissipline en terreur gebruik om sy doel te bereik
Teen 1940 was Rusland die wêreld se tweede grootste industriële mag
Die Derde Vyfjaarplan van 1939 tot 1942 is deur die Tweede Wêreldoorlog onderbreek
Slot: Kandidate moet die argument saamvat met ʼn relevante gevolgtrekking met
inagneming van die standpunt wat in die inleiding geneem is. [50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
20 GESKIEDENIS V1 (EC/NOVEMBER 2018)
VRAAG 5: KAPITALISME IN DIE VSA, 1900–1940
SINOPSIS
Die kandidaat moet die geldigheid van die stelling bespreek. Kandidate moet op die
stelling fokus en die maatreëls asook die impak van Roosevelt se Nuwe Bedeling
op die ekonomie
HOOFASPEKTE
Kandidate kan die volgende aspekte in hulle antwoord insluit:
Inleiding: Die kandidaat kan saam of teen die stelling stem en hul redes kortliks
verduidelik.
UITBREIDING
Verligting – om die lewens van mense te verbeter
Hervorming – om die omstandighede te verander om toekomstige vordering te
verseker
Herstel – herbou die Amerikaanse bedryf en handel
Noodbankwet – herstel vertroue in banke
FERA – geld opsygesit vir verligting vir armes
CCC – verskaf werk vir duisende werkloses
Wet op Openbare Werke – het werk geskep deur die bou van paaie, hospitale,
skole en huise
AAA – betaal boere om minder te produseer
Nasionale Herstelwet – het kodes van billike mededinging, minimum lone
opgestel
TVA – het damme gebou om vloede te voorkom en bome geplant om
gronderosie te voorkom
Huiseienaars Leningskorporasie – help mense wat in gevaar was om hul huise
te verloor
Wet op Maatskaplike Sekuriteit - ouderdomspensioene, werkloosheidsvoordele
Wagner Wet – het vakbonde toegelaat
Werksvordering Administrasie – akteurs en musikante
Kritiek van die Nuwe Bedeling
Slot: Kandidate moet die argument met ʼn gepaste gevolgtrekking saamvat met
inagneming van die standpunt wat in die inleiding geneem was. [50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) GESKIEDENIS V1 21
VRAAG 6: IDEES OOR RAS IN DIE LAAT 19de EN 20ste EEU
SINOPSIS
Die kandidaat moet fokus op die implementering van die eugenetiese beleid en
sosiale Darwinisme in Australië. Die kandidaat moet die mate waarin hierdie beleide
die Aboriginale mense van Australië beïnvloed het, evalueer.
HOOFASPEKTE
Kandidate kan die volgende aspekte in hulle antwoord insluit:
Inleiding: Die inleiding moet fokus op die stelling met verwysing na ‘biologies
minderwaardig en nie as mense behandel moes word nie’.
UITBREIDING
Britse kolonisasie en besetting van Australië
Beleid van ʼn ‘leë land’ – terra nullius
Vervolging van die Aboriginale (Inheemse) gemeenskappe
Toepassing van eugenetiese beleid op die Inheemse bevolking (Aborigines)
Die grondkwessie en die Nasionale Kombersdag
Wit immigrasie vanuit Europa.
Blanke moeders aangemoedig om meer kinders te hê – vyf pond vir elke blanke
kind wat gebore is
Rasse-agteruitgang en rasse-selfmoord – beïnvloed immigrasiebeleid
Beleid van assimilasie
Die Gesteelde Generasie – baster-kinders
Verlore identiteit
Volksmoord – ʼn generasie van Inheemse bevolking (Aborigines) uitgewis
Pogings tot versoening – Nasionale Jammerdag, verwerping van die terra
nullius-beleid
Slot: Kandidate moet die argument saamvat met ʼn relevante gevolgtrekking
met inagneming van die standpunt wat in die inleiding geneem is. [50]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Addendum
History Grade 11 P1 Eastern Cape November 2018 Addendum

Memorandum
History Grade 11 P1 Eastern Cape November 2020 Memo (Afr)

Memorandum
History Grade 11 P1 Eastern Cape November 2019 Memo (Afr)

Question paper
History Grade 11 P2 Eastern Cape November 2018 QP (Afr)

Question paper
History Grade 11 P1 Eastern Cape November 2020 QP (Afr)

Question paper
History Grade 11 P1 Eastern Cape November 2017 QP (Afr)
More from Grade 11 History

Annual teaching plan
Gr 11 His ATP 2023 24

Question paper
History Grade 11 P1 Eastern Cape June 2025 Question Paper

Question paper and memo
History Grade 11 Paper 2 Eastern Cape June 2025 Paper & Memo

Question paper
History Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 QP (Afr)

Question paper
History Grade 11 P1 Eastern Cape November 2024 QP (Afr)

Question paper