Skip to content

Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 November 2024 NSC Memo

MemorandumAfrikaans HLGrade 1220249 pages

Grade 12 Afrikaans HL Paper 1 memorandum from the November 2024 NSC, 9 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

November NSC 2024

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V1 NOVEMBER 2024 NASIENRIGLYNE PUNTE: 70 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 9 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Huistaal/V1 2 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne AFDELING A: LEESBEGRIP Nasien van die leesbegrip: • Die fokus is op die begrip van die leesteks. Spel- en taalfoute word nie nagesien nie tensy dit die begrip/verstaan van die teks beïnvloed. (Taal- en spelfoute moet wel aangetoon word.) • Indien die kandidaat woorde uit 'n ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar. • Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE. Die rede/motivering moet oorweeg word. • Geen punte word vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING toegeken nie. Die rede/bewys/motivering word oorweeg by die puntetoekenning. • Vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien die aanhalingstekens ontbreek nie. • Waar eenwoordantwoorde gevra word en die kandidaat 'n volsin gee, is dit korrek, mits die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word. • Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat gee 'n hele reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien. • Die nasien van 'n aanhaling vereis dat 'n aanhaling 100% korrek aangehaal moet word. • Aanvaar dialektiese variasies. • Aanvaar by meervoudigekeusevrae BEIDE die ooreenstemmende letter met die korrekte antwoord EN/OF die volledige, uitgeskryfde antwoord. VRAAG 1 (Sien binne konteks na; sien betekenis na, nie woorde/taalgebruik nie.) Vraag Antwoord Punt 1.1 "energiehupstoot in die kort termyn"/ "gesondheidsvlerke (in die lang termyn) vinnig knip"/ "energiehupstoot in die kort termyn kan jou gesondheidsvlerke in die lang termyn vinnig knip."/ "waarsku"/ "dink twee keer"  2 Die kandidaat bied TWEE antwoorde vir EEN punt elk aan. 1.2 Die skrywer gee te kenne dat die drinker vinnig/genotvol drink./voortdurend daaraan drink./drink sonder om te dink./een na die ander drankie verorber./die drankies so veel/gou moontlik na mekaar drink.  1 Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 1.3 Verhoogde energievlakke  Verbeterde fisieke prestasies  Opskerping van verstand  Gewigsverlies  4 Die kandidaat bied VIER antwoorde vir EEN punt elk aan. 1.4 Die statistiek in paragraaf 3 is betroubaar, aangesien dit nagevors is./deur 'n kenner (op die gebied van gesondheidsekonomie) aangehaal word.  1 Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. EN Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Huistaal/V1 3 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne Die statistiek in paragraaf 4 is nie betroubaar nie, want dit is gegrond op voorspellings./dit het nog nie plaasgevind nie. OF Die statistiek in paragraaf 4 is betroubaar, want die voorspelling word deur 'n maatskappy wat in marknavorsing spesialiseer, gedoen.  1 Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 1.5.1 Die wanpersepsie is dat dit 'n towerdrankie vir die liggaam kan wees.  1 EN Dit het (blykbaar) eienskappe wat die liggaam help genees.  (Die antieke Grieke het geglo dat) dit jou onsterflik maak.  2 Die kandidaat bied TWEE antwoorde vir EEN punt elk aan. 1.5.2 Nee Red Bull kan nie verantwoordelik gehou word as mense die slagspreuk letterlik interpreteer nie.  OF Ja Red Bull moet weet dat mense die slagspreuk verkeerd kan interpreteer./dat mense hulle juis van valse manipulasie kan beskuldig.  1 Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 1.6 Die hart word nadelig beïnvloed, omdat die hartspoed/bloeddruk kan verhoog.  1 Die niere moet harder werk, omdat energiedrankies die aanvraag na meer vloeistof verhoog./stimuleer./meer water deur die niere laat beweeg.  1 Die lewer word ooreis, omdat dit nie gestoorde energie kan vervang nie./omdat die kombinasie van kafeïen en suiker die vrylating van gestoorde energie stimuleer.  1 Die kandidaat bied DRIE antwoorde vir EEN punt elk aan. Die kandidaat moet na elke orgaan in 'n afsonderlike sin verwys. 1.7.1 Dr. Naudé fokus op die gesondheid van die menslike liggaam./mense se organe.  1 Sunet Kotzé fokus op dit wat die mens inneem./kos wat voedsaam vir die liggaam is./wat op 'n volhoubare wyse energie verskaf.  1 Die kandidaat bied TWEE antwoorde vir EEN punt elk aan. 1.7.2 Dr. Naudé is 'n (mediese) dokter, terwyl Sunet Kotzé 'n dieetkundige is./ Dr. Naudé en Sunet Kotzé het verskillende (mediese) beroepe.  1 Die kandidaat bied beide kante van die verskil vir EEN punt aan. 1.8 Kinders sal nie voortdurend moeg wees nie./ Kinders sal minder hiperaktief wees./ Kinders se aandagspan sal beter/voldoende wees./ Kinders sal minder afwesig by skole wees (as gevolg van allergieë).  2 Die kandidaat bied TWEE antwoorde vir EEN punt elk aan Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Huistaal/V1 4 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne 1.9 Ja Die inligting bewys dat die feite geloofwaardig is (omdat Harvard 'n gerekende universiteit is)./ Die inligting bewys met navorsing dat energiedrankies middels bevat om brein- aktiwiteit te verhoog./wat verslawend kan wees./ Die inligting skok die leser met die geweldige hoë suikerinhoud in energiedrankies./ Die inligting lig die leser in presies watter bestanddele daar in energiedrankies is.  2 Die kandidaat bied TWEE antwoorde vir EEN punt elk aan. Die kandidaat kan nie 'n NEE-antwoord aanbied nie. 1.10 (Dit is verrassend dat hy erken daar is 'n negatiewe konnotasie, aangesien) hy steeds die energiedrankies bemark./verkoop./die erkenning sy verkope nadelig kan beïnvloed.  1 Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 1.11 Die bewegingstrepies by die lyf./ Die man is nou n superheld./ Die man vlieg./kry vlerke./ Die man se kop is in die wolke./ Die koeldrank spat uit die blikkie uit./ Die soutpot kantel op die tafel./ Die betaalstrokie waai./ Die pak klere sit nog regop, terwyl daar nie meer 'n lyf in is nie./ Daar is 'n ontploffing/bewegingstrepies by die nek van die hemp.  2 Die kandidaat bied TWEE soortgelyke antwoorde vir EEN punt elk aan. 1.12 Die herhaling van die v-/f-klank sluit by die gedagte van die man wat vlieg aan./ ver- sterk die vlieg-/vryheid-/ontsnappingsgedagte.  1 Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. EN Die woordgebruik "doller-as-kopaf-dae" pas by die leë pak klere (sonder 'n kop) in die agtergrond./ Die woord "vlerke"/"vlieg" pas by die man wat in die lug is./ Die woorde "selfs ná middagete" pas by die tafel met kos wat pas geëet is./ Die woorde "voel jou fut is uit" sluit aan by die koplose man.  1 Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 1.13.1 Die energiedrankie is 'n wondermiddel, want dit gee hom vinnig energie (wanneer hy moeg is).  1 Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 1.13.2 Die middagete/kos wat hy geëet het, was nie voedsaam genoeg nie./het nie genoeg energie verskaf nie.  1 Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. TOTAAL AFDELING A: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Huistaal/V1 5 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 2 Nasien van die opsomming • Die nasien van die opsomming word baseer op die insluiting van die relevante feite in die teks wat met die vraag ooreenstem. • Opskrif/titel: Daar word nie van kandidate verwag om die leesstuk van 'n opskrif/titel te voorsien nie. • Kandidate moet die opsomming in hul eie sinne, in enige volgorde skryf. • Slegs positiewe uitwerkings wat in volsinne aangebied word, verdien punte. • Rofwerk/beplanning moet duidelik aangedui word. Indien dit nie die geval is nie, word die eerste opsomming nagesien. • Kandidate moet die korrekte getal woorde aandui. • Punte word soos volg toegeken: o 7 punte vir 7 feite (1 punt vir elke feit) o 3 punte vir taal o Totale punte: 10 • Verspreiding van punte vir taal wanneer die kandidaat nie woordeliks aangehaal het nie: o 1–3 feite korrek: ken 1 punt toe. o 4–5 feite korrek: ken 2 punte toe. o 6–7 feite korrek: ken 3 punte toe. o Verspreiding van punte vir taal wanneer kandidaat woordeliks aangehaal het. o 6–7 direkte aanhalings: ken geen punte vir taal toe nie. o 4–5 direkte aanhalings: ken 'n maksimum van 1 taalpunt toe. o 2–3 direkte aanhalings: ken 'n maksimum van 2 taalpunte toe. NASIEN VAN OPSOMMINGS INDIEN DIREKTE AANHALINGS GEBRUIK WORD Gewone AANTAL DIREKTE AANHALINGS UIT DIE TEKS opsomming 7 6 5 4 3 2 1 met eie AANHALINGS AANHALINGS AANHALINGS AANHALINGS AANHALINGS AANHALINGS AANHALING TOTAAL woorde 7 feite + +0 +0 +1 +1 +2 +2 +3 7 3 punte 6 feite + +0 +1 +1 +2 +2 +3 6 3 punte 5 feite + +0 +0 +1 +1 +2 5 2 punte 4 feite + +0 +1 +1 +2 4 2 punte 3 feite + +0 +0 +1 3 1 punt 2 feite + +0 +1 2 1 punt 1 feite + +0 1 1 punt LET WEL: • Tel van woorde: o Nasieners moet die aantal woorde wat gebruik is, tel. o Geen punte word afgetrek as die kandidaat nie die getal woorde aangedui het nie of as die getal woorde wat gebruik is, verkeerd aangedui is. o As die getal woorde oorskry is, lees tot by die laaste sin waarin die getal woorde oorskry word en ignoreer die res van die opsomming. o Korter opsommings wat die vereiste aspekte bevat, mag nie gepenaliseer word nie. NASIENSIMBOLE V Onvolledige sin H Herhaling A Aanhaling ^ Onvolledige feit F Feitefout Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Huistaal/V1 6 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne MOONTLIKE PARAGRAAF Rooibos help om die liggaam teen chroniese siektes te beskerm. Die inname van Rooibos kan bydra tot jou daaglikse vloeistofinname om gesonde hidrasie te bevorder. Rooibostee het verder ook 'n kalmerende uitwerking op die sentrale senustelsel en help met gewigsverlies. As jy Rooibostee voor slaaptyd drink, sal jy nie sukkel met slaapversteurings nie. Die inname van die tee dra tot 'n gesonde spysverteringstelsel by. Voorts help Rooibos na oefening om die liggaam se natuurlike balans te herstel. Gereelde verbruik van Rooibostee hou verband met verminderde koerse van depressie. [Getal woorde: 88] OF AANHALING UIT TEKS MOONTLIKE BEWOORDING 1 ... want dit bevat natuurlike oksidante wat A Rooibos het medisinale waarde/help om die die liggaam teen chroniese siektes soos liggaam teen (chroniese) siektes/kanker/ kanker en hartsiektes beskerm. hartsiektes te beskerm. 2 Wanneer Rooibos sonder om suiker by te B Dit kan bydra tot jou daaglikse vloeistof- voeg gedrink word, kan dit daarom bydra inname (om gesonde hidrasie te bevorder)./ tot jou daaglikse vloeistofinname om Dit kan gesonde hidrasie verseker/ gesonde hidrasie aan te help. aanhelp. 3 Omdat Rooibostee ook kafeïenvry is, het C Rooibostee het 'n kalmerende uitwerking dit 'n kalmerende uitwerking op die op die mens./die sentrale senustelsel. sentrale senustelsel. 4 Mense wat aan slaapversteurings ly, vind D As jy Rooibostee (voor slaaptyd) drink, sal ook baat by die inname van hierdie tee. jy nie met slaapversteurings sukkel nie. 5 ... dat Rooibos geen kilojoules bevat nie – E Rooibos help met gewigsverlies. die eienskap maak dit ideaal vir mense wat op 'n gewigsverliesplan is. 6 ... Rooibos is ook daarvoor bekend dat dit F Rooibos dra by tot 'n gesonde spysver- verskeie spysverteringsvoordele het. 'n teringstelsel./help met jou algehele wel- Gesonde spysverteringstelsel dra tot jou stand. algehele welstand by. 7 ... wat help om die liggaam se natuurlike G Rooibos (na oefening) help dat die liggaam balans ná oefening te herstel. se natuurlike balans herstel word. 8 Navorsers het bevind dat gereelde verbruik H Gereelde verbruik van Rooibostee vermin- van Rooibos ’n sterk verwantskap met der depressie. verminderde koerse van depressie het. Getal woorde: 82 woorde TOTAAL AFDELING B: 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Huistaal/V1 7 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES Nasien van hierdie afdeling: • Spelling: o Eenwoordantwoorde word nie gepenaliseer nie, al is die spelling nie korrek nie, tensy die spelling die betekenis van die woord beïnvloed en/of spelling die aspek is wat geassesseer word. o Waar 'n afkorting getoets word, behoort die punte op die regte plek te wees. • Sinskonstruksies moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word soos in die instruksie aangedui. • Vir meervoudigekeusevrae word die letter van die korrekte antwoord en/of die antwoord wat uitgeskryf is, as korrek aanvaar. VRAAG 3: ADVERTENSIE Vraag Antwoord Punt 3.1.1 Die verskillende skriftipes/lettertipes/Sommige woorde is in hoofletters./groter/vet gedruk./ Die woordgebruik: ontkenningsvorm/persoonlike voornaamwoord "ons"/die woord- keuse "oukei"/ Die gebruik van kort sinne  1 Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 3.1.2 Ja Die weglaat van die opskrif is juis geslaagd, want dit veroorsaak dat die leser tot die einde van die advertensie moet lees./op die prente moet staatmaak om te weet waaroor die advertensie handel./Indien daar 'n opskrif was, sou die leser makliker geweet het watter produk geadverteer word. OF Nee Die leser se aandag word reeds vasgevang deur die verskillende skriftipes./Die visuele voorstellings laat die leser dadelik sien watter produkte geadverteer word./ Die afwesigheid van 'n opskrif laat die leser tot die einde lees om uit te vind wat geadverteer word.  Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 1 3.2 "stout"  1 "sout"  1 3.3.1 "nie"  1 3.3.2 Die samelewing verwag dat almal van soetgoed sal hou./hulle soet sal gedra./mense almal dieselfde voorkeur moet hê.  1 Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 3.4 Denotatief: Dit verwys na southappies wat verkoop word.  1 Konnotatief: Die besigheid kan vertrou word./is eerlik.  1 Die kandidaat bied TWEE soortgelyke antwoorde vir EEN elk punt aan. 3.5 C/Dit beklemtoon die teenstelling wat deur "maar" ingelei word.  1 3.6 Dit trek die leser se aandag, omdat dit onder in die hoek staan./skuins na bo geskryf staan./ Die feit dat die naam regs onder staan, dwing die leser om eers deur al die inligting te lees./skep die idee dat die naam die hoogtepunt/kerngedagte vorm.  1 Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Huistaal/V1 8 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne VRAAG 4: STROKIESPRENT Vraag Antwoord Punt 4.1 "tog"/"net"  1 4.2.1 Tamia glo nie in die herwinningsman nie./dink die herwinningsman is sommer 'n storietjie.  1 4.2.2 Skok/verbasing/verstomming/verontwaardiging  1 Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 4.3. In RAAMPIE 3 kyk Ouma haar stip aan./is Ouma se arms gelig (om Tamia bang te maak)./is Ouma se vingers wyd gesprei./word Ouma se gesig geskakeer (wat op die onheilspellendheid in haar stem kan dui)./leun Ouma vooroor.  1 EN In RAAMPIE 4 is die agtergrond donker./die maan sigbaar./word net die silhoeët van die man (wat deur die strate draf) aangetoon.  1 Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 4.4 Ja Tamia vra vir Ouma vir meer inligting./wys dat sy nuuskierig/bang is./leun agteroor (asof sy wegdeins)./se oë is groot.  1 Die kandidaat kan nie 'n NEE-antwoord aanbied nie. 4.5 C/sarkasties  1 4.6.1 ... wat vandag leef .../... met wie ons vandag werk ...  1 Die kandidaat bied 'n soortgelyke BYVOEGLIKE BYSIN vir EEN punt aan. 4.6.2 na/volgens  1 4.7 Die strokiesprent is gepas, want herwinning is tans 'n groot kwessie./kwessie wat dikwels misgekyk word./ Die strokiesprent is gepas, want kinders is deesdae ongeërg oor herwinning./gee nie om oor die natuur nie./is nie op die omgewing ingestel nie. OF Die strokiesprent is nie gepas nie, want die kinders is deesdae sterk ingestel op die groen manier van lewe./herwinning.  1 Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Huistaal/V1 9 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne VRAAG 5: ARTIKEL Vraag Antwoord Punt 5.1 y /jy  1 5.2 vir seker  1 EN Seker maak/waarborg: Jy moet verseker dat daar genoeg geld is om jou rekeninge te betaal./ Verseël die pakkie om te verseker dat niks uitval nie./ Vir jouself kry: Ek wil vir my 'n lekker sitplek by die venster verseker./ Iets is definitief so: Ek kan jou verseker dat ek die antwoord ken./ Die taxibestuurder het my verseker dat ons betyds by die lughawe sal wees./ Ooreenkoms met 'n maatskappy: Ek verseker my meubels teen diefstal./ Goed toemaak: Jy moet jou besittings met 'n dubbele slot verseker./ Oortuig wees: Jy kan verseker wees dat jy hierdie punt sal kry. Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. OF Ek gaan vir seker twee dae weg wees.  1 Indien die kandidaat se eerste antwoord verkeerd is, word die tweede opsie aanvaar. 5.3 Assimilasie  1 5.4 vrede + lief  1 5.5 En dit was regtig altyd 'n lekker beurt!  1 5.6.1 "Want" plaas die fokus op/beklemtoon die gevolgtrekking dat mense se drukkies verskil./die motivering waarom die skrywer oor die "drukkie" nagedink het.  1 Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 5.6.2 Ek het onlangs weer diep (oor die druk wat die soen vervang het,) nagedink, omdat/aangesien/alhoewel/dat niemand op dieselfde manier 'n drukkie gee nie.  1 5.7 'n Drukkie word (deur niemand)/nie op dieselfde manier gegee nie.  1 5.8 As 'n werkwoord: Hy jou die speler uit./ Moenie my "jy" en "jou" nie./ As 'n selfstandige naamwoord: Skryf die woord "jou" op die bord./ As 'n ander voornaamwoordsoort: Moet jou nie bekommer nie./ Ek ken jou al sewe jaar.  Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 1 10 TOTAAL AFDELING C: 30 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Afrikaans HL

View all