Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
AFRIKAANS HUISTAAL V3
NOVEMBER 2012
PUNTE: 100
TYD: 2½ uur
Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2012 papers 





View all





Afrikaans HL Grade 12 P3 NSC November 2012 Question Paper
Grade 12 Afrikaans HL Paper 3 question paper from the NSC November Exam 2012, 7 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Afrikaans Hl · Grade 12 · NSC November Exam · 2012 · Afrikaans. Question paper, 7 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans HL
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2012
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 3
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 7
- File size
- 593.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 7
This exam
NSC November Exam 2012
- Paper 1Question paperMemo
- Paper 2Question paperMemo
- Paper 3Question paperMemo
Questions in this paper
- Question 1.1Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.2Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.3Letterkunde (Literature / Set Works)50 marks
- Question 1.4Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.5Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.6Lees en Kyk (Reading and Viewing, non-literary)
Show all 13 questions
- Question 2.1Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)30 marks
- Question 2.2Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)30 marks
- Question 2.3Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)30 marks
- Question 2.4Luister en Praat (Listening and Speaking)30 marks
- Question 3.1Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)20 marks
- Question 3.2Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)20 marks
- Question 3.3Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)20 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/November 2012
NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE AFDELINGS:
AFDELING A: Opstel (50)
AFDELING B: Langer Transaksionele Teks (30)
AFDELING C: Korter Teks: Transaksioneel/
Naslaan/Informatief (20)
Jy word sterk aangeraai om 80 minute aan AFDELING A, 40 minute aan
AFDELING B en 30 minute aan AFDELING C te bestee.
2. Beantwoord EEN vraag uit ELKE afdeling.
3. Skryf in die taal wat geassesseer word.
4. Begin ELKE afdeling op ’n NUWE bladsy.
5. Jy moet jou werk beplan (bv. ’n kopkaart, vloeidiagram, diagram, sleutelwoorde,
ens.), redigeer en jou skryfstukke proeflees. Die beplanning moet VOOR die
opstel wees.
6. Alle beplanning moet duidelik aangedui word. Trek ’n streep deur die beplanning
as jy jou finale weergawe klaar oorgeskryf het.
7. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
8. Voorsien elke teks van ’n gepaste titel/opskrif.
LET WEL: Die titel/opskrif word NIE in aanmerking geneem as die woorde getel
word NIE.
9. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3 3 DBE/November 2012
NSS
AFDELING A: OPSTEL
VRAAG 1
Kies EEN van die volgende opdragte en skryf ’n OPSTEL van 400–450 woorde.
1.1
[50]
1.2 koebaai gister ...
hallo vandag [50]
1.3 ek wil boer met woorde,
my kultivars self teel,
hektaar vir hektaar
met elke leser deel.
woorde ken nie grense
woorde ken geen prys,
tog handel en verhandel ek,
want woorde is soos spys.
woorde is ook gees
en gees is persoon.
in elke plek kán woorde
as mededelers woon.
[Bron: Pro Rata, “Dialoog” – Hendrik Januarie] [50]
1.4 Suid-Afrika is ’n land met volop geleenthede. [50]
1.5
My wenslys vir die lewe [50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3 4 DBE/November 2012
NSS
1.6 1.6.1
[Bron: http://noonecaresaboutwhatyoudo.com] [50]
1.6.2
[Bron: Taalgenoot, Junie 2009] [50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3 5 DBE/November 2012
NSS
1.6.3
[Bron: http://www.iagram.com] [50]
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3 6 DBE/November 2012
NSS
AFDELING B: LANGER TRANSAKSIONELE TEKS
VRAAG 2
Kies EEN van die opdragte hieronder en skryf ʼn SKRYFSTUK van 180–200 woorde.
2.1 ARTIKEL
Skryf ’n ARTIKEL vir die 2012-jaarblad oor ’n besondere onderwyser wat ’n
groot invloed op die leerders se lewens gehad het. [30]
2.2 FORMELE BRIEF – VERSOEK
Jy is die organiseerder van die jaarlikse matriekmakietie by ’n gewilde
vakansieoord. Jy beoog om ’n pakkie met lekkernye vir elke matrikulant te
pak. Jy besluit om ’n bekende winkelgroep om ’n borgskap te nader.
Skryf ’n BRIEF waarin jy die rede vir jou versoek verduidelik en vir sekere
lekkernye vra. [30]
2.3 FORMELE VERSLAG
Jy is die leier van ’n kerk/gemeenskap se jeuggroep wat ’n suksesvolle
jeugnaweek gereël het. Jy moet terugvoering aan die jeugkomitee van die
kerk/gemeenskap oor julle naweek gee.
Skryf ’n VERSLAG aan die kerk/gemeenskap se jeugkomitee. [30]
2.4 INFORMELE TOESPRAAK
Jy word gevra om afskeid te neem van ’n klasmaat wat as uitruilstudent
Amerika toe gaan.
Skryf die INFORMELE TOESPRAAK wat jy tydens die laaste klasperiode
gaan lewer. [30]
TOTAAL AFDELING B: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3 7 DBE/November 2012
NSS
AFDELING C: KORTER TEKS: TRANSAKSIONEEL/NASLAAN/INFORMATIEF
VRAAG 3
Kies EEN van die volgende opdragte en skryf ’n SKRYFSTUK van 100–120 woorde.
3.1 POSKAART
Jy toer saam met jou sport-/kultuurspan na ’n sport-/kultuurnaweek.
Skryf ’n POSKAART aan jou ouers en vertel van die uitsonderlike sport-/
kultuurprestasies van jou span.
Teken ’n vergrote poskaart in jou ANTWOORDEBOEK oor en skryf jou
poskaart se inhoud op dié oorgetekende poskaart.
seël
[20]
3.2 DAGBOEKINSKRYWING
Jou skoollewe spoed ten einde. Ter afsluiting van jou skoollewe roep jy in
twee dagboekinskrywings die soet én die suur van jou skooljare in
herinnering.
Skryf dié TWEE DAGBOEKINSKRYWINGS. [20]
3.3 UITNODIGING
Jou skool voer binnekort ’n revue/skoolkonsert op. Nooi die voorsitter van jul
skool se Beheerliggaam uit.
Ontwerp die UITNODIGINGSKAARTJIE en gee al die tersaaklike inligting. [20]
TOTAAL AFDELING C: 20
GROOTTOTAAL: 100
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P3 NSC November 2021 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P3 NSC November 2018 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P3 NSC November 2017 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P3 NSC November 2016 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P3 NSC November 2014 Question Paper

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 NSC November 2012 Memo
More from Grade 12 Afrikaans HL

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 3 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P3 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P1 November 2024 NSC Question Paper

Question paper