Downloaded from hlayiso.com
SENIOR SERTIFIKAAT/
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
AFRHL.3
AFRIKAANS HUISTAAL V3
NOVEMBER 2020
PUNTE: 100
TYD: 2½ uur
Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.
OGGENDSESSIE
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2020 papers 





View all





Afrikaans HL Grade 12 P3 NSC November 2020 Question Paper
Grade 12 Afrikaans HL Paper 3 question paper from the NSC November Exam 2020, 8 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Afrikaans Hl · Grade 12 · NSC November Exam · 2020 · Afrikaans. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans HL
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2020
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 3
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 8
- File size
- 395.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 8
This exam
NSC November Exam 2020
- Paper 1Question paperMemo
- Paper 2Question paperMemo
- Paper 3Question paperMemo
Questions in this paper
- Question 1.1Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.2Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.3Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.4Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.5Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.6Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)150 marks
Show all 12 questions
- Question 2.1Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)25 marks
- Question 2.2Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)25 marks
- Question 2.3Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)25 marks
- Question 2.4Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)25 marks
- Question 2.5Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)25 marks
- Question 2.6Luister en Praat (Listening and Speaking)25 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/November 2020
SS/NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:
AFDELING A: Opstel (50)
AFDELING B: Langer Transaksionele Tekste (2 x 25) (50)
2. Beantwoord EEN vraag in AFDELING A en TWEE vrae in AFDELING B.
3. Skryf in die taal waarin jy geassesseer word.
4. Begin ELKE afdeling op 'n NUWE bladsy.
5. Jy moet jou werk beplan (bv. gebruik 'n breinkaart/diagram/vloeidiagram/
kernwoorde), taalversorg en proeflees. Die beplanning moet VOOR die finale
produk gedoen word.
6. Alle beplanning moet duidelik aangedui en daarna netjies deurgehaal word.
7. Jy moet jou tyd soos volg bestee:
AFDELING A: ongeveer 80 minute
AFDELING B: ongeveer 70 (2 x 35) minute
8. Nommer elke skryfstuk korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
9. Die titel/opskrif word NIE in aanmerking geneem wanneer die woorde getel
word NIE.
10. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3 3 DBE/November 2020
SS/NSS
AFDELING A: OPSTEL
VRAAG 1
Kies EEN van die volgende onderwerpe en skryf 'n OPSTEL van 400 tot 450 woorde.
Skryf die nommer en die titel/opskrif van jou opstel neer.
1.1 Robin stap stasie toe, soos elke dag die afgelope jaar. Maar vandag is
sy/haar treë anders as die vorige kere s'n. [50]
1.2 Moenie vir eendag wag nie; leef vandag. [50]
1.3 Die dag toe ek my ore uitgeleen het [50]
1.4 'n Tweede kans ... [50]
1.5 Ek weet góéd wie agter hiérdie plan sit! [50]
1.6 Bestudeer die prente hieronder en skryf 'n OPSTEL oor EEN. Skryf die
vraagnommer (1.6.1, 1.6.2 OF 1.6.3) en jou eie titel neer.
1.6.1
[Bron: www.victory images.org] [50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3 4 DBE/November 2020
SS/NSS
1.6.2
[Bron: https://wordpress.co.za] [50]
1.6.3
[Bron: http://tranquility/nature.pics] [50]
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3 5 DBE/November 2020
SS/NSS
AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKSTE
VRAAG 2
Kies TWEE van die volgende onderwerpe en skryf 180 tot 200 woorde oor elkeen.
Skryf die nommer en die titel/opskrif van die teks wat jy gekies het, neer.
2.1 INFORMELE BRIEF: VRIENDSKAPLIKE BRIEF
Jou oupa/ouma bekommer hom/haar vreeslik oor sy/haar trek na 'n
aftreeoord.
Skryf 'n INFORMELE BRIEF aan hom/haar waarin jy hom/haar gerusstel. [25]
2.2 FORMELE BRIEF: BEDANKING
Jy het gedurende die vakansie gemeenskapsdiens by jou plaaslike
Dierebeskermingsvereniging (DBV) verrig.
Skryf 'n FORMELE BRIEF aan die bestuurder waarin jy hom/haar bedank vir
die manier waarop hy/sy jou behandel het. Verwys ook na die waardevolle
lesse wat jy tydens jou gemeenskapsdiens daar geleer het. [25]
2.3 HULDEBLYK
Jy kry die geleentheid om namens die matrikulante hulde aan die skool se
onderwysers te bring.
Skryf die HULDEBLYK wat jy op Internasionale Onderwysersdag tydens 'n
saalbyeenkoms gaan lewer. [25]
2.4 INFORMELE VERSLAG
Handboeke is volgens jou vriende onprakties. Jy het navorsing gedoen oor
die gebruik van handboeke in vergelyking met tablette in skole.
Skryf 'n INFORMELE VERSLAG oor jou bevindings wat jy aan die
Onderwysdepartement wil voorlê. [25]
2.5 TYDSKRIFARTIKEL
Jy hou van mooi klere en bly op die hoogte van die ontwikkeling van
tienermodes.
Skryf 'n TYDSKRIFARTIKEL vir 'n tienertydskrif waarin jy oor die nuutste
modegiere onder tieners uitbrei. [25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Huistaal/V3 6 DBE/November 2020
SS/NSS
2.6 ONDERHOUD
'n Seun/meisie het onlangs kitsroem verwerf nadat hy/sy 'n gevaarlike
heldedaad verrig het.
As joernalis van 'n bekende tydskrif moet jy met hierdie persoon 'n onderhoud
voer. Skryf hierdie ONDERHOUD neer. [25]
TOTAAL AFDELING B: 50
GROOTTOTAAL: 100
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P1 NSC November 2020 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P3 NSC November 2021 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P3 NSC November 2018 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P3 NSC November 2017 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P3 NSC November 2016 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P3 NSC November 2014 Question Paper
More from Grade 12 Afrikaans HL

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 12 Paper 3 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P3 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Afrikaans HL Grade 12 P1 November 2024 NSC Question Paper

Question paper