NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2023
SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE
NASIENRIGLYN
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye insluitend 2 antwoordblaaie.
Skip to contentAll 2023 papers 





View all%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)

%20Afr--eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c/v1-3553acfa446acbaa2a45/card.webp)
%20Afr--307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0/v1-e53e38093df191bfe243/card.webp)
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Afr)
Grade 12 Civil Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Civil Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2023
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 503.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/SEPTEMBER 2023)
VRAAG 1: VEILIGHEID EN MATERIAAL (GENERIES)
1.1 Die WBV se doel is om die gesondheid van werkers te verseker of hul reg om
in ʼn omgewing sonder gevare te werk. (1)
1.2 Onveilige dade (1) en onveilige toestande (1). (2)
1.3 Enige EEN rede vir ondersoek van ʼn steier:
• Verseker dat dit stabiel is in alle rigtings
• Verseker dat dit die massa van die las kan dra
• Verseker dat daar geen defekte is nie (1 x 1) (1)
1.4 1.4.1 A – Skutreling
B – Skopplaat
C – Fondamentplaat (3 x 1) (3)
1.4.2 Onafhanklike steier (1)
1.4.3 1 m OF 1 000 mm (1)
1.5 1.5.1 Enige EEN manier om afvalmateriaal vanaf hoë vlakke te vervoer:
• Glygeut
• Vervoerband
• Hysbak OF hystoestel (1 x 1) (1)
1.5.2 Veiligheidsnet OF ʼn vangplatform. (1)
1.6 1.6.1 Onwaar (1)
1.6.2 Waar (1)
1.6.3 Onwaar (1)
1.6.4 Onwaar (1)
1.7 Waterbasisverf (1) en oliebasisverf (1). (2)
1.8 Dit beskerm om die metaal teen roes / korrosie. (1)
1.9 Enige TWEE voordele van nabehandeling (beton):
• Verseker die binding van die kleefstowwe
• Verhoed dat die beton te vinnig uitdroog
• Verseker doeltreffende verharding van die beton (2 x 1) (2)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 3
VRAAG 2: GRAFIKA, VERBINDINGS EN TOERUSTING (GENERIES)
2.1 • Vensternommers
• Deurswaaie
• Name van kamers
• Traprigtings
• Skuifdeure
• Vloerbedekking (6 x 1) (6)
2.2 FIGUUR 2.2 op ANTWOORDBLAD A toon die onvoltooide aansig van ʼn gebou.
Voltooi die aansig deur die volgende dele op skaal 1 : 50 in te teken.
2.2.1 ʼn Venster met ʼn lengte van 1 800 mm lengte en ʼn hoogte van
900 mm. Die venster word 700 mm vanaf die regterkant ingebou en die
regterkantse een-derde van die venster kan oopmaak. (7)
2.2.2 ʼn Deur volgens die standaard mates, 900 mm vanaf die linkerkant van
die gebou. Die deur maak na links oop. Daar is een trap tot op die
grondvlak. (5)
2.2.3 Die windveër teen die geuwelent. (2)
2.3 2.3.1 Onafgewerkte hout (1)
2.3.2 Tweeweg-skakelaar (1)
2.4 2.4.1 Watermeter
(2)
2.4.2 Pleister
(2)
2.4.3 Bodemvlak
(2)
2.5 Wanneer dit ingedryf word, (1) kan dit nie draai nie. (1) (2)
2.6 R-RBL – Ankernaam
M06 – Draaddeursnee
18 – Dikte (3 x 1) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/SEPTEMBER 2023)
2.7 Om die teleskoop van die instrument waterpas te stel. (1)
2.8 A – Vertikale draadjie
B – Horisontale draadjie
C – Tafeldraadjies (3 x 1) (3)
2.9 Enige TWEE gebruike:
• Bepaal verskille tussen vlakke en vertikale hoogtes
• Bepaal hellings
• Uitleg van geboue
• Oordra van vlakke en hoogtes (2 x 1) (2)
2.10 Dit kan die meetfunksie van die instrument beïnvloed. (1)
[40]
TOTAAL AFDELING A: 60
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 5
VRAAG 3: VEILIGHEID, MATERIAAL EN KONSTRUKSIE (SPESIFIEK)
3.1 Soortgelyke antwoord:
Moet alle redelike stappe neem om werkers se veiligheid te verseker /
veiligheidstoerusting te voorsien. (1)
3.2 Soortgelyke antwoord:
Indien die werkers deur gasse oorval word / beseer word, kan hulle uitgetrek
word. (1)
3.3 A – Tougryper
B – Karabynhaak / Snap hook
C – D-knip (3 x 1) (1)
3.4 Noem TWEE beveiligingsmetodes:
• Die area moet afgesper word.
• Waarskuwingstekens moet aangebring word. (2 x 1) (2)
3.5 Kontrakteur (1)
3.6 3.6.1 Waar (1)
3.6.2 Waar (1)
3.6.3 Waar (1)
3.6.4 Onwaar (1)
3.6.5 Onwaar (1)
3.7 Skaal- of korrosieprodukte van ʼn metaaloppervlak (1) word verwyder deur (1)
dit as ʼn elektrode aan (1) ʼn elektriese stroom (1) in ʼn elektrolitiese (1) bad
bloot te stel. (5)
3.8 3.8.1 220 (215) mm (1)
3.8.2 Strykverband (1)
3.8.3 Eensteenmuur (1)
3.9 Enige TWEE:
• Helling
• Vlak
• Lyn (2 x 1) (2)
3.10 Harde grond: Die kante van die uitgrawing is stewig genoeg (1) en nodige nie
ondersteuning nie.(1)
Ferm grond: Die kante van die uitgrawing kan instort (1) en moet met
stutplanke ondersteun word.(1) (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/SEPTEMBER 2023)
3.11 3.11.1 150 mm (1)
3.11.2 300 mm (1)
3.11.3 Rollers (1)
[30]
VRAAG 4: KOUEWATERVOORSIENING, WARMWATERVOORSIENING EN
GEREEDSKAP (SPESIFIEK)
4.1 Verhoed dat water by die spil uitlek. (1)
4.2 Enige DRIE:
• Waterdienspyp by die meterkas.
• Watertoevoer na die spoelklosetwaterbak.
• Watertoevoer na die geiser.
• Regulerende krane by storte. (3 x 1) (3)
4.3 4.3.1 Volgangklep (1)
4.3.2 Afsluitkraan (1)
4.3.3 Volgangklep / Staankraan / Tapkraan (1)
4.4 4.4.1 Vlotterklep (1)
4.4.2 A – Diafragma
B – Spuitstuk
C – Plunjer
D – Geluiddempingspyp (4 x 1) (4)
4.4.3 Waterbakke / Opgaartenks (1)
4.4.4 Dit stel die water op die bodem van die waterbak vry wat dus die
spatgeluide verminder. (1)
4.5 Terugslagklep (1)
4.6 Die water vloei solank as wat (1) die boonste knoppie gedruk word. (1) (2)
4.7 Noem TWEE tipes water besparende stortkoppe:
• Laevloei-stortkop
• Elektroniese stortkop . (2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 7
4.8 4.8.1 A – Dienspyp
B – Sonhitte-absorbeerder
C – Ontlugter
D – Warmwatertoevoer
E – Warmwateropgaartenk (5 x 1) (5)
4.8.2 10° (1)
4.8.3 Noord ontvang die meeste son. (1)
4.9 4.9.1 Onwaar (1)
4.9.2 Waar (1)
4.9.3 Waar (1)
4.9.4 Waar (1)
4.9.5 Onwaar (1)
4.10 Dit onttrek hitte uit die omliggende lug,(1) wat dit moontlik maak om die
koelmiddel te verhit.(1) Die koelmiddel word dan saamgepers, (1) wat
veroorsaak dat die temperatuur nog verder styg.(1) Die warm vloeistof vloei
deur ʼn hitteruiler, (1) waarin die water verhit word. (1) (6)
4.11 4.11.1 Om rioolpype skoon te maak. (1)
4.11.2 Enige TWEE:
• Moenie forseer nie
• Gebruik dit vir die spesifieke toepassing
• Moenie gebruik as die aan/af-skakelaar nie werk nie
• Ontkoppel die kragprop voor enige verstellings
• Doen instandhouding
• Hou onderdele in goeie werkende toestand (2 x 1) (2)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/SEPTEMBER 2023)
VRAAG 5: RIOLERING EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)
5.1 Dit verhoed dat gasse (1) by die gebou ingaan.(1) (2)
5.2 5.2.1 A – Inspeksie-oog
B – Vuilwaterpyp
C – Pypbuigstuk
D – Rioolput
E – Sperder (5 x 1) (5)
5.2.2 Skoonmaak / Blokkasie verwyder. (1)
5.2.3 40 / 50 mm (1)
5.2.4 Hou slegte reuke uit. (1)
5.3 5.3.1 Steekoog (1)
5.3.2 Gebruik waar die grond afdraande loop (1) om voldoende vloei te
bewerkstellig (1) en vir skoonmaak / inspeksie doeleindes.(1) (3)
5.3.3 TWEE nadele:
• Kan slegs in een rigting skoongemaak word.
• Duur (2 x 1) (2)
5.4 Wanneer die grond steil val (1) in die rigting van die verbindingspunt (1) en die
maksimum gradient nie toegepas kan word nie. (1) (3)
5.5 5.5.1 A – Growwe sand
B – Distribusiepyp
C – Gruisvulsel
D – Inspeksiepyp (4 x 1) (4)
5.5.2 Dit kan grondwater besoedel. (1)
5.5.3 Die stelsel kan versadig raak (1) en lei tot besoedeling.(1) (2)
5.6 5.6.1 Bruin (1)
5.6.2 Geen kleur (1)
5.6.3 Swart (1)
5.7 Om te verseker dat die water die vastestowwe maklik kan wegvoer. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 9
5.8 5.8.1 Koper (1)
5.8.2 1 (1)
5.8.3 Koper (1)
5.8.4 2 (1)
5.8.5 Koper (1)
5.8.6 Aluminium / Plastiek (1)
5.8.7 Polycop (1)
5.8.8 15 mm (1)
5.8.9 3 (1)
5.8.10 22 mm x 15 mm (1)
[40]
VRAAG 6: GRAFIESE KOMMUNIKASIE, DAKWERK, STORMWATER EN
VERBINDINGS (SPESIFIEK)
6.1 FIGUUR 6.1 op ANTWOORDBLAD B toon die bo- en vooraansig van ʼn keël.
Teken die ontwikkeling van die keël volgens die parallellyn-metode op
ANTWOORDBLAD B. Toon ALLE konstruksielyne. (7)
6.2 A – Pypboei
B – Afvoerpyp
C – Reënwaterskoen (3 x 1) (3)
6.3 6.3.1 Onwaar (1)
6.3.2 Onwaar (1)
6.3.3 Waar (1)
6.3.4 Waar (1)
6.4 • Fyngetande saag
• Verstekbak (2 x 1) (2)
6.5 Doodloopent / Entdekstuk (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/SEPTEMBER 2023)
6.6 Enige TWEE:
• Koper
• Gegalvaniseerde plaatmetaal
• Lood
• Bitumineuse mastikpatente
• Rubberseëlaar (2 x 1) (2)
6.7 Dit word onder die afvoerpyp geplaas (1) om die water weg van die huis te
voer. (1) (2)
6.8 TWEE tipes materiaal:
• Chemikalieë
• Vaste afval (2 x 1) (2)
6.9 Verhoed onnodige versameling van vogtigheid (1) onder die gebou. (1) (2)
6.10 6.10.1 B (1)
6.10.2 D (1)
6.10.3 E (1)
6.10.4 G (1)
6.10.5 A (1)
[30]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 11
ANTWOORDBLAD A SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM:
GENERIES
2.2 FIGUUR 2.2 op ANTWOORDBLAD A toon die onvoltooide aansig van ʼn gebou.
Voltooi die aansig deur die volgende dele op skaal 1 : 50 in te teken.
2.2.1 ʼn Venster met ʼn lengte van 1 800 mm lengte en ʼn hoogte van 900 mm.
Die venster word 700 mm vanaf die regterkant ingebou en die
regterkantse een-derde van die venster kan oopmaak. (7)
2.2.2 ʼn Deur volgens die standaard mates, 900 mm vanaf die linkerkant van die
gebou. Die deur maak na links oop. Daar is een trap tot op die grondvlak. (5)
2.2.3 Die windveër teen die geuwelent. (2)
Venster 7
Deur 5
Windveër 2
TOTAAL: 14
FIGUUR 2.2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
12 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/SEPTEMBER 2023)
SIVIELE TEGNOLOGIE
ANTWOORDBLAD B SIVIELE DIENSTE
NAAM:
6.1 FIGUUR 6.1 op ANTWOORDBLAD B toon die bo- en vooraansig van ʼn keël.
Teken die ontwikkeling van die keël volgens die radiaallyn-metode op
ANTWOORDBLAD B. Toon ALLE konstruksielyne.
VOORAANSIG
Halfsirkel 1 tot 5 2
Ontvouinglyne A–1 tot A–5 5
TOTAAL 7
BOAANSIG
FIGUUR 6.1
(7)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2021 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2017 QP (Afr)
More from Grade 12 Civil Technology
%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 Gauteng June 2025 QP (Afr)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC June 2025 Question Paper (Afr)
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2025 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Afr)
%20Afr--eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c/v1-3553acfa446acbaa2a45/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)
%20Afr--307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0/v1-e53e38093df191bfe243/card.webp)
Question paper