NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2023
SIVIELE TEGNOLOGIE : HOUTBEWERKING
NASIENRIGLYN
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 17 bladsye, insluitend 4 antwoordblaaie.
Skip to contentAll 2023 papers 





View all%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)

%20Afr--eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c/v1-3553acfa446acbaa2a45/card.webp)
%20Afr--307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0/v1-e53e38093df191bfe243/card.webp)
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Afr)
Grade 12 Civil Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.
Civil Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2023
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 17
- File size
- 849.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 17
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/SEPTEMBER 2023)
VRAAG 1: VEILIGHEID EN MATERIAAL (GENERIES)
1.1 Die WBV se doel is om die gesondheid van werkers te verseker of hul reg om
in ʼn omgewing sonder gevare te werk. (1)
1.2 Onveilige dade (1) en onveilige toestande (1) (2)
1.3 Enige EEN rede vir ondersoek van ʼn steier:
• Verseker dat dit stabiel in alle rigtings is
• Verseker dat dit die massa van die las kan dra
• Verseker dat daar geen defekte is nie (1 x 1) (1)
1.4 1.4.1 A – Skutreling
B – Skopplaat
C – Fondamentplaat (3 x 1) (3)
1.4.2 Onafhanklike steier (1)
1.4.3 1 m OF 1 000 mm (1)
1.5 1.5.1 Enige EEN manier om afvalmateriaal vanaf hoëvlakke te vervoer:
• Glygeut
• Vervoerband
• Hysbak OF hystoestel (1 x 1) (1)
1.5.2 Veiligheidsnet OF ʼn vangplatform. (1)
1.6 1.6.1 Onwaar (1)
1.6.2 Waar (1)
1.6.3 Onwaar (1)
1.6.4 Onwaar (2 x 1) (1)
1.7 Waterbasisverf (1) en oliebasisverf (1) (2)
1.8 Dit beskerm om die metaal teen roes/korrosie. (1)
1.9 Enige TWEE voordele van nabehandeling (beton):
• Verseker die binding van die kleefstowwe
• Verhoed dat die beton te vinig uitdroog
• Verseker doeltreffende verharding van die beton (2 x 1) (2)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 3
VRAAG 2: GRAFIKA, VERBINDINGS EN TOERUSTING (GENERIES)
2.1 • Vensternommers
• Deurswaaie
• Name van kamers
• Traprigtings
• Skuifdeure
• Vloerbedekking (6 x 1) (6)
2.2 FIGUUR 2.2 op ANTWOORDBLAD A toon die onvoltooide aansig van ʼn gebou.
Voltooi die aansig deur die volgende dele op skaal 1 : 50 in te teken.
2.2.1 ʼn Venster met ʼn lengte van 1 800 mm lengte en ʼn hoogte van 900 mm.
Die venster word 700 mm vanaf die regterkant ingebou en die
regterkantse een-derde van die venster kan oopmaak. (7)
2.2.2 ʼn Deur volgens die standaard mates, 900 mm vanaf die linkerkant van die
gebou. Die deur maak na links oop. Daar is een trap tot op die grondvlak. (5)
2.2.3 Die windveër teen die geuwelent. (2)
2.3 2.3.1 Onafgewerkte hout (1)
2.3.2 Tweeweg-skakelaar (1)
2.4 2.4.1 Watermeter
(2)
2.4.2 Pleister
(2)
2.4.3 Bodemvlak
(2)
2.5 Wanneer dit ingedryf word, (1) kan dit nie draai nie. (1) (2)
2.6 R-RBL – Ankernaam
M06 – Draaddeursnee
18 – Dikte (3 x 1) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/SEPTEMBER 2023)
2.7 Om die teleskoop van die instrument waterpas te stel. (1)
2.8 A – Vertikale draadjie
B – Horisontale draadjie
C – Tafeldraadjies (3 x 1) (3)
2.9 Enige TWEE gebruike:
• Bepaal verskille tussen vlakke en vertikale hoogtes
• Bepaal hellings
• Uitleg van geboue
• Oordra van vlakke en hoogtes (2 x 1) (2)
2.10 Dit kan die meetfunksie van die instrument beïnvloed. (1)
[40]
TOTAAL AFDELING A: 60
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 5
VRAAG 3: SWAAIRAME, KASTE, MUURPANELE EN HOEVEELHEDE
(SPESIFIEK)
3.1 3.1.1 Tussenstyl ✓ (1)
3.1.2 Bolig ✓ (1)
3.1.3 Dripgroef ✓ (1)
3.1.4 Kalfsreling ✓ (1)
3.1.5 Tong-en-groef ✓ (1)
3.2 3.2.1 A – Hout ✓ (1)
B – Glas / Perpleks ✓ (1)
3.2.2 Om die glas of ruit in plek te hou. ✓ (1)
3.3 3.3.1 D – Rakke ✓ (1)
E – Laai ✓ (1)
3.3.2 Vrystaande kas: Kan rond beweeg word om die voorkoms van ʼn
kamer te verander. ✓ (1)
Ingeboude kas : Teen ʼn muur geheg. ✓ (1)
3.3.3 520 mm – 570 mm ✓ (1)
3.3.4 Dit voorsien addisionele bergruimte in die boonste eenheid. (1)
3.3.5 Enige TWEE van die onderstaande: (Melamien eerder as
Spaanderbord)
• Waterdig ✓
• Maklik om skoon te maak ✓
• Meer duursaam
• Het ʼn gladde afwerking
• Verbeter die voorkoms (2 x 1) (2)
3.4 Sien ANTWOORDBLAD B (5)
3.5 Sien ANTWOORDBLAD C (9)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/SEPTEMBER 2023)
VRAAG 4: DAKKE, PLAFONNE, GEREEDSKAP EN TOERUSTING, EN
MATERIAAL (SPESIFIEK)
4.1 4.1.1 C ✓ (1)
4.1.2 E ✓ (1)
4.1.3 D ✓ (1)
4.1.4 B ✓ (1)
4.1.5 F ✓ (1)
4.2 4.2.1 B – Kaplat ✓ (1)
D – Kiel ✓ (2 x 1) (2)
4.2.2 Dit is ʼn dak met twee skuinskante, soms oor ʼn kort, plat gewel. ✓ (1)
4.2.3 Voorkom dat vuiligheid / stof / insekte / reën die dakruimte
binnekom. ✓✓ (2)
4.2.4 Laat toe dat reënwater in die geut inloop. (1)
4.2.5 SKILDAK GEUWELDAK
MATERIAAL - Meer houtwerk word - Minder houtwerk
gebruik as gevolg word gebruik as
van ingewikkelde gevolg van
ontwerp eenvoudige
- Meer dakbedekking ontwerp
word gebruik - Minder
- Meer snywerk en dakbedekking
afval word gebruik
- Minder snywerk
en afval
Enige EEN (1) Enige EEN (1)
KONSTRUKSIE - Konstruksie is - Ontwerp is
ingewikkeld eenvoudig
- Dak is sterker - Dak is nie sterk
- Dak neem langer nie omdat minder
om te bou hout gebruik
- Val na alle kante word
- Dakkonstruksie is
vinnig
- Val na twee
kante
Enige EEN (1) Enige EEN (1) (4)
4.3 Enige TWEE funksies van dakonderlegsel:
• Laat toe dat reën wat onder die teëls inwaai na die geut vloei ✓
• Dien as ʼn termiese versperring deur isolasie te voorsien ✓
• Voorsien ʼn effektiewe versperring teen windgedrewe reën en stof
• Verminder die risiko van wind wat die teëls lig (2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 7
4.4 Stap 1 – Skuur die hout met verskillende grade skuurpapier. ✓
Stap 2 – Skuur totdat die hout glad en sonder skrape is. ✓
Stap 3 – Verwyder stof. ✓ (3 x 1) (3)
4.5 Enige TWEE:
• Goeie dakbedekking moet weerstand teen weerstoestande soos wind en
reën bied ✓
• Lyk duursaam en verbeter die voorkoms van die gebou ✓
• Brandbestand wees
• Bied isolasie teen hitte en koue (2 x 1) (2)
4.6 • Houtraamwerk ✓
• Paneel ✓
• Dekstroke ✓ (3 x 1) (3)
4.7 Hurricane-klemme:
Enige EEN:
• Om kaplatte aan dakkappe te heg ✓
• Om kappe aan muurplate te heg
• Word gebruik by dakrandoorhange
• Waar dele van kappe teen 90⁰ ontmoet
• Om teenoorgestelde vlakke van dele aan te bring (1 x 1) (1)
Stormklemme:
Enige EEN:
• Om dakteëls aan latwerk te heg ✓
• Om nokteëls aan mekaar te heg
• Om te verhoed dat teëls deur sterk winde opgelig word
• Om plafonteëls aan te bring (1x 1) (1)
4.8 4.8.1 Draagbare elektriese skaaf ✓ (1)
4.8.2 Enige TWEE:
• Veiligheidsbril ✓
• Stofmasker ✓
• Asemhalings masker (2 x 1) (2)
4.8.3 Enige TWEE:
• Stoor in ʼn veilige, droë plek ✓
• Houtkis of plastiekhouer weg van vog ✓
• Plaas op die sykant om te voorkom dat die lem beskadig
• Stel die lemme terug (2 x 1) (2)
4.8.4 Enige TWEE:
• Ondersoek die hout vir los kwaste ✓
• Ondersoek vir sand ✓
• Kyk vir spykers (2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/SEPTEMBER 2023)
4.9 4.9.1 Enige DRIE of enige soortgelyke antwoorde:
• Moenie verstellings maak terwyl die lem draai nie ✓
• Hou jou vingers weg van die draaiende lem ✓
• Verseker dat alle klampe en sluithandvatsels vas is ✓
• Ondersoek die hout vir los kwaste/spykers/skroewe
• Verseker dat die lem behoorlik vas is (3 x 1) (3)
4.9.2 Enige TWEE:
• Ondersoek die hout vir enige metaalvoorwerpe voor saagwerk
begin ✓
• Maak seker dat die tande van die lem skerp is ✓
• Verseker dat die lem behoorlik vas is
• Moenie die materiaal op die blad forseer nie (2 x 1) (2)
4.10 Letter – Graderingmetode (1)
Nommer – Sterkte (1)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 9
VRAAG 5: FORMELE, BEKISTING, SKORING EN GRAFIKA AS
KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)
5.1 A – Betonbalk/Beton ✓ (1)
B – Spanstuk / Stut ✓ (1)
C – Stut / Verstelbare staalstut ✓ (1)
D – Voetbalk ✓ (1)
5.2 Enige TWEE:
• Blokbord ✓
• Bekistingbord ✓
• Lamelbord
• Laaghout
• Hardebord / Masonite (2 x 1) (2)
5.3 5.3.1 Bint – Om die bekisting sykante stewig te maak. ✓ (1)
5.3.2 Spalkplaat – Om die hegting tussen die stut en die draer / kopdraer
te versterk. ✓ (1)
5.4 Enige EEN:
• Dit moet die gewig van die vars beton kan dra. ✓
• Dit ondersteun meer gewig. (1 x 1) (1)
5.5 5.5.1 Enige EEN:
Dubbellugskoor:
• Voorsien tydelike ondersteuning waar een of albei mure tekens
van faling toon. ✓
• Dit gee tydelike ondersteuning aan twee parallelle defektiewe
mure wat tussen 9 en 15 meter uitmekaar is. (1 x 1) (1)
5.5.2 Enige EEN:
Staanskoor:
• Ondersteun bestaande mure wanneer nuwe of groot openinge in
bestaande mure gesny moet word. ✓
• Muur op ʼn laer vlak defektief is en onderstutting benodig
gedurende die herstel van die muur.
• Ondersteun strukture / dra die gewig van die struktuur oor na
ferm grond tydens strukturele opknappings. (1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/SEPTEMBER 2023)
5.6 5.6.1 Enige EEN:
• Dra die gewig van die stutte oor na ʼn groter oppervlakte ✓
• Voorkom dat die stutte in die grond insak
• Voorsien ʼn gelyk oppervlakte waarop die stutte kan staan
(1 x 1) (1)
5.6.2 Om vloere en plafonne te versterk of te verspan. ✓ (1)
5.6.3 Heg die voeg tussen die stut en die steekbalk. ✓ (1)
5.7 45° ✓ (1)
5.8 5.8.1 A – Ribbe ✓
B – Draer ✓
C – Wigpaar ✓
D – Stut ✓ (4 x 1) (4)
5.8.2 Die bokant van die ribbe is gevorm om net soos die soffiet van die
boog te lyk. ✓ (1)
5.8.3 Enige TWEE:
• Ondersteun die formeel / konstruksie aan die bokant
• Lig of laat sak die formeel tot die vereiste hoogte
• Maak die verwydering van die formeel na voltooiing van die boog
moontlik (2 x 1) (2)
5.8.4 Ondersteun die formeel / konstruksie bokant. ✓ (1)
5.9 Sien ANTWOORDVEL D. (7)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 11
VRAAG 6: HANGVLOERE, TRAPPE, YSTERWARE, DEURE EN VERBINDINGS
(SPESIFIEK)
6.1 6.1.1 B✓ (1)
6.1.2 D✓ (1)
6.1.3 C✓ (1)
6.1.4 A✓ (1)
6.1.5 C✓ (1)
6.2 6.2.1 A – Muurplaat ✓ (1)
B – Vloerbalk ✓ (1)
C – Baksteenpyler ✓ (1)
D – Draer ✓ (1)
6.2.2 Bentobasis moet wyer as die baksteen-pier weer om die las (1) wat
daarop opgelê word na die grond te versprei (1) (2 x 1) (2)
6.3 • Spangrootte van die vloer. (1)
• Senter-tot-senter spasiëring van vloerbalke. (1)
• Gradering van die hout. (1) (3 x 1) (3)
6.4 Om beweging toe te laat. (1)
6.5
✓
✓
✓
✓
Vloerbalk in die muur ingebou Vloerbalk met ʼn aanhanger aan die muur
gebout (4)
6.6 Insteekslot – In een van die deurstyle getap. (1)
Nagslot – Aan die binne-oppervlak van die deur gemonteer. (1) (2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
12 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/SEPTEMBER 2023)
6.7
Verhewe paneel
✓
✓
✓ Slotreling
Opening / vryruimte vir ✓
krimping en uitsetting
✓
Korrektheid
van tekening
Styl
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
Verhewe paneel 2
Slotreling 1
Opening / vryruimte vir krimping en
2
uitsetting
Korrektheid van tekening 1
TOTAAL: 6 (6)
6.8 6.8.1 Geraamde Z-plankdeur. ✓ (1)
6.8.2 Voorkom dat reën die groewe van die onderreling penetreer. ✓ (1)
6.8.3 Stomptapvoeë ✓ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 13
6.9 110 mm muur
✓
✓ ✓
✓
✓ drie trappies weerskante
OF OF
van bordes
✓ ✓
√ bordes
paal
ASSESERINGSKRITERIA PUNT
110 mm Muur 1
Drie trappies weerskante van die bordes 2
Bordes 1
Handreling 1
TWEE spilpale 2
Pylpunte – dui styging van trappe aan 1
TOTAAL: 8 (8)
6.10 Enige EEN:
• Bordes laat toe dat gebruikers rus wanneer hulle op en af op die trappe
loop, dien as ʼn rusplek tussen traparms. ✓
• Ideaal wanneer traparm van rigting verander. (1 x 1) (1)
6.11 Nie minder as 2 100 mm. ✓ (1)
[40]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
14 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/SEPTEMBER 2023)
SIVIELE TEGNOLOGIE
ANTWOORDBLAD A GENERIES
NAAM:
2.2 FIGUUR 2.2 op ANTWOORDBLAD A toon die onvoltooide aansig van ʼn
gebou.
Voltooi die aansig deur die volgende dele op skaal 1: 50 in te teken.
2.2.1 ʼn Venster met ʼn lengte van 1 800 mm lengte en ʼn hoogte van 900 mm.
Die venster word 700 mm vanaf die regterkant ingebou en die
regterkantse een-derde van die venster kan oopmaak. (7)
2.2.2 ʼn Deur volgens die standaardmates, 900 mm vanaf die linkerkant van
die gebou. Die deur maak na links oop. Daar is een trap tot op die
grondvlak. (5)
2.2.3 Die windveër teen die geuwelent. (2)
Venster 7
Deur 5
Windveër 2
TOTAAL 14
FIGUUR 2.2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 15
ANTWOORDBLAD B SIVIELE TEGNOLOGIE
SPESIFIEK
NAAM:
Gebruik ANTWOORDBLAD B en teken in goeie verhouding ʼn netjiese skets van ʼn vertikaal
deursnee deur afwerking van die bokant van die muurpaneel, onderkant die plafon en
kroonlys. Toon byskrifte vir enige TWEE onderdele.
3.4
ASSESERINGSKRITERIA PUNT
✓ Dekstrook 1
Hegstuk 1
Tong-en-groef plank 1
✓ ✓ Enige TWEE byskrifte 2
TOTAAL: 5
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
16 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/SEPTEMBER 2023)
ANTWOORDBLAD C SIVIELE TEGNOLOGIE
SPESIFIEK
NAAM:
3.5 3.5.1 A B C D
Lengte van fassieplank:
√ √ √
= 9 000 mm + 300 mm + 9 000 mm + 300 mm
= 18.6 m √
OF
√ √ √ √
(9 000 mm + 300 mm) x 2 = 18.6 m
OF
√ √ √
(150 mm + 9 000 mm + 150 mm) x 2
= 18 600 mm
= 18,6 m √ (4)
3.5.2 Lengte van EEN sinkplaat:
= Lengte van dakspar + oorhang vir geut
= 2 900 mm + 50 mm √
= 2 950 mm √ (2)
3.5.3
Aantal nokplate:
= Wydte van dak
Lengte van een nokplaat
= 9300 mm √
2350 mm
= 3.9 √
= 4 nokplate van 2 350 mm word
benodig. √ (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 17
ANTWOORDBLAD D SIVIELE TEGNOLOGIE
SPESIFIEK
NAAM:
5.9
✓
✓
✓ ✓
Helling van kap 45°
✓ ✓
✓
Span / 3 000 mm
LEERDER SE
ASSESERINGSKRITERIA PUNT
PUNT
Span 1
Muurplate 2
Daksparre 2
Nokbalk 1
Helling van dak 45° 1
TOTAAL: 7 (7)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2021 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2017 QP (Afr)
More from Grade 12 Civil Technology
%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 Gauteng June 2025 QP (Afr)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC June 2025 Question Paper (Afr)
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2025 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Afr)
%20Afr--eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c/v1-3553acfa446acbaa2a45/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)
%20Afr--307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0/v1-e53e38093df191bfe243/card.webp)
Question paper