Skip to content

Afrikaans HL Grade 12 Paper 1 NSC June 2023 Memo

MemorandumAfrikaans HLGrade 12202311 pages

Grade 12 Afrikaans HL Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2023, 11 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

NSC June Exam 2023

Document textSearch extracted text and jump to a page.
GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL V1 2023 NASIENRIGLYNE PUNTE: 70 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Huistaal/V1 2 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING A: LEESBEGRIP Nasien van die leesbegrip:  Die fokus is op die begrip van die leesteks. Spel- en taalfoute word nie nagesien nie tensy dit die begrip/verstaan van die teks beïnvloed. (Taal- en spelfoute moet wel aangetoon word.)  Indien die kandidaat woorde uit 'n ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar.  Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE. Die rede/motivering moet oorweeg word.  Geen punte word vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING toegeken nie. Die rede/bewys/motivering word oorweeg by die puntetoekenning.  Waar eenwoordantwoorde gevra word en die kandidaat 'n volsin gee, is dit korrek mits die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word.  Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat gee 'n hele reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.  Aanvaar dialektiese variasies.  Aanvaar by meervoudigekeusevrae BEIDE die ooreenstemmende letter met die korrekte antwoord EN/OF die volledige, uitgeskryfde antwoord. VRAAG 1 Vraag Antwoord Punt 1.1 Ouers/Voogde (met jong kinders)/grootmense met kinders  1 1.2 Hy/sy sal maklik tou opgooi./ Hy/sy sal nie rekenskap van sy/haar optrede gee nie./ Hy/sy sal nie die gevolge van sy/haar besluite kan dra nie./ Hy/sy sal verskonings aanbied./ Hy/sy sal ander mense/die omstandighede die skuld gee./blameer./ Hy/sy sal die verontregte slagoffer speel.  3 Die kandidaat bied enige soortgelyke DRIE antwoorde vir een punt elk aan. 1.3 (Baie) Suid-Afrikaners het nie waardes nie.  1 Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. EN Ja (Die meeste Suid-Afrikaners het nie waardes nie, want) daar is soveel korrupte mense wat ontken wat hulle gedoen het./nie verantwoordelikheid wil aanvaar wanneer hulle iets verkeerds gedoen het nie./altyd die skuld op iemand anders pak./oortuig is dat die wêreld hulle iets skuld. OF Nee (Nie alle Suid-Afrikaners is sonder waardes nie, want) daar ís mense wat 'n sin vir verantwoordelikheid het.  1 Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. Kopiereg voorbehou
Afrikaans Huistaal/V1 3 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 1.4.1 Kinders kan hul eie diere kos gee.  Kinders kan hul eie bed leer opmaak.  Kinders kan self hul speelgoed wegpak.  3 Die kandidaat bied DRIE antwoorde vir EEN punt elk aan. 1.4.2 Ouers moet hulle kinders stelselmatig met al hoe meer verantwoordelikhede vertrou./ Ouers moet 'n balans handhaaf tussen te min en te veel verantwoordelikhede vir hul kinders./verwagtinge van hul kinders./ Ouers moet weet dat te veel verantwoordelikhede/verwagtinge ook teenproduktief kan inwerk./kinders oorweldig kan laat voel.  1 Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 1.5 Hulle is die leerders wat aandring op die reg op onderwys sonder om verantwoordelik- hede te aanvaar./ Hulle let nie in die klas op nie./ Hulle werk nie hard nie./ Hulle gehoorsaam nie die skool se gedragskode nie./ Hulle toon nie respek teenoor onderwysers/medeleerders nie./ Hulle meld nie boeliegedrag aan nie./is blote toeskouers wanneer iemand geboelie word.  4 Die kandidaat bied VIER antwoorde vir EEN punt elk aan. 1.6 Ja 'n Mens sou verwag dat ouers hulle kinders verantwoordelikheid sou leer, maar hulle leer eintlik die kinders om hulle pligte te ontduik./ Hierdie ouers dink hulle help hul kinders/verbeter hulle kinders se situasie,/punte, maar hulle is eintlik besig om die kinders te benadeel./van die wal in die sloot te help. 1  Die kandidaat moet albei kante van ironie vir EEN punt aandui. Die kandidaat kan nie 'n NEE-antwoord aanbied nie. 1.7 Ja Volgens die onderwysdepartement mag 'n leerder nie meer as een keer in ʼn fase druip nie./ 'n Leerder mag nie nul vir ʼn taak kry nie./ Onderwysers mag leerders nie aanspreeklik hou nie. OF Nee Dit is die ouers/ouerhuis se verantwoordelikheid om die kinders op te voed/motiveer /inspireer om na verwagting op te tree./aanspreeklikheid aan te leer./ Ouers tree nie meer met gesag op nie, dus raak kinders laks./ Ouers versterk onverantwoordelikheid by kinders omdat hulle nie lus het vir konfrontasie nie./ Kinders leer in hulle ouerhuise dat hulle kan wegkom met swak verskonings./ Ouers leer hulle kinders dat daar altyd iemand is wat vir 'n situasie geblameer kan word./dat hulle nie self verantwoordelikheid vir hulle dade hoef te dra nie./ Kinders moet self verantwoordelikheid vir hul laksheid/onverantwoordelikheid (ten opsigte van skoolprestasies) aanvaar.  2 Die kandidaat bied TWEE antwoorde vir EEN punt elk aan. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Huistaal/V1 4 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 1.8 Ouers/onderwysers het nie krag/lus vir konflik/konfrontasie nie.  1 EN Hulle sal later dink dit is aanvaarbaar om lyf weg te steek./ Hulle sal later dink dit is aanvaarbaar om nie hulle verantwoordelikhede na te kom nie./ Hulle sal dink dat hulle in die toekoms ook flou verskonings kan aanbied vir hulle optrede/dade./die omstandighede die skuld vir hulle onverantwoordelikheid kan gee./ Dit veroorsaak dat jong mense in die toekoms nie verantwoordelikheid gaan neem binne hul gesinsverhoudinge nie./ Dit sal 'n negatiewe impak op hulle sin vir verantwoordelikheid binne die werks- 2 omgewing hê.  Die kandidaat bied TWEE soortgelyke antwoorde vir EEN punt elk aan. 1.9 Ouers prys hulle kinders te veel./Ouers dink deur 'n kind aanhoudend te prys, sal hy/sy selfagting ontwikkel./ Ouers konsentreer te veel op hulle kinders se gevoelens./selfbeeld./Ouers dink selfagting hang van kinders se gevoelens/selfbeeld af./ Ouers besef nie selfagting en karakter/waardes/verantwoordelikheidsin loop hand aan hand nie./ Ouers beskou nie 'n verantwoordelikheidsin by hul kinders as belangrik nie.  2 Die kandidaat bied TWEE antwoorde vir EEN punt elk aan. 1.10 verantwoordelikheid  1 en hardwerkendheid  1 1.11 Die kunstenaar wil die negatiewe aspekte van tuisonderrig uitlig./die kwessie van tuisonderrig kritiseer./die spot dryf met die gedagte van tuisonderrig./aandui dat kinders eintlik die probleem is, nie skole nie./ Die kunstenaar probeer uitlig/uitwys/beklemtoon dat ouers verantwoordelikheid vir kinders se swak waardes/gebrekkige verantwoordelikheidsin/swak prestasies moet aanvaar./dat swak prestasie/luiheid/onverantwoordelike optrede nie die skuld van die onderwysers is nie.  1 Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. EN Ja Die feit dat die kinders juis nie leer nie (sit en baklei/besig is met naels/op die foon/op die bank lê en slaap), beklemtoon dat tuisonderrig in dié geval nie slaag nie./ Die feit dat die pa die enigste een is wat iets geleer het ten tye van tuisonderrig, versterk die gedagte dat werklike leer in dié geval nie gebeur nie./ Die ouers faal hulle kinders deur net toe te kyk./niks aan hulle onverantwoordelikheid te doen nie./hulle onverantwoordelikheid so te versterk.  1 Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. Die kandidaat kan nie 'n NEE-antwoord aanbied nie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Huistaal/V1 5 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 1.12 Die pa/ouers het in die verlede/vroeër gedink dat die fout by die onderwysers gelê het./dat hulle kinders onskuldig binne die skoolopset (beskuldig) is.  1 Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 1.13 Ja Die huis is netjies skoon./ Sy het wasgoed in haar hande, (wat aantoon dat sy dit gewas het./gaan was)./ Sy is besig met huistake./ Sy is ontsteld oor die feit dat die kinders nie leer nie. OF Nee Die ma aanvaar nie verantwoordelikheid vir haar kinders se opvoeding./skoolwerk nie./ Die ma is met wasgoed/ander werk besig in plaas daarvan om toe te sien dat die 1 kinders hul werk doen.  Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 1.14 Respek/ Harde werk/ Samewerking/ Verantwoordelikheid ten opsigte van hul skoolwerk/ Verantwoordelikheid om opdragte te voltooi/ Verantwoordelikheid om opdragte betyds in te dien/ Gehoorsaamheid  2 Die kandidaat bied enige TWEE verantwoordelikhede vir EEN punt elk aan. TOTAAL AFDELING A: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Huistaal/V1 6 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 2 Nasien van die opsomming  Die nasien van die opsomming word baseer op die insluiting van die relevante feite in die teks wat met die vraag ooreenstem.  Opskrif/titel: Daar word nie van kandidate verwag om die leesstuk van 'n opskrif/titel te voorsien nie.  Kandidate moet die opsomming in hul eie sinne, in enige volgorde skryf.  Slegs wenke wat in volsinne aangebied word, verdien punte.  Rofwerk/beplanning moet duidelik aangedui word. Indien dit nie die geval is nie, word die eerste opsomming nagesien.  Kandidate moet die korrekte getal woorde aandui.  Punte word soos volg toegeken: o 7 punte vir 7 feite (1 punt vir elke feit) o 3 punte vir taal o Totale punte: 10  Verspreiding van punte vir taal wanneer die kandidaat nie woordeliks aangehaal het nie: o 1–3 feite korrek: ken 1 punt toe o 4–5 feite korrek: ken 2 punte toe o 6–7 feite korrek: ken 3 punte toe  Verspreiding van punte vir taal wanneer kandidaat woordeliks aangehaal het. o 6–7 direkte aanhalings: ken geen punte vir taal toe nie o 4–5 direkte aanhalings: ken 'n maksimum van 1 taalpunt toe. o 2–3 direkte aanhalings: ken 'n maksimum van 2 taalpunte toe. INTERPRETASIE VAN HIERDIE NASIENRIGLYN: Indien 'n kandidaat woordelikse aanhalings as feite aanbied, word hy/sy soos volg vir taal bepunt:  Met 6 of 7 korrekte feite kan die kandidaat geen punte vir taal verdien indien hy/sy 6/7 aanhalings as feite aanbied nie; slegs 1 taalpunt verdien vir 4/5 aanhalings; 2 taalpunte verdien vir 2/3 aanhalings; 3 taalpunte verdien in die geval van slegs 1 aanhaling.  Met 4 of 5 korrekte feite kan die kandidaat geen punte vir taal verdien indien hy/sy 4/5 aanhalings as feite aanbied nie; slegs 1 taalpunt verdien vir 2/3 aanhalings; 2 taalpunte verdien in die geval van slegs 1 aanhaling.  Met 2 of 3 korrekte feite kan die kandidaat geen punte vir taal verdien indien hy/sy 2/3 aanhalings as feite aanbied nie; slegs 1 taalpunt verdien in die geval van slegs 1 aanhaling.  Met 1 korrekte feit kan die kandidaat geen taalpunt verdien indien die enkele feit 'n aanhaling is nie. LET WEL:  Tel van woorde: o Nasieners moet die getal woorde wat gebruik is, tel. o Geen punte word afgetrek as die kandidaat nie die getal woorde aangedui het nie of as die getal woorde wat gebruik is, verkeerd aangedui is. o As die getal woorde oorskry is, lees tot by die laaste sin waarin die getal woorde oorskry word en ignoreer die res van die opsomming. o Korter opsommings wat die vereiste aspekte bevat, mag nie gepenaliseer word nie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Huistaal/V1 7 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne MOONTLIKE PARAGRAAF Kies as ouer 'n skool vir kinders waarby ander nuwe gesinne ook hul kinders inskryf. Maak seker dat terugkerende kinders vooraf nuwe maats leer ken sodat die nuwe skool minder vreemd is. Sluit by die gemeenskap se Facebook-groep aan vir waardevolle inligting. Kry 'n ondersteuningsgroep sodat alle gesinslede kan sosialiseer. Verder moet die gesinslede 'n lewensafrigter/berader spreek wat almal se selfvertroue vir die uitdagings wat voorlê kan opbou. Werk volgens 'n begroting om nie onnodige skuld te maak nie. Probeer by vriende of familie woon totdat gesinslede finansieel stabiel is. [87 woorde] OF AANHALING UIT TEKS MOONTLIKE BEWOORDING 1 ... moet ouers vooraf 'n skool kies A Kies vir terugkerende kinders 'n skool waarby ander nuwe gesinne ook hul waarby ander nuwe kinders ook ingeskryf kinders inskryf. is. 2 ... dat hulle kinders met dié ander B Maak seker dat so 'n kind/sulke kinders kinders in aanraking gebring word om vooraf nuwe maats leer ken sodat die nuwe die aanpassing van 'n nuwe skool te skool minder vreemd is. vergemaklik ... 3 ... by die dorp of gemeenskap se C Sluit by die gemeenskap se Facebook- Facebookgroep aansluit, sodat hulle groep aan vir waardevolle inligting (oor die waardevolle inligting ... dorp). 4 ... om ook 'n ondersteuningsnetwerk te D Kry 'n ondersteuningsgroep om tydens kry ... om tydens skoolgeleenthede te skoolgeleenthede te sosialiseer. sosialiseer. 5 ... 'n lewensafrigter of berader te E Maak 'n afspraak met 'n lewensafrigter wat spreek, sodat die hele gesin hul gesinslede se selfvertroue vir die uitdagings selfvertroue kan opbou vir die nuwe wat voorlê, kan opbou. uitdagings wat voorlê. 6 Hulle moet gesonde finansiële besluite F Werk volgens 'n begroting om onnodige neem ... sodat nie te veel skuld skuld te voorkom. aangegaan word nie. 7 ... om dalk eers vir 'n ruk by vriende of G Terugkerendes kan gerus by vriende/familie familie te woon totdat die gesin woon tot hulle finansieel stabiel is. finansieel stabiel genoeg is ... Getal woorde: 90 woorde TOTAAL AFDELING B: 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Huistaal/V1 8 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES Nasien van hierdie afdeling:  Spelling: o Eenwoordantwoorde moet korrek gemerk word, selfs as die spelling verkeerd is, behalwe as die fout die betekenis van die woord verander. o In volsinantwoorde moet foutiewe spelling gepenaliseer word indien die fout in die taalstruktuur is wat getoets word. o Waar afkortings getoets word, moet die leesteken in die antwoord korrek gegee word.  Sinskonstruksies moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word soos in die instruksies aangedui.  Aanvaar by meervoudigekeusevrae BEIDE die ooreenstemmende letter met die korrekte antwoord EN/OF die volledige, uitgeskryfde antwoord. VRAAG 3: ADVERTENSIE Vraag Antwoord 3.1 Die gebruik van die uitroepteken/uitroepsin (beklemtoon die opgewondenheid.)  1 3.2 Die visuele uitbeelding dui vir die leser aan hoe die PDF-publikasie lyk./wat aangestuur is./gee die agtergrond/konteks van die gesprek./trek die leser se aandag.  1 Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 3.3 Sy glimlag nie./Haar ernstige gesigsuitdrukking/lyftaal toon geen opgewondenheid 1 nie.  Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 3.4 Susan veroordeel die onwettige aanstuur van die publikasie, terwyl Petro nie omgee oor die wettigheid daarvan nie./nie die bron daarvan bevraagteken nie.  1 Die kandidaat bied beide kante van die verskil vir EEN punt aan. EN Petro Die publiek het nie 'n morele gewete nie./gee nie om daaroor as publikasies onwettig versprei word nie, (solank hulle dit net kry). OF Susan Die publiek is deesdae baie meer gesteld op die (onwettige) aanstuur van publikasies.  1 Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Huistaal/V1 9 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 3.5 Die steel van die graaf het gebreek./ Die blom se steel het geknak./ Die steel van die glas het gebreek.  1 Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 3.6 Dit is onwettig/'n misdaad om 'n PDF-publikasie op Whatsapp/sosiale media te deel/aan te stuur./Om 'n PDF-publikasie onwettig te bekom is so goed as om te steel./Moenie PDF-publikasies onwettig aanstuur/lees/steel nie.  1 EN Die teks is effektief onderaan die bladsy geplaas sodat die leser eers die boonste gedeelte/visuele beeld wat die agtergrond vorm, kan lees./ Die woord “misdaad” word uitgehef (deur dit op 'n ander agtergrond te plaas)./ Die woorde “MOENIE STEEL NIE” is in hoofletters./vetdruk./groter letters./ Die woorde in reëls E1 tot E5 is in hoofletters geskryf.  1 Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 3.7 Die advertensie skep die indruk dat net vroue selfone gebruik om te steel./onwettig inligting aanstuur.  1 3.8 C/verniet; hoe 1 [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Huistaal/V1 10 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 4: STROKIESPRENT Vraag Antwoord Punt 4.1 Bewegingstrepies agter die motor/ Die strepies op die boom dui die harde slag aan./ Die motor wat aan die agterkant oplig/ Die stofwolke  2 Die kandidaat bied TWEE antwoorde vir EEN punt elk aan. 4.2.1 Nè(?)/regtig  1 Die kandidaat moet die aangehaalde woord korrek spel. 4.2.2 Sy het gesê dat dit regtig kleiner as die vorige dag se stampie was./ Sy het gesê dat dit regtig kleiner was as die vorige dag se stampie./ Sy het gesê dit was regtig kleiner as die vorige dag se stampie.  1 4.3 Die woordgebruik is gepas, want as gevolg van die baie ongelukke dra sy nou al 'n "voorskroot" van metaal.  1 Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. 4.4 Raampie 3: skok/verbasing/ongeloof  Raampie 4: bewondering/opgewondenheid/blydskap/waardering  Raampie 6: bejammering/hartseer/moedeloosheid/bekommernis  3 Die kandidaat bied DRIE soortgelyke antwoorde vir EEN punt elk aan. Die kandidaat kan ook omskrywings vir die emosie aanbied. 4.5 Sjoe, dis nogal 'n jammerte, want dit is so 'n spoggerige motor./ Sjoe, dis nogal 'n jammerte; dit is so 'n spoggerige motor. Sjoe, dis nogal 'n jammerte(,) en dit is so 'n spoggerige motor.  1 Die komma voor "want" is verpligtend. 4.6 Ja Die feit dat die vrou die motor aanhoudend stamp/die motor met bande beskerm word, skep die idee dat vroue nie goeie bestuurders is nie. OF Nee Die strokie handel net oor die een vrou wat nie kan bestuur nie./nie oor vroue as bestuurders oor die algemeen nie.  1 [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans Huistaal/V1 11 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 5: ARTIKEL Vraag Antwoord Punt 5.1 gehalte  1 EN blywende  1 Die kandidaat moet ALBEI woorde korrek spel. 5.2 Is die dae van die klassieke rolprent nog nie getel nie?/ Is die dae van die klassieke rolprent nie al getel nie?  1 Die gebruik van die vraagteken is noodsaaklik. 5.3 Hulle/Mense/Die man/Hy/Sy/Julle/Iemand bombardeer ons met gedurige aanbevelings.  1 EN Gewildste/mees gewilde  1 5.4 By die een oor in en die ander oor uit  1 Ja, dit is geslaagd, want dit beklemtoon die kykaksie./leesaksie./visuele aspek.  1 Die kandidaat bied 'n soortgelyke antwoord vir EEN punt aan. Die kandidaat kan nie 'n NEE-antwoord aanbied nie. 5.5 Byvoeglike bysin  1 5.6 In die jaar 2000 het ons die nuwe millennium gevier.  1 Die kandidaat bied 'n soortgelyke sin vir EEN punt aan. 5.7 C/gevolglik  1 [10] TOTAAL AFDELING C: 30 GROOTTOTAAL: 70 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Afrikaans HL

View all