Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2021
LEWENSWETENSKAPPE V1
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.
Skip to contentAll 2021 papers 


%202021%20Preparatory%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--07d532e0-9e14-43cd-8b65-eafbe304db10/v1-5cb894254b419c7cafff/card.webp)


View all





Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 Memo (Afr)
Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2021 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2021 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2021
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 253.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2021
Questions in this paper
- Question 1.1RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)20 marks
- Question 1.2RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)8 marks
- Question 1.3RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)12 marks
- Question 1.4RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)11 marks
- Question 1.5HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS6 marks
- Question 2.1REPRODUCTION IN VERTEBRATES8 marks
Show all 14 questions
- Question 2.2HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS13 marks
- Question 2.3RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)10 marks
- Question 2.4HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS10 marks
- Question 2.5HUMAN REPRODUCTION7 marks
- Question 3.1RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)14 marks
- Question 3.2RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (PLANTS)16 marks
- Question 3.3HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS9 marks
- Question 3.4HUMAN REPRODUCTION15 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2021)
BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek ʼn kronkellyn en dui
'maks'-punte in die regterkantse kantlyn aan.
2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis word en vyf gegee word
Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek / nie korrek is nie.
3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ʼn deel vereis word
Lees alles en krediteer die relevante dele.
4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
Aanvaar indien die verskille / ooreenkomste duidelik is.
5. Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6. As genoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings vereis
word
Kandidate sal punte verbeur.
7. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
Kandidate sal punte verbeur.
8. Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer korrek
is, gaan voort om te krediteer.
9. Onherkenbare afkortings
Aanvaar indien dit aan die begin van die antwoord omskryf is. Indien dit nie
omskryf is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer
die res van die antwoord indien dit korrek is.
10. Verkeerd genommer
Indien die antwoord in die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde
nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.
11. Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
Moenie aanvaar nie.
12. Spelfoute
Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
beteken nie of as dit buite konteks is.
13. Indien gewone name gegee word in terminologie
Aanvaar, mits dit by die memobespreking aanvaar is.
14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en
andersom)
Moenie krediteer nie
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) LEWENSWETENSKAPPE V1 3
15. As eenhede nie in mate aangedui word nie
Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlik punte vir eenhede
aandui.
16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende
maniere aangebied kan word.
17. Opskrif
Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ʼn opskrif hê.
18. Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
ʼn Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die
leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy / haar antwoorde
aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ʼn Nasiener wat in
die relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir
alle amptelike tale.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2021)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 D ✓✓
1.1.2 A ✓✓
1.1.3 B ✓✓
1.1.4 A ✓✓
1.1.5 A ✓✓
1.1.6 C ✓✓
1.1.7 C ✓✓
1.1.8 A ✓✓
1.1.9 C ✓✓
1.1.10 A ✓✓ (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Meninges ✓
1.2.2 Perifere ✓ senuweestelsel
1.2.3 Dendriet ✓
1.2.4 Geotropisme ✓
1.2.5 Ronde venster ✓
1.2.6 Tiroksien ✓/ adrenalien
1.2.7 Adrenale kliere ✓ (Byniere)
1.2.8 Vagina ✓ (8 x 1) (8)
1.3 1.3.1 Slegs B ✓✓
1.3.2 Beide A en B ✓✓
1.3.3 Selgs B ✓✓ (3 x 2) (6)
1.4 1.4.1 D → C → A ✓✓ (2)
1.4.2 Om te beskerm ✓/ skade aan die liggaam te verminder (1)
1.4.3 - Spier ✓
- Klier ✓ (Enige 1 x 1) (1)
(Merk slegs die EERSTE een)
1.4.4 (a) C ✓ – Interneuron ✓/ verbindingsneuron (2)
(b) B ✓ – Ventrale wortel ✓ (2)
(c) A ✓ – Motoriese neuron ✓ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) LEWENSWETENSKAPPE V1 5
1.5 1.5.1 (a) Tiroïedklier ✓ (skildklier) (1)
(b) Testes ✓ (1)
1.5.2 (a) Pituïtêre ✓ klier (hipofise) (1)
(b) TSH ✓/ Tiroïed stimulerende hormoon (1)
(c) Adrenale kliere ✓ (Byniere) (1)
1.5.3 A✓ (1)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2021)
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Uitwendige ✓ bevrugting (1)
2.1.2 - Die eiers word in die uitwendige struktuur ✓ van die mannetjie
(broeisak) bevrug / eiers word nie in die vroulike
voortplantingskanaal bevrug nie. (1)
2.1.3 - ʼn Groot aantal eiers word in die broeisak gedeponeer ✓
om die kanse op bevrugting te verhoog ✓
- Bevrugting vind binne-in die broeisak plaas ✓
om die kanse op bevrugting te verhoog ✓
- Die ontwikkeling van larwes/embrio's vind in die broeisak plaas, ✓
daarom word hulle teen roofdiere beskerm ✓/ omgewingsfaktore
(Enige 2 x 2) (4)
2.1.4 - Die ontwikkeling van die embrio's vind in die broeisak van die
mannetjie plaas ✓
In viviparie vind dit in die uterus plaas ✓
- Die embrio's word van voedingstowwe deur die dooier van die
eier ✓ in seeperdjies voorsien
- In viviparie word die embrio's deur die plasenta gevoed ✓
- Vloeistof wat in die sakkie afgeskei word, vergemaklik uitskeiding
en gaswisseling ✓
- In viviparie vergemaklik die plasenta uitskeiding en gaswisseling ✓
(Enige 1 x 2) (2)
(Merk slegs eerste EEN)
2.2 2.2.1 Ontwikkelingsperiode van ʼn embrio ✓✓/ fetus tussen bevrugting en
geboorte (2)
2.2.2 22 dae ✓ (1)
2.2.3 Hoeveelheid progesteroon ✓ (1)
2.2.4 Dieselfde:
- Rotspesie ✓
- Konsentrasie van ingespuite progesteroon ✓
- Tipe/ handelsmerk van progesteroon ✓
- Vlak van aktiwiteit van die rotte ✓
- Gesondheidstoestand van rotte ✓
- Tipe voedsel ✓ (Enige 2 x 1) (2)
(Merk slegs eerste TWEE)
2.2.5 - Ovarium stel progesteroon ✓ vry,
- verwydering van ovarium stel die ondersoeker in staat om
verskillende hoeveelhede progesteroon toe te dien ✓
- om die effek daarvan op die gestasie-tydperk te vergelyk ✓ (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) LEWENSWETENSKAPPE V1 7
2.2.6 - Die aantal rotte wat gestasie voltooi het, is gedeel deur die totale
aantal rotte in elke groep ✓
- en vermenigvuldig met 100 ✓ (2)
2.2.7 - Om as ʼn kontrole te dien ✓
- sodat dit met die ander groepe ✓ vergelyk kan word
- om vas te stel of progesteroon die suksesvolle voltooiing van
gestasie beïnvloed ✓ (Enige 2 x 1) (2)
2.3 2.3.1 (a) A – Suspensoriese ligamente ✓ / draagligamente (1)
(b) B – Iris ✓ (1)
2.3.2 Beskerm die oog ✓ (1)
2.3.3 - Siliêre spiere ontspan ✓
- Suspensoriese ligamente word styf ✓
- Spanning op lens verhoog ✓
- Die lens word platter ✓ / minder konveks
- Die brekingsvermoë van die lens word verminder ✓ / ligstrale word
minder gebuig
- ligstrale is op die retina gefokus ✓
- Om ʼn duidelike beeld te vorm (Enige 4 x 1) (4)
2.3.4 - Geen impuls sal oorgedra word ✓
- na die serebrum ✓ nie
- wat tot verlies van sig lei ✓ (3)
2.4 2.4.1 ʼn Meganisme wat ʼn konstante interne omgewing handhaaf ✓✓ (2)
2.4.2 - (Koue) reseptore/ termoreseptore in die vel word gestimuleer ✓
- om ʼn impuls na die hipotalamus oor te dra ✓
- die hipotalamus stuur impulse
- na die bloedvate in die vel
- en sweetkliere ✓
- Die bloedvate van die vel vernou ✓ (vasokonstriksie)
- Minder bloed vloei na die oppervlak van die vel ✓ en
- minder hitte ✓ gaan vanuit die liggaam verlore
- Minder bloed word ook na die sweetkliere gestuur
- minder sweet word dus geproduseer ✓ en
- minder hitte gaan deur verdamping ✓ van sweet verlore
- Die kerntemperatuur van die liggaam styg en word onderhou
(Enige 7 x 1) (7)
2.4.3 - Ensieme raak onaktief ✓
- veroorsaak dat alle metaboliese prosesse stop ✓/ vertraag
- wat lei tot veelvuldige orgaanversaking ✓ / geen asemhaling / geen
vrystelling van energie nie (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2021)
2.5 2.5.1. Prostaatklier ✓ (1)
2.5.2 Vervoer semen en urien ✓ (1)
2.5.3 - Die testes benodig 2 ºC laer as die liggaamstemperatuur ✓
- om normale en gesonde sperms te produseer ✓
- Daarom ontspan die skrotum op ʼn warm dag om die testes weg
van die liggaam te trek ✓
- om direkte kontak met die liggaam te vermy ✓
- om ʼn laer temperatuur te handhaaf ✓ (Enige 3 x 1) (3)
2.5.4 - Slegs een van die vas deferens is deur die operasie geblokkeer ✓
- daarom kan semen met sperms steeds deur aan die ander kant
vervoer ✓ word / sperms kom vanaf die ander testis (2)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) LEWENSWETENSKAPPE V1 9
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Gehoorsenuwee ✓ (1)
3.1.2 Dit bevorder die handhawing van gelyke lugdruk aan weerskante van
die trommelvlies ✓ (1)
3.1.3 (a) Pinna ✓ (1)
(b) Orgaan van Corti ✓ / Koglea (1)
3.1.4 (a) - Die ossikels sal nie vibreer nie ✓
- daarom sal vibrasies nie na die ovaal venster oorgedra word
nie ✓
- en drukgolwe sal nie in die binne-oor gevorm word nie ✓/
- Orgaan van Corti word nie gestimuleer om ʼn impuls te
genereer nie ✓/daar sal geen impuls na die brein gestuur
word om te hoor nie (Enige 3 x 1) (3)
(b) - Deel D / trommelvlies sal nie kan vibreer nie
- Geen vibrasies sal na die ossikels/ ovaal venster gestuur word
nie
- Daarom sal geen drukgolf in die binne-oor geskep word nie
- Die orgaan van Corti word nie gestimuleer om ʼn impuls te
genereer nie / daar sal geen impuls na die brein gestuur
word om te hoor nie (Enige 3 x 1) (3)
3.1.5 - Die kristae word gestimuleer
- om die stimulus in ʼn impuls te omskep
- wat deur die gehoorsenuwee oorgedra word
- na die serebellum waar dit geïnterpreteer word
- Die serebellum stuur impulse na skeletspiere om die balans te
herstel (Enige 4 x 1) (4)
3.2 3.2.1 (a) - Om die ouksiene wat by die apikale knop gevorm is, te
verwyder (1)
(b) - Om die ouksiene in die agarblok van agar te laat versprei (1)
3.2.2 - Die ouksien versprei na die regterkant ✓ van die stingel
- Daar sal ʼn hoë konsentrasie ouksiene aan die regterkant ✓
van die stingel wees
- Hoë konsentrasie ouksiene stimuleer selverlenging ✓/groei
hoofsaaklik aan die regterkant
- Hierdie ongelyke groei ✓
- laat die stingel na die linkerkant buig deur die punt van die
stingel na die linkerkant te buig ✓*
*1 Verpligtend + Enige 3 (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2021)
3.2.3 - Die ouksien versprei na die ligter kant ✓ (linkerkant)
- en beweeg na die donkerder kant ✓ (regterkant)
- Hoë konsentrasie van ouksiene aan die donkerder kant
stimuleer selverlenging ✓/ groei meer as die selle aan die
ligter kant
- Hierdie ongelyke/ oneweredige groei ✓
- veroorsaak dat die stingel na die linkerkant na die ligter kant
buig * (linkerkant) *1 Verpligtend +Enige 3 (4)
3.2.4 - Meer laterale-/sytakke ontwikkel ✓
die opbrengs neem toe ✓
- Vrugte sal meer toeganklik vanaf die sytakke wees om oes
so maklik as moontlik te maak (Enige 1 x 2) (2)
(Merk slegs EERSTE een)
3.3 3.3.1 (a) Insulien ✓ (1)
(b) Pankreas ✓ (1)
3.3.2 Negatiewe terugvoermeganisme ✓ / homeostase (1)
3.3.3 Tydens vas word dus geen voedsel geëet nie
- Die glukosevlak daal onder normal ✓
- Die pankreas word nie gestimuleer om insulien af te skei nie ✓ /
minder insulien word afgeskei / die insulienvlak daal (2)
3.3.4 - As die glukosevlak onder die normale vlakke daal ✓
- word die pankreas gestimuleer om meer glukogeen ✓/hormoon B af
te skei
- wat die omskakeling van glikogeen na glukose ✓ stimuleer
- en die glukosevlakke ✓ na normaal verhoog (4)
3.4.1 (a) Amniotiese vloeistof ✓ (1)
(b) Chorion ✓ (1)
3.4.2 Naelstringaar (vene) ✓ (1)
3.4.3 - Dien as aanhegting van die embrio aan die moeder ✓
- Laat die verspreiding van opgeloste voedsel van die moeder na die
fetus toe ✓
- Laat die diffusie van suurstof van die moeder na die fetus toe ✓
- Laat die diffusie van koolstofdioksied van die fetus na die moeder
toe ✓
- Maak voorsiening vir die verspreiding van stikstofafval van die fetus
na die moeder ✓
- Dit skei progesteroon ✓ af wat swangerskap onderhou
(Merk slegs eerste TWEE) (Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) LEWENSWETENSKAPPE V1 11
3.4.4 - Die sigoot verdeel deur mitose
- Om ʼn (soliede) bal selle te vorm
- wat die morula genoem word
- wat verder verdeel om ʼn hol bal selle te vorm
- genoem blastosist / blastula
- Die blastosist ✓ / blastula word in die endometrium ingeplant / Dit
word inplanting genoem
- Die buitenste laag van die embrio word ʼn chorion en
- binneste laag word ʼn amnion
- met die amniotiese vloeistof daarin
- Na die inplanting ontwikkel die chorion baie vingeragtige
uitgroeisels
- genoem die chroniese villi
- Die endometrium vorm saam met die chorioniese villi die plasenta
(Enige 8 x 1) (8)
3.4.5 - Hol ruimte (holte)
om die ontwikkelende foetus te akkommodeer
- Gespierd
om saam te trek en te ontspan om die bevalling te vergemaklik
- Elasties
om te rek om die ontwikkelende foetus te akkommodeer
(Enige 2 x 1) (2)
[50]
TOTAAL AFDELING B: 100
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Afr)

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2019 QP (Afr)

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 QP
%202021%20Preparatory%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--07d532e0-9e14-43cd-8b65-eafbe304db10/v1-5cb894254b419c7cafff/card.webp)
Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2021 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2019 Memo (Afr)
More from Grade 12 Life Sciences

Question paper
Life Sciences Grade 12 KZN March Test 2025 Question Paper

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 North West Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P2 NSC June 2025 Question Paper (Afr)

Memorandum