Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2021
LEWENSWETENSKAPPE V2
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.
Skip to contentAll 2021 papers %202021%20Preparatory%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--07d532e0-9e14-43cd-8b65-eafbe304db10/v1-5cb894254b419c7cafff/card.webp)





View all





Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2021 Memo (Afr)
Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2021 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2021 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2021
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 227.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2021
Questions in this paper
- Question 1.1GENETICS AND INHERITANCE20 marks
- Question 1.2GENETICS AND INHERITANCE16 marks
- Question 1.3MEIOSIS12 marks
- Question 1.4MEIOSIS8 marks
- Question 1.5EVOLUTION9 marks
- Question 2.1MEIOSIS8 marks
Show all 15 questions
- Question 2.2DNA: THE CODE OF LIFE7 marks
- Question 2.3DNA: THE CODE OF LIFE9 marks
- Question 2.4MEIOSIS9 marks
- Question 2.5GENETICS AND INHERITANCE11 marks
- Question 3.1GENETICS AND INHERITANCE9 marks
- Question 3.2EVOLUTION10 marks
- Question 3.3EVOLUTION12 marks
- Question 3.4EVOLUTION12 marks
- Question 3.5EVOLUTION7 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2021)
BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek ʼn kronkellyn en dui
'maks'-punte in die regterkantse kantlyn aan.
2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis word en vyf gegee word
Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek / nie korrek is nie.
3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ʼn deel vereis word
Lees alles en krediteer die relevante dele.
4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
Aanvaar indien die verskille / ooreenkomste duidelik is.
5. Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6. As genoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings vereis word
Kandidate sal punte verbeur.
7. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
Kandidate sal punte verbeur.
8. Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie
korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer korrek is,
gaan voort om te krediteer.
9. Onherkenbare afkortings
Aanvaar indien dit aan die begin van die antwoord omskryf is. Indien dit nie
omskryf is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer
die res van die antwoord indien dit korrek is.
10. Verkeerd genommer
Indien die antwoord in die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde
nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.
11. Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
Moenie aanvaar nie.
12. Spelfoute
Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
beteken nie of as dit buite konteks is.
13. Indien gewone name gegee word in terminologie
Aanvaar, mits dit by die memobespreking aanvaar is.
14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en
andersom)
Moenie krediteer nie
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) LEWENSWETENSKAPPE V2 3
15. As eenhede nie in mate aangedui word nie
Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlik punte vir eenhede
aandui.
16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende
maniere aangebied kan word.
17. Opskrif
Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ʼn opskrif hê.
18. Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
ʼn Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die
leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy / haar antwoorde
aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ʼn Nasiener wat in
die relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle
amptelike tale.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2021)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 C ✓✓
1.1.2 D ✓✓
1.1.3 A ✓✓
1.1.4 B ✓✓
1.1.5 D ✓✓
1.1.6 A ✓✓
1.1.7 C ✓✓
1.1.8 B ✓✓
1.1.9 B ✓✓
1.1.10 B ✓✓ (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Fenotipe ✓
1.2.2 Outosome ✓
1.2.3 Chiasmata ✓/chiasma
1.2.4 Geen ✓
1.2.5 Transkripsie ✓
1.2.6 Kloning ✓
1.2.7 Homoloë ✓ chromosome
1.2.8 Lokus ✓ (8)
1.3 1.3.1 Slegs B ✓✓
1.3.2 Beide A en B ✓✓
1.3.3 Slegs B ✓✓ (6)
1.4 1.4.1 Meiose ✓ (1)
1.4.2 Metafase 1 ✓ (2)
1.4.3 (a) B✓ (1)
(b) F✓ (1)
(c) D✓ en E ✓
(Merk slegs die eerste TWEE) (2)
1.4.4 4 ✓/ vier (1)
1.4.5 Sperm ✓ / (nie gameet) (1)
1.5 1.5.1 Miljoen jaar gelede ✓ (1)
1.5.2 (a) C ✓/A (1)
(b) A✓ (1)
(c) B✓ (1)
1.5.3 Verskeie hipoteses rakende evolusie is mettertyd getoets en
geverifieer ✓/het verskeie toetse ondergaan en word ondersteun
deur bewyse (1)
1.5.4 - Biogeografie ✓
- Genetika ✓
- Modifikasie deur afstamming ✓ /homoloë strukture (Enige 3 x 1) (3)
(Merk slegs eerste DRIE) (7)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) LEWENSWETENSKAPPE V2 5
VRAAG 2
2.1 2.1.1 A – Sentromeer ✓ (1)
2.1.2 DNS Replisering ✓ (1)
2.1.3 - Die DNS -molekuul draai af ✓
- En rits los✓ / die swak waterstofbindings breek
- Elke string dien as templaat ✓
- Vrydrywende nukleotiede in die nukleoplasma ✓
- Sluit aan by hul komplementêre string/ basispaar ✓/ (T-A; C-G)
- Vorm twee identiese DNS-stringe ✓ (Enige 4 x 1) (4)
2.1.4 - Maak twee presiese kopieë van die selle/ DNS ✓/ chromosome
- Sodat elke nuwe sel wat deur mitose gevorm word, die presiese
genetiese materiaal/ dieselfde hoeveelheid DNS het as die
moedersel ✓/ chromosome (2)
2.2 2.2.1 Stel/groep 2 ✓ (1)
2.2.2 Al die strepies van die baba wat nie by vader 2 pas nie, pas by
moeder 2 ✓✓
OF
Al die DNA-strepies van die baba stem ooreen met die van vader 2 en
moeder 2 ✓✓
OF
Die strepies van die ander ouers pas nie by al die strepies van die baba
nie ✓✓ (2)
2.2.3 bloed ✓
velweefsel ✓
haarselle ✓
speeksel ✓
Merk slegs eerste TWEE (Enige 2 x 1) (2)
2.2.4 Biologiese bewyse in forensiese ondersoeke ✓/ misdaadtonele/
identifiseer misdadigers
Opsporing van vermiste persone ✓
Identifiseer dooie persone ✓/diere
Identifisering van genetiese afwykings ✓
Ooreenstemming van weefsels vir orgaanoorplantings ✓
Die vasstel van gesinsverwantskappe ✓
Merk slegs eerste TWEE (Enige 2 x 1) (2)
2.3 2.3.1 Die sekelvormige rooibloedselle veroorsaak blokkasies in die
bloedvate wat lei tot skade aan lewensbelangrike organe ✓/ vervoer
minder suurstof wat tot minder energie/ bloeding lei (1)
2.3.2 Stamselle is ongedifferensieerde selle ✓ wat die potensiaal het om
enige weefsel ✓ of orgaan te vorm (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2021)
2.3.3 (a) CUU ✓ (1)
(b) Glisien ✓ (1)
(c) As Timien na Adenien verander
- sal die mRNS/kodon GUG ✓ wees in plaas van GAG
- sal die tRNS/antikodon CAC ✓ wees in plaas van CUC
- Daarom sal die aminosuur Valien ✓ wees
- in plaas van Glutamien ✓ (4)
2.3.4 P1 Fenotipe Normale x Normale vrou ✓
man
Genotipe HH ✓ x Hh ✓
Meiose
G/gamete H, H x H, h✓
Bevrugting
F1 Genotipe HH ; HH ; Hh ; Hh ✓
Fenotipe Almal Normaal
Hulle het 'n 0% ✓* kans om 'n kind met sekelselsiekte te hê
P1 en F1 ✓
Meiose en bevrugting ✓ Enige 5 + *1 Verpligtend
OF
P1 Fenotipe Normale man x Normale vrou ✓
Genotipe HH ✓ x Hh ✓
Meiose
G/gamete H, H x H, h✓
Bevrugting
F1 Gamete H h
H HH Hh
H HH Hh
Korrekte genotipes ✓
Fenotipe Almal Normaal
Hulle het 'n 0% ✓* kans om 'n kind met sekelselsiekte te hê
P1 en F1 ✓
Meiose en bevrugting ✓ *1 Verpligtend + Enige 5 (6)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) LEWENSWETENSKAPPE V2 7
2.4 2.4.1 Kariogram ✓ / Kariotipe (1)
2.4.2 - Chromosoom paar 23 ✓ het
- twee X -chromosome ✓/ XX/ chromosome is dieselfde grootte (2)
2.4.3 - Omdat daar 'n dubbele stel chromosome is ✓/ 46 chromosome/ is
diploïed/ homoloë pare
- en nie 'n enkele stel chromosome ✓/ nie 23 chromosome/ nie
haploïed nie (2)
2.4.4 Downsindroom ✓/ trisomie 21 (1)
2.4.5 - Homoloë chromosoom paar 21 ✓
- skei nie ✓/nie-disjunksie
- Dit sal daartoe lei dat een gameet twee kopieë van
chromosoom 21 ✓ het
- As hierdie gameet versmelt met 'n normale gamete ✓
- sal die sigoot gevolglik 'n ekstra kopie van chromosoom 21 ✓ hê /
3 kopieë van chromosoom 21 (Enige 3 x 1) (3)
2.5 2.5.1 Dihibriede ✓ kruising (1)
2.5.2 Daar is twee verskillende eienskappe ✓ wat gekruis word (1)
2.5.3 (a) bbtt ✓✓ (2)
(b) Beide swart en geen wit kolle nie ✓✓
OF
Ouer 1 - Swart en geen wit kolle nie ✓
Ouer 2 – Swart en geen wit kolle nie ✓ (2)
2.5.4 - Aangesien swart pels beheer word deur 'n dominante alleel ✓
- die katjie kan homosigoties/ BBtt of heterosigoties ✓/ Bbtt wees (2)
2.5.5 - Die alleelpaar op homoloë chromosome skei ✓
- tydens meiose ✓/ anafase/ gameet vorming, sodat
- slegs een alleel van elke paar in die gamete ✓ teenwoordig is /
nageslag kan een alleel van elke ouer verkry (3)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2021)
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Grafiek wat die aantal koningvlinderkolonies toon van 1994 tot 2010 ✓ (1)
3.1.2 (a) Gebruik van onkruiddoder ✓ (1)
(b) Aantal koningvlinderkolonies ✓ (1)
3.1.3 - Die aantal koningvlinderkolonies het vanaf 1996 ✓afgeneem
- voordat onkruiddoders in 1998 gebruik is. ✓ (2)
3.1.4 - ʼn Organisme waarvan die DNA/genoom verander is ✓
- om 'n gewenste eienskap uit te druk ✓ (2)
3.1.5 - Minder mededinging van gewas met onkruid ✓/ daar sal meer
opbrengs wees
- wat lei tot 'n toename in die boere se wins ✓ (1)
3.2 3.2.1 Daar was nie genoeg kos om te eet nie ✓ (1)
3.2.2 - Akkedisse is deur water geskei ✓
- en daarom was daar geen kruisteling nie ✓ (2)
3.2.3 - Op die eiland was daar variasie in die grootte van Gymnodactylus
amarali ✓/akkedisse
- Sommige akkedisse het kleiner koppe terwyl ander groter koppe het ✓
- Toe daar meer groter termiete op die eilande was✓
- het die akkedisse met kleiner koppe uitgesterf, ✓ aangesien hulle net
klein termiete kon eet
- akkedisse met groter koppe het oorleef ✓ aangesien hulle groot
termiete kon eet
- hulle het voortgeplant en hul kenmerk van groter koppe aan hul
nageslag oorgedra ✓
- Uiteindelik was daar oor tyd meer akkedisse met groter koppe ✓
(Enige 5 x 1) (5)
3.2.4 - As die eilandspesies met die vastelandspesies kan paar (kruisteel) ✓
- en vrugbare nageslag produseer, is hulle dieselfde spesie ✓ /as hulle
nie vrugbare nageslag produseer nie, is hulle nie dieselfde spesie nie (2)
3.1 3.3.1 Homo sapiens ✓ (1)
3.3.2 - om rou kos ✓
- te kan skeur ✓/ byt/ kou (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) LEWENSWETENSKAPPE V2 9
3.3.3 Tabel ✓
Mense Gorilla
1. Groter kranium ✓/ brein 1. Kleiner kranium ✓/ brein
2. Plat gesig ✓/ voorkop nie 2. Skuins (prognaat) gesig ✓/
skuins na agter voorkop skuins na agter
3. Wenkbrou-riwwe minder 3. Wenkbrou-riwwe meer
prominent ✓ prominent ✓
4. Minder uitstaande kake ✓/ 4. Meer uitstaande kake ✓/
nie-prominent of nie-prognaat prominent of prognaat
5. Onderkaak het ‘n goed 5. Onderkaak het ‘n swak
ontwikkelde ken ✓ ontwikkelde ken ✓
(Merk slegs eerste DRIE) Tabel + (Enige 3 x 2) (7)
3.3.4 - Opponerende duime ✓
- Vrylik roterende arms ✓
- Elmbooggewrigte maak rotasie van voorarms moontlik ✓
- Roteer hande ten minste 180° ✓
- (Plat) naels in plaas van kloue ✓/kaal vingerpunte
- Vyf vingers ✓/pentadaktiele ledemaat
(Merk slegs eerste TWEE) (Enige 2 x 1) (2)
3.4 3.4.1 - Australopithecus ✓
- Ardipithecus ✓ (2)
3.4.2 4 ✓ mjg (1)
3.4.3 (4.5 – 1) = 3.5 ✓✓ mjg (2)
3.4.4 - Die foramen magnum het na die basis van die skedel geskuif/
beweeg ✓/ is in 'n meer vorentoe posisie sodat die kop vertikaal
gehou kan word, ✓/ rugmurg in lyn met die brein kan wees/ vir
ruggraat om die skedel vertikaal binne te gaan
- Die posisie van die bekkengordel het na onder/onderkant van die
liggaam beweeg ✓ dus is dit geskik om die gewig van die bolyf ✓ te
dra
- Die bekken het meer komvormig/wyer en korter geword, wat dit
geskik maak om die kern/gewig van die bolyf te dra ✓/vir 'n beter
verspreiding van die gewig van die bolyf
- Die ruggraat het S-vormig geword ✓/ groter lumbale kromming van
die ruggraat vir beter balans ✓/om die gewig van die bolyf te
ondersteun
Merk slegs eerste TWEE (Enige 2 x 2) (4)
3.4.5 (a) Australopithecus africanus ✓ (1)
(b) Sterkfontein ✓ grotte (1)
(c) Robert Broom ✓/ John T Robinson (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2021)
3.5 3.5.1 Moderne mense het hul oorsprong in Afrika ✓ en het daarna migreer
na ander vastelande ✓ (2)
3.5.2 Fossielbewyse ✓
mitochondriale DNS ✓/ mtDNS
Merk slegs eerste TWEE (2)
3.5.3 Amerikas ✓ (1)
3.5.4 (200 000 – 45 000) ✓ jaar = 155 000 ✓ jaar (2)
TOTAAL AFDELING B: 100
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject
%202021%20Preparatory%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--07d532e0-9e14-43cd-8b65-eafbe304db10/v1-5cb894254b419c7cafff/card.webp)
Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2021 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2019 Memo (Afr)

Question paper
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2017 QP (Afr)

Errata
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2021 Errata
More from Grade 12 Life Sciences

Question paper
Life Sciences Grade 12 KZN March Test 2025 Question Paper

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 North West Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P2 NSC June 2025 Question Paper (Afr)

Memorandum