Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2021
SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE
PUNTE: 200
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye, insluitend 3 antwoordblaaie.
Skip to contentAll 2021 papers 





View all%20(Afrikaans)%20June%202025%20Possible%20Answers--c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133/v1-5f42c573694769cf80ce/card.webp)
%20MG%20Eng--0e265899-dc44-4809-aabf-8f374f1af392/v1-73a07814cfc9334618a1/card.webp)

%20%20MG%20Afr_hlayiso.com_--42b5315c-825c-40e3-b394-85e0253fc0fb/v1-6058b260e68654519cc3/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--e6743728-8140-42ae-838d-282654a975a5/v1-dce3e047e0d7ad60a32b/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--b820ac91-947c-4aed-821f-256aa13aabe1/v1-3be01795eace6f81b174/card.webp)
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2021 QP (Afr)
Grade 12 Civil Technology question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2021 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.
Civil Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2021 · Afrikaans. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2021
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 446.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 14
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/SEPTEMBER 2021)
BENODIGDHEDE:
1. ANTWOORDEBOEK
2. Tekeninstrumente
3. ʼn Nieprogrammeerbare sakrekenaar
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae: TWEE vrae is generies en VIER vrae is
vakspesifiek.
2. Beantwoord AL die vrae.
3. Beantwoord elke vraag as ʼn geheel. MOENIE onderafdelings van vrae skei NIE.
4. Begin die antwoord van ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy.
5. MOENIE in die kantlyne van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE.
6. Jy mag sketse gebruik om jou antwoorde te illustreer.
7. Skryf ALLE berekeninge en antwoorde in die ANTWOORDEBOEK of op die
aangehegte ANTWOORDBLAAIE.
8. Gebruik die puntetoekenning as ʼn riglyn vir die lengte van jou antwoorde.
9. Maak tekeninge en sketse met potlood, volledig gemaatskryf en netjies met
beskrywende opskrifte en aantekeninge afgerond, in ooreenstemming met die
SANS/SABS se Gebruikskode vir Boutekenpraktyk.
10. Vir die doel van hierdie vraestel moet die grootte van ʼn steen as
220 mm x 110 mm x 75 mm geneem word.
11. Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of inligting ontbreek.
12. Beantwoord VRAAG 2.1, 3.6 en 6.1 op die aangehegte ANTWOORDBLAAIE
deur, waar nodig, van tekeninstrumente gebruik te maak, waar nodig.
13. SKRYF jou NAAM op elke ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou
ANTWOORDEBOEK in, of jy die vrae beantwoord het of nie.
14. As gevolg van elektroniese kopiëring is tekeninge in die vraestel NIE volgens
skaal NIE.
15. Google Images is as die bron vir alle foto’s en prentjies gebruik.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 3
VRAAG 1: VEILIGHEID EN MATERIAAL (GENERIES)
Begin hierdie vraag op ʼn NUWE bladsy.
1.1 Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die steierwerk in FIGUUR 1.1.
A E
B
C
D
FIGUUR 1.1
1.1.1 Benoem onderdele A tot D. (4 x 1) (4)
1.1.2 Wat is die minimum breedte en dikte van deel B? (2 x 1) (2)
1.1.3 Wat is die doel van deel D? (1)
1.1.4 Wat is die minimum en maksimum mates van E? (2 x 1) (2)
1.2 Beskryf die regulasie wat van toepassing is op die volgende fasette wanneer
materiaal op ʼn konstruksieterrein hanteer word:
1.2.1 Plasing van bourommel (1)
1.2.2 Wanneer materiaal na hoër vlakke vervoer word (1)
1.3 Noem DRIE metodes om te verseker dat ʼn leer stabiel is wanneer dit gebruik
word. (3 x 1) (3)
1.4 Wat word die horisontale dele van ʼn leer genoem? (1)
1.5 Verduidelik die proses van elektroplatering van ʼn metaal. (2)
1.6 Verduidelik die doel van elektroplatering van ʼn metaal. (1)
1.7 Noem TWEE voordele van galvanisering. (2 x 1) (2)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/SEPTEMBER 2021)
VRAAG 2: GRAFIKA, VERBINDINGS EN TOERUSTING (GENERIES)
2.1 FIGUUR 2.1 op ANTWOORDBLAD A toon die vloerplan van ʼn stoorkamer op
skaal 1 : 50. Teken die suid-aansig op skaal 1 : 50 op ANTWOORDBLAD A
vanaf die gegewe grondvlaklyn deur die volgende inligting te gebruik:
• Die vloervlakhoogte bokant die grondvlak is 200 mm
• Muurhoogte vanaf die vloervlak tot by die plafon is 2 600 mm
• Venster 1 is 1 200 x 900 mm
• Deur 1 is 1 100 x 2 100 mm
• Deurknop
• Dakkonstruksiehelling is 30°
• Toon konstruksielyne om die dakhoogte te bepaal
• Geuwelent by die wes-aansig
• Skildak by die oos-aansig
Gebruik die puntetabel op ANTWOORDBLAD A as verwysing. (29)
2.2 Identifiseer die tipe moere in FIGUUR A tot C.
A B C (3 x 1) (3)
2.3 Noem TWEE eienskappe van rawl-boute. (2 x 1) (2)
2.4 Bespreek hoe die hoogte van die driepoot by die opstel van ʼn bukswaterpas
gestel moet word. (3)
2.5 Noem DRIE materiale wat deur ʼn multidetektor in mure opgespoor kan word.
(3 x 1) (3)
[40]
TOTAAL AFDELING A: 60
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 5
VRAAG 3: VEILIGHEID, MATERIAAL EN KONSTRUKSIE (SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op ʼn NUWE bladsy.
3.1 FIGUUR 3.1 toon werkers wat in ʼn mangat moet werk. Beantwoord die
volgende vrae ten opsigte van die veiligheidsmaatreëls wat toegepas moet
word.
A B
FIGUUR 3.1
3.1.1 Wat is die doel van struktuur A? (1)
3.1.2 Wat is die doel van toerusting B? (1)
3.1.3 Beskryf kortliks in watter omstandighede toerusting B gebruik sal word. (2)
3.1.4 Watter persoonlike beskermingtoerusting ontbreek by die
mangatwerker, indien daar gevaarlike gasse in die mangat sou wees? (1)
3.2 Watter veiligheidsmaatreël moet toegepas word waar vallende voorwerpe
werkers kan beseer? (1)
3.3 Veiligheidsmaatreëls gedurende konstruksiewerk is baie belangrik. Identifiseer
TWEE tipes kraggereedskap wat beveilig moet word. (2 x 1) (2)
3.4 Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs ‘waar’ of
‘onwaar’ langs die vraagnommers (3.4.1–3.4.4) in die ANTWOORDEBOEK.
3.4.1 Ontsinking is ʼn vorm van korrosie. (1)
3.4.2 Koper-sinkallooie wat meer as 5% sink bevat, is vatbaar vir ontsinking. (1)
3.4.3 Ontsinking is ʼn elektrochemiese reaksie tussen sink en water. (1)
3.4.4 Ontsinking kan lekkasies in pypwerk veroorsaak. (1)
3.5 Verduidelik volledig wat die elektrolitiese skoonmaking van ʼn metaaloppervlak
beteken. (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/SEPTEMBER 2021)
3.6 FIGUUR 3.6 op ANTWOORDBLAD B toon laag 1 van ʼn T-aansluiting in ʼn
eensteenmuur in strykverband. Teken die alternatiewe laag van die
T-aansluiting op skaal 1 : 10 op ANTWOORDBLAD B. (7)
3.7 Watter tipe steenverband word in FIGUUR 3.7 geïllustreer?
FIGUUR 3.7 (1)
3.8 Wat is die doel van ʼn mangat in ʼn rioolstelsel? (1)
3.9 Maak ʼn netjiese deursneeskets in goeie verhouding om ʼn mangatkonstruksie
met vloeivulling te illustreer. Toon die volgende dele en dui dit met byskrifte aan:
• Betonbasis
• Steenmure
• Pypkanaal
• Vloeivulling
• Dekselraam en deksel (5 x 1) (5)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 7
VRAAG 4: KOUEWATERVOORSIENING, WARMWATERVOORSIENING EN
GEREEDSKAP (SPESIFIEK)
4.1 Noem DRIE eienskappe waaraan water vir menslike gebruik moet voldoen.
(3 x 1) (3)
4.2 Wat is die doel van die pakkingdrukstuk in die omhulsel van ʼn afsluitkraan? (1)
4.3 Motiveer kortliks waarom die invloeipyp van die vlotterklep die water by die
bodem van die waterbak vrylaat. (1)
4.4 Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die klep in FIGUUR 4.4.
A B
FIGUUR 4.4
4.4.1 Wat word die klep genoem? (1)
4.4.2 Is A of B die korrekte vloeirigting vir die klep? (1)
4.4.3 Is die klep oop of toe? (1)
4.4.4 In watter omstandighede word die klep gebruik? (1)
4.5 Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van FIGUUR 4.4.
A
FIGUUR 4.4
4.5.1 Wat word die struktuur genoem? (1)
4.5.2 Beskryf kortliks die doel van dié struktuur. (2)
4.5.3 Wat word deel A genoem? (1)
4.5.4 Wat is die doel van deel A? (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/SEPTEMBER 2021)
4.6 Verduidelik kortliks die verskil tussen drekwater en vuilwater. (2)
4.7 Beskryf TWEE voordele van elektroniese krane. (2 x 1) (2)
4.8 Motiveer waarom modderwater uit gebarste watertoevoerpype gepomp moet
word voordat dit herstel word. (2)
4.9 Identifiseer die volgende simbole en afkortings vir warmwaterstelsels.
4.9.1
(1)
4.9.2 C
H T
(1)
4.9.3
(1)
4.9.4 FV (1)
4.9.5 PVC (1)
4.10 Maak netjiese sketse van die volgende simbole vir warmwaterstelsels:
4.10.1 Drukverlagingsklep (2)
4.10.2 Vakuumverligtingsklep (2)
4.11 Verduidelik hoe ʼn lugslot ontstaan en ʼn watertoevoerstelsel beïnvloed. (4)
4.12 Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs ‘waar’ of
‘onwaar’ langs die vraagnommers (4.12.1–4.12.3) in die ANTWOORDEBOEK.
4.12.1 ʼn Hittepomp is energiedoeltreffend. (1)
4.12.2 ʼn Songeiser verminder kweekhuisgasse. (1)
4.12.3 Swak warmwaterdruk word deur foutiewe kleppe veroorsaak. (1)
4.13 Waarom moet lospassende kleredrag vermy word wanneer met die
pypskroefdraad-snymasjien gewerk word? (1)
4.14 Noem TWEE gereedskapstukke wat gebruik word om verstoppings in riole te
verwyder. (2 x 1) (2)
4.15 Watter masjien word vir die druktoetsing van waterstelsels gebruik? (1)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 9
VRAAG 5: RIOLERING EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)
5.1 Beskryf die volgende vereistes vir ʼn doeltreffende rioolstelsel:
5.1.1 Die afwerking van die binnekant van die pype (1)
5.1.2 Minimum deursnee van die pype (1)
5.1.3 Plasing van mangate (3)
5.2 Verduidelik die omstandighede waar gietsyster-rioolpype gebruik moet word. (2)
5.3 Noem TWEE eienskappe van erde-rioolpype. (2 x 1) (2)
5.4 Maak ʼn netjiese snitaansigskets van ʼn koppelsoklas vir rioolpype. (3)
5.5 Noem TWEE posisies in ʼn rioleringstelsel waar rioolputte geïnstalleer moet
word. (2 x 1) (2)
5.6 Kies die korrekte beskrywing ten opsigte van die septiese tenk.
5.6.1 Rioolvuil / Vuilwater vloei vanaf die tapkraan / spoelkloset in die
eerste kamer in. (2)
5.6.2 Swaarder deeltjies word in die vloeivulling agter gehou. / sink na die
bodem van die kamer. (1)
5.6.3 Virusse / Bakterieë ontbind die vaste afval, en sit dit in ʼn gas /
vloeistof om. (2)
5.6.4 Die slyk / vloeistof moet gereeld skoongemaak word. (1)
5.7 Gee die kleurkodering vir die volgende rioleringtoebehore:
5.7.1 Drekwaterpype (1)
5.7.2 Vuilwaterlugpype (1)
5.7.3 Bestaande riole (1)
5.8 Identifiseer die volgende afkortings vir rioleringtoebehore:
5.8.1 IR (1)
5.8.2 ST (1)
5.8.3 SO (1)
5.9 Wat is die doel van die lugdruktoets vir riole? (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/SEPTEMBER 2021)
5.10 Die sy van ʼn kubusvormige watertoevoertenk is 1 800 mm.
Bereken die volgende volumes van die tenk:
(Toon alle berekeninge en formules.)
5.10.1 Die volume van die tenk (3)
5.10.2 Die volume van die water in die tenk (2)
5.11 FIGUUR 5.11 toon die prentaansig van ʼn deel van die uitleg van ʼn
dreineringstelsel. Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die stelsel.
0 1 2 meter
A
C
C
B D
FIGUUR 5.11
5.11.1 Benoem die sanitêre toebehore A tot D. (4)
5.11.2 Wat is die deursnee-grootte van deel B? (1)
5.11.3 Wat is die deursnee-grootte van deel D? (1)
5.11.4 Van watter tipe materiaal word die toebehore vervaardig? (1)
5.11.5 Gebruik die grafiese skaal in FIGUUR 5.11 en bereken die lengte van
deel C. (1)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 11
VRAAG 6: GRAFIESE KOMMUNIKASIE, DAKWERK, STORMWATER EN
VERBINDINGS (SPESIFIEK)
6.1 FIGUUR 6.1 op ANTWOORDBLAD C toon die bo- en vooraansig van ʼn
silindriese pyp.
Teken die ontvouing van die silindriesepyp op ANTWOORDBLAD C. Toon
alle konstruksielyne. (12)
6.2 Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs ‘waar’ of
‘onwaar’ langs die vraagnommer in die ANTWOORDEBOEK.
6.2.1 GSS-geute het ʼn helling van 25 mm vir elke 4,8 m. (1)
6.2.2 Die geutsteunarms word aan die fassieplank geheg. (1)
6.2.3 ʼn Kloofsaag word gebruik om GSS-geute op mate te saag. (1)
6.2.4 Die lasse van GSS-geute word met 50/50 soldeersel gesoldeer. (1)
6.3 Wat is die doel van ʼn koppelklem wanneer PVC-geute geïnstalleer word? (1)
6.4 Waar, in ʼn geutstelsel, word ʼn afvoerpypskoen geïnstalleer? (1)
6.5 Bespreek die volgende regulasies wat op stormwaterafvoer van toepassing
is.
6.5.1 Reënwater wat om geboue versamel (2)
6.5.2 Dreineringsputte (2)
6.6 Noem DRIE negatiewe gevolge van stormwaterkonstruksies wat nie aan die
vereistes voldoen nie. (3 x 1) (3)
6.7 Bespreek die doel van die vloeimiddel wanneer soldeerwerk gedoen word. (2)
6.8 Watter tipe soldeervloeimiddel word van dennebas vervaardig? (1)
6.9 Identifiseer die tipe lasmetodes in FIGURE 6.9.1 en 6.9.2.
FIGUUR 6.9.1 FIGUUR 6.9.2 (2)
[30]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/SEPTEMBER 2021)
ANTWOORDBLAD SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM:
A GENERIES
2.1 FIGUUR 2.1 op ANTWOORDBLAD A toon die vloerplan van ʼn stoorkamer op
skaal 1 : 50. Teken die suid-aansig op skaal 1 : 50 op ANTWOORDBLAD A
vanaf die gegewe grondvlaklyn. (29)
4 200
3 640
2 740 3 300
SKAAL 1 : 50
Vloervlak 2
Muur 3
Venster 3
Vensterbank 1
Deur 4
Trap 1
Oprit 1
Fassieplank 2
Geut 1
Afleipyp 1
Geuwelent 4
Skildak 3
Dakhoogte 3
NGV TOTAAL: 29
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 13
SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM:
ANTWOORDBLAD B SIVIELE DIENSTE
3.6 FIGUUR 3.6 op ANTWOORDBLAD B toon laag 1 van ʼn T-aansluiting in ʼn
eensteenmuur in strykverband. Teken die alternatiewe laag van die
T-aansluiting op skaal 1 : 10 op ANTWOORDBLAD B. (7)
Steenwerk 6
Toepassing van skaal 1
TOTAAL: 7
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/SEPTEMBER 2021)
SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM:
ANTWOORDBLAD C SIVIELE DIENSTE
6.1 FIGUUR 6.1 op ANTWOORDBLAD C toon die bo- en vooraansig van ʼn
silindriesepyp.
Teken die ontvouing van die silindriese pyp op ANTWOORDBLAD C. Toon
alle konstruksielyne. (12)
A
VOORAANSIG
Verdeellyne 0–12 op boaansig 6
BOAANSIG Basislyn A–B 1
Verdeellyn AE 2
Vertikale konstruksielyne 0–12 2
Naatlyne A–C en B–D 1
TOTAAL: 12
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2021 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2017 QP (Afr)
More from Grade 12 Civil Technology
%20(Afrikaans)%20June%202025%20Possible%20Answers--c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133/v1-5f42c573694769cf80ce/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)
%20MG%20Eng--0e265899-dc44-4809-aabf-8f374f1af392/v1-73a07814cfc9334618a1/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC November 2025 Memo (English)

Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo
%20%20MG%20Afr_hlayiso.com_--42b5315c-825c-40e3-b394-85e0253fc0fb/v1-6058b260e68654519cc3/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC November 2023 Memo (Afrikaans)
%20Eng_hlayiso.com_--e6743728-8140-42ae-838d-282654a975a5/v1-dce3e047e0d7ad60a32b/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2023 QP (Eng)
%20Afr_hlayiso.com_--b820ac91-947c-4aed-821f-256aa13aabe1/v1-3be01795eace6f81b174/card.webp)
Question paper